iii - mieliestronk a · 18 oppiwater 2016. dit is sondag 1 mei 2016. “elize! hoe laat is dit?...
TRANSCRIPT
III -A MIELIESTRONK NUUSBLAD VAN DIE NOORD-VRYSTAAT STREEK: SAWA
Tenfbewonerfjie
£/'uu/' rit~ IIEI.£ ilIEtlEI.t1!ytJ t~ i~~~IJJ/'~ - !YEr IIIERl
KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK
Anton Swanepoel 082 5529 654
Kantoor:
Tel: (012) 661 1160
Faks: (012) 661 1549
2
Junie 2016
Uitgawe : No 13
Item: Bls: NOVS BESTUUR 2015/2016 4 GEBIEDSBESTUUR 5 REDAKSIONEEL 6 VOORSITTERS VERSLAG 7 TAMBOTIVREUGDE 8 LIEF EN LEED 10 VERJAARSDAE 17 OPPIWATER 18 TEGNIES 22 KAMPE 2016 24 LEDELYS 25 KLIPDRAAI 28 SLANGBYT 30
3
Bestuur 2014/5
4
VOORSITTER: JOHAN
VAN DEN BERG
Rameau str 15 Vanderbijlpark,
1900
082 772 5815 (S)
jpjvdberg@ gmail.com
ONDER-VOORSITTER:
KOOS BOSHOFF Posbus 557 Koppies
9540 082 335 5359
056 777 2900(h) Koos.boshoff@draglobal
.com
PENNINGMEESTER:
HENDA LESSING Colin Straat 3
Sasolburg 1947
076 189 5568(S)
SEKRETARESSE: ELIZE BOSHOFF
Posbus 557 Koppies 9540
082 455 8591(S) 056 777 2990 (h)
elizengkoppies
@vodamail.co.za
KAMPKOMITEE: NICK ROOS
Patriot Str 55 Sasolburg 1947 083 284 3355 016 976 4420
Nickroos
@telkomsa.net
JEUGOUERS:
Vakant
REDAKSIE JOKE
VAN DEN BERG
Rameau str 15 Vanderbijlpark,
1900
082 772 5815 (S)
jpjvdberg@ gmail.com
Snr Burger Vert : BURGIE TURNBULL
Lombard str 34 Vaalpark 1910
084 909 2740(S)
sales@atlassystems.
co.za
ALLE DEPOSITO’S NA DIE SAWA NOVS REKENING MOET GEPAARD
GAAN MET VOLLEDIGE BESKRYWING OP DIE VERWYSING
GEDEELTE VAN DIE DEP. STROKIE.
(LID SE NAAM, VAN EN NOMMER)
INDIEN MOONTLIK FAKS OF E-POS DEP. STROKIE AAN DIE
PENNINGMEESTER OF SEKRETARESSE BANKBESONDERHEDE:
NAAM VAN BANK: FNB
IN NAAM VAN: SAWA NOVS
TAK: VAAL MALL
REKENING NOMMER: 51290039010
TAK KODE: 250945
TIPE REKENING: TJEKREKENING
Elize : [email protected]
Izak : [email protected]
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Die SAWA Webtuiste is te kry by:
www.sawa.org.za
Die SAWA kantoor kan gekontak word by: 011 918 0699
of
5
VAALDRIEHOEK—GEBIEDSBESTUUR 2014/15
VOORSITTER: Frans Kloppers
082 336 7009 (s) kloppers.frans@
gmail.com
ONDER-VOORSITTER: Johan van den Berg 082 772 5815 (S)
SEKRETARIS
Tienie Herold 083 304 0604 (S)
6
Hi Novsies,
Dankie aan almal wat ‘n bydrae gemaak het tot die
Mieliestronk, as dit so aanhou sal ons weer ‘n groter
weergawe moet oorweeg.
Hierdie uitgawe is dan ook die laaste voor die AJV,
maar moet nie ophou om julle bydrae’s aan te stuur nie,
as dit nie in die heel nuutste een is nie dan in die
daaropvolgende een.
Geniet die Winter kampe en ons sien uit om julle by die
AJV te sien.
