katalogus van kunswerke · stroomkampus van die noordwes-universiteit is verbind tot waardegedrewe...

12
KATALOGUS VAN KUNSWERKE Dit begin alles hier™ Fakulteit Opvoedingswetenskappe

Upload: others

Post on 13-Jan-2020

11 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: KATALOGUS VAN KUNSWERKE · stroomkampus van die Noordwes-Universiteit is verbind tot waardegedrewe voorsprongopleiding, ... WH Ets Die gebed 38 Coetzer, WH Ets Kremetart, Noord-Transvaal

KATALOGUS VAN KUNSWERKE

Dit begin alles hier™

Fakulteit Opvoedingswetenskappe

Page 2: KATALOGUS VAN KUNSWERKE · stroomkampus van die Noordwes-Universiteit is verbind tot waardegedrewe voorsprongopleiding, ... WH Ets Die gebed 38 Coetzer, WH Ets Kremetart, Noord-Transvaal

VISIE

Die Fakulteit Opvoedingswetenskappe op die Potchef-stroomkampus van die Noordwes-Universiteit is verbind tot waardegedrewe voorsprongopleiding, uitnemende navorsing en deskundige dienslewering ter wille van gehal-teonderwys binne ‘n diverse Suid-Afrikaanse gemeenskap.

MISSIE

Die missiestelling van die Fakulteit sluit o.a. die volgende in:

• Die Fakulteit funksioneer diensooreenkomstig met die ooreengekome en aanvaarde waardes soos deur NWU gedefinieer en volle erkenning word gegee aan indivi- dualiteit en diversiteit

• Strukture en aktiwiteite is gemik op die versekering van effektiewe, bekostigbare onderrig, ontwikkeling van uitnemende navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid op plaaslike en provinsiale vlakke

• Ontwikkeling en aanbieding van voor- en indiens- opleiding vir onderwysers wat van kwaliteit getuig• Ontwikkeling van deelnemende leierskap- en bestuurs-

styl in die Fakulteit.

Visie & Missie

Page 3: KATALOGUS VAN KUNSWERKE · stroomkampus van die Noordwes-Universiteit is verbind tot waardegedrewe voorsprongopleiding, ... WH Ets Die gebed 38 Coetzer, WH Ets Kremetart, Noord-Transvaal

FAKULTEIT OPVOEDINGSWETENSKAPPE NWU POTCHEFSTROOMKAMPUS

OPVOEDINGSWETTENSKAPPE-KUNSVERSAMELING

Die Opvoedingswetenskappe-kunsversameling vorm deel van die NWU-kunsversameling. Die versameling word apart geklassifiseer ten einde die geskiedkundige herkoms van die Potchefstroom Onderwyskollege (POK) te respekteer en erken.

Die kunsversameling ter sprake is van besondere historiese waarde aangesien dit deur die destydse POK versamel en bewaar is. Die versameling bestaan uit aantal kunswerke wat verteenwoordigend is van die ou meesters asook meer kon-temporêre Suid Afrikaanse kunstenaars.

‘n Breë spektrum van kunsdissiplines word verteenwoordig in die versameling insluitende enkele stukke deur weerstandskun-stenaars. Die Fakulteit Opvoedingswetenskappe skaf deur-lopend nuwe kunswerke aan om sodoende die versameling uit te brei.

bl1

Katalogus

Page 4: KATALOGUS VAN KUNSWERKE · stroomkampus van die Noordwes-Universiteit is verbind tot waardegedrewe voorsprongopleiding, ... WH Ets Die gebed 38 Coetzer, WH Ets Kremetart, Noord-Transvaal

