jy kan die hoop wees - the sunflower fund€¦ · ons samel fondse in om die weefseltipering-toets...

2
Elke jaar word daar wêreldwyd verskeie mense met leukemieë en ander lewens gevaarlike bloedsiektes gediagnoseer. ‘n Bloed-stamsel oorplanting bied vir baie mense die enigste hoop op oorlewing. Is jy tussen 18 en 45 jaar oud? Weeg jy meer as 50kg met ’n LMI van <40? Gewillig om ENIGE pasiënt in nood te help? Volg jy ‘n gesonde lewenstyl? JY KAN DIE HOOP WEES deel. skenk. registreer. 0800 12 10 82 | www.sunflowerfund.org.za REGISTREER VANDAG AS ‘N BLOED-STAMSELSKENKER! Let asseblief op: Die skenking van bloed-stamselle word volgens wet geklassifiseer as vrywillig en daar is geen vergoeding daarvoor nie. Indien jy wel as ‘n gepaste skenker vir ‘n pasiënt is, sal jy wel vergoed word vir enige redelike uitgawes verbonde aan die skenking.

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JY KAN DIE HOOP WEES - The Sunflower Fund€¦ · Ons samel fondse in om die weefseltipering-toets kostes te dek in die werwing van potensiële skenkers. ‘n Bloed-stamseloorplanting

Elke jaar word daar wêreldwyd verskeie mense met leukemieë en

ander lewens gevaarlike bloedsiektes gediagnoseer. ‘n Bloed-stamsel

oorplanting bied vir baie mense die enigste hoop op oorlewing.

Is jy tussen 18 en 45 jaar oud?

Weeg jy meer as 50kg met ’n LMI van <40?

Gewillig om ENIGE pasiënt in nood te help?

Volg jy ‘n gesonde lewenstyl?

JY KANDIE HOOP

WEES

deel. skenk. registreer.0800 12 10 82 | www.sunfl owerfund.org.za

REGISTREER VANDAG AS ‘N BLOED-STAMSELSKENKER!

Let asseblief op: Die skenking van bloed-stamselle word volgens wet geklassifiseer as vrywillig en daar is geen vergoeding daarvoor nie. Indien jy wel as ‘n gepaste skenker vir ‘n pasiënt is, sal jy wel vergoed word vir enige redelike uitgawes verbonde aan die skenking.

Page 2: JY KAN DIE HOOP WEES - The Sunflower Fund€¦ · Ons samel fondse in om die weefseltipering-toets kostes te dek in die werwing van potensiële skenkers. ‘n Bloed-stamseloorplanting

Slaan daai mites voos! Mite #1 Bloed stamselskenking is pynlik. Daar is baie min pyn betrokke by die skenking van stamselle deur middel van bloed. Die skenkingsproses stem baie ooreen met dié skenking van bloedplaatjies.

Mite #2 Jy sal ‘n operasie moet ondergaan om ‘n skenker te wees. Daar is geen operasie in die proses betrokke nie. ‘n Selskeidingsmasjien oes stamselle uit jou bloed.

Mite #3 Hulle gaan in jou bene boor. Die lewensreddende beenmurgselle kom in jou bloedstroom voor en n selskeidingsmasjien oes die stamselle uit jou bloed.

Mite #4 Ek kan dit nie bekostig om ‘n bloed-stamselskenker te wees nie. Ons vra gewoonlik n potensiële skenker of hulle dit sal oorweeg om ‘n bydrae to maak, al dan nie, sal The Sunfl ower Fund die koste dra.

Mite #5 Jy kan nie skenk as jy ‘n tatoeërmerk het nie. Jy kan inderdaad ‘n skenker word as jy tatoeërmerke of gaatjies in jou ore (of liggaam) laat skiet het, maar jy kan slegs ‘n jaar later skenk.

Mite #6 Die geskiktheid van skenkings hang van jou bloedtipe af. Die geskiktheid van die bloed-stamselskenking hang af van die weefseltipering en nie jou bloedgroep nie. Die weefseltipering sluit genetiese eienskappe in wat dikwels uniek aan ‘n sekere rassegroep is.

