jesus in die mall? die aard van publieke teologie in sa vandag
DESCRIPTION
Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag. Pretoria 7 Oktober 2008 [email protected]. Formele bronne van teologie. Geloof – logos as Godservaring- fides quaerens intellectum (Anselmus/Barth) Rede – logos as nadenke :“theos” + “logos” - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
![Page 2: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/2.jpg)
Formele bronne van teologie Geloof – logos as Godservaring- fides
quaerens intellectum (Anselmus/Barth) Rede – logos as nadenke :“theos” + “logos” Konteks – die logos het vlees geword Bybel – die logos as geinspireerde, heilige
Skrifte Tradisie – die logos as oorgelewerde
waarheid (credo’s, belydenisse)
![Page 3: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/3.jpg)
Bronne van Teologie
GELOOF
REDE
KONTEKS
BYBEL
TRADISIE
![Page 4: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/4.jpg)
Teologie
‘n Nadenke oor God soos in die Skrifte neerslag gevind vanuit geloofservaring in die lig van ‘n bepaalde konteks en bepaalde tradisie
![Page 5: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/5.jpg)
Variasie in teologieë
Tipe teologie bepaal deur toekenning van gewig aan bronne:
Tradisie = Ortodokse/katolieke Skrif = Protestantse Ervaring = Pentekostalistiese Konteks = Politieke- en bevrydingsteologieë Rede = skolastieke
![Page 6: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/6.jpg)
NGK – ‘n hubriede teologiese identiteit-in-wording
Skrif – *Calvyn en impulse vd Reformasie
“sola Scriptura” = histories-teologiese karakter vd Bybel
*sonder integrasie van histories-kritiese insigte
*skerp verdeeldheid/dualismes oor basiese teologiese waarhede en etiese vrae
![Page 7: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/7.jpg)
NGK
Geloofservaring – *Calvyn se brandende hart loop deur
Skotse piëtisme (sonder Bonhoeffer) *navolging van charismatiese
liturgieë/innerlike migrasie/religie as ontvlugting
*korreksie op “intellektuele” geloof
![Page 8: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/8.jpg)
NG Kerk
Tradisie – credo’s + belydenisskrifte (sonder Barth) – onvermoë om Belhar te hoor /belydenisse te integreer
Konteks – Kuyper se neo-Calvinisme + Warneck se missiologie + Duitse Romantiek = “volksteologie” (sonder Afrika) – ‘n wit kerk , ekumenies geisoleer
![Page 9: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/9.jpg)
Jesus in die mall? Ekklesio-sentries (tot 1992): “Tutu” Politiek-sentries (1992-1998): “Mandela” Ekono-sentries (1999-vandag):
“Ramaphosa”
Gevolge: Geestelike leiers op agtergrond Kerk fokus op “geestelike” taak Teologie verklein in openbare lewe
![Page 10: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/10.jpg)
“Publieke” teologie: Skrif
Skrif as openbare, deursigtige, profetiese en priesterlike waarheid (“Die Skrif is nuttig…”)
Teenoor: *swak kennis vd Skrifte * ongeloof in Skrifrelevansie self – gevoed deur
modernisme en postmodernisme *Skrif vir bloot private opbou van persoonlike geloof/
*oppervlakkige sedepraatjies/pink boekies *angs om “wit” stem te wees *akademiese geweld wat alles problematiseer en
“tweede naiwiteit” onmoontlik maak
![Page 11: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/11.jpg)
TRADISIE Tradisie se klem op normatiewe
belydenisse en geloof in God se kosmiese heerskappy
Teenoor *Onkundig/skaam/ongeërg oor eie herkoms
*Ontkenning hermeneutiese waarde v belydenisse by lees vd Bybel
*Oormoedige Geref sektarisme *Beperking van heil tot individu en kerk
(sonder shalom en kosmiese Christus/Gees)
![Page 12: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/12.jpg)
GELOOF Geloofservaring as impuls vir lewe coram
Dei (Gen 12 en Mt 5 en struktuur van Rom) Teenoor *religie as fideistiese ontvlugting (“kom ons
