kantoorure: woensdag sondae - rooikerk...

12
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar – 27 Januarie 2019 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected] WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is. ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Carel Teks: Jeremia 20:7 Tema: Mislei om te lei Deurkollekte: Fonds vir Teologiese Opleiding. 09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk 10:15 Junior- en Seniorjeug- Omgeegroepe 18:00 Carel (Getuienisdiens) Teks: Jeremia 20 Tema: Mislei om te lei. Volgende Sondag 09:00 Carel (Afskeidspreek) 18:00 Carel (Nagmaal en verwelkoming van jong belydende lidmate) Sou jy vir Hannes wou skakel, sy selnommer is 062 127 5300. Vanaf 28 tot 31 Januarie is Hannes met verlof om by die Here stil te word en om dit te integreer wat hy die afgelope weke gesien en gehoor het. Ook om te rus, want ʼn dominee kan nie moeg begin in die Rooikerk nie!!! Dankie vir julle begrip hiervoor. Carel is dan aan diens. ʼn Woord van Dank Ons wil graag vir die gemeente baie dankie sê vir die gasvryheid en liefde waarmee julle ons gesin ontvang het. Dankie vir die moeite om ons te laat tuis voel in die gemeente – dit het gewerk! Ons voel bevoorreg om deel van die Rooikerk en Striata te wees. Hannes, Rolyn en gesin.

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Kandelaar-27-Januarie-2… · van Woning 35 se beurt. Mag God, die bron van hoop, julle

1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die

Kan

del

aar –

27

Jan

uar

ie 2

01

9

20

18

Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected]

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure:

Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00

Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is.

ROOIKERK-EREDIENSTE

09:00 Carel

Teks: Jeremia 20:7

Tema: Mislei om te lei

Deurkollekte: Fonds vir Teologiese Opleiding.

09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk

10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe

18:00 Carel (Getuienisdiens)

Teks: Jeremia 20

Tema: Mislei om te lei.

Volgende Sondag

09:00 Carel (Afskeidspreek)

18:00 Carel (Nagmaal en verwelkoming van jong belydende lidmate)

Sou jy vir Hannes wou skakel, sy selnommer is

062 127 5300.

Vanaf 28 tot 31 Januarie is Hannes met verlof om by die Here stil te word en om dit

te integreer wat hy die afgelope weke gesien en

gehoor het. Ook om te rus, want ʼn dominee kan nie

moeg begin in die Rooikerk nie!!! Dankie vir julle begrip

hiervoor. Carel is dan aan diens.

ʼn Woord van Dank

Ons wil graag vir die gemeente baie dankie sê vir die gasvryheid en liefde waarmee julle ons gesin ontvang het. Dankie vir die moeite om ons te laat tuis voel in die gemeente – dit het gewerk! Ons voel bevoorreg om deel van die Rooikerk en Striata te wees.

Hannes, Rolyn en gesin.

Page 2: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Kandelaar-27-Januarie-2… · van Woning 35 se beurt. Mag God, die bron van hoop, julle

2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VERJAARDAE

Baie geluk aan elkeen wat vandag of in die volgende week verjaar.

27 Jan Albert Opperman 0825681716 Henrihet Engelbrecht 0832605514 Johan Claassens 0827863915 Riané Barnard 0716105042 28 Jan Marlihet Robberts 0828968385 Nicole Dreyer Thanya Mari Venter 0515225240 29 Jan Nico Esterhuyse 0837090865 Willem Steyn 30 Jan Ferdi Vergottini 0815098889 Magdalena Lubbe 0837332515 31 Jan Daretha Maartens 0515220808 Elizabeth Pretorius Elize Coetzer 0842456809 Esmé Sinden 0833206565 Tanya J v Rensburg 0823125063 1 Febr Mariette Reyneke 0845221310 Natasha du Rand Steyn Greyling 2 Febr Wim Strydom 0834119717 Xandri Fourie 0515228415

WELKOM AAN

Elma Muller het oorgekom van NG Gem Florandia Pretoria.

Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die

erediens by die Inligtingstoonbank.

Musiek en Liturgie-

vergadering net ná afloop van die oggend-

diens.

Die gemeente neem Sondag 3 Februarie 2019 afskeid van Carel en René

Hoekom is totsiens sê so moeilik...?

Dalk omdat ons ook afskeid neem en daarom maak ons daarvan ʼn geleentheid om maklik te kuier en mooi herinneringe saam te maak.

Kom gebruik asseblief 3 Februarie 2019, om nog ʼn spesiale ‘onthou’ in jou hart te kan bêre saam met Carel en René:

Bring en Braai: Ons sal die vure asook tafels en stoele verskaf.

Bring jou eie kos, drinkgoed en eetgerei en dalk bietjie ekstra vir dié wat nie het nie.

As jy nie kan braai nie, sal daar iemand wees om jou vleisie te braai.

Tyd: 12nm

Plek: Onder die Hemeldak

Page 3: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Kandelaar-27-Januarie-2… · van Woning 35 se beurt. Mag God, die bron van hoop, julle

3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

LIEF EN LEED

Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente – vir dié op die lys asook vir die wat

nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne.

Stern Visagie sterk tuis aan.

Sophie Potgieter was Donderdag vir ʼn heupoperasie in Medi-Clinic. Dink aan jou Sophie!

Lindi Muller gaan die 30 Januarie in vir ʼn skildklier operasie by Universitas-Hospitaal. Bid asb vir kalmte en rustigheid (sy is baie bang).

Willie Voster is in Medi-Clinic ICU nadat hy erge borspyne ontwikkel het.

Elize Sevenster word gedurende die komende week in 3 Mil-Hospitaal opgeneem.

Jozè Ebing, wat in Februarie vir kankeroperasie gaan.

Irene Janse van Rensburg sterk tuis aan.

Johan Lange, ons karwag, wat ook aansterk na ʼn operasie.

*********

Ons bid dat die Here vir Elize Scholtz en haar kinders, Gerda en Estelle, sal troos met die afsterwe van Danie.

Gebedsbediening

“Heilige Gees, vervul my só dat Jesus al duideliker in my lewe gesien sal word en Christus deur my al meer verheerlik sal word. Amen.”

Uit: Leef ‘n Geesvervulde Lewe deur Dirkie van der Spuy

Alle leiers en jeugleiers: As gevolg van veranderende omstandighede vind die Leiersretraite net op Saterdag 2 Februarie 2019 plaas en dan wel vanaf 08:30 tot 14:00

(“brunch” ingesluit).

RSVP @ 29 Januarie by die Kerkkantoor asb.

Page 4: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Kandelaar-27-Januarie-2… · van Woning 35 se beurt. Mag God, die bron van hoop, julle

4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Genadedade-Diensgroep

Genadedade-diensgroep is hard aan die werk. Ons eerste projek is ons omgewing saam met die Omgewingsake-diensgroep. As u weet van mense wat werk soek, verwys hulle asb na die kerk. Vir meer inligting kontak Gerty 083 609 8007.

Vanuit die

Onthou asb die verkope van die Rooikerkhuis na die diens by die inligtingstoonbank. Heerlike appelkoos- en perskekonfyt is weer beskikbaar. Daar is ook quiches en gekookte etes beskikbaar. U kan kontant betaal of EFT na die kerk se rekening met verwysing Rooihuis en u naam.

Die Omgewingsdiensgroep benodig die volgende asseblief:

4 x Grawe 4 x Grasharke 1 x Snoeiskêr 2 liter Aluminiumverf 2 x Kwaste 2 x Terpentyn 4 x Oorpakke 4 Paar handskoene

Baie Kunsmissakke of enige sterk-tipe sakke.

