kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/wat-beteken-dit-om... · web view051- 451 1017...

1
4 Augustus 2019 Wat beteken dit om tot eer van die Here te lewe? ‘Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak. Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE, en wyk af van die kwaad.’ Spreuke 3:5-7 1. Die gevolge van eerbied vir Hom. Deut 28:2 ‘En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal as jy luister na die stem van die HERE jou God.’ 2. Hoe ontwikkel ons ‘n gesonde vrees vir die Here? 1 Tes 5:18 ‘Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.’ Handelinge 2:43 ‘En vrees het op elkeen gekom, en baie wonders en tekens het deur die apostels plaasgevind.’ Nuwe kursus: Die Persoon en werk van die Heilige Gees - begin 13 Augustus. Vir jou gerief kan jy een van drie dae per week kies: Dinsdae & Donderdae om 19h00 asook Sondae om 17h00 – 18h00. Kursus duur 6 - 8 weke. Versorging vir kleiner kinders word gereël. Enige navrae: kontak Ds Jacob Maree 082 8686 866. 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Upload: others

Post on 23-Feb-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Wat-beteken-dit-om... · Web view051- 451 1017 kerk@kerk.co.za bfn_baptiste Wat beteken dit om tot eer van die Here te lewe? ‘Vertrou

Wat beteken dit om tot eer van die Here te lewe?

‘Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak. Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE, en wyk af van die

kwaad.’ Spreuke 3:5-7

1. Die gevolge van eerbied vir Hom.Deut 28:2 ‘En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal as jy luister na die stem van die HERE jou God.’

2. Hoe ontwikkel ons ‘n gesonde vrees vir die Here?1 Tes 5:18 ‘Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.’

Handelinge 2:43 ‘En vrees het op elkeen gekom, en baie wonders en tekens het deur die apostels plaasgevind.’Nuwe kursus: Die Persoon en werk van die Heilige Gees - begin 13 Augustus. Vir jou gerief kan jy een van drie dae per week kies: Dinsdae & Donderdae om 19h00 asook Sondae om 17h00 – 18h00. Kursus duur 6 - 8 weke. Versorging vir kleiner kinders word gereël. Enige navrae: kontak Ds Jacob Maree 082 8686 866.

4 Augustus 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste