jacobsdal primêre skool en 2015.docx  · web viewlande te stuur waar christene a.g.v. hulle...

7
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 16 29 Mei – 5 Junie 2015 FINANSIËLE ASSISTENT: Baie geluk aan mev Maritza du Plooy wat as Finansiële Assistent aangestel is. Ons wens haar voorspoed toe en hoop dat sy baie gelukkig hier by ons gaan wees. BYBELPROJEK: Ons wil graag weer hierdie jaar geld insamel vir Bybels om na lande te stuur waar Christene a.g.v. hulle geloof vervolg word. Die meeste van hierdie mense besit nie Bybels nie. Om ‘n Bybel te laat druk in hulle eie taal, kos ongeveer R60. Geopende Deure stel ‘n wit plastiese skapie beskikbaar wat as ‘n spaarbussie gebruik kan word vir hierdie projek. Die skapies is by juffrou Elza @ R10 elk te koop. Kinders (en ouers) kan probeer om hierdie skapie vol te maak en by juffrou Elza in te betaal. As jy net ‘n geldjie wil bring vir hierdie goeie saak, kan jy dit inbetaal of by die Snoepie in die skapie gooi. KOMPETISIE: Elke klas gaan in die volgende twee weke probeer om so veel as moontlik geld vir hierdie projek in te samel. Die wenklas kry aan die einde van die tweede week ‘n prys!! VRYWILLIG: Die Bybelprojek vind deurlopend tot aan die einde van die jaar plaas. Daarna word die fondse aan Geopende Deure oorbetaal. BUITEMUURS VOLGENDE WEEK: Die 0/13-netbalspelers (9) oefen nog soos deur die afrigters met hulle gereël. Hulle speel op 12 en 13 Junie in die Vrystaatkampioenskappe te Bethlehem. Spelers het inligting ontvang. Alle rugby- en netbaloefening staak. Slegs die wedstryde, soos op die nuusbrief aangedui, sal plaasvind. Spanne teen Koffiefontein oefen op Dinsdag, 2 Junie. VERLORE MES: ‘n Verlore mes is gister na die sport teen Hartswater op die rugbyveld gevind. U kan dit by die kantoor kom afhaal. KOSHUIS: Baie dankie aan Bennie en Maureen Jordaan vir die groot vleisskenking wat die koshuis ontvang het. Ons waardeer dit opreg. LEERDERDEELNAME: RUGBY- EN NETBAL TEEN PRIESKA: Rugby: SPAN: PRIESKA: 0/7 Pienkvoete Wen 40 – 0 0/9 Wen 34 – 5 0/11 Wen 39 – 5 0/13 Wen 54 – 0 Netbal: SPAN: PRIESKA: 0/7 Pienkhandjies Verloor 7 – 0 0/7B Pienkhandjies Wen 1 – 0 0/9A Wen 4 – 3

Upload: others

Post on 08-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 2015.docx  · Web viewlande te stuur waar Christene a.g.v. hulle geloof vervolg word. Die . meeste van hierdie mense besit nie Bybels nie. Om ‘n Bybel

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 16 29 Mei – 5 Junie 2015FINANSIËLE ASSISTENT:Baie geluk aan mev Maritza du Plooy wat as Finansiële Assistentaangestel is. Ons wens haar voorspoed toe en hoop dat sy baie gelukkig hier by ons gaan wees.

BYBELPROJEK:Ons wil graag weer hierdie jaar geld insamel vir Bybels om nalande te stuur waar Christene a.g.v. hulle geloof vervolg word. Die meeste van hierdie mense besit nie Bybels nie. Om ‘n Bybel te laat druk inhulle eie taal, kos ongeveer R60.Geopende Deure stel ‘n wit plastiese skapie beskikbaar wat as ‘n spaarbussie gebruik kan word vir hierdie projek. Die skapies is by juffrou Elza @ R10 elk te koop. Kinders (en ouers) kan probeer om hierdie skapie vol te maak en by juffrou Elza in te betaal. As jy net ‘n geldjie wil bring vir hierdie goeie saak, kan jy dit inbetaal of by die Snoepie in die skapie gooi.