slaan tente op”) *teologie as antropologie *evangelie as konsumerproduk (Jesus is
die Mall) *ervaring as onafhanklike kenbron van
God (breek band tussen Gees en Christus)
![Page 13: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/13.jpg)
KONTEKS Konteks as inklusiewe lees vd “tekens van die
tye” met transformatiewe intensie van ons globale wereld (Jesus in en buite die mall)
Teenoor: *geslote narratief wat my/sosiale status quo
bevestig (Bosch se mitiese kerke!) *my familie/my kerk/ my geld/my sport ipv oop,
volle Suid-Afrikaanse/globale werklikhede *weerstande teen en moegheid vir
kerkhereniging as deurbreking van klasse/rassekerk
![Page 14: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/14.jpg)
REDE/NADENKE Rede as publieke, toeganklike
“verantwoording doen vd hoop wat in ons is” op die globale markplein van idees
Teenoor: *geslote professionele teologie (Cady en
Tracy!) – bou loopbaan met artikels *teologie as monoloog sonder ekonomie,
politiek en regswetenskappe *teologie as kerklike geheimspraak *onderwaardering van gelowiges om self
te interpreteer: “consulting the faithful”
![Page 15: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/15.jpg)
Publieke teologie
Publieke teologie verskaf raamwerk vir en is self in diens van God se omvattende heil in die wêreld
![Page 16: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/16.jpg)
Publieke kerk
Publieke kerk (Marty) maak lidmate sensitief vir sake van publieke belang en rus hulle toe om geloof in publieke ruimtes te leef
![Page 17: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/17.jpg)
Wat staan ons te doen? Skrif: Verdiep in die Skrifte (Ps 1) Geloof: Bou ‘n geintegreerde spiritualiteit
(woestyn en mall) van gasvryheid (Heb 13) Konteks: Lees konteks met gesindheid van
Jesus Christus (vroue, sondaars,tollenaars, broodvermeerdering)
Tradisie:Omhels en hervertolk tradisie (OT/NT! en Belhar herinterpreteer Nicea/HK)
Rede: Betoon liefde vir God deur grense van redelikheid en (v)oortreflikheid van God te beklemtoon: caritatis…
![Page 18: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/18.jpg)
Die aarde behoort aan die Here…
![Page 19: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/19.jpg)
BAIE DANKIE!
![Page 20: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/20.jpg)
BEPERKINGE Die komplekse aard van die SA situasie Die gesitueerdheid van die vertolker Die implisiete teologiese keuses
![Page 21: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/21.jpg)
UITDAGINGS
UITDAGINGS
VERSOENING
IDENTITEIT
WAARDEHERSTEL
DEMOKRASIE
SPIRITUALITEIT
![Page 22: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/22.jpg)
VYF KERN-UITDAGINGS Versoening en restoratiewe
geregtigheid (een kerk) Identiteit/pluraliteit en globalisering (katolieke kerk) Waardeherstel en anomie (heilige kerk) Demokrasie en evangelie (christelike
kerk) Geintegreerde spiritualiteit (gemeenskap)
![Page 23: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/23.jpg)
1. VERSOENING, ARMOEDE EN RESTORATIEWE GEREGTIGHEID
Oorblywende take uit ons verlede:
-grondhervorming? -”AA” EN “SEB”?
![Page 24: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/24.jpg)
Nuwe take vandag: -seksisme en geweld teen
vroue/kinders -stigmatisering van HIV/Vigs en gay persone -xenofobie teen makwerekwere -rassisme in verskillende vorme (ook
teenoor witmense)
![Page 25: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/25.jpg)
TEOLOGIESE BASIS VAN VERSOENING EN GEREGTIGHEID
God se vrysprekende genade: “Christus het vir ons gesterf toe ons nog sondaars was” (Rom 5:6)
“Ek sal julle sonde vergewe en aan julle oortredinge nie meer dink nie” (Jer 31/Heb 8) Die eenheid van die kerk as
eskatologiese visie: Jes 11 / Gal 3 / Hand 2 (Belhar 2 -4 !)
