jacobsdal primêre skooljakkies.com/nuusnege16.docx  · web viewjacobsdal primÊre skool....

8
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 9 11 - 18 Maart 2016 OUERS: BEGIN- EN UITKOMTYE: Die skool begin vanaf Maandag, 14 Maart om 8:00 en verdaag as volg: Gr 1 – 2: 12:00 Gr 3: 12:30 Gr 4 – 7: 13:00 BEHEERLIGGAAM: Ouers moet asseblief kennis neem van die volgende besluite wat met die afgelope Beheerliggaamvergadering geneem is: Fooie om die Sportkamer en/of die Swembad te huur/bespreek is as volg: SPORTKAMER: R400. Stoele en tafels is by die huur ingesluit. ‘n Deposito van R500 is betaalbaar. Breekware en alle ander toerusting is te huur volgens beskikbare lyspryse. SPORTKAMER EN SWEMBAD: R600. Stoele en tafels is by die huur ingesluit. ‘n Deposito van R500 is betaalbaar. Breekware en alle ander toerusting is te huur volgens beskikbare lyspryse. SWEMBAD: R200 ‘n Deposito van R500 is betaalbaar. Breekware en alle ander toerusting is te huur volgens beskikbare lyspryse. SLEUTELHOUERS: Ouers wat sleutelhouers is van die tennisbane en swembad moet kennis neem dat die bedrag vanaf 1 Oktober 2016 opgaan na R350 (per seisoen). Slegs vir ouers wat op datum is met hulle skoolgeld. SPORT- EN OPVOEDKUNDIGE TOER: Voorspoed aan almal wat op Sondag, 13 Maart met die Sport- en Opvoedkundige toer vertrek. Ons bid dat die Here julle sal bewaar en veilig terug sal bring. Die toerspan sal DV op Donderdag, 17 Maart tussen 15:00 en 16:00 terug wees. BUITEMUURSE ROOSTER: ‘n Voorlopige buitemuurse rooster word by die nuusbrief ingesluit. Die eerste week van die kwartaalprogram word by die nuusbrief ingesluit. Daar is nog baie datums uitstaande en ‘n finale kwartaalprogram sal eers volgende kwartaal beskikbaar wees by die skool HUISWERKBOEKE: [AFSKEURSTROKIE] Graad 4 – 6 leerders kan met die afskeurstrokie huiswerkboeke vir kwartaal twee bestel. Stuur asseblief die afskeurstrokie saam met R25 na die klasonderwysers op Maandag, 14 Maart. BIBLIOTEEKBOEKE: Alle biblioteekboeke moet op Maandag, 14 Maart ingehandig word. KOSHUIS: Ouers moet asseblief volgende week vir hulle kinders genoeg drinkwater saamstuur koshuis toe. LEERDERDEELNAME:

Upload: others

Post on 09-Aug-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/Nuusnege16.docx  · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 9. 11 - 18 Maart 2016. OUERS: BEGIN- EN UITKOMTYE: Die skool begin vanaf Maandag,

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 9 11 - 18 Maart 2016OUERS:BEGIN- EN UITKOMTYE:Die skool begin vanaf Maandag, 14 Maart om 8:00 en verdaagas volg:Gr 1 – 2: 12:00Gr 3: 12:30Gr 4 – 7: 13:00

BEHEERLIGGAAM: Ouers moet asseblief kennis neem van die volgende besluitewat met die afgelope Beheerliggaamvergadering geneem is:Fooie om die Sportkamer en/of die Swembad te huur/bespreek is as volg: SPORTKAMER: R400.

Stoele en tafels is by die huur ingesluit. ‘n Deposito van R500 is betaalbaar. Breekware en alle ander toerusting is te huur volgens beskikbare lyspryse.

SPORTKAMER EN SWEMBAD: R600. Stoele en tafels is by die huur ingesluit. ‘n Deposito van R500 is betaalbaar. Breekware en alle ander toerusting is te huur volgens beskikbare lyspryse.

SWEMBAD: R200‘n Deposito van R500 is betaalbaar. Breekware en alle ander toerusting is te huur volgens beskikbare lyspryse.

SLEUTELHOUERS: Ouers wat sleutelhouers is van die tennisbane en swembad moet kennis neem dat die bedrag vanaf 1 Oktober 2016 opgaan na R350 (per seisoen). Slegs vir ouers wat op datum is met hulle skoolgeld.