2. Borge vir werkers (elk R200 pd) totdat Universitas Woonbuurt-assosiasie gevestig is.

3. Inwoners wat hul verbind om redelike area rondom hul wonings ook skoon en netjies te hou.

4. Persone met bakkies wat bereid is om vullis weg te ry.

5. Persone wat kan help om werkers te bestuur.

Diek - 082 440 7875

Page 5: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Kandelaar-27-Januarie-2… · van Woning 35 se beurt. Mag God, die bron van hoop, julle

5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Is jy 'n ...

* Leraar * Onderwyser * Kategeet * Jeuggroepleier * Jeugwerker

Of werk jy net graag met kinders? Het jy die kinders net een uur per week by jou en wil jy die tyd benut om regtig 'n verskil in die kinders se lewens te maak?

Glo jy dat geloofs- en lewenswaarhede deur ervarings versterk kan word?

Twyfel jy of jou manier van aanbieding regtig die kol tref?

Dan is die werkswinkel net vir jou!!

Ons gee nie vir jou lesmateriaal nie. Ons leer jou hoe om kreatief met enige lesmateriaal te werk

Datum: Saterdag 16 Februarie 2019

Tyd: 09:00 - 15:00

Plek: NG Kerk Kameeldrif Koste: R550.00 per persoon

Aanbieders: Dr Roelf Opperman, Ds Fritz Snyman Navrae: Stuur jou navrae na [email protected] Bronze Baobab Groep http://bronzebaobab.com

SÊ JA VIR DIE LEWE-BEDIENING

Diek Conradie het ʼn persoonlike bediening onder werkloses. Kos, klere en Bybels word aan werkloses verskaf.

Indien u van enigeen weet wat trek of huis opgee; vertel hulle asseblief dat Diek alle bruikbare items (klere, beddegoed, kombuisware, motorhuisitems, enigiets) wat hulle nie wil saamneem nie, sal waardeer en kom wegry.

Diek - 082 440 7875 / 051 5222 466 - Besselsenstraat 81

Baie dankie en Vreugde!

Diek

Page 6: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Kandelaar-27-Januarie-2… · van Woning 35 se beurt. Mag God, die bron van hoop, julle

6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK: 1 MAART 2018 - 31 DESEMBER 2018 (Striata ingesluit)

Werklik tot op datum

Begroot tot op datum

Verskil tot op datum

INKOMSTE 2,317,505.36 2,271,860.31 -45,645.05

Min: UITGAWES 2,369,625.67 2,320,307.36 -49,318.31

* Bedryfsuitgawes 775,325.03 661,655.74 -113,669.29

* Gemeentevisie/ Sending- en Uitreikaksies 344,710.27 430,579.34 85,869.07

* Salarisse en Lone 1,249,590.37 1,228,072.28 -21,518.09

(-Tekort) / Surplus -52,120.31 -48,447.05 Kontak Cobus 083 632 2422 vir enige navrae.

se spesiale koevertinsameling gaan vir die

Diensgroep vir Finansies

Kuns- en Dramadiensgroep - Gaan bid hieroor en indien jy wil deel vorm van dié diensgroep, kontak Rolyn 0785013489

Musiekspan nooi enigiemand uit wat wil deel word – instrumente en sangers. Gaan bid hieroor en indien jy wil deel vorm van dié diens-groep, kontak Maretha 0823723442.

Page 7: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Kandelaar-27-Januarie-2… · van Woning 35 se beurt. Mag God, die bron van hoop, julle

7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Indien daar enigiemand is wat bereid is om ʼn klein dogtertjie se kleu-terskool te borg of gedeeltelik te borg (aangesien die ouers dit eers oor drie maande finansieel sal kan bekostig) en hierdie raak aan jou hart, tree asb so gou moontlik in verbinding met Carel 0828217600. By-

voorbaat dankie.

Ons is op soek na 2 x medium skoolbaadjies vir Fichardtpark Hoër-skool seuns.

As jy dalk het om te skenk of om aan ons te verkoop, kontak asb vir Elretha 084 965 1404.

