inleiding tot brandbeskermingsverenigings (bbv’s)

18
INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

Upload: winka

Post on 06-Jan-2016

59 views

Category:

Documents


20 download

DESCRIPTION

INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s). DOEL VAN DIE STIGTINGSVERGADERING. om te stem of ’n BBV wel gestig moet word om vir BBV ’n naam te gee om die BBV se grense te bepaal om die uitvoerende komitee te kies om ’n brandbeskermingsbeampte (BBB) te nomineer - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGING

S (BBV’s)

Page 2: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

DOEL VAN DIE STIGTINGSVERGADERING

om te stem of ’n BBV wel gestig moet word

om vir BBV ’n naam te gee

om die BBV se grense te bepaal

om die uitvoerende komitee te kies

om ’n brandbeskermingsbeampte (BBB) te nomineer

om die proses van aansoek om registrasie

goed te keur

Page 3: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

OORSIG OOR BBV, WETGEWING EN PROSES

Page 4: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

veld en bosbrande te bestuur deur samewerking in ‘n area waar daar ‘n betreklike eenvormige brandgevaar bestaan

BBV word gevorm deur enige groep eienaars om:

‘n BBV moet:

‘n veldbrandbestuurstrategie vir sy gebied ontwikkel en toepas

reëls maak wat sy lede bind

aspekte van brandvoorkoming en brandbestryding hanteer

die gesamentlike bestuur van bos- en veldbrande verbeter

Page 5: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

Samewerking om veldbrande te voorkom en te bestry

Kostebesparing deur duplisering van dienste te vermy

Afdwingbare reëls van die BBV om lede te beskerm

BBB’s bemagtig om bepalings van die Wet en die reëls af te dwing

Advies en bystand te lewer aan lede

Kommunikasie tussen lede te verbeter

Kommunikasie tussen lede en die Minister en ander rolspelers te verbeter

VOORDELE VAN BBV’s

Page 6: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

Verlaagde risiko van veldbrande

Verbeterde posisie om te kan onderhandel

Moontlike afnames in versekeringspremies

Moontlike hulp vanaf die Minister

Moontlike verligting van sekere voorsorgmaatreëls bv. brandbane

Lede sal nie as nalatig beskou word in siviele eise vir skadevergoeding nie, nalatigheid sal eers bewys moet word

VOORDELE VAN BBV’s

Page 7: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

“Eienaar” het die gemeenregtelike betekenis van die woord en sluit in:

–Enige grondeienaar met ‘n titelakte vir eiendom

–Huurder

–Enige persoon wat grond beheer onder ‘n kontrak

•huur is ‘n tipe kontrak

–Enige persoon wat grond beheer onder ‘n wet (bv. bestuurders van Staatsbosse)

DEFINISIE VAN EIENAAR

Page 8: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

Enige persoon wat grond beheer onder ‘n testamentêre dokument

Enige persoon wat grond beheer onder bevel van ‘n Hoë Hof

Die uitvoerende liggaam van ‘n gemeenskap ingestel kragtens sy grondwet, wette of gebruike

‘n Minister, of persoon deur hom/haar gemagtig, waar die grond Staatsgrond is en nie deur iemand anders beheer word nie

DEFINISIE VAN EIENAAR (vervolg)

Page 9: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

‘n Lid van die uitvoerende raad of ‘n persoon deur hom/haar gemagtig, waar die grond provinsiale grond is en nie deur iemand anders bestuur word nie

Hoof uitvoerende beampte van enige plaaslike owerheid of ‘n persoon wat deur hom/haar gemagtig is

DEFINISIE VAN EIENAAR (vervolg)

Page 10: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

Registrasie van ’n BBV

Preliminêre vergaderings and besprekings

Stigtingsvergadering: BBV gestig

Voltooi en indien van Form 1 vir departementele goedkering

Voltooi en indien van Form 2

Grondwet BBBSakeplan

Goedkering & registrasie deur Departement

Page 11: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

DIE UITVOERENDE KOMITEE

Page 12: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

UITVOERENDE KOMITEE (UK)

Administreer die werksaamhede van die BBV soos:

•Opstel en bekend maak van die grondwet

•Ontwikkeling en implementering van sakeplan en strategie

•Koördinering ten opsigte van kommunikasie, hulpbronne en opleiding ens.

•Bekendmaking van Brandgevaarskatting

•Reëls en regulasies maak wat lede bind

•Finansiële state en jaarverslag aan Minister

•Deurlopende evalueering en monitering

Page 13: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

UITVOERENDE KOMITEE (Vervolg)

UK Kritiese komponent van die BBV inisiatief

Aktiwiteite (veral die 1ste 18 maande) is tydrowend en samestelling van UK van uiterste belang

Page 14: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

OORSIG VAN STEMPROSES

&

TOEKENNING VAN STEMME

Page 15: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

Een stem vir elke grondeienaar wat homself verteenwoordig:

dit sluit staats grond en munisipaliteite in.

Waar een eienaar ander eienaars verteenwoordig het hy ‘n

stem vir elke eienaar wat hy verteenwoordig.

Waar ‘n organisasie ‘n grondeienaar verteenwoordig het die

organisasie ‘n stem vir elke grondeienaar wat hy

verteenwoordig.

‘n Eienaar wat deur ‘n organisasie verteenwoordig word het

nie ‘n individuele stem nie.

Alle verteenwoordigers wat vir grondeienaars instaan moet

skriftelik bewys kan lewer.

Page 16: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

ORGANISASIE

INDIVIDU

AANTAL STEMME

TOESTEMMINGS BRIEF (Ja/Nee)

Page 17: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

BRANDBESKERMINGSBEAMPTE

Die BBB is die Hoof Uitvoerende Beampte van die BBV en as dit geregistreer is het hy heelwat belangrike magte en pligte onder die Wet.

Waar die munisipaliteit ‘n lid is van die BBV moet die Brand-weerhoof aangestel word as die BBB indien hy/sy gewillig is:

•Dit is omdat die Grondwet brandweerdienste aan plaaslike regeringsfeer gedelegeer het.

Die BBB mag enige magte en pligte delegeer behalwe ‘n bevoegdheid om te arresteer, beslaglegging en deursoeking.

Veld en bosbrande resorteer onder distriksmunisipaliteit

Page 18: INLEIDING TOT BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS (BBV’s)

Voltooi en stuur Vorm 1 aan DWAF

UK vergader en opstel van grondwet sakeplan ens.

Kry goedkeuring van Bestuurseenhede

Voltooi Vorm 2 – aansoek om registrasie van BBV & BBB, ingesluit sakeplan en grondwet

DWAF keur registrasie goed en reik ‘n registrasienommer uit

DIE PAD VORENTOE