in die wêreld ... (deel 2: dissipelskap)

Download In die   wêreld ... (deel 2: dissipelskap)

If you can't read please download the document

Upload: tyrone

Post on 08-Jan-2016

69 views

Category:

Documents


19 download

DESCRIPTION

In die wêreld ... (deel 2: dissipelskap). Die gemeente is. verteenwoordigers van JAHSHUA, wat heilig en apart in die wêreld as sy eiendom gestel is, om sy goedheid, majesteit en reddingswerk te verkondig, nl. dat Hy ons uit die duisternis tot in sy heerlike lig geroep het 1Pet 2:9. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

  • Die gemeente is ....verteenwoordigers van JAHSHUA,wat heilig en apart in die wreld as sy eiendom gestel is, om sy goedheid, majesteit en reddingswerk te verkondig, nl.dat Hy ons uit die duisternistot in sy heerlike lig geroep het

    1Pet 2:9

  • Ons is ....JAHWEH se woonplekJoh 14:23, 1Kor 3:16heersersRom 5:17vrugbaarJoh 7:38 1Pet 1:23JAHSHUA se bruidJes 54:5, 2Kor 11:2

  • JAHSHUAis ons hoofEf 5:23het ons lief en versorg onsEf 5:25-32werk in ons - deur sy GeesEf 3:16-19

  • Die lede ...ondersteun mekaar1Kor 12:25het mekaar lief1Pet 1:22-25lewe eenvoudig en is nederig, onderdanig, verstandig, eensgesind, medelydend, vol liefde en ontferming, vriendelik, vergewensgesind,en sen die wat hulle te na kom1Pet 3:8-9onderskei hulle van die wreld1Pet 4:3-4

  • is in guns by die volkHand 2:47!

  • my sondes is vergewe !ek is gered uit n ewige duisternis van verlorenheid !ek is n nuwe mens !my Koning se koms is voor die deur !Hy gaan my liggaam nuut maak !Hy gaan regeer en alles herstel !Hy gaan Satan toesluit !Hy gaan gedien, aanbid en verheerlik word !Hy gaan sy vyande oordeel en vernietig !Jahweh gaan by ons kom woon !!!Elkeen van ons het wonderlike nuus:

  • 1. Leef dit2. Deel dit met ander3. Leer dit aan anderElkeen moet dit doen, maar nie op dieselfde manier nie1Kor 12, Ef 4:11-12Hierdie nuus wordop n spesiale manier versprei:

  • n nder koninkryk (Joh 18:36),met n nder grondwet:Nederigheid, erkentlikheid Matt 5:3, 18:4, Rom 12:16Geregtigheid/regverdigheid Matt 5:10, Rom 14:17Vrede Rom 14:17, Gal 5:22Blydskap Rom 14:17, Gal 5:22Hartlikheid Rom 12:10Eensgesindheid Rom 12:16, 15:5Gasvryheid Rom 12:13Wt moet ons leef en deel ?

  • Goedheid Rom 12:13, Gal 5:22Wedersydse eerbetoning Rom 12:10Liefde Rom 12:9-10, 13:8-10, 1Kor 13, Gal 5:22, 1-3Joh, PetHeiligheid 1Kor 6:11-18Lankmoedigheid Gal 5:22Getrouheid Gal 5:22Sagmoedigheid Gal 5:22Selfbeheersing Gal 5:22Waarheid Joh 3:21, 4:23, 8:32, Ef 5:9ens...

  • Jahshua is self die toonbeeld van hierdie grondwetHy openbaar Homself (en sy Koninkryk) aan die wrelddeur die gemeenteEf1:22-23, Kol 1:15-20 Hoe kry ons dit reg? Kom dit uit onsself?

  • onbehendigheid met ons Koninkryk se grondwetwandel na die Gees Rom 8, Filip 4:8, Kol 3:2moedeloosheid, ongeduld, moegheidGal 6:9vyandige aanvalleEf 6:10-18onkunde, dwalinge2Pet 3:17-18Struikelblokke & antwoorde

  • liefdeloosheid & hoogmoed

    Matt 6:1-

    1Kor 8:1-3 Die kennis maak opgeblase,maar die liefde stig.tweedrag, partyskapGal 5:20

  • Heb 12:1-2 l jou laste en sondes af, en loop die wedloop met volharding, met die oog op Jesus, die Leidsman en Voleinder van jou geloofSonde(beroof jou vanvrymoedigheid)

  • Heb 12:4 julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie

  • Waarde van elke kind van VaderAandeel in iemand se bekering en wedergeboorteJes 52:7 (Rom 10:15)Hoe lieflik is op die berge die voetevan hom wat die goeie boodskap bring,wat vrede laat hoor,wat goeie tyding bring,wat verlossing uitroep;wat aan Sion s: Jou God is Koning!DISSIPELSKAP IS ONS HOOGSTE ROEPING