Page 8: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Kandelaar-27-Januarie-2… · van Woning 35 se beurt. Mag God, die bron van hoop, julle

8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

GELEENTHEDE BY SA TRUCK BODIES

As maatskappy is ons verbonde aan Bloemfontein en die jeug is vir ons belangrik, in die voortsetting van besigheid nie net in ons stad nie maar ook

in Suid-Afrika. Ons wil graag hande vat met die kerk op die volgende wyse:

Graag wil ons geleenthede bied aan ʼn paar leerlinge wat graag wil begin werk by ʼn maatskappy om daardeur vir hulle loopbaanmoontlikhede te skep.

Ons dink veral aan leerlinge wat oor die vermoëns beskik, maar nie die finansiële ondersteuning het om onmiddellik tersiêre opleiding te

ondergaan nie.

Vereistes is as volg:

Matriek geslaag (2014 – 2018)

Wiskunde (Hoërgraad) – sal voordelig wees

Rekeningkunde – sal voordelig wees Afrikaans en Engels

CV’s of navrae kan direk aan my gerig word by:

Janette van Schoor

[email protected] 051 407 6940

Mag hierdie die begin wees van goeie wedersydse verhoudinge en die skep van geleenthede vir ons jeug.

Vriendelike groete

43 George Lubbe , Hamilton, Bloemfontein,

9469, Freestate, South Africa

Page 9: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Kandelaar-27-Januarie-2… · van Woning 35 se beurt. Mag God, die bron van hoop, julle

9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

`

GELUK MET JOU VERJAARSDAG.

Op Vrydag 1 Februarie verjaar Joan Venter van DW4, Frances Immelman van Aluvera 1

en Brigitte Wilke van Woning 61.

Op Saterdag 2 Februarie is dit Hermaans Smit van Woning 35 se beurt.

Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan

word deur die krag van die Heilige Gees Rom 15:13

“As dit nie vir die Here was nie!“

Vandag is 27 Januarie 2019

Welkom by Striata Hannes. Mag jy ons liefde op ʼn spesiale manier ervaar terwyl jy hier by ons kuier.

Gemeenteleiers kom na die diens voor in die saal bymekaar sodat ons vir Hannes beter kan leer ken.

Teks: 1 Konings 12:1-19

Tema: Met grysheid kom wysheid

Page 10: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Kandelaar-27-Januarie-2… · van Woning 35 se beurt. Mag God, die bron van hoop, julle

10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Ons vra voorbidding vir Ons mense wat deur moeilike tye gaan. Dink spesiaal aan Grace Serfontein, Willem Janse van Rensburg, Rustelle Roodt, Bossie Knoetse, Hettie Haman, Wilna Vorster, Gienie Groenewald asook Apie en Ria Pretorius. Kom ons bid vir elkeen wat jy van weet wat siek is en spesiaal ook vir die mense in die versorgingseenheid en wat huisgebonde is. Ons is lief vir julle!

Bid asseblief ook volhardend, waaksaam en in dankbaarheid vir reën. Die droogte neem krisis afmetings aan.

GESAMENTLIKE BYBELSTUDIE

Dinsdag 10:00 kom Carel van der Merwe Striata groet.

Ons groet vir Carel en sê dankie vir sy liefde, trou, leiding en begeleiding wat hy vir ons as bedieningspunt en vele van ons in ons persoonlike hoedanigheid gegee het. Mag die Here jou en Renè seën en beskerm. Mag Hy tot julle redding verskyn en julle genadig wees. Mag Hy julle gebede verhoor en mag julle in Sy teenwoordigheid voor Sy aangesig wandel. ALMAL IS WELKOM!

Dankie Carel en Renè

WYKSBYEENKOMS vir die week is vir Wyk 4 by Annatjie Jordaan, huis 67 om 15:00 (drie uur).

