jacobsdal primêre skool  · web viewkwartaalprogram en buitemuurse rooster word by . die...

4
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 21 27 Junie - 25 Julie 2015 OUERS: BEDANKING: Baie dankie aan al ons ouers vir die skenking van sopbestanddele, brode en komberse vir die Jeugprojek. Dit word opreg waardeer. Ouers en kinders kan gerus die lede van die Ouervereniging bedank vir die lekker sop wat hulle vir ons kinders kom uitdeel elke week. Ons waardeer dit baie, veral op daardie koue dae! KWARTAALPROGRAM EN BUITEMUURSE ROOSTER: ‘n Voorlopige kwartaalprogram en buitemuurse rooster word by die nuusbrief ingesluit. ONTSPANNINGSAAND: Daar vind ‘n ontspanningsaand vir graad 1 – 7-leerders op Maandag, 21 Julie om 18:00 in die skoolsaal plaas. Die graad 7- klas gaan lekker speletjies hê waaraan almal kan deelneem. Geen toegang gaan gevra word nie en speletjies kos 50c elk. Verversings gaan ook verkoop word. LEERDERDEELNAME RUGBY: Sterkte aan Gustav van Zyl wat die vakansie aan die Bokkie rugbyweek gaan deelneem. GIMNASTIEK: Baie geluk aan die volgende gimnaste wat in hulle ouderdomsgroepe algehele plekke behaal het by die Gimnastiekkompetisie in Bloemfontein: Vlak 1: Cayla Da Camara: 6de plek Vlak 2: Chrisna Roelofse: 2de plek (silwer medalje) Nicolene Scholtz: 5de plek Vlak 3: Bonolo Julies: 4de plek Tharina Roelofse: 3de plek (brons medalje) SKAAK: [AFSKEURSTROKIE] Daar vind ‘n skaak kwalifiserende toernooi op Vrydag, 25 en Saterdag 26 Julie in Bloemfontein plaas. Leerders wat wil inskryf kan die afskeurstrokie invul en op Maandag, 21 Julie by juffrou Naomi inhandig saam met jou inskrywingsgeld van R85. VOLKSPELE: Baie gleuk en sterkte aan niggie Nicolene Scholtz wat as lid van die Noordkaap Volkspelespan van 10 tot 20 Julie aan die SA kampioenskappe gaan deelneem. ALGEMEEN: Hou lekker vakansie en kom veilig terug indien u weggaan met vakansie. Die skool heropen op Maandag, 21 Julie om 8:00. …………………. GEBEDSLYS: Christof Fourie (hospitaal)

Upload: others

Post on 21-Jul-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web viewkwartaalprogram en buitemuurse rooster word by . die nuusbrief ingesluit. ONTSPANNINGSAAND: Daar vind ‘n ontspanningsaand vir graad 1 – 7-leerders

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 21 27 Junie - 25 Julie 2015OUERS:BEDANKING:Baie dankie aan al ons ouers vir die skenking van sopbestanddele,brode en komberse vir die Jeugprojek. Dit word opreg waardeer.Ouers en kinders kan gerus die lede van die Ouervereniging bedank vir die lekker sop wat hulle vir ons kinders kom uitdeel elke week. Ons waardeer dit baie, veral op daardie koue dae!

KWARTAALPROGRAM EN BUITEMUURSE ROOSTER:‘n Voorlopige kwartaalprogram en buitemuurse rooster word by die nuusbrief ingesluit.

ONTSPANNINGSAAND:Daar vind ‘n ontspanningsaand vir graad 1 – 7-leerders op Maandag, 21 Julie om 18:00 in die skoolsaal plaas. Die graad 7-klas gaan lekker speletjies hê waaraan almal kan deelneem. Geen toegang gaan gevra word nie en speletjies kos 50c elk. Verversings gaan ook verkoop word.

LEERDERDEELNAMERUGBY:Sterkte aan Gustav van Zyl wat die vakansie aan die Bokkie rugbyweek gaan deelneem.

