kardiologiese ondersoeke - learninglearning.ufs.ac.za/internal_medicine_on/resources/3....

19
Kardiologiese Ondersoeke in Kerngeneeskunde by Universitas Akademiese Hospitaal Dr. unine snyman Departement Kerngeneeskunde

Upload: phamnga

Post on 26-Feb-2019

241 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

Kardiologiese

Ondersoeke in

Kerngeneeskunde by

Universitas Akademiese

Hospitaal Dr. unine snyman

Departement

Kerngeneeskunde

Page 2: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

• 1. Hart Vloei Studie

• 2. Heksein Bloedpoel Studie

• 3. Miokardiale Perfusie Beelding

Page 3: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

1. Hart Vloei Studie

• interesseerd in eerste deurgang deur sentrale sirkulasie

Page 4: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

1. Hart Vloei Studie Vloei van bloed /radio-aktiwiteit deur sentrale sirkulasie indien:

Normaal ~ SVC

~ RA

~ LA

~ Longe

~ LA

~ LV

~ Alles na aorta

Aftakking (bv VSD) ~ SVC

~ RA

~ RV

~ Longe

~ LA

~ LV

~ deel terug na RV en deel na aorta

Page 5: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

1. Hart Vloei Studie

• Indikasies en inligting verkry uit studie

-1 Kwantifisering van sentrale aftakkings

(diagnosering van aftakking)

• as QP > 1.2 kan moontlike aftakking aandui

maar PHT / verhoogde pulmonale weerstand

vertraagde opruiming, onakkurate analise

-2 bepaling van RVUF

• 52%

-3 evaluering van growwe sentrale anatomiese abnormaliteite

(bv. aorta-aneurisme, dekstro-kardie, dekstro-rotasion, ens.)

Page 6: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

1. Hart Vloei Studie

• Studie word beïnvloed deur pulmonale hipertensie

• Metode (agtergrond inligting)

– Toegedien as „n bolus in mediale kubitale vena / eksterne

jugulêre vena

– Versamel eerste deurgang data vir 60 sekondes

– dinamiese opname van beelde

• Radio-aktiwiteit

– Tc-99m pertegnetaat (99mTcO4-)

• Draer

– Geen

Page 7: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

2. Heksein Bloedpoel Studie • Metode (agtergrond inligting)

– In vivo merking van pasiënt se eie RBS‟e met pirofosfaat in inspuitkamer

– Spuit ±30 minute later Tc-99m pertegnetaat (steeds in inspuitkamer)

– beelding nou gedoen met kamara in anterior posisie en links anterior skuins posisie

Page 8: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

2. Heksein Bloedpoel Studie • Metode (agtergrond inligting - vervolg)

– Opnames gelyktydig met EKG gedoen • Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge tydens „n

enkele hart siklus te bepaal

~ studie word beïnvloed deur AF (atriale fibrllasie)

– sodra gekombineerde beelde verkry is ( 10 minute) word dit dinamies op die rekenaarskerm vertoon om die kontrakterende hart te beoordeel

Page 9: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

2. Heksein Bloedpoel Studie • Radio-aktiwiteit

– Tc-99m pertegnetaat

• Draer – pasiënt se eie RBS‟e

(in vivo gemerk met pirofosfaat)

Page 10: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

• Indikasies en inligting verkry uit studie

-1 LVUF

57 8 %

met ‟n gedilateerde, swak kontrakterende LV

SV word gehandhaaf, maar EDVV verhoog

UF neem af (hierdie is tipiese beeld van kongestief gedilateerde KMP)

-2 LV grootte / hipertrofie

-3 wand beweging

belangrik in isgemiese hart siekte

(affekteer normaalweg die hart regionaal)

aantoon van LV aneurisme

2. Heksein Bloedpoel Studie

Page 11: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

• Indikasies en inligting verkry uit studie (vervolg)

-4 Diastoliese funksie

-5 Perikardiale Effusie

Hart sonar meer sensitief

-6 RV grootte en funksie

bevestig Cor Pulmonale (minder akkuraat)

2. Heksein Bloedpoel Studie

Page 12: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

3. Miokardiale Perfusie Beelding

• nie-indringend

• veilig

• goedkoper as angiogram

• inligting omtrent – miokardiale perfusie

– funksie indien NIE atriale fibrillasie/disritmes

• opname afhanklik van – bloedvoorsiening

– lewensvatbaarheid (metabolisme) van miokardiale weefsel

Page 13: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

3. Miokardiale Perfusie Beelding

• Metode (agtergrond inligting):

– Verkieslik “stres” studie dag 1

• Pasiënt “gestres” dmv fisiese- of farmakologiese stres

– Fisiese stres: trapmeul / roei

– Farmakologiese “stres”: Dobutrex in eenheid

adenosien in verwysings kamer

• Vir betekenisvolle resultate moet polsspoed van ten minste

90% van verwagte polsspoed vir ouderdom verkry word

(100% = 220 – ouderdom van pasiënt)

• β-blokker beïnvloed die polsspoed !!

