kontakbesonderhede...2016/03/13 christo v eeden ds frans klopper ds mauritius pienaar ds chris de...
TRANSCRIPT
infininfo
Deurkollekte
Instandhouding
Kontakbesonderhede
Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: [email protected] Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan – Vry 8:00 – 14:00 Adres: Posbus 583, Amanzimtoti, 4125 Erediensleiers: Ds Mauritius Pienaar - 031 903 4321/082 468 8780 [email protected] Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 [email protected] Ds Chris de Vries - 031 903 4754/084 258 4556 [email protected] Engelse Dienste: Gerald Winkel - 031 903 4106/076 508 2627 [email protected] Karavaanparke: Martin Prinsloo - 031 903 4593/083 650 5315 [email protected] Vrouediens: Theresa Roelofse - 031-903 3086 / 072 189 6623 Voorsitter van Kerkraad: Peet van Zyl - 031 903 8466/083 305 0884 [email protected]
Bankbesonderhede:
NG GEMEENTE SUIDKUS
ABSA Bank Galleria: Tjekrekening 3300 144 054 Takkode 63 20 05
PREEKPROGRAM DATUM ENGELS SUIDKUS Mooihawens AAND
2016/03/13 Christo v Eeden
Ds Frans Klopper
Ds Mauritius Pienaar
Ds Chris de Vries
2016/03/20 Christo v Eeden
Christo van Eeden Peet van Zyl Geen
2016/03/25 Gerald Winkel
Ds Mauritius Pienaar Nagmaal
Ds Chris de Vries Nagmaal Geen
Baie geluk
Baie geluk aan al ons verjaarsdagvriende. Mag jou beker van vrede en
vreugde van Jesus in hierdie nuwe jaar oorloop! 13 14 15 16
Heinrich Beeslaar Jan Coetzer Charl Delport Lorraine Meyer Lisette Nothnagel
Dwayne Jordaan Isabel Otto
Sannie Booyens Trysie Jute Damien Lombaard Mike von Dresselt
Damien du Preez Gert Hendriks Angus Pohl
17 18 19
Corrie Bekker André Powell Amanda v d Berg Sarah v d Sandt Loudine v Romburgh Marie van Wyk Alex Vieira Liezel Wait
Werner Botha Johan de Jager Neil Enslin Clio Glenister Pieter Stewart
Petro Botes Chanél Conradie Ronell Greyling Adelé Horn Anetjie j v Vuuren Chris Kruger
ONDERSTEUNINGSDIENSTE
Uit die Kantoor:
Besoek Durbanhawe
Die skip vervang die Doulos en baie
Bybels, Geestelike Boeke, DVD’s, Cd’s is
beskikbaar op die skip en vele meer.
Hulle het ook spanne wat kerke besoek.
Bid asb dat die Here hulle uitreike hier sal seën
Die kerkkantoor sal gesluit wees vanaf 18 Maart tot 28 Maart.
ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING
Welkom aan alle nuwe lidmate wie se lidmaatskapbewyse
ontvang is
Lidmaatbewyse ontvang: Vanaf Elsburg
Dorie Maré Plett haven 58, Illovo Ons bid vir Gemeentelede
Tertia de Wet (031-903 6910)
Willie Rossouw (060 637 9929)
Oom Grobbie en Lisa 031-903 4518 / 082 550 3855
Tilla Hamman (031-903 8004)
Wilna Swartz 082 202 2873 (Neil 083 581 2363)
Ons versoek lidmate om asseblief die leraars of kerkkantoor te
laat weet van persone wat siek of in die hospitaal is.
Meegevoel:
Meegevoel word betuig met Pieter en Elma du Preez met
die afsterwe van Elma se suster.
Ps 37:4
Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee
wat jou hart begeer.
ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING
Gebedsaksie
Elke Maandagaand om 18:00 in die konsistorie.
Lidmate word hartlik uitgenooi om dit by te woon.
Mooihawens en Tabor Kom besoek gerus die inwoners van Mooi Hawens en Tabor
Ons vra ook voorbidding vir die inwoners van Huis Lena D –vloer
Nooi Lidmate asb uit na die Engelse
Bybelstudie wat Donderdagoggende in Tabor
Konsistorie plaasvind
Daar is ‘n groot behoefte aan toiletware vir die
inwoners van Huis Lena. Indien u ‘n bydrae wil maak, bring dit asseblief na die kerkkantoor.
Enkellopendes
Enkellopende persone tussen ouderdom van 30 en 45 kom elke tweede Dinsdagaand om 18:30 in die Kapel bymekaar.
Kontak Zelda Crous : 079 693 0268
JEUGBEDIENING
Koffiekroeg:
Hoërskoolleerders
Woensdagaande 18:00 by
die kerk
JKJA
Elke Vrydag direk na skool
Kontak: Hannalize van
Heerden 082 465 2334
Naskoolse Jongmense en
Studente
Donderdagaande 18:00 by
Videnweg 6
SAMELEWINGSGERIGTE BEDIENING
Engelse Dienste
Ons wil u vra indien u enige Engelse familie of vriende het om
hul uit te nooi na ons Engelse dienste in die kapel agter die kerk om 8:00 elke Sondagoggend
Daar is ook ‘n Sondagskoolklas na die diens.
Noodspens Baie dankie vir al die kos wat ons gereeld ontvang.
Beddens en wasmasjiene word benodig
Karavaanpark Bediening Huiskerk byeenkomste by die karavaanparke is soos volg:
Ocean Call: 9-00 tot 10-00 Uitspan: 10-00 tot 11:00
Kontak: Martin Prinsloo 083 650 5315
toiletware soos seep, tandepaste, deodorant, seeppoeier,
skottelgoedseep word benodig.