KATALOGUS VAN KUNSWERKE

NR KUNSTENAAR MEDIUM KUNSWERK

1 Anderson, Nils Olie Durban hawe

2 Anderson, Nils Olie Oorlogskip

3 Anderson, Nils Olie Huisies en bloekombome

4 Anderson, Nils Olie Berg en rivier

5 Balfour, Robert J Olie I see you in everything

6 Benjamin, FF Olie Berg & see Groen blou

7 Boonzaaier, Gregoire Ink Boom (swart & wit)

8 Boonzaaier, Gregoire Linosnee Distrik Ses, Hoekwinkel

9 Boonzaaier, Gregoire Linosnee Donkiekar

10 Boonzaaier, Gregoire Linosnee Kerk

11 Boonzaaier, Gregoire Linosnee Landskap, Kaap

12 Boonzaaier, Gregoire Linosnee Sipresbome

13 Boonzaaier, Gregoire Linosnee Smous

14 Boonzaaier, Gregoire Linosnee Vissersbote

15 Boonzaaier, Gregoire Olie Straattoneel

16 Botha, Christa Olie Arend (Little eagle)

17 Botha, Christa Olie Buffels

18 Botha, Christa Olie Huise

19 Botha, Christa Olie Migrasie 1

20 Botha, M Syskerm Kosmos

21 Boucomse, Philip Waterverf Hoofgebou P0K

22 Boyley, Errol Olie Ceres home

23 Boys, George Olie Kosmos

Medium

Page 5: KATALOGUS VAN KUNSWERKE · stroomkampus van die Noordwes-Universiteit is verbind tot waardegedrewe voorsprongopleiding, ... WH Ets Die gebed 38 Coetzer, WH Ets Kremetart, Noord-Transvaal

24 Braak, 0 Olie Ensikusu kop Ezulweni vallei Swaziland

25 Brodie, BFA Waterverf Blomperske boord

26 Brodie, BFA Waterverf Houtbaai

27 Brodie, BFA Waterverf Potchefstroom Iandskap

28 Brodie, BFA Olie Tempels

29 Brodie, BFA Waterverf Uniondale

30 Budler, RM Olie Gansbaai

31 Carter, Sydney Gouasch Berglandskap met klippe

32 Cathy, G Olie Tugela rivier

33 Coetzee, H Olie Lebomboberge

34 Coetzer, WH Ets Aand in die konsentrasie- kamp, Anglo Boereoorlog

35 Coetzer, WH Ets Blyvooruitzicht

36 Coetzer, WHWH Coetzerse handskrif

Brief aan Prof AM Keynes 2 p.

37 Coetzer, WH Ets Die gebed

38 Coetzer, WH Ets Kremetart, Noord-Transvaal

39 Coetzer, WH Ets Kruisiging (na Rubens)

40 Coetzer, WH Ets Mooibank, Potchefstroom

41 Coetzer, WH Ets Naby Potchefstroom

42 Coetzer, WH Ets Ou bome naby Wenen

43 Coetzer, WH Ets Die seepkissie

44 Coetzer, WH Ets Trichard trek deur stofstorm na Soutpansberg

45 Combrinck, JC Olie Bosveld

46 Combrinck, JC Olie Hoëveldse grasland

47 Cordier, Hendry Olie Veldbrand

48 Cordier, Hendry Olie Bome

49 Cordier, Hendry Olie Bos bome

bl3

Page 6: KATALOGUS VAN KUNSWERKE · stroomkampus van die Noordwes-Universiteit is verbind tot waardegedrewe voorsprongopleiding, ... WH Ets Die gebed 38 Coetzer, WH Ets Kremetart, Noord-Transvaal

