jacobsdal primêre skool - web viewbaie geluk aan die volgende leerders wat met die afgelope...

5
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 9 10 - 17 Maart 2017 OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die Finansiële vergadering om 10:30 en die Beheerliggaamvergadering om 14:00 op Maandag, 13 Maart. SPORT EN OPVOEDKUNDIGE TOER: Baie baie dankie aan ouers wat al produkte kom aflewer het. - Daar is enkele leerders wat nog nie mediese vorms ingehandig het nie. - Sommige donasievormpies vir produkte is ook uitstaande. Stuur dit asseblief terug op Maandag, 13 Maart. - Produkte moet asseblief op die laatste, Woensdag, 22 Maart in die boekstoor wees. - Toergeld moet betaal wees en borgvorms moet ingehandig wees op Woensdag, 22 Maart. (Ook leë borgvorms asb.) Baie dankie aan ouers en goedhartige persone in ons dorp wat geldelik bydra om kinders wat dit nie kan bekostig nie, met hulle toer- en sakgeld te help. Wees verseker dat hierdie kinders dit baie waardeer. ONDERSTEUNERSHEMDE EN PETTE: [AFSKEURSTROKIE] Ouers het die geleentheid om Jakkies Ondersteunershempies met die afskeurstrokie te bestel. Dit is ‘n groen gholfhempie met Jakkies Ondersteuner daarop geborduur. Pryse is as volg: Dameshemp: S/M/L: R 225 XL–3XL: R 235 Manshemp: S/M/L: R 225 XL–4XL: R 235 Dames hempie: Small tot 3XL Manshempie: Small tot 4XL Ouers en leerders kan ook mans(seuns)- en dames(meisies)pette bestel met JAKKIES daarop geborduur. Pette kos R70 elk. Mans-/seunspet: Dames-/meisiespet: Ons wil duidelik sigbaar wees langs die Sportvelde! Ons gaan net een bestelling doen om so vinnig as moontlik die klere hier te kry. Vul asseblief die afskeurstrokie in en stuur dit op Maandag, 13 Maart na die klasonderwysers. (Laaste kans!) Kontant met bestelling asseblief. SMS-STELSEL: Stel asseblief die kantoor in kennis indien u nie ons skool se sms’e ontvang nie en ook as u selfoonnommer verander het. OUERLEIERKOMITEE: Dit is die ouers van die graad 5-klas se beurt om bestanddele te skenk vir ons Jakkies Rugby- en netbaldag wat op Saterdag, 25 Maart plaasvind. Die ouerleierkomitee gaan heeldag daar werk om verversings te verskaf. Die volgende produkte sal waardeer word:

Upload: lexuyen

Post on 06-Mar-2018

238 views

Category:

Documents


22 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - Web viewBaie geluk aan die volgende leerders wat met die afgelope Diamond Kickboxing Challenge ... Saam met die nuusbrief word pamflette van die SA Instituut

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 9 10 - 17 Maart 2017OUERS:BEHEERLIGGAAM:Lede word herinner aan die Finansiële vergadering om 10:30 en die Beheerliggaamvergadering om 14:00 op Maandag, 13 Maart.

SPORT EN OPVOEDKUNDIGE TOER:Baie baie dankie aan ouers wat al produkte kom aflewer het.

- Daar is enkele leerders wat nog nie mediese vorms ingehandig het nie.

- Sommige donasievormpies vir produkte is ook uitstaande. Stuur dit asseblief terug op Maandag, 13 Maart.

- Produkte moet asseblief op die laatste, Woensdag, 22 Maart in die boekstoor wees.

- Toergeld moet betaal wees en borgvorms moet ingehandig wees op Woensdag, 22 Maart. (Ook leë borgvorms asb.)

Baie dankie aan ouers en goedhartige persone in ons dorp wat geldelik bydra om kinders wat dit nie kan bekostig nie, met hulle toer- en sakgeld te help. Wees verseker dat hierdie kinders dit baie waardeer.

ONDERSTEUNERSHEMDE EN PETTE: [AFSKEURSTROKIE]Ouers het die geleentheid om Jakkies Ondersteunershempies met die afskeurstrokie te bestel. Dit is ‘n groen gholfhempie met Jakkies Ondersteuner daarop geborduur.Pryse is as volg:Dameshemp: S/M/L: R 225 XL–3XL: R 235 Manshemp: S/M/L: R 225 XL–4XL: R 235

Dames hempie: Small tot 3XL Manshempie: Small tot 4XLOuers en leerders kan ook mans(seuns)- en dames(meisies)pette bestel met JAKKIES daarop geborduur. Pette kos R70 elk.

Mans-/seunspet: Dames-/meisiespet:

Ons wil duidelik sigbaar wees langs die Sportvelde!Ons gaan net een bestelling doen om so vinnig as moontlik die klere hier te kry. Vul asseblief die afskeurstrokie in en stuur dit op Maandag, 13 Maart na die klasonderwysers. (Laaste kans!) Kontant met bestelling asseblief.

SMS-STELSEL:Stel asseblief die kantoor in kennis indien u nie ons skool se sms’e ontvang nie en ook as u selfoonnommer verander het.