Engelse Bybelstudiegroep
Belangstellendes word hartlik uitgenooi na ‘n Engelse Bybelstudiegroep elke Donderdagoggend
vanaf 9:00 tot 10:00 in die Tabor Konsistorie.
Kontak vir Gerald Winkel 076 508 2627
Kerkraadsvergadering word gehou op Woensdag, 16 Maart om 19:00 in die konsistorie.
Vrouebybelstudiegroepe elke Dinsdagoggend
soos volg:
Tabor Konsistorie 9:30 - Willemien Opperman (031 9162671/072 979 4655)
Kapel 9:00 –
Ds Mauritius Pienaar (082 468 8780)
Amandonia 501 9:00 –
Francien van Rensburg (031 903 7280/072 184 0703
Dames word uitgenooi om enige van bogenoemde persone te kontak
en by die bybelstudiegroep in te skakel.
Deurdiens en Tee Eredienshelpers
13/3 Gibeon 20/3 Philos 25/3 Goeie Vrydag -Nagmaal
13/3 Sannie 20/3 Leon 25/3 Sannie
Onderlinge Versorging Bediening Nuus uit gemeente
Senior Burger onthaal: Saterdag 23 April Het u al 65 somers en meer agter die rug?
Kom geniet ‘n tee-oggend saam met die Vrouediens. Hou asseblief die oggend oop.
Net na die vakansie gaan ons name vra om getalle te bevestig.
Kontak: Theresa Roelofse 072 189 6623 Willemien Opperman 031-916 2671
Onderlinge Versorging
Ons wil graag die kinders by Malvern Kinderhuis en
die Karavaanparke bederf met Paaseiers oor
Paasnaweek. Alle donasies sal waardeer word en die
Paaseiers kan in die voorportaal geplaas word of by die
kerkkantoor afgelewer word.
Die KZN Sinode ‘n betrokke by ‘n droogtehulp
projek in die Vryheid omgewing. Daar bestaan ‘n
sterk moontlikheid dat boorgate gesink kan word
om volhoubare watervoorsiening te bewerk.
Vir dié doel is ‘n fonds gestig en gemeentes word
gevra om hiertoe by te dra.
Vandag, 13 Maart sal ‘n spesiale kollekte vir dié doel
gehou word
Paasfees eredienste by die kerk en
Mooihawens:
Goeie Vrydag 25 Maart: Nagmaal 9:00
Paas Sondag 27 Maart: 9:00
1909 het Jack Miner wat ‘n voëlreservaat gestig het in Kingsville,
Ontario besluit om ringe om die voëls se bene te sit met sy adres
op. Van oral in die wêreld het mense vir hom van die ringetjies
teruggestuur.
1914 Het hy besluit om ‘n Bybelteks op die ringetjie te stempel.
“Vanaf die heel eerste keer dat ek ‘n teks op ‘n bandjie
gestempel het, was ek bewus van God se hulp en het ek geweet
my ring-metode was nou kompleet.”
‘n Jagter wat ‘n eend in die Suide neergeskiet het, het die
voëlbandjie gevind met Jack Miner se naam en adres en agterop:
Markus 11:28. Hy het dit in sy Nuwe Testament opgesoek en gelees:
“Julle moet geloof in God hê.”
‘n Gevangene in ‘n tronk in Arkansas het van die gebeure in ‘n
koerant gelees en toe sy Testament begin lees.
Met die verloop van die jare het sportmanne aan Jack Miner
geskrywe dat hulle lewens verander is deur die Bybeltekste waarna
sy voëlbandjies hulle verwys het.
En ‘n Sendeling ver weg in die Hudsonbaaigebied het vir die eerste
keer in twee- en- twintig jaar uitgekom om aan mnr Miner te vertel
dat hierdie voëlbandjies ‘n nuwe opwekking van geloof veroorsaak
het onder die Indiane en Eskimo’s wat na die Sendeling gekom het
sodat hy vir hulle die boodskappe kon vertolk.
Jack Miner het gesê: “ My voëlreservaat sou nooit gewees het wat
dit is nie en ook geen wêreldwye erkenning geniet et nie as ek
God nie as vennoot ingeneem en Hom die eerste plek gegee het
nie.”
Linda Buitendach
Foon/Faks: 031 903 1454
Sel: 082 345 1860
e-pos: [email protected]
BEPLAN U ‘N VAKANSIE ???????? Kontak my gerus vir ‘n kwitasie –
sonder enige verpligting
Vliegtuig kaartjies – boot reise –toere – hotelle – kar huur – visa –
reis versekering
40 jr In die bedryf
Storie van Hoop
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 2 3 4 9:30 Wêreld- biddag vir vroue
5 Wêreld- biddag vir mans
6 Wegneemete by die kerk
7 8 18:00 Jeug- bediening Vergade- ring
9 18:00 OD Vergadering
10 11 12
13
14
15 16 19:00 KR Vergadering
17 18 SKOLE SLUIT
19
20
21 Menseregte dag
22 23 24 10:00 Silwerkring
25 Goeie Vrydag 9:00 Nagmaal Kerk & Mooihawens
26
27
28 Gesinsdag
29 30 31
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 2
3 Dag van Danksegging & Verootmoedi-ging
4 5 SKOLE BEGIN
6 7 8 9
10
11
12 13 14 15 16 9:00 Vrouediens Bestuurs- vergadering
17
18 18:00 Gebedes-geleentheid (Aksies)
19 20 21 10:00 Silwerkring
22 23 10:00 Senior Burger Onthaal
24 25 26 27 Vryheidsdag
28 29 30