jacobsdal primêre skool · web viewskoolgeld word vanaf januarie tot november betaal. probeer...

15
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 3 25 Januarie 1 Februarie 2019 OUERS: SKOLIERPATROLLIE: Padpatrollie tussen die skool en koshuis is daar vir die veiligheid van u kind. Ouers moet asseblief veral op ‘n Maandagoggend en Vrydagmiddag baie versigtig daar ry. Help en leer u kind asseblief deur self met die Zebrastrepe oor die pad te stap. Baie dankie aan ons skolierpatrollie wat elke oggend en middag daar diens doen. Ons waardeer julle! LEERDER KONFRONTASIE: Geen ouer kan in die straat of op die skoolterrein enige ander leerder direk konfronteer oor enige aangeleentheid nie. Indien u ‘n probleem met daardie kind het, moet u sy/haar ouer skakel. Skoolaangeleenthede moet eers by klasonderwysers en dan na die Skoolhoof verwys word. Volg asseblief die korrekte kanale. SKOOLGELD / KOSHUISGELD: Skoolgeld word vanaf Januarie tot November betaal. Probeer asseblief om van die begin af getrou te betaal en nie agter te raak nie. Ouers moet kennis neem dat skoolgeld vir die hele jaar aan die begin van elke jaar op u rekening geplaas word. U het wel die vergunning om daardie bedrag per maand (vóór die 7de) af te betaal. Koshuisgeld is kwartaalliks betaalbaar. Ouers moet skriftelik by die Beheerliggaam aansoek doen om dit per maand vooruit te kan betaal. Bewyse van enige elektroniese inbetalings moet asseblief per epos of faks bevestig word. [email protected] of 053 5910103. Verwysing: U kind se naam en van + waarvoor die betaling is. Baie dankie dat ons op u samewerking kan staatmaak. NUWE HEMPIES/FROKKIES: Daar is ‘n nuwe hempie/frokkie in die Klerewinkel beskikbaar wat vir die volgende sportsoorte gebruik word: Atletiek (Word benodig vir Motheo/Xhariep byeenkoms) Tweekamp (Word benodig vir Tweekampkampioenskappe) Landloop (Later in die jaar) Pryse: Seuns se frokkies – R150 (nommers 22 – 32) - R160 (nommers 34 – 44) Dogters se hempies: R150 (nommers 22 – 32) R160 (nommers 34 – 44) Hierdie hempies word slegs vir bogenoemde sportsoorte gebruik en vervang nie die gewone sporthempie nie. Leerders mag dit ook nie op ‘n Woensdag as sportdrag aantrek nie. OOGTOETSE: Daar is leerders van gr. 1 – 7 wat “Consent & Release” vorms ontvang het. Ouers moet dit asseblief deurlees en bestudeer, teken en terugstuur na die klasonderwysers op Maandag, 28 Januarie. Dit gaan oor die toets van u kind se oë en is heeltemal gratis. (Geborg deur Petra mynmaatskappy) Indien daar ‘n ouer is wat ook graag sy/haar kind se oë wil laat toets moet u die skool vóór Dinsdag, 29 Januarie kontak. LEERDERDEELNAME: KLEURGALA:

Upload: others

Post on 29-Dec-2019

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 3 25 Januarie – 1 Februarie 2019

OUERS:

SKOLIERPATROLLIE:

Padpatrollie tussen die skool en koshuis is daar vir die veiligheid

van u kind. Ouers moet asseblief veral op ‘n Maandagoggend en Vrydagmiddag baie versigtig daar ry.

Help en leer u kind asseblief deur self met die Zebrastrepe oor die pad te stap. Baie dankie aan ons skolierpatrollie wat elke oggend en middag daar diens doen. Ons waardeer julle!

LEERDER KONFRONTASIE:

Geen ouer kan in die straat of op die skoolterrein enige ander leerder direk konfronteer oor enige aangeleentheid nie. Indien u ‘n probleem met daardie kind het, moet u sy/haar ouer skakel.

Skoolaangeleenthede moet eers by klasonderwysers en dan na die Skoolhoof verwys word.