(beïnvloed NIE opname van studie)

- wel resultate verkry uit studie agv onvoeldoende inspanning

Page 14: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

3. Miokardiale Perfusie Beelding

• Metode: (agtergrond inligting - vervolg)

– Indien “koue” area op “stres” beelde van perfusie studie gesien

opgevolg deur „rus‟ studie vlg dag

– “rus” studie opgevolg volgens dieselfde protokol as die “stres” studie

• BEHALWE dat pasiënt gevra word om rond te loop om GIT se beweging aan te

help

– Res v/d protokol mbt “stres” en “rus‟ studies:

• Onmiddelik ná IV toediening van radio-nuklied word 2 glase water gegee →

deurspoel van GIT

• Halfuur later word ten minste 4 blokkies wit sjokolade / 2 glase volroom melk

gegee → sametrekking van galblaas en verdere deurspoel van GIT

• Pasiënt word dan na nog „n halfuur gebeeld (maw 1 uur ná inspuiting)

Page 15: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

3. Miokardiale Perfusie Beelding

• Metode: (agtergrond inligting - vervolg)

– Beoordeling van perfusie

• Staties

– Beoordeling van ventrikulogram

• Dinamies

• Rekenaar werk ook uitwerpfraksie uit (LW: hart se spierwand word gebruik)

• Word gebruik om perfusie deel te bevestig

Page 16: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

3. Miokardiale Perfusie Beelding

• Radio-aktiwiteit – Tegnesium

• Draer – Isonitriel samestelling word gebruik as spoorder nl.

99mTc-sestamibi

– positiewe lading

– beweeg soos K+ oor miokardiale membraan

konsentreer IS (intra-sellulêr) in mitochondria

Page 17: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

3. Miokardiale Perfusie Beelding • Indikasies

– Isgemie

– Infarksie

Page 18: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

3. Miokardiale Perfusie Beelding

• Inligting verkry uit die studie – Herdistribusie → Iskemie

– Gefikseerde defek → Infarksie (NB Attenuasie defekte)

– Kombinasie → Lewensvatbare weefsel

– Transmurale infarksie → Litteken formasie

– Funksie (LVUF, regionale wandbeweging)

– Dilateerde ventrikel → KMP (kardiomiopatie)

– RV hipertrofie

Attenuasie Orgaan naasliggend tot die hart wat vals positiewe resultate of

vals negatiewe defekte veroorsaak

Page 19: Kardiologiese Ondersoeke - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · –Opnames gelyktydig met EKG gedoen •Gebruik R-golf uitwyking om volume veranderinge

Hartvloei Bloedpoel Miokardiale Perfusie

Perfusie

deel

Ventrikulogram

deel

Radio-aktiwiteit Tc-99m pertegnetaat

(99mTcO4-)

Tc-99m pertegnetaat

(99mTcO4-)

Tegnesium

Draer Geen RBS gemerkte 99mTc 99mTc-sestamibi

Dinamiese toediening van

radio-aktiwiteit?

Ja Nee Nee Nee

Dinamiese opname? Ja Ja Nee Ja

Dinamiese vertoon op

rekenaarskerm?

Ja Ja Nee Ja

Indikasies/Inligting verkry uit

studie

1. Kwantifisering van

sentrale aftakkings

2. Bepaling van RVUF

3. Evaluering van

growwe sentrale

anatomiese

abnormaliteite

1. LVUF

2. LV grootte/hipertrofie

3. Wandbeweging

(funksie)

4. Diastoliese funksie

5. Perikardiale Effusie

6. RV grootte

7. RV wandbeweging

(funksie)

1. Isgemie

2. Infarksie

3. Lewensvatbare weefsel

4. Litteken formasie

5. Funksie

6. KMP

7. RV Hipertrofie

Toestande/medikasie wat

ondersoek/interpretering van

ondersoek beïnvloed

Pulmonale Hipertensie/

Pulmonale verhoogde

weerstand

Atriale fibrllasie

(disritmieë)

β-blokker Atriale fibrillasie

(disritmieë)