Joke.
Hallo Novsie’s,
Jip dit is amptelik, winter is hier. Ons kamp weer met Bola’s en
baie hout. Maar dit het sy eie bekoring die winter kampe. Ou
bruines en ‘n lekker kombers en beanie’s.
Die jaar vlieg verby, ons het heelwat beserings so deur die jaar
opgetel met van ons vriende (lede), ons het siek geword, gesond
geword, geliefdes aan die dood afgestaan en nuwe lede in die
gesin werwelkom. Die sirkel van die lewe.
Ons het darem al so twee lede se terugvoere vir die Bestuurs
verkiesing vir die AJV ontvang, maar daar is nog ‘n groot leemte
wat gevul moet word. Novsies ek maak nie ‘n grap as ek sê ek is
klaar die jaar nie, kom praat met my, of bel my met voorstelle
asseblief.
Ek doen ‘n beroep op julle almal om die AJV die 27e Aug by
Soetdoring by te woon om 12h00 is die vergadering, ons kamp
saam met Rietvalei wat ook by Sionbergh saam met ons gekamp
het, en die aand se tema is “Voortrekkers” dit beloof om weer ‘n
lekker ding af te gee.
Ook ‘n hartelike welkom aan ons nuwe lede, wat by Koppisol
aangesluit het. Jacques & Christa en Karel & Rita.
Groete,
Johan.
7
TambotiVreugde kamp 29April tot 2 Mei So kom ons almal toe “eventually” veilig by die kampterein aan. Party Novsies al van vroeg in die week - Dis nou die pensionarisse en die wat nie vir ‘n baas werk nie. Groot is die vreugde om mekaar weer te sien. Ek meen ons is mos‘n familie. Die saamtrek het weer ‘n pragtige klomp jongmense opgelewer. So help ons mekaar staanmaak….ingerig vir ‘n lekker langnaweek in die bos.
Groot vure word gemaak. Dis toe dat ek half “confused” raak. Maak ons groot vuur omdat ons baie is wat gaan braai, of dalk vir die koue? Later die aand toe hoor ons Leeus brul en Jakalse tjank. Dis toe dat ek besef, nee matter!! Hulle maak vuur om daai outjies weg te hou. Van ons is mos maar bang gate?? Ons het lekker elke oggend die plaasheinings gaan patroleer en die wereld-vol “ge-stroll” Heerlik in die vars lug. Behalwe natuurlik my buurvrou! Sy glo slaap eindig duskant 10 in die oggend. Lekka Mev. Marx Lekke!! Daar was soos oudergewoonte weer heerlike idees, drankies en grappe met mekaar gedeel. Gepraat daarvan:
Koos en sy pel het 'n sak vol lemoene by die bure gesteel. Hulle hardloop na die naaste begraafplaas om die lemoene te verdeel, toe hulle by die hek inhardloop, val 2 lemoene uit die sak en word net daar gelos. 'n Dronkie oppad terug van die kroeg loop daar verby en hoor toe: "Een vir my en een vir jou, een vir my en een vir jou." Hy skrik hom sommer dadelik nugter en hardloop na die dominee toe. "Dominee, Dominee, kom saam asseblief, kom hoor hoe deel God en Satan lyke tussen hulle in die begraafplaas en die stemme gaan voort! "Een vir my en een vir jou, een vir my en een vir jou." Skielik sê die een stem "Nou wat van die twee by die hek?"Die dominee het die vinnigste gehardloop. Na bls 11....
8
9
R60-00 –klein R80-00—groot
LIEF
Ons het ‘n paar nuwe lede bygekry by Koppisol, Jacques & Christa (Sarie) en Karel & Rita. Roelf en Hetta word Oupa en Ouma.
Leed
Linda se rug is onbehandelbaar, die Dr sê sy sal maar daarmee moet saamleef, sterkte vir jou. Corrie het ‘n lelike stamp teen die been gehad wat ontsteek het, dit gaan beter maar Suster Johnette het nog baie werk te doen met die been. Hannetjie se Galblaas is verwyder nadat hy ernstig ontsteek was. Dit gaan darem nou baie beter. Jong Chiquita was in die Hospitaal met bloedklont op die long. Dit gaan baie beter na Dr se behandeling.