Mite #7 Ek kan nie ‘n skenker word nie weens my seksuele oriëntasie. Enige skenker wat veilige seks beoefen word aangemoedig om by die register aan te sluit, ongeag van hul seksuele oriëntasie.

Groei ‘n gesonde, e� ektiewe en etniese diverse Register van toegewyde skenkers.

JY KAN OOK OP ANDER MANIERE HELPMoedig ander aan om by die register aan te sluit

Ondersteunonsfondsinsamelings aktiwiteite

Maak ‘n fi nansiële bydrae.

Praat met ons oor beplande geskenke

Joumaatskappy kan betrokke raak

SMS ‘Sunfl ower’ na 40555 om R30 te skenk.

The Sunfl ower Fund • ABSA Bank • Rek no.: 405 183 4719 • Tak Kode: 632005Verwysing: Tissue Typing • E-pos: donors@sunfl owerfund.org.za

Jou donasie sal ons help om ander te werf om by The Sunfl ower Fund se Registreer aan te sluit. Skenk nou!

SnapScan Zapper

The Sunfl ower Fund skep ‘n bewustheid en voed die publiek op oor die behoefte en die proses verbonde aan bloed-stamselskenking. Ons samel fondse in om die weefseltipering-toets kostes te dek in die werwing van potensiële skenkers.

‘n Bloed-stamseloorplanting behels ‘n proses waarvolgens beskadigde of vernietigde bloedselle met gesonde bloed-stamselle vervang word.

Skenkers en pasiënte se veiligheid is ons prioriteit. Ons kan jou nie as skenker registreer as jy:

• Aan Hepatitis-B, Hepatitis-C of MIV blootgestel is deur ‘n familielid/vriend of deur jou werk nie.

• Jouself (self net een keer) met ‘n onwettige of nie-voorskrif dwelmmiddels ingespuit het.

• Seksueel onveilige of roekelose lewe lei.• Gereeld tatoeërmerke aanbring of gaatjies in jou lyf laat skiet.• Swanger is of ‘n baba in die afgelope jaar gehad het.• Kanker gehad het.• ‘n Fobie vir naalde het.

Wie betaal vir die toets? The Sunfl ower Fund dek al die koste verbonde aan die weefseltipering-toetse en verwelkom vrywillige skenker-donasies vir dié toetse. Dié stel ons in staat om meer fondse aan te wend om skenkers te werf. Skenkers tussen 46 en 50 jaar mag by The Sunfl ower Fund se register aansluit maar ongelukkig kan The Sunfl ower Fund nie hul koste dek nie.

Hoekom is jou etnisiteit belangrik? Die geskiktheid van skenkers hang van die weefseltipering en nie bloedsoort af nie. Sekere oorerfl ike genetiese eienskappe kom dikwels meer gereeld in sekere rassegroep voor. Dit is dus belangrik dat mense van alle rasse registeer as skenkers, want dit verbeter die kans dat alle pasiënte lewensreddende skenkings kan ontvang.

Sluit aan vir iemand spesifi ek? Dit is ’n natuurlike reaksie om ‘n vriend te wil help wat ‘n bloed-stamselskenking benodig. Dit is egter belangrik dat skenkers wat by The Sunfl ower Fund se Register aansluit, besef dat hulle ook beskikbaar moet wees vir enige ander geskikte ontvangers. Hulle kan dus nie net vir een persoon registreer nie. Hoekom gee ons nie almal ‘n kans om hule lewensreddende skenking te ontvang nie – daar is immers so baie mense wat die prosedure benodig?

Bloed word uiteen arm getreken fi ltreer na ‘n

selskeidingsmasjien.

1

Bloedstamselle word uit die bloed onttrek en in ‘n sakkie

geplaas. 2

3

Die oorblywende bloed word in die ander arm van die skenker terug gevoer.

SelskeidingmasjienVersamelde stamselle

Die sakstamselle wordaan ‘n pasiëntgeskenk vir ‘nlewensreddendebloedstamsel -oorplanting.