GIMNASTIEK:Baie geluk aan die volgende gimnaste wat in hulle ouderdomsgroepe algehele plekke behaal het by die Gimnastiekkompetisie in Bloemfontein:Vlak 1:Cayla Da Camara: 6de plekVlak 2:Chrisna Roelofse: 2de plek (silwer medalje)Nicolene Scholtz: 5de plekVlak 3:Bonolo Julies: 4de plekTharina Roelofse: 3de plek (brons medalje)

SKAAK: [AFSKEURSTROKIE]Daar vind ‘n skaak kwalifiserende toernooi op Vrydag, 25 en Saterdag 26 Julie in Bloemfontein plaas. Leerders wat wil inskryf kan die afskeurstrokie

invul en op Maandag, 21 Julie by juffrou Naomi inhandig saam met jou inskrywingsgeld van R85.

VOLKSPELE:Baie gleuk en sterkte aan niggie Nicolene Scholtz wat as lid van die Noordkaap Volkspelespan van 10 tot 20 Julie aan die SA kampioenskappe gaan deelneem.

ALGEMEEN:Hou lekker vakansie en kom veilig terug indien u weggaan met vakansie.

Die skool heropen op Maandag, 21 Julie om 8:00.

…………………. PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Christof Fourie (hospitaal)McLachlan gesin

Stel u belang om u bad, wasbak, toilet te laat oordoen?

Ons kom na Jacobsdal in die volgende paar weke en het reeds een kliënt om te doen.

Kontak Pieter Swanepoel vir ‘n kwotasie by:0828548420 of [email protected]

Hoe meer kliënte hoe minder vervoerkoste vir almal!

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web viewkwartaalprogram en buitemuurse rooster word by . die nuusbrief ingesluit. ONTSPANNINGSAAND: Daar vind ‘n ontspanningsaand vir graad 1 – 7-leerders

AFSKEURSTROKIE: SKAAKTOERNOOI (25 EN 26 JUL)

NAAM EN VAN _____________________________

WIL GRAAG MY KIND/ERS:

VIR DIE SKAAKTOERNOOI OP 25 EN 26 JULIE

INSKRYF.

ID NOMMER: PA ____________________________

MA ____________________________

EPOS ADRES: _______________________________

SELNOMMER:: PA _________________________

MA _________________________

INSKRYWINGSFOOI VAN R85 HIERBY AANGEHEG.

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web viewkwartaalprogram en buitemuurse rooster word by . die nuusbrief ingesluit. ONTSPANNINGSAAND: Daar vind ‘n ontspanningsaand vir graad 1 – 7-leerders

BIOLINKKonsentrasie is die sleutel tot prestasie

Biolink is UITEINDELIK in Jacobsdal! Die eerste lesse begin op 23 Junie. Vir koshuisleerders sal lesse in aanvang neem sodra die skool in Julie heropen. Lesse sal gedurende die kwartaal by die skool aangebied word.

Indien u wil hê u kind moet hierdie uitsonderlike kursus volg om sy/haar konsentrasie en fokus sowel as akademiese prestasie te verbeter, skakel gerus Miranda van der Walt by 083 7090 688 / 053 591 0757 vir enige verdere navrae of stuur ‘n e-pos na [email protected]

Wat is BioLink?BioLink is ‘n alternatiewe metode tot medikasie om konsentrasie en fokus te verbeter, maar nog só veel te meer, om kinders te help om selfvertroue te verkry deur bioterugvoering aktiwiteite en oefeninge. Dit verbeter geheue, help hulle vinniger werk en harder konsentreer.

Hoe werk dit?BioLink is gekondisioneerde oefeninge wat help om suurstof in die bloed te vervoer na die areas van die brein wat dit benodig. Die hooffokus van hierdie oefeninge is om konsentrasie te verbeter. BioLink maak gebruik van konsentrasie-toerusting en is die enigste verskaffer van “PlayAttention” toerusting op die Afrika-kontinent.

Hoe word die vordering gemeet?Verskeie toetse om aandag en konsentrasie te meet, word na afloop van ‘n sekere hoeveelheid sessies gedoen. Dit is ‘n rekenaartoets wat reaksietyd, konstantheid, die gebrek aan konsentrasie en impulsiwiteit meet. Dit word die TOVA-toets genoem. ‘n Verslag word aan die ouers gegee sodat hulle hul kind se vordering kan volg.

Konsentrasie kan gemeet word Beter konsentrasie en fokus = beter punte BioLink is uniek Dit lewer gelukkige kinders met hope selfvertroue Vordering word wetenskaplik gemeet BioLink lewer toppresteerders Kinders voltooi hul huiswerk nou in die helfte van die

oorspronklike tyd BioLink is vir enigiemand