50 Cronje, Leon Olie Landskap

51 Dykman, HJ Olie Wit blomme (rose/mag-nolias)

52 Eberhart, EF Olie Laeveld landskap

53 Eloff, Zakkie Olie Miershoop, Botswana

54 Enslin, George Olie Suikerbosse

55 Fern, Emily I Olie Gesiggies

56 Fern, Emily I Olie Gousblomme

57 Fern, Emily I Olie Proteas

58 Fleischman, E Olie Du Toitskloof berge

59 Glendine Waterverf Nagtoneel (1)

60 Glendine Waterverf Nagtoneel (2)

61 Gosh, G Waterverf Kenhard Brickworks

62 Harries, K Skets By die naaimasjien

63 Hoffman-Cantstein, Olga Olie Kosmos

64 Hoffman-Cantstein, Olga Olie POK Hoofgebou

65 Hoffman-Cantstein, Olga Skets Hoofgebou, POK

66 Hoffman-Cantstein, Olga Skets Ratau Lebone

67 Hoffman-Cantstein, Olga Skets Die olifantjie

68 Hoffman-Cantstein, Olga Olie Weskushuisies

69 Jacobs, P Olie Aalwyne

70 Kentridge, William Afdruk 2010 FIFA Poster, Bicycle Kick

71 Kinderkuns Tempra Die bus

72 Klarr, 0tto Olie Vissershuisies (plaas)

73 Kruger, Hennie Waterverf Landskap

74 Leuschner, FW Olie Drinkpan SWA Middagstilte by die vlei

Kunstenaar

Page 7: KATALOGUS VAN KUNSWERKE · stroomkampus van die Noordwes-Universiteit is verbind tot waardegedrewe voorsprongopleiding, ... WH Ets Die gebed 38 Coetzer, WH Ets Kremetart, Noord-Transvaal

bl5

KATALOGUS VAN KUNSWERKE

Fakulteit Opvoedingswetenskappe

Page 8: KATALOGUS VAN KUNSWERKE · stroomkampus van die Noordwes-Universiteit is verbind tot waardegedrewe voorsprongopleiding, ... WH Ets Die gebed 38 Coetzer, WH Ets Kremetart, Noord-Transvaal

75 Leuschner, FW Olie Donkies

76 Leuschner, FW Olie Miernes, SWA

77 Lesley, G Olie Kruike

78 Lock, E Olie Gladioli in vaas

79 Lover, ED Olie Huise met Bome

80 Lover, ED Olie Berge met Bome

81 Madge, Don Olie Dam en bloekoms

82 Marietjie Olie Boom teen ondergaande son

83 Marietjie Waterverf Boom met blou berge in agtergrond

84 Mayer, Erich Waterverf Landskap

85 McGill, WI Waterverf Huisies

86 Meerkotter, Dirk Grafies Abstraksie - Ruimtevorme

87 Meerkotter, Dirk Grafies Die voet

88 Moolman, Manus Olie Landskap, plaasdam

89 Oerder, Frans Pastel/ waterverf Van die stoep af

90 Ortiepp, RG Batik Herfskleure

91 Pierneef, JH Waterverf Apiesdoring

92 Pierneef, JH Ets Kameeldoring Springbokv-lakte

93 Pierneef, JH Olie Rietfontein

94 Potgieter, JS Waterverf Herfsblare

95 Pohl, Robert Olie Basoetoland

96 Prins, Frans Olie Landskap, bome

97 Roets, H. Olie Kremetart

98 Roos, J Olie. Mooirivier

99 Roos, J Olie Pres. Pretorius woning

100 Roux, SA Olie Seilboot op stormsee

Page 9: KATALOGUS VAN KUNSWERKE · stroomkampus van die Noordwes-Universiteit is verbind tot waardegedrewe voorsprongopleiding, ... WH Ets Die gebed 38 Coetzer, WH Ets Kremetart, Noord-Transvaal