Volg asseblief die korrekte kanale.

SKOOLGELD / KOSHUISGELD:

Skoolgeld word vanaf Januarie tot November betaal. Probeer asseblief om van die begin af getrou te betaal en nie agter te raak nie.

Ouers moet kennis neem dat skoolgeld vir die hele jaar aan die

begin van elke jaar op u rekening geplaas word. U het wel die vergunning om daardie bedrag per maand (vóór die 7de) af te betaal.

Koshuisgeld is kwartaalliks betaalbaar.

Ouers moet skriftelik by die Beheerliggaam aansoek doen om dit per maand vooruit te kan betaal.

Bewyse van enige elektroniese inbetalings moet asseblief per epos of faks bevestig word. [email protected] of 053 5910103.

Verwysing: U kind se naam en van + waarvoor die betaling is.

Baie dankie dat ons op u samewerking kan staatmaak.

NUWE HEMPIES/FROKKIES:

Daar is ‘n nuwe hempie/frokkie in die Klerewinkel beskikbaar wat vir die volgende sportsoorte gebruik word:

Atletiek (Word benodig vir Motheo/Xhariep byeenkoms)

Tweekamp (Word benodig vir Tweekampkampioenskappe)

Landloop (Later in die jaar)

Pryse: Seuns se frokkies – R150 (nommers 22 – 32)

· R160 (nommers 34 – 44)

Dogters se hempies: – R150 (nommers 22 – 32)

R160 (nommers 34 – 44)

Hierdie hempies word slegs vir bogenoemde sportsoorte gebruik en vervang nie die gewone sporthempie nie. Leerders mag dit ook nie op ‘n Woensdag as sportdrag aantrek nie.

OOGTOETSE:

Daar is leerders van gr. 1 – 7 wat “Consent & Release” vorms ontvang het. Ouers moet dit asseblief deurlees en bestudeer, teken en terugstuur na die klasonderwysers op Maandag, 28 Januarie. Dit gaan oor die toets van u kind se oë en is heeltemal gratis. (Geborg deur Petra mynmaatskappy) Indien daar ‘n ouer is wat ook graag sy/haar kind se oë wil laat toets moet u die skool vóór Dinsdag, 29 Januarie kontak.

LEERDERDEELNAME:

KLEURGALA:

Baie dankie aan al die ouers wat as beamptes/helpers tydens die Kleurgala

opgetree het. Dankie aan ons Ouerleierkomitee wat heerlike verversings verskaf het. Ons waardeer julle harde werk! Aan al die gr 4- en 5-ouers wat gewerk het en/of produkte geskenk het, ‘n warm dankie!!

Baie geluk aan die volgende swemmers wat op die byeenkoms as Junior en Senior Victor/trix Ludorums aangewys is:

Junior Victor Ludorum: Aidan Brooks

Junior Victrix Ludorum: Anelri Maclachlan

Senior Victor Ludorum: Jannie de Waal

Senior Victrix Ludorum: Izeldi Jacobs

INTERSKOLE GALA:

Alle swemmers wat tydens die Kleurgala ‘n eerste en tweede plek behaal het, swem by die Interskolegala op Maandag, 4 Februarie om 13:00.

‘n Lys van swemmers wat deelneem word by die nuusbrief ingesluit.

Dit is nou die beurt van die graad 6- en 7-ouers om met die Interskolegala te kom werk en/of produkte vir die verversings te skenk.

Gee asseblief julle skenkings by die boekstoor af:

KOEKMEEL EIERS OLIE MAYONAISE TAMATIESOUS KONDENSMELK OF KONTANT

(Stuur dit asb. na die boekstoor)

Indien u by die verversings kan werk, kan u vir Maritza du Plooy by 0824152679 ‘n boodskap stuur. Ons het regtig u hulp baie nodig. BAIE DANKIE BY VOORBAAT!