KOMPETISIE: Elke klas gaan in die volgende twee weke probeer om so veel as moontlik geld vir hierdie projek in te samel. Die wenklas kry aan die einde van die tweede week ‘n prys!!VRYWILLIG:Die Bybelprojek vind deurlopend tot aan die einde van die jaar plaas. Daarna word die fondse aan Geopende Deure oorbetaal.

BUITEMUURS VOLGENDE WEEK:Die 0/13-netbalspelers (9) oefen nog soos deur die afrigters met hulle gereël. Hulle speel op 12 en 13 Junie in die Vrystaatkampioenskappe te Bethlehem. Spelers het inligting ontvang.Alle rugby- en netbaloefening staak. Slegs die wedstryde, soos op die nuusbrief aangedui, sal plaasvind. Spanne teen Koffiefontein oefen op Dinsdag, 2 Junie.

VERLORE MES:‘n Verlore mes is gister na die sport teen Hartswater op die rugbyveld gevind. U kan dit by die kantoor kom afhaal.

KOSHUIS:Baie dankie aan Bennie en Maureen Jordaan vir die groot vleisskenking wat die koshuis ontvang het. Ons waardeer dit opreg.

LEERDERDEELNAME: RUGBY- EN NETBAL TEEN PRIESKA: Rugby:

SPAN: PRIESKA:0/7 Pienkvoete Wen 40 – 0 0/9 Wen 34 – 5 0/11 Wen 39 – 5 0/13 Wen 54 – 0

Netbal:

SPAN: PRIESKA:0/7 Pienkhandjies Verloor 7 – 0 0/7B Pienkhandjies Wen 1 – 0 0/9A Wen 4 – 3 0/9B Verloor 6 – 1 0/11A Wen 9 – 1 0/11B Verloor 7 – 5 0/13A Wen 8 – 7 0/13B Wen 13 – 4

RUGBY- EN NETBAL TEEN STAATS/ HARTSWATER: Rugby:

SPAN: STAATS: HARTSWATER:0/7 Pienkvoete Wen 15 – 10 Wen 50 – 0 0/9 Verloor 26 – 14 Verloor 21 – 5 0/11A Verloor 31 – 5 Wen 22 – 14 0/11B --- Verloor 25 – 0 0/13A Wen 41 – 5 ----0/13B Verloor 32 – 10 Verloor 45 – 15

Netbal:

SPAN: STAATS:0/7 Pienkhandjies Wen 1 – 0 0/9A Verloor 9 – 2 0/9B Verloor 12 – 0 0/11A Verloor 8 – 7 0/11B Verloor 5 – 2 0/13A Verloor 10 – 9 0/13B Wen 11 – 2 0/13C Verloor 8 – 1 0/13D Verloor 11 – 5

Netbal @ Hopetown0/13A Wen 26 – 22

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 2015.docx  · Web viewlande te stuur waar Christene a.g.v. hulle geloof vervolg word. Die . meeste van hierdie mense besit nie Bybels nie. Om ‘n Bybel

RUGBY EN NETBAL TEEN EUREKA / KOFFIEFONTEIN: [AFSKEURSTROKIE]Die volgende wedstryde vind nog volgende week plaas:MAANDAG: 1 JUNIE (TUIS) 0/11A netbal teen Eureka 0/12C - 14:300/11B netbal teen Eureka 0/11C - 15:000/13C gekombineerde span netbal teen Eureka 0/13C - 15:300/11B rugby teen Eureka 0/11B - 14:30 0/13B rugby teen Eureka 0/13B - 15:20 WOENSDAG, 3 JUNIE (WEG) 0/8B gekombineerde span netbal teen Koffiefontein 0/8A0/10B gekombineerde span netbal teen Koffiefontein 0/10A0/11B gekombineerde span netbal teen Koffiefontein 0/11A0/13C gekombineerde span netbal teen Koffiefontein 0/12A0/9B rugby teen Koffiefontein 0/9A 0/11B rugby teen Koffiefontein 0/11A 0/13B rugby teen Koffiefontein 0/13A Netbalspelers weet reeds wie speel. Hulle name is op die drukbord.Ouers moet asseblief die afskeurstrokie (Koffiefonteinwedstryde) invul en op Maandag, 1 Junie terugstuur na die klasonderwysers. R30 busgeld is vooraf betaalbaar.