OUERLEIERKOMITEE:Dit is die ouers van die graad 5-klas se beurt om bestanddele te skenk vir ons Jakkies Rugby- en netbaldag wat op Saterdag, 25 Maart plaasvind. Die ouerleierkomitee gaan heeldag daar werk om verversings te verskaf. Die volgende produkte sal waardeer word:EIERS SMEER MARGARIEN KOEKMEEL KANEELFondse gaan ten bate van ons skool. Produkte kan by die boekstoor afgegee word. Baie dankie by voorbaat!

KOSHUIS:Kennis geskied hiermee van ‘n Koshuiskomiteevergadering op Maandag, 13 Maart om 8:00 in die koshuis.

LEERDERDEELNAME:ATLETIEK / TWEEKAMP:Sterkte aan die 8 atlete wat hierdie naweek aan die Vrystaat Atletiekkampioenskappe in Sasolburg deelneem. Baie dankie aan tannie Lanie wat as spanbestuurder gaan optree en ander ouers wat haar behulpsaam gaan wees.

BYBELVASVRA:Baie geluk aan die volgende 4 leerders wat in die Bybelvasvraspan is wat later vanjaar aan die Nasionale Bybelvasvrakompetisie gaan deelneem:Phillip Noeth, Carlé van Zyl (Gr 6) en Anadia Coetzee, Yuna Mouton (Gr 5).

SKAAK:Graag wil ons baie dankie sê aan almal wat betrokke was by die organisering van die Kwalifiserende Skaaktoernooi hier by ons skool. Die agt skaakspelers wat deelgeneem het, het dit baie geniet. ‘n Spesiale woord van dank aan Danie Noeth en die personeel by die koshuis wat verblyf en etes aan gaste verskaf het. Ons waardeer dit baie!

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - Web viewBaie geluk aan die volgende leerders wat met die afgelope Diamond Kickboxing Challenge ... Saam met die nuusbrief word pamflette van die SA Instituut

“KICKBOXING”:Baie geluk aan die volgende leerders wat met die afgelope Diamond Kickboxing Challenge goed presteer het:

Deelnemer: “Semi Contact”: “Light Contact”:Alex Rossouw 3de plek 1ste plekGJ van Wyk 2de plek 3de plekVan Eck van Wyk 2de plek 2de plekSchalk-Willem Engelbrecht 1ste plek 3de plekGordon Jacobs 3de plek 3de plekWJ van Tonder 2de plek 4de plekMatthew de Wet 3de plek 3de plekHanco Sutherland 4de plek 1ste plekWessel Conradie 4de plek 4de plekPieter Duvenage 1ste plek 1ste plekElza van Graan 1ste plek 1ste plekAdrian Schutte 3de plek 3de plek

ALGEMEEN:WOEL MET WISKUNDE:Saam met die nuusbrief word pamflette van die SA Instituut vir Wiskunde uitgedeel wat hulle wiskundeprogram, “Woel met Wiskunde”, adverteer. Ouers kan die pamflette op Maandag, 13 Maart terugstuur na die klasonderwysers (of u daarin belangstel of nie). Indien daar genoeg vormpies terugkom, ontvang die skool ‘n donasie van die maatskappy.

KOEKIEVERKOPING:Die IK-klas hou op Maandag, 13 Maart hulle koekieverkoping. Bring asseblief ‘n geldjie om hulle te ondersteun.

ONBEKENDE INBETALING:‘n Onbekende persoon het op 28 Februarie R200 op die skool se rekening inbetaal met die verwysing: Rayden en Jaydon Pay Kontak asseblief dringend vir Maritza by die Finansiële kantoor.

…………………. PW Tait SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:Pieter Goosen (oumagrootjie oorlede)

MUNTLEGGING VIR KANKERDonderdag, 23 Maart

MAAK SOLANK MUNTE BYMEKAAR

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - Web viewBaie geluk aan die volgende leerders wat met die afgelope Diamond Kickboxing Challenge ... Saam met die nuusbrief word pamflette van die SA Instituut

HEERLIKE VAKANSIEVERBLYF BESKIKBAAR IN GROOTBRAK

R850 p/dag… See uitsig…

Slaap 6 / 3 kamers

Binne veilige kompleks / swembad…

KONTAK ALDA: 0769826567

AFSKEURSTROKIE: ONDERSTEUNERSHEMDE EN PETTE

OUER: ________________________________________

BESTELLING VAN HEMPIES:

MANSHEMPIE: NO.: ______ BEDRAG: ________

S/M/L: R225 - XL – 4XL: R235

DAMESHEMPIE: NO.: ______ BEDRAG: ________

S/M/L: R225 - XL – 3XL: R235

TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R _______

BESTELLING VAN PETTE: (R70 PER PET)

MANS-/SEUNSPET: BEDRAG: ________

DAMES-/MEISIESPET: BEDRAG: ________

TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R _______

HANDTEKENING VAN OUER: _______________________

SLUITINGSDATUM VIR BESTELLINGS:

MAANDAG: 13 MAART