10
Vanaf Bls 9...
So tussen ‘n propvol naweek van rugby kyk, swem en games speel het ons
toe ook ‘n lekker potjiekos saamesyn gehad. Daar is Novsies wat kan, glo
my. Heerlike potjies met potbrode is voorbery.
Met die afsluiting was ons verbaas om te hoor hulle het van wolf
skaapwagter gemaak. Ja wragtig is JP toe luistervink. Het hy toe net mooi
almal uitgehaal....’n dem grocery lys vol pitte word uitgedeel. Hy het seker
gehoor die klub kort geld, toe haal hy dit op almal uit. Tot die gaste het
deurgeloop.
Maandag het die penne en pale
geval en almal het ‘n veilige rit na
hul bestemmings gehad.
Nog bietjie humor voor ek groet.
Bekeer julle die Kaapse styl
Van iewers af dreun 'n prediker se waarskuwende stem oor die omstanders
se koppe:
"Djulle moet vi djulle bekeer! Djulle moet djulle se verkeerdighede laat staan! En as
djulle nie wil luister'ie, sal djulle hel toe gaan! En die hel, sê ek vir djulle, is 'n
vrieslike plek. Die Woord sê: "Daar sal 'n geween wies en 'n gekners van djulle se
tanne!"
Iemand lag en die prediker kyk stip in sy rigting.
"En djy, met die haasbek daaannerkant - die manne wat'ietannehet'ie, vir hulle sal
tanne gesupplaai word! Maar kners sal djulle kners!"
11
12
Geld maak
Drie seuntjies spog by die skool oor hulle pappas.
Die eerste een sê: "My pa skryf 'n paar woorde op 'n stuk papier, en noem dit
'n gedig en Dan gee hulle hom sommer R500."
Die tweede een sê: "Dis nog niks nie. My pa skryf 'n paar dinge op 'n stuk
papier, en hy noem dit 'n lied, en Dan gee hulle hom R1000."
Die derde seuntjie se: "My pa is nog beter. Hy skryf 'n paar woorde op 'n stuk
papier en noem dit 'n preek. En Dan
vat dit agt manne om al die geld
bymekaar te maak!"
Voorspoed tot weersiens.
Lawrence
.
13
14
Lessing Versekering Makelaars BK 2008/210880/23
Persoonlike & Kommersiële versekering
Tel: 016 976 8972 / 016 976 9508
Your Insurance,
4 X 4 & Outdoor Assurance Specialists
3 Collin Street/straat Gelisensieerde Finansiële Dienste verskaffer Sasolburg FSP no 36936 Org no 3744 1947 Faks: 086 572 6574 Sel: 082 940 2833 E-Pos: [email protected]
15
16
: ~ ~luk tltet'fILL IVto~dll~~! C-<Jd I :i
I "R~k3Q SetiJ{lJ1Clt:ito IJiyt I
Jru IJiyt elk F~!!I
Verjaarsdae
Junie
2 Braam van Rooyen 4 Koos Boshof 22 Christo Viljoen 29 Sean Goethe
Julie
4 Martie van der Walt 10 Johan de Beer 12 Lawrence Thysse 12 Joke van den Berg 14 Jannie Barnard 16 Nick Roos 17 Elize Boshoff 19 Roelf Harmse 27 Hannetjie van der Westhuizen 27 Hendrik Sidaway 29 Jacques Thysse
Augustus
9 Annette Greef 14 Wink vd Westhuizen 24 Jay Jay Jordaan
17
18
OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet nog vir-Janina en Renier oplaai op pad OR Tambo lughawe toe. Wekker is nie geaktiveer vir naweek opstaan nie. Vining word daar gestort en aangetrek, nie tyd vir koffie en hare doen nie. SLOW Lounge se kof-fie is immers lekker. Renier en Janina word soos afgespreek stiptelik om half sewe opgelaai by hul huis in Edenglen. AVIS motor word ge-los op die lughawe en ons vat pad terminaal B toe om in te boek vir die vlug