SONE ATLETIEKBYEENKOMS:

Dinsdag, 29 Januarie Bloemfontein Mangaung Atletiek Stadion:

Byeenkoms begin om 8:00. Atlete wat saam met hulle ouers ry en al 8:00 deelneem, moet asb. 7:30 by Juf Linette aanmeld. (sien program aangeheg). Ons gaan weer op die graswalle aan die Suide kant sit. Bring asb. julle gazebo’s saam. Toegangsfooi vir volwassenes is R30.

Bussies vertrek stiptelik 5:30 vanaf skool. Alle leerders sit saam op die graswalle en almal moet by Juf Linette aanmeld. Indien u nie daar kan wees nie, praat asb. met u kind. Dis besig en daar is baie mense daarom moet almal asb. by die skoolgroep sit. Dankie aan ons ouers wat saamgaan en die groot groep kinders gaan help oppas.

Kinders neem deel in hul Woensdag sportklere.

Maandag, 28 Januarie ligte oefening vir almal (kinders sal gehelp word al is items op dieselfde tyd)

14:30 Spiesgooi, Diskus, Gewigstoot en Hoogspring

15:00 Naellope, Hekkies, Middelafstande

15:30 Verspring

FICHARDTPARK PRESTIGE ATLETIEK BYEENKOMS: [AFSKEURSTROKIE]

Saterdag, 9 Februarie. Bloemfontein Atletiek Stadion

Dis ‘n goeie byeenkoms en geleentheid vir u kind om deel te neem.

Ons kan meer atlete inskryf as diè wat vir die Streekbyeenkoms gekwalifiseer het.

Voorsiening is op die program gemaak vir seuns en dogters van 7 jaar.

Inskrywingsgeld van R 20,00 per atleet word gehef en is by die hekke betaalbaar. Die toegangsgeld vir volwasse toeskouers is R 20,00 en R 10,00 vir kinders.

Daar sal bus vervoer wees, a.g.v. onderwysers wat as beamptes diens doen. Vul asb. die afskeurstrokie in as u kind gaan deelneem en stuur terug na die klasonderwysers op Maandag, 28 Januarie.

SWEM:

Sterkte aan Izeldi Jacobs wat die naweek aan die 4-in-1 Interprovinsiale gala in Bloemfontein deelneem.

KRIEKET:

Baie geluk aan die volgende spelers wat deur is na die volgende rondte proewe. Die datum en tyd van die finale Xhariep krieket proewe sal aan spelers deurgegee word.

0/11 Riko Swart

0/13 Hanru Hugo, Marius Etzebeth, Juhan vd Westhuizen en Craven Crause

TENNIS:

Baie sterkte aan die spelers wat op Vrydag, 1 Februarie aan die Xhariep tennisproewe deelneem.

Hierdie spelers het op Maandag en Dinsdag oefening vanaf 15:30 -17:00.

RUGBY:

Ellke seun in die skool het ‘n BokSmart rugbyvorm ontvang. (Vorm 6: vraelys aan ouers.) Vul asb. in en stuur op Maandag, 28 Januarie terug. Indien u eers u geneesheer moet raadpleeg het u tyd tot Maandag, 4 Februarie. As u kind NIE aan rugby wil deelneem NIE dui dit op vorm aan. ALLE vorms MOET terugbesorg word, volledig voltooi met ouer se handtekening.

SPORT- EN OPVOEDKUNDIGE TOER NA HARTENBOS: 8-13 MAART

Toervergadering: Maandag, 28 Januarie om 7:30 in die skoolsaal. Inligting rondom die toer sal bespreek word. Ons vra dat die ouers dit asb. moet bywoon. (Ouers van kinders wat in die toerspan is, asook Gr. 7 ouers wie se kinders saamgaan.)

Die rugby- en netbaltoerspan word by die nuusbrief ingesluit.

GIMNASTIEK:

Alle dogters wat daarin belangstel om gimnastiek te neem, kan die vorm invul en dit op Maandag, 28 Januarie na die klasonderwysers terugstuur.

