kerk.co.zakerk.co.za/.../uploads/2019/07/heilige-gees-14-julie.docx · web view14 julie 2019 14...

3
14 Julie 2019 Wat wil die Heilige Gees in ons, met ons en vir ons doen? Gal 2:20 ‘Nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat Sy liefde vir my bewys het deur Sy lewe vir my af te lê.’ Gal 5:16 ‘Wat ek bedoel, is dít: Laat julle lewe steeds deur die Gees van God beheers word, dan sal julle nooit swig voor begeertes van julle sondige natuur nie.’ Gal 5:25 ‘Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal’ 1. God die Vader se eerste doel met ons. Gen 1:26&27 ‘Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip.” God het die mens geskep as Sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.’ 2. Die ou Adam en die nuwe Adam. Rom 5:19 ‘Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word.’ 3. Wat gebeur na bekering? Rom 8:1&2 ‘Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie. 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Upload: others

Post on 03-Feb-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: kerk.co.zakerk.co.za/.../uploads/2019/07/Heilige-Gees-14-Julie.docx · Web view14 Julie 2019 14 Julie 2019 051- 451 1017 kerk@kerk.co.za bfn_baptiste Wat wil die Heilige Gees in ons,

Wat wil die Heilige Gees in ons, met ons en vir ons doen?

Gal 2:20 ‘Nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat Sy liefde vir my bewys het deur Sy lewe vir my af te lê.’Gal 5:16 ‘Wat ek bedoel, is dít: Laat julle lewe steeds deur die Gees van God beheers word, dan sal julle nooit swig voor begeertes van julle sondige natuur nie.’Gal 5:25 ‘Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal’

1. God die Vader se eerste doel met ons.Gen 1:26&27 ‘Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip.” God het die mens geskep as Sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.’

2. Die ou Adam en die nuwe Adam.Rom 5:19 ‘Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word.’

3. Wat gebeur na bekering?Rom 8:1&2 ‘Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie. Die wet van die Gees wat aan jou in Christus Jesus die lewe gee, het jou vrygemaak van die wet van sonde en dood.’

4. Wat word nie van ons verwag nie?

14 Julie 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Page 2: kerk.co.zakerk.co.za/.../uploads/2019/07/Heilige-Gees-14-Julie.docx · Web view14 Julie 2019 14 Julie 2019 051- 451 1017 kerk@kerk.co.za bfn_baptiste Wat wil die Heilige Gees in ons,

Blaai om asb.

Hand 7:51 ‘“Julle hardkoppiges! Julle is heidens in julle harte. Julle is doof vir die woord van God. Julle weerstaan altyd die Heilige Gees. Soos julle voorvaders gemaak het, maak julle ook.’

Sien nuwe kursus!

‘n Nuwe Vars Kursus: Persoon en werk van die Heilige Gees

Hierdie nuwe kursus begin op Dinsdag 13 Augustus na die langnaweek.

Die kursus word weekliks as volg aangebied:Dinsdae om 19h00Donderdae om 19h00Sondae om 17h00 – 18h00

Hoop hierdie tye gee aan elkeen ‘n geleentheid om die kursus by te woon.Hierdie kursus duur 8 weke.Versorging vir kleiner kinders word gereël.

Die volgende sal in die kursus bespreek word:1. Waarom die Heilige Gees?2. Wanneer ontvang ons die Heilige Gees?3. Hoe weet ek of ek die Heilige Gees het of nie?4. Wat is die grootste werk van die Heilige Gees?5. Is die Heilige Gees regtig ‘n Persoon?6. Wat is dit om teen die Heilige Gees te laster?7. Wat beteken dit om verseël te word met die Heilige Gees?

14 Julie 2019

Page 3: kerk.co.zakerk.co.za/.../uploads/2019/07/Heilige-Gees-14-Julie.docx · Web view14 Julie 2019 14 Julie 2019 051- 451 1017 kerk@kerk.co.za bfn_baptiste Wat wil die Heilige Gees in ons,

8. Wat beteken dit om die salwing van die Heilige Gees te ervaar?9. Wat beteken doping of vervulling met die Heilige Gees?10. Kan ‘n mens die Heilige Gees weerstaan of bedroef?11. Wat van die gawes of die vrug van die Gees?12. Behoort almal in vreemde tale te praat?13. Watter ander dinge wil die Heilige Gees in ons, aan ons of met ons doen?14. Hoe dikwels moet ons met die Heilige Gees vervul word?15. Het alle Christene die Heilige Gees?16. Kan ons na ons bekering weer met die Heilige Gees gedoop word?17. Hoe bid ons in die Gees?

Vir enige Navrae: Kontak Liezel Pretorius tydens kantoor ure 051 451 1017

14 Julie 2019