TENNISRONDOMTALIE:Die 0/9 seuns hervat weer hulle rondomtalie op Maandag, 1 Junie vanaf 14:30.

GIMNASTIEK: [AFSKEURSTROKIE]Helena Botha Gimnastiekklub bied ‘n kompetisie aan op Saterdag, 13 Junie 2015. Gimnaste wat daarvoor wil inskryf, moet asseblief die afskeurstrokie invul en op Maandag, 1 Junie by juffrou Madeleine inhandig. Inskrywingsfooi: R200 per gimnas.

SKAAK: [AFSKEURSTROKIE]Skaakspelers wat wil inskryf vir die kwalifiserende Skaaktoernooi wat op 5 en 6 Junie te Philippolis plaasvind, kan die afskeurstrokie invul en op Maandag, 1 Junie by mnr Alfred Hodgson inhandig. Inskrywingsgeld: R85 per speler.Allerhande ander lekker dinge vind daardie naweek in Philippolis plaas. Ons plaas vir u die nodige inligting in die nuusbrief.

LAPEZA:Gelde vir Junie beloop R140 per speler.

ALGEMEEN:KOEKIEVERKOPING:Die graad 4-klas hou op Maandag, 1 Junie hulle koekieverkoping. Bring asseblief ‘n geldjie om hulle te ondersteun.

................................. Mnr PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Elisna Neethling (ouma oorlede)Ru-Juan Martin (oupa oorlede)

PALiERSTRAAT 53MOEDERSDAG/VADERSDAG PROMOSiE:

Bederf moeders/vaders tot 12 Junie 2015 Mammas: Kom kleur/sny & blaas vir R450

en ouma kry ‘n blaas gratis of oupa ‘n haarsny gratis.

PENSIONARISSE PROMOSIE: Mei maandPerm: R200

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 2015.docx  · Web viewlande te stuur waar Christene a.g.v. hulle geloof vervolg word. Die . meeste van hierdie mense besit nie Bybels nie. Om ‘n Bybel

JAKKIEMAN SÊ: Lees jou nuusbrief en wees ingelig!

AFSKEURSTROKIE: KWALIFISERENDE SKAAKTOERNOOI

NAAM VAN OUER: ______________________________________

NAAM VAN SPELER: _________________________________

GEBOORTEDATUM: ________________________

WIL INSKRYF VIR DIE VRYSTAAT KWALIFISERENDE SKAAKTOERNOOI OP 5 EN 6 JUNIE TE PHILIPPOLIS.

INSKRYWINGSGELD VAN R _______ HIERBY INGESLUIT.

OUER SE HANDTEKENING: __________________________

INSKRYWINGSGELD: R85

AFSKEURSTROKIE: GIMNASTIEK (13 JUNIE)

NAAM VAN OUER: ______________________________________

NAAM VAN GIMNAS: _________________________________

WIL INSKRYF VIR DIE HELENA BOTHA GIMNASTIEKKOMPETISIEOP 13 JUNIE TE BLOEMFONTEIN.

EK VERVOER SELF MY KIND:

EK BENODIG VERVOER NA BLOEMFONTEIN:

INSKRYWINGSGELD VAN R _______ HIERBY INGESLUIT.

OUER SE HANDTEKENING: __________________________

INSKRYWINGSGELD: R200BUSGELD: R50

AFSKEURSTROKIE: NETBAL EN RUGBY TEEN KOFFIEFONTEIN

NAAM VAN OUER: ______________________________________

NAAM VAN SPELER: _________________________________

SPAN: RUGBY: 0/ _________ NETBAL: 0/__________

EK VERVOER SELF MY KIND NA KOFFIEFONTEIN:

EK BENODIG VERVOER NA KOFFIEFONTEIN:

OUER SE HANDTEKENING: __________________________

BUSGELD: R30

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 2015.docx  · Web viewlande te stuur waar Christene a.g.v. hulle geloof vervolg word. Die . meeste van hierdie mense besit nie Bybels nie. Om ‘n Bybel