NAUTILUS:

Leerders van gr 4 – 7 wat aan die Nautilus wiskundekompetisie op Saterdag, 16 Februarie in Bloemfontein wil deelneem, kan R180 by hulle klasonderwysers inbetaal. Volledige inligting sal aan hierdie leerders verskaf word. Sluitingsdatum vir inskrywings: Maandag, 11 Februarie

ALGEMEEN:

KOEKIEVERKOPING:

Bring asseblief ‘n geldjie en kom ondersteun die graad 4-koekieverkoping op Maandag, 28 Januarie.

GEBEDSLYS

Ons boere (droogte)

Geluk aan Rehetta Schoeman wat ‘n

kleinkind ryker geword het.

………………….

PW Tait

SKOOLHOOF

AFSKEURSTROKIE: FICHARDTPARK ATLETIEK

(Saterdag, 9 Februarie)

OUER: _______________________________________________

BEVESTIG HIERMEE DAT MY KIND/ERS AAN DIE FICHARDTPARK ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE GAAN DEELNEEM:

ATLEET: ________________________________________________

ITEMS: __________________________________________________

EK NEEM SELF MY KIND NA BLOEMFONTEIN:

EK BENODIG VERVOER NA BLOEMFONTEIN:

Busgeld van R80 vooraf betaalbaar.

HANDTEKENING: _______________________ DAT.: ___________

INSKRYWINGSGELD: R20

HARTENBOS RUGBY- en NETBALTOER MAART 2019

Baie geluk aan u kind wat ingesluit is in die toerspan.

RUGBY NETBAL

NR.

NAAM EN VAN

NAAM EN VAN

1

Wianco Ludike

Caitlin van Wyk

2

De Wet Du Plooy

Zoë-Lee Zondagh

3

LJ Stoffberg

Elmé Vorster

4

Juhan van der Westhuizen

Inge vd Merwe

5

Zander Carbutt

Shameka Vaarland

6

Janco Zeelie

Kaydé Philander

7

Brinkie Bruwer

Mikyla Cox

8

Heinrich Poolman

Esna Marais

9

Craven Crause

Carla Meintjies

10

Hanru Hugo

Lené Lavarack

11

Bennie Erasmus

Zanté Oertel

12

Jannie de Waal

Sandri v Niekerk

13

Marius Etzebeth

Izeldi Jacobs

14

Nicolaas van der Walt

Leoné Wilken

15

Dewaal Britz

Leané v Eeden

16

Gerrit van der Berg

Machné Kotze

17

Henrico van der Berg

Rohandri Masuret

18

Nico van Zyl

Danique Jacobs

19

Theuns Scheepers

20

Louise-Harm Fourie

21

JW Roelofse

BESIGHEIDS-URE:

Maandae tot Donderdae tot 11:00

Vrydae heeldag

Elke tweede Saterdag op Jacobsdal

INTERSKOLEGALA: 2019

INSKRYWINGSVORM: Twee swemmers per item (Skoolouderdomme bv. 0/8, 0/9 ens)

Swemmer 1:

Swemmer 2:

NR.:

OUDERDOM:

ITEM:

NAAM EN VAN:

ID NOMMER:

NAAM EN VAN:

ID NOMMER:

1

Dogters 0/10

4 X 25m IM

 

 

 

 

2

Seuns 0/10

4 X 25m IM

 

 

 

 

3

Dogters 0/11

4 X 25m IM

 

 

 

 

4

Seuns 0/11

4 X 25m IM

Jaco De Waal

 

 

 

5

Dogters 0/12

4 X 25m IM

 

 

 

 

6

Seuns 0/12

4 X 25m IM

 

 

 

 

7

Dogters 0/13

4 X 25m IM

 

 

 

 

8

Seuns 0/13

4 X 25m IM

 

 

 

 

9

Dogters 0/7

25m Rugslag

Marjoné Maclachlan

 

Chanlé Jacobs

 

10

Seuns 0/7

25m Rugslag

Rauch Burger

 

 

 

11

Dogters 0/8

25m Rugslag

Elri de Waal

 

Dané van Eeden

 

12

Seuns 0/8

25m Rugslag

Ignus Jacobs

 

Christiaan Wilkinson

 

13

Dogters 0/9

50m Rugslag

Anelri Maclachlan

 

Retana Swart

 