Page 11: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Kandelaar-27-Januarie-2… · van Woning 35 se beurt. Mag God, die bron van hoop, julle

11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

).

ʼn PAAR LOS GEDAGTES RONDOM VANDAG SE TEMA

GELOOFSBELYDENIS: Hoekom glo ek in God? Ek het Hom nodig, so hier is my antwoord: Ek glo in God, want partykeer is die wê-reld so “awesome” en dinge werk so goed uit dat my siel uitroep vir iemand om voor dankie te sê – dan is dit Hy!

Ek glo in God, want soms is die berge en die sonsondergang en die wolke en die maan so mooi dat ek iemand nodig het om te

prys. Iemand moes dit gemaak het. Dis Hy!

SEËNINGE IN EN UIT DIE VERSORGINGSEENHEID

Ons wil graag die spesiale mense in die versorgingseenheid daar-aan herinner dat hulle vir God en vir ons waardevol is. Ook wil ons hulle die geleentheid bied om ons te seën. Die Here Jesus het self gesê dat dit meer geseënd is om te gee as om te ontvang (Hande-linge. 20:35). Daarom nooi ons jou om deel te word van die be-diening. Ons nooi ook mense vanuit Rooikerk om te kom seën en geseën te word. Kontak Frans Oosthuizen (0828592092) en/of Alta Coetzee (0837029398) om meer inligting te kry.

Kyk asb na die uitnodiging van Carel en

René se afskeidsgeleentheid volgende

Sondag 3 Februarie 2019 om 12:00.

Almal is so baie welkom.

Lees asb ook die berigte op bladsye 4 en 5 ivm die

Omgewings- en Genadedade-Diensgroepe.

Page 12: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfonteinrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Kandelaar-27-Januarie-2… · van Woning 35 se beurt. Mag God, die bron van hoop, julle

12 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

ʼn PAAR LOS GEDAGTES RONDOM VANDAG SE TEMA

Ek glo in God, want partykeer gebeur goed wat so onbeplan is en so seer maak. Dan voel dit of niemand verstaan nie, maar dan onthou ek die Man aan die kruis en die spykers in sy hande. Dan weet ek iemand huil saam met my. Dis Hy!

Ek glo in God, want partykeer is ek so deurmekaar en die lewe so sinneloos en my drome lyk onbereikbaar en dan het ek iemand nodig om saam met my die pad te stap en die rigting te wys. Dan is Hy daar!

Ek glo in God, want partykeer is ek so dom en doen ek sulke “stu-pid” goed en sonde mors my hart en my lewe so op en maak an-der so seer. En dan het ek nodig dat Iemand vrede en wysheid bring. Dan is Hy daar!

Hy maak heel wat ek self verbrou het! Hy bring genade selfs in seer wat ekself veroorsaak het!

Ek glo in God, want partykeer weet ek niks. Ek het leiding en wys-heid nodig en ‘n deurmekaar wêreld wat ek nie verstaan nie.

En dan skryf Hy vir my in die Bybel en ek lees Sy Woord en hoor sy stem en dinge maak weer sin!

Ek glo in God, In Jesus, in sy Gees, want Hy’s daar! Heeltyd! Altyd!

In alles waardeur ek gaan en maak nie saak hoeveel keer ek die-selfde fout maak nie. Hy is daar!

Ek glo in God, want ek sien nie kans om ooit alleen te wees of e-nigiets alleen te doen nie.

Amen. (Anoniem – belydenis deur epos ontvang).

GEBED: Kom, O Heilige Gees kom! Kom as Heilige vuur en brand in ons. Kom as Heilige wind en waai ons skoon. Kom as Heilige lig en lei ons. Kom as Heilige waarheid en leer ons. Kom as Heilige liefde en omvou ons. Kom as Heilige Krag en inspireer ons. Kom as oorvloed lewe en oorstroom ons. Verander ons, Vorm ons. Totdat ons heeltemal word soos God wil. Kom, O Heilige Gees, Kom! Amen