101 Scholtz, Doris Olie Landskap (1)

102 Scholtz, Doris Olie Landskap (2)

103 Schwanecke, U Waterverf Landskap berge en bome

104 Schwanecke, U Olie Storms

105 Schwanecke, U Waterverf Wolketoneel

106 Sdoya, Carlo Olie Straat winkels

107 Sherwin, Frank Dup Evening Glow

108 Sherwin, Frank Olie Hutte en Bome

109 Skotnes, C Syraam The Beach

110 Skotnes, C Syraam Cataract

111 Skotnes, C Syraam Isandhlwana

112 Skotnes, C Syraam The Quarry

113 Stern, I Getekende afdruk Pondo meisie

114 Swanepoel, AJ Olie Bolandse berge

115 Sumner, Maud Olie Blomstudie

116 Van den Berg, Riaan Waterverf Monet-tuin

117 Van der Berg, H Waterverf Dam en Berge

118 Van Essche, M Olie Afrika dorpie

119 Van Heerden Olie Landskap Paarl in die Winter

120 Van Jaarsveld, AJ Olie Vrystaat

121 Van Niekerk, Hettie Olie Bloekoms

122 Van Rooyen, Minnette Waterverf Waterbokke

123 Van Wyk, A Stillewe met rose

124 Van der Merwe, A Olie Stillewe Rose

125 Van Zijl, WJ Poeierverf Stillewe, pot en lamp

126 Venter, A Olie Laeveld, berge, bome, huise

127 Volschenk, P Olie Bolandse huise

128 Volschenk, P Laaiplek

129 Volschenk, P Olie Magnolias

130 Volschenk, P Olie Meiringspoort “Berge”

131 Volschenk, J.J Olie Oos Transvaal berge

132 Wassenaar, J Olie President Swart

133 Wenning, Pieter Ets Mynskag

134 Wenning, Pieter Ets Middel mynwerke

b7

Page 10: KATALOGUS VAN KUNSWERKE · stroomkampus van die Noordwes-Universiteit is verbind tot waardegedrewe voorsprongopleiding, ... WH Ets Die gebed 38 Coetzer, WH Ets Kremetart, Noord-Transvaal

135 Wenning, Pieter Ets Mynwerke

136 Ulman, Ernst & Joyce Vilt-appliek 1 van10 Appliekpanele: Modes

137 Ulman, Ernst en Joyce Vilt-appliek 1 van10 Appliekpanele: Modes

138 Ulman, Ernst en Joyce Vilt-appliek 1 van10 Appliekpanele: Modes

139 Ulman, Ernst en Joyce Vilt-appliek 1 van10 Appliekpanele: Modes

140 Ulman, Ernst en Joyce Vilt-appliek 1 van10 Appliekpanele: Modes

141 Ulman, Ernst en Joyce Vilt-appliek 1 van10 Appliekpanele: Modes

142 Ulman, Ernst en Joyce Vilt-appliek 1 van10 Appliekpanele: Modes

143 Ulman, Ernst en Joyce Vilt-appliek 1 van10 Appliekpanele: Modes

144 Ulman, Ernst en Joyce Vilt-appliek 1 van10 Appliekpanele: Modes

145 Ulman, Ernst en Joyce Vilt-appliek 1 van10 Appliekpanele: Modes

146 Mosaiekpa-neel Volwassene met kind

147 Mosaiekpa-neel Man met fakkel

148 De Leeuw Beeldhou-werk Siener van Rensburg

149 Holm, Ellie Standbeeld Onderwys is lewe wek

150 Roos, Joe Standbeeld, mini Totius

151 Roos, Joe Borsbeeld Prof Van Heerden

152 Roos, Joe Borsbeeld Prof Van der Merwe

153 Steynberg, Coert Borsbeeld AG Visser

154 Steynberg, Coert Borsbeeld AG Visser

Page 11: KATALOGUS VAN KUNSWERKE · stroomkampus van die Noordwes-Universiteit is verbind tot waardegedrewe voorsprongopleiding, ... WH Ets Die gebed 38 Coetzer, WH Ets Kremetart, Noord-Transvaal

155 Steynberg, Coert Borsbeeld Eugene Marais

156 Steynberg, Coert Borsbeeld Eugene Marais

157 Steynberg, Coert Borsbeeld Vader Kestell

158 Steynberg, Coert Borsbeeld CJ Langenhoven

159 Steynberg, Coert Borsbeeld Jan FE Cilliers

160 Steynberg, Coert Borsbeeld Jan FE Cilliers

161 Steynberg, Coert Borsbeeld President Steyn

162 Steynberg, Coert Borsbeeld President Kruger

163 Steynberg, Coert Borsbeeld Generaal Hertzog

164 Steynberg, Coert Standbeeld Gewond maar onoorwonne

165 Steynberg, Coert Standbeeld Paul Kruger

166 Smallwood, Heidi Beeldhou-werk Familiegroep

167 Onbekend Beeld van steen Vrou

168 Walford, A Keramiek Kruik

169 Walford, A Keramiek Kruik

170 Smallwood, Heidi Keramiek Kruik

171 Smallwood, Heidi Keramiek Kruik

172 Louis Keramiek Blou bord

173 Louis Keramiek Bruin bord

bl9

Vir besigtiging of navrae rakende kunswerke in hierdie katalogus kontak ons by [email protected]

Page 12: KATALOGUS VAN KUNSWERKE · stroomkampus van die Noordwes-Universiteit is verbind tot waardegedrewe voorsprongopleiding, ... WH Ets Die gebed 38 Coetzer, WH Ets Kremetart, Noord-Transvaal

Fakulteit Opvoedingswetenskappe

KATALOGUS VAN KUNSWERKE