14

Seuns 0/9

50m Rugslag

Aidan Brooks

 

Luhan van der Linden

 

15

Dogters 0/10

50m Rugslag

Chané Fourie

 

Marizel Swanepoel

 

16

Seuns 0/10

50m Rugslag

Leo Wilkinson

 

 

 

17

Dogters 0/11

50m Rugslag

Leilah Snyman

 

 

 

18

Seuns 0/11

50m Rugslag

Lehan Hugo

 

Riko Swart

 

19

Dogters 0/12

50m Rugslag

Izeldi Jacobs

 

Sandri van Niekerk

 

20

Seuns 0/12

50m Rugslag

Louis-Harm Fourie

 

Ewan Burger

 

21

Dogters 0/13

50m Rugslag

Lené Lavarack

 

Marizanne Jacobs

 

22

Seuns 0/13

50m Rugslag

Brinkie Bruwer

 

De Wet du Plooy

 

23

Dogters 0/7

25m Borsslag

Chanlé Jacobs

 

Frené Olwagen

 

24

Seuns 0/7

25m Borsslag

Rauch Burger

 

 

 

25

Dogters 0/8

25m Borsslag

Elri de Waal

 

Esmé Germishuys

 

26

Seuns 0/8

25m Borsslag

Christiaan Wilkinson

 

Ignus Jacobs

 

27

Dogters 0/9

50m Borsslag

Retana Swart

 

Anelri Maclachlan

 

28

Seuns 0/9

50m Borsslag

Aidan Brooks

 

Luhan Van der Linden

 

29

Dogters 0/10

50m Borsslag

Tané van Rooyen

 

Marizel Swanepoel

 

30

Seuns 0/10

50m Borsslag

Leo Wilkinson

 

 

 

31

Dogters 0/11

50m Borsslag

Johandri de Wet

 

Leilah Snyman

 

32

Seuns 0/11

50m Borsslag

Riko Swart

 

Luther Bruwer

 

33

Dogters 0/12

50m Borsslag

Leané v Eeden

 

Danique Jacobs

 

34

Seuns 0/12

50m Borsslag

Jannie de Waal

 

Louis-Harm Fourie

 

35

Dogters 0/13

50m Borsslag

Zoé-Lee Zondagh

 

Lené Lavrack

 

36

Seuns 0/13

50m Borsslag

Brinkie Bruwer

 

Zander Carbutt

 

37

Dogters 0/7

25m Vlinderslag

 

 

 

 

38

Seuns 0/7

25m Vlinderslag

 

 

 

 

39

Dogters 0/8

25m Vlinderslag

 

 

 

 

40

Seuns 0/8

25m Vlinderslag

 

 

 

 

41

Dogters 0/9

50m Vlinderslag

Retana Swart

 

 

 

42

Seuns 0/9

50m Vlinderslag

Aidan Brooks

 

Luhan van der Linden

 

43

Dogters 0/10

50m Vlinderslag

Chané Fourie

 

Tané van Rooyen

 

44

Seuns 0/10

50m Vlinderslag

Leo Wilkinson

 

 

 

45

Dogters 0/11

50m Vlinderslag

 

 

 

 

46

Seuns 0/11

50m Vlinderslag

Jaco De Waal

 

Luther Bruwer

 

47

Dogters 0/12

50m Vlinderslag

Izeldi Jacobs

 

Leane v Eeden

 

48

Seuns 0/12

50m Vlinderslag

 

 

 

 

49

Dogters 0/13

50m Vlinderslag

Zoé-Lee Zondagh

 

Lené Lavarack

 

50

Seuns 0/13

50m Vlinderslag

De Wet de Plooy

 

 

 

51

Dogters 0/7

25m Vryslag

Chanlé Jacobs

 

Lizae Swanepoel

 

52

Seuns 0/7

25m Vryslag

Rauch Burger

 

 

 

53

Dogters 0/8

25m Vryslag

Claire Combrinck

 

Lilanie de Wet

 

54

Seuns 0/8

25m Vryslag

Ignus Jacobs

 

Christiaan Wilkinson

 