Kaapstad toe. EISH!! Wat ‘n begin vir die trippie was dit nie? Vlug Kaapstad toe was heel lekker, ontbyt en koffie op die vliegtuig skaars klaar, toe begin ons gereedmaak om te land op Kaapstad Internationaal. UBER taxi is darem ‘n gerieflike manier om te pendel, want dié stop reg voor die terminal gebou op die hawe. Ons het later begin aanboord gaan aangesien die boot bietjie later in die hawe ingekom het as wat beplan was. Dit het 11 meter branders trotseer op pad, of is dit op see, Kaapstad toe. Skade is op drie vloere aange-meld en moes herstel word. Nie te lank gewag om deur registrasie en doeane te kom alvorens ons aanboord kon gaan nie, ons tasse uitgepak kon kry, en heerlik te kan begin ontspan het nie. Die weg vaart partytjie aangebied deur RSG se Martelize Brink en Johan Rademan is onderbreek deur die verpligte veiligheids dril, maar het daarna heerlik voort gegaan. 16H30 het die mishoring geblaas vir die kleiner bootjies om pad te gee en ons was op pad Namibië toe. So tussen die cocktails deur was daar darem tyd om fotos te neem van Tafelberg en Kaapstad wat stadig agtergelaat word.
Maandag is rustig deurgebring op die dek met eet en cocktails drink. Vir die mense wat hou van putt-putt, hierdie is nogal ‘n uidagende baan. Die balletjie rol nie rond soos die boot dein nie!!
19
Maandagaand was dit tyd vir die mooi-mooi”s aantrek vir die kapteins ete. Het ons nie al te mooi gelyk nie? Ongelukkig geen fotos nie. Dinsdagoggend net na ontbyt nader ons Walvisbaai. Ietwat mistig, maar die mis verdwyn vining en ons maak gereed om aan wal tegaan om Walvisbaai van nader te leer ken. Van die geadverteerde biertuin in Walvisbaai was daar geen teken nie en moes ons maar op ons eie Windhoek bier en Tafel bier gaan drink. Waarand-ers As by die Spur ?
Walvisbaai is maar soos enige groot dorp in SA, en gelukkig praat die mense daar ook Afrikaans. Vieruur vertrek die boot weer en ons is onderweg Luderitz toe. Teleurstelling was groot toe ons meegedeel word dat ons nie Luderitz gaan aan-doen nie vanwee ‘n naderende kouefront wat Kaapstad Donder-dag nag gaan bereik en die Kaptein nie die passasiers in gevaar wil stel nie. Woensdag was maar ‘n winderige dag op die see en ons het die hele dag in die sitkamers deurgebring. Donderdag het ons ge-wonder of die storm ‘n realiteit sou wees aangesien dit so mooi dag was. Almal was weer op die dek, en die middag laat het ons stadig maar seker Kaapstad genader.
Ons kon Tafelberg aanskou soos Jan van Riebeeck dit 350 jaar gelede beleef het. Donderagaand het ons in die hawe geanker gelê en al die ongebruikte koepons gebruik. Heerlike musiek en baie lek-ker geselskap.
Nog ‘n uitnodiging van die Kaptein om cocktails saam met hom te nuttig vir oulaas het gevolg. Vrydag was, soos die voorspelling was, erg winderig in die Kaap. Ons het nadat ons deur doeane is, die dag verwyl deur in die waterfront te gaan rondlê, weer te eet, en daarna ‘n motor gaan huur, bietjie rondgery, Gordonsbaai en Strand te be-sigtig, voor ons lughawe toe is en weer terug Gauteng toe.