![Page 26: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/26.jpg)
2. IDENTITEIT/ PLURALITEIT EN GLOBALISERING
Die stryd om identiteit / om verskillend te kan wees (Maluleke, Volf, Moltmann, Belhar 2)
Die Janus-gesig van globalisering: “glocalilzation” en neo-liberale kapitalisme
Vraag na kulturele geregtigheid vs homogenisering
![Page 27: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/27.jpg)
TEOLOGIESE VERTOLKING VAN IDENTITEIT/ PLURALITIET
Trinitariese sosialiteit (Boff, Tanner)
Radikale herdefinisie vanuit Christus (Fil 3, Hand 2)
Katolisiteit van die kerk (elke plaaslike gemeente is ekklesia completa)
![Page 28: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/28.jpg)
3. WAARDEHERSTEL EN ANOMIE
Waardekrisis in oorgangs-gemeenskappe: Anomie
Sekularisering van RSA samelewing (1996!)
Stryd om openbare teologie (Tracy, Thiemann, Cady, BNS) en openbare kerk (Marty)
![Page 29: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/29.jpg)
![Page 30: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/30.jpg)
HIGHEST CPI SCORES 2006
1.Finland 9.6
Iceland 9.6
New Zealand
9.6
4.Denmark 9.5
5.Singapore 9.4
6.Sweden 9.2
7.Switzerland 9.1
8.Norway 8.8
9.Australia 8.7
Netherlands 8.7
![Page 31: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/31.jpg)
51. South Africa 51. South Africa 4.64.6
42. Mauritius 42. Mauritius 5.15.1
![Page 32: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/32.jpg)
WAARDEHERSTEL
VISIE
VORMING
INSTELLINGS
![Page 33: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/33.jpg)
Morele ontwikkeling
AGENTE VAN FORMASIE
Tradition (history)
Culture (customs) Parents
Friends
School/teachersReligion
Mass media (TV/Internet/movies/advertisement
Corporate culture
![Page 34: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/34.jpg)
TEOLOGIESE VERTOLKING VAN WAARDEKRISIS
Heiligheid as “kenmerk” van Drie-Enige God
Heiligheid as toegerekende gawe met opdrag om heilig te lewe (Lev 11; 1 Pet 1)
Die derde gebruik van die wet (kyk na Deut 5-6 en Mat 5!)
Die kuns om as etiese minderheid te lewe
![Page 35: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/35.jpg)
4. DEMOKRASIE
Outonomie
Sekularisasie
Vryheid Skeiding van gesag
Wetenskaplike denke
DEMOKRASIE
Europese Verligting as agtergrond vir moderne demokrasieEuropese Verligting as agtergrond vir moderne demokrasie
![Page 36: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/36.jpg)
•Universele Verklaring van Universele Verklaring van Menseregte (1948) en Menseregte (1948) en paradoksale rol van die paradoksale rol van die kerkekerke•Reuse-winste soos vervat Reuse-winste soos vervat in ons grondwet (aanhef/hf in ons grondwet (aanhef/hf 2)2)
EVANGELIE
![Page 37: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/37.jpg)
TEOLOGIESE VERTOLKING VAN DEMOKRASIE
Verleen teologiese begronding in imago Dei
Kerk as belangrike lid van “civil society”
Die kuns om te onderhandel ipv te preek/profeties op te tree
![Page 38: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/38.jpg)
Demokrasie altyd minder as Christokrasie:
- reg op lewe relatief - spraakvryheid ingekort - handelingsvryheid aan wet
onderworpe
![Page 39: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/39.jpg)
5. Volwasse spiritualiteit
Groei van religieuse fundamentalisme Groei van Pentekostalisme met trekke
v wêreldmyding en glorie-teologie NGK tradisie: Calvyn, Warneck en
Skotse piëtisme Communio sanctorum (HK, Gen 12,
Mt 5 en Bonhoeffer) Die himne van Filippense 2!
![Page 40: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/40.jpg)
SAMEVATLINGVersoening
Identiteit
Waardeherstel
Demokrasie
Eenheid
Katoliek
Heilig
Christelik
Spiritualiteit Gemeenskap
![Page 41: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/41.jpg)
Die aarde behoort aan die Here…
![Page 42: Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag](https://reader034.vdocuments.mx/reader034/viewer/2022051621/56814871550346895db57cc7/html5/thumbnails/42.jpg)
Van die begin was Hy daar. Ons het Hom self gehoor; ons het hom met ons eie oe gesien…en met ons hande aan Hom geraak. Hy is die Woord, die Lewe.. En ons verkondig aan julle die Ewige Lewe wat aan ons geopenbaar is… sodat julle aan ons gemeenskap deel kan he (1 Joh 1:1-3)