55

Dogters 0/9

50m Vryslag

Anelri Maclachlan

 

Lilanie de Wet

 

56

Seuns 0/9

50m Vryslag

Aidan Brooks

 

Luhan van der Linden

 

57

Dogters 0/10

50m Vryslag

Tané van Rooyen

 

Luné Fourie

 

58

Seuns 0/10

50m Vryslag

Leo Wilkinson

 

Christian du Preez

 

59

Dogters 0/11

50m Vryslag

Leilah Snyman

 

Lize-Mari Ferreira

 

60

Seuns 0/11

50m Vryslag

Jaco De Waal

 

Luther Bruwer

 

61

Dogters 0/12

50m Vryslag

Izeldi Jacobs

 

Leané van Eeden

 

62

Seuns 0/12

50m Vryslag

Jannie de Waal

 

Ewan Burger

 

63

Dogters 0/13

50m Vryslag

Zoé-Lee Zondagh

 

Lené Lavarack

 

64

Seuns 0/13

50m Vryslag

Zander Carbutt

 

De Wet du Plooy

 

65

Dogters

0/8 tot 0/13

LEERAFLOS: Een dogter per ouderdom (swem 25m elk - vryslag)

66

Seuns

0/8 tot 0/13

LEERAFLOS: Een seun per ouderdom (swem 25m elk - vryslag)

ANNEXURE E:

NB!!!!! REVISED Programme for Zonal Athletics Competition - 2019

Zone A Zone C Zone B Zone D

29 Jan. 2019 31 Jan. 2019 5 Feb. 2019 6 Feb. 2019

NB!!!!!! THE TIME-FRAMES ON THE PROGRAMME SENT TO SCHOOLS IN NOVEMBER 2018 HAS BEEN REVISED. PLEASE REPLACE ANNEXURE E OF THE DOCUMENT: “ZONAL COMPETITIONS INFO 2019” WITH THIS DOCUMENT. PLEASE MAKE SURE YOUR COACHES, ATHLETES AND PARENTS RECEIVE THIS PROGRAMME.

PROGRAMME(Starting time: 08:00)

Time Age Group Year of Birth Item

1.08:00Girls 13(2006) 1500m Walk

2.08:00Boys 13(2006) 1500m Walk

3.08:00Boys 13(2006)High Jump (A-Mat)

4.08:00Girls 13(2006)High Jump (B-Mat)

5.08:00Boys 12(2007)Long Jump (A-Pit)

6.08:00Girls 12 (2007)Long Jump (B-Pit)

7.08:00Boys 11(2008)Shot Put (A-Circle)

8.08:00Girls 11(2008)Shot Put (B-Circle)

9.08:15Girls 13(2006)800m

10.08:23Boys 13(2006)800m

11.08:31Girls 11(2008)1 200m

12.08:41Boys 11(2008)1 200m

13.08:51Girls 10 (2009)80m

14.09:01Boys 10(2009)80m

15.09:11Girls 11(2008)80m

16.09:21Boys 11(2008)80m

17.09:30Boys 13(2006) Javelin

18.09:30Girls 13(2006)Discus

19.09:30Boys 12(2007)Shot Put (A-Circle)

20.09:30Girls 12(2007)Shot Put (B-Circle)

21.09:30Girls 10(2009)Long Jump (A-Pit)

22.09:30Boys 10(2009)Long Jump (B-Pit)

23.09:30Boys 11(2008)High Jump (A-Mat)

24.09:30Girls 11(2008)High Jump (B-Mat)

25.09:31Girls 8 (2011)80m

26.09:41Boys 8(2011)80m

27.09:51Girls 9 (2010)80m

28.10:01Boys 9(2010)80m

29.10:12Girls 12(2007)150m

30.10:24Boys 12(2007)150m

31.10:36Girls 13(2006)200m

32.10:48Boys 12(2007)Discus

33.10:48Girls 12(2007)Javelin

34.10:48Boys 10(2009)Shot Put(A-Circle)

35.10:48Girls 10(2009)Shot Put (B-Circle)

36.10:48Boys 12(2007)High Jump (A-Mat)

