j a p a nchristen skool op shikoku eiland. hulle werk word wyd waardeer in die kochi-gebied. elmar...

14
Getuienisaksie Kom ons bid saam vir Japan waar Getuienisaksie, namens die NGK-familie betrokke is as: Vennoot Ondersteuner J A P A N

Upload: others

Post on 28-Sep-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

Getuienisaksie

Kom ons bid saam vir Japan waar Getuienisaksie, namens die NGK-familie betrokke is as:

• Vennoot• Ondersteuner

J A P A N

Page 2: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

Christ’s love compels us Die liefde van Christus dring ons

Page 3: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

MISSIE JAPAN: ’n Sendingvennootskapvan die NG Kerkfamilie

Vir amper 50 jaar werk ons reeds saam met die

Reformed Church in Japan

Page 4: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

• Van die 127 miljoen mense in Japan, is minder as 1% Christene.

• Die Reformed Church in Japan is ’n klein, lewenskragtige kerk wat versoek:

“Kom help ons asseblief!”

Page 5: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

Ons sendelinge:

Stéphan en Carina van der Watt, Cornelius (10), Annlie (12), Stephan (6) en Lodewyk (8)

Page 6: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

Gys en Linda Olivier, met Linie (7) en Johan (4), werk as onderwysers by ’n Christen skool op Shikoku Eiland.

Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied.

Page 7: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidatevan Missie Japan. Hulle is sedert April 2019 besig met

Japannese taalstudies in Kobe.

Page 8: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

Stephan werk as professor van Pastorale Teologie en Sorg by die KobeReformed Theological Seminary, waarleraars vir Japan opgelei word. Hy sienook pastoraal om nadie studente, enbedien gemeenteslandwyd.

Page 9: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

Carina doen voltyds tuisskoling, maar is ook betrokke by hul gemeente se kinderbediening.

Carina doen voltyds tuisskoling, maar is ook betrokke by hul gemeente se kinderbediening.

Page 10: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

Daar is hartlike verhoudinge en samewerking op veleterreine – veral i.t.v. diakonale liefdesdiens.

Page 11: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

Missie Japan se Bestuurskomitee – ds. Johann Winterbach

(4e van links agter) verteenwoordig Wes-Kaapland.

Page 12: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

Missie Japan

• Is ’n geloofsonderneming

• Is afhanklik van vrywillige, finansiële bydraes

• Het u gebedsondersteuning vir die sendelinge, die werk in Japan en die mense van Japan baie nodig.

• Is dankbaar teenoor al die medewerkers.

• Kyk by: www.missiejapan.co.za

• Of skakel: – Missie Japan

– 051 406 6729

Page 13: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

• Lees ons facebook by https://www.facebook.com/KommissieGetuienisaksie/

en ’like’ dit asb.

• Tweet by https://twitter.com/WitnessGetuie

• Lees meer van ons by

http://getuienis.christians.co.za/

Page 14: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April

Lees ons jongste nuusbrief

GETUIE/WITNESSop ons webwerf by

http://getuienis.christians.co.za/getuie-kaapstreek/

of vra ’n harde kopie by jul kerkkantoor.