SPORT- EN OPVOEDKUNDIGE TOER:Voorspoed aan almal wat op Sondag, 13 Maart met die Sport- en Opvoedkundige toer vertrek. Ons bid dat die Here julle sal bewaar en veilig terug sal bring. Die toerspan sal DV op Donderdag, 17 Maart tussen 15:00 en 16:00 terug wees.

BUITEMUURSE ROOSTER:‘n Voorlopige buitemuurse rooster word by die nuusbrief ingesluit. Die eerste week van die kwartaalprogram word by die nuusbrief ingesluit. Daar is nog baie datums uitstaande en ‘n finale kwartaalprogram sal eers volgende kwartaal beskikbaar wees by die skool

HUISWERKBOEKE: [AFSKEURSTROKIE]Graad 4 – 6 leerders kan met die afskeurstrokie huiswerkboeke vir kwartaaltwee bestel. Stuur asseblief die afskeurstrokie saam met R25 na die klasonderwysers op Maandag, 14 Maart.

BIBLIOTEEKBOEKE:Alle biblioteekboeke moet op Maandag, 14 Maart ingehandig word.

KOSHUIS:Ouers moet asseblief volgende week vir hulle kinders genoeg drinkwater saamstuur koshuis toe.

LEERDERDEELNAME:RUGBY:Uitslae teen Prieska:0/7 verloor 20 – 0 0/9 verloor 20 – 5 0/11 wen 20 – 0 0/13 verloor 5 – 0

STAATS SPORTNAWEEK:Sterkte aan ons dogters wat op Vrydag, 11 Maart aan Staats se Sportdag deelneem. Die 0/13 rugbyspan moet op Saterdag, 12 Maart om 11:30 by julle afrigters aanmeld. Hulle wedstryd teen Bloemfontein Laerskool begin om 12:30.

ATLETIEK / TWEEKAMP:Sterkte aan ons 3 atlete wat hierdie naweek aan die SA Atletiekkampioenskappe in PE deelneem en ons 5 atlete wat in die vakansie aan die SA Tweekampkampioenskappe in Bloemfontein deelneem.

BYBELVASVRA:Baie geluk aan die volgende 4 leerders wat gekies is vir die Bybelvasvraspan wat later vanjaar aan die Nasionale Bybelvasvrakompetisie gaan deelneem:Evita Kock, Anica Ueckermann, Cayla Da Camara en Phillip Noeth

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/Nuusnege16.docx  · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 9. 11 - 18 Maart 2016. OUERS: BEGIN- EN UITKOMTYE: Die skool begin vanaf Maandag,

SKAAK: Sterkte aan Rian Steenkamp wat die naweek aan ‘n Kwalifiserende Skaaktoernooi in Bloemfontein deelneem.

DIE SKOOL VERDAAG OP VRYDAG, 18 MAART OM 11:00.

…………………. PW Tait SKOOLHOOF

EERSTE WEEK VAN VOLGENDE KWARTAAL:

APRILMaan: 4 Koshuis open om 17:00Dins:

5

Skool open om 8:00Paaspret: Inklusiewe Klas 13:00 – 17:00 (Alle leerders eet by die skool)Geen buitemuursSkool verdaag om 13:00

Woens: 6 Buitemuurs begin soos op

buitemuurse roosterDon: 7 VCSV beginVry:

8Rapporte gaan uit na ouersKwartaallikse Prysuitdeling. Slegs akademiese, sport en kultuur Top 10.

Sat: 9 Douglas Sportdag

GEBEDSLYS:Claire Nolan (hospitaal)

ONS TOERKINDERS EN PERSONEEL

Strandhuis (met see uitsig) te huur in Grootbrak

April vakansie : R750 per dag (6 slaapplekke)

Buite seisoen : R500 per dag.

Belangstellendes kontak Alda 0761573971

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/Nuusnege16.docx  · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 9. 11 - 18 Maart 2016. OUERS: BEGIN- EN UITKOMTYE: Die skool begin vanaf Maandag,

STEWIGE WOONHUIS TE KOOP:

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/Nuusnege16.docx  · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 9. 11 - 18 Maart 2016. OUERS: BEGIN- EN UITKOMTYE: Die skool begin vanaf Maandag,

STEWIGE WOONHUIS TE KOOP:

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/Nuusnege16.docx  · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 9. 11 - 18 Maart 2016. OUERS: BEGIN- EN UITKOMTYE: Die skool begin vanaf Maandag,
Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/Nuusnege16.docx  · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 9. 11 - 18 Maart 2016. OUERS: BEGIN- EN UITKOMTYE: Die skool begin vanaf Maandag,