37.10:48Girls 12(2007)High Jump (B-Mat)

38.10:48Boys 13(2006)200m

39.11:00Boys 13(2006)Long Jump (A-Pit)

40.11:00Girls 13(2006)Long Jump (B-Pit)

Time Age Group Year of Birth Item

41.11:00Girls 12(2007)1200m

42.11:10Boys 12(2007)1200m

43.11:20Girls 10(2009)70m Hurdles

44.11:25Boys 10(2009)70m Hurdles

45.11:30Girls 11(2008)70m Hurdles

46.11:35Boys 11(2008)70m Hurdles

47.11:40Girls 12(2007)75m Hurdles

48.11:45Boys 12(2007)75m Hurdles

49.11:50Girls 13(2006)75m Hurdles

50.11:55Boys 13(2006)80m Hurdles

51.12:00Boys 13(2006)Shot Put (A-Circle)

52.12:00Girls 13(2006)Shot Put (B-Circle)

53.12:00Boys 12(2007)Javelin

54.12:00Girls 12(2007)Discus

55.12:00Boys 10(2009)High Jump (A-Mat)

56.12:00Girls 10(2009)High Jump (B-Mat)

57.12:00Girls 10(2009)1200m

58.12:10Boys 10(2009)1200m

59.12:20Girls 8(2011)60m

60.12:30Boys 8(2011)60m

61.12:30Girls 11(2008)Long Jump (A-Pit)

62.12:30Boys 11(2008)Long Jump (B-Pit)

63.12:40Girls 9(2010)60m

64.12:50Boys 9(2010)60m

65.13:00Boys 13(2006)Discus

66.13:00Girls 13(2006)Javelin

67.13:05Girls 12(2007)150m Hurdles

68.13:10Boys 12(2007)150m Hurdles

69.13:15Girls 13(2006)200m Hurdles

70.13:20Boys 13(2006)200m Hurdles

71.13:30Girls 10(2009)100m

72.13:42Boys 10(2009)100m

73.13:54Girls 11(2008)100m

74.14:06Boys 11(2008)100m

75.14:18Girls 12(2007)100m

76.14:30Boys 12(2007)100m

77.14:42Girls 13(2006)100m

78.14:54Boys 13(2006)100m

79.15:06Girls 13(2006)1500m

80.15:16Boys 13(2006)1500m

JACOBSDAL GIMNASTIEK KLUB

Graag nooi ons al die dogters uit om te kom deelneem aan die gimnastiek. Ons oefen 2 keer per week vir ‘n uur lank. Ons probeer om so ver as moontlik te kyk dat die gimnastiek nie met die ander sporte bots nie.

Die koste is as volg:

R250 Klubregistrasie een maal per jaar.

R220 per maand klubgeld betaalbaar voor 5de van elke maand.

Indien jou kind gereed is vir kompetisies is daar ‘n R700 registrasie betaalbaar aan SAGF(South Africa Gimnastic Federation) vóór 20 Maart. Ons sal die ouers in kennis stel as jou kind gereed is vir kompetisies. As ‘n reël neem kinders nie in hulle eerste jaar aan kompetisies deel nie. Daar is ongeveer 4 kompetisies in ‘n jaar en dan ‘n Vrystaat kampioenskappe wat almal +- R250 elk kos. Indien jou kind in die Vrystaatspan opgeneem word, gaan sy deur na die Sone kampioenskappe. Dit kos ongeveer R800.

Die kinders geniet die gimnastiek verskriklik. Dit is baie goeie oefening en maak sommer vinnig hulle lyfies lekker sterk. Indien jy belangstel dat jou kind met gimnastiek begin (of aangaan) vul asb die afskeurstrokie in en stuur op Maandag, 28 Januarie terug na die klasonderwysers. Ons sal al die nodige reëlings deurgee sodra ons die strokies gekry het. Vir enige navrae kontak vir Suné Oosthuizen 082 092 3888.

Ek, _____________________(ouer) wil graag dat my kind

_________________________ wat in graad ____ is,

gimnastiek doen. My telefoonnommer: _______________