20
Ons het Sondag nadat ons by die huis gekom het, nog geloop en waggel, gedink ons is nog op see. Weergaan? Verseker!! Plaas dit op julle kluite klap lysie indien julle dit nog nie gedoen het nie. Koos en Elize
21
4WD Band Druk vir Sand Die betuur van ’n 4 x 4 op sand verg ‘n redelike kennis van drie simple riglyne, band druk, spoed en die ontwikkling van ‘n paar bestuurs tegnike. Ons sal spoed nou nie bespeek nie en gaan slegs nou net oor band druk praat. In diep honger grond, die absolute sleutel om die momentum te behou is band druk . Om te verstaan hoe band druk ‘n rol speel in sand speel en jou kanse om uit die moeilikheid te bly en uit die moeilikheid te bestuur. As jy hierdie berig lees oor “DIE Waarheid van Bande” moet jy vestaan dit gaan nie or die maak van band X, of die maak Y beter is of nie. Faktore soos band druk en tegniek maak ‘n baie grooter verskil om “off road” toestande te wen en nie die einaar van “ Groot Voet Sand Vreeters” bande nie.
Hoe om te bepaal wat die regte band druk moet wees vir sand. Ek sal aanneem dat die 4x4 bakkie se bande is volgens die verskaffer se speks vir pad gebruik gepomp is. 1. Trek nou die bakkie op ‘n harde, plat stuk pad. 2. Meet die afstaand tussen die pad en die onderste rim van die band (a.) 100%. Verlaag nou die bande se druk tot die afstand 75% van die oorspronklike hoogte is. (b.) met 25% Bvb as (a.) 100mm was, dan word die nuwe afstand (b.) 75mm. a.) Is die straat druk en (b.) Is jou sand druk. Skryf die neer in jou bakkie se handbook. Onthou net, geen twee omgewings of bakkies is die selfde nie. Faktore soos tipe sand , sand digtheid, dws. nat of los, weerstoestande – gewig van die bakkie en die profile van die band speel ook ‘n groot rol. Baie mense soos daar by Sudwana laat sak die bande tot 1 of 1.2 Bar. Maar ‘n band druk tot so lag soos 0.8 Bar is al gebruik sonder band skade. Mense onthou net om dadelik weer styf te pomp as jy weer op die teerpad ry. As jy opspoed, briek of draai met (b.) druk, doen dit net saggies of anders klim die band van die rim af.
Toerusting
1. Band druk meter 2. Lug pomp 12VDC, om bande weer op te pomp. 3. Meetband om afstand te meet (a) en (b).
Novs groete Burgert.
22
23
33
SPECIALISING IN:
• Air-Conditioning • Refrigeration • Ventilation • Evaporative Cooling
FOR THE BEST PRICES ON:
• Room air-conditioners • Split air-conditioners
• Console air-conditioners • Package air-conditioners
• Computer room air-conditioners • Cassette air-conditioners
• Underceiling air-conditioners • Caravan air-conditioners
PO Box 9552 Kempton Gate 1619
24
Kampe vir 2016.
Datum Plek Kamp Kommandante
22-24 Jan Soetdoring Roelf en Hetta
19-21 Feb Umfula—Visvang. Burgert en Anton
24 –28 Maart Presidente—Klipdraai
29,30 April1,2 Mei
Tambotivreugde Johan en Joke. & Burgie.
27-29Mei Koppisol Koos en Elize
15—19 Junie Klipdraai Roelf en Hetta
26-28 Aug AJV Soetdoring Bestuur
23-25 Sept Bloekompoort
14-16 Okt Kongres Dagbestuur.
21-23 Okt Eastco Parys
25-27 Nov Kerskamp Klipdraai Susan en Terien.
25 NOVS – LEDELYS – 2016
LIDNR
VAN & VOORLETTERS POSADRES/STRAATADRES
NOEM NAAM
VER-JAAR DAG
TELEFOON NOMMERS
8996 Barnard, WH Posbus 3339, Vereeniging, 1930 Joubertstr. 37, Vereeniging [email protected]
Bill Irene Melissa Michelle
25 Sep 25 Sep 25 Jun 16 Feb
082 442 0576 082 450 9950 016 4212084(w)
10343 Barnard, JH Posbus 14802, Dersley, 1569
Jannie Bernice Carla Lisa Johan
14 Jul 5 Jan 21 Mei 14 Okt
082 894 1480
11941 Boshoff,K Posbus 557 Koppies 9540
Koos Elize Christian Madri
4 Junie 17 Julie 5 Okt 9 Feb
082 335 5359 082 455 8591 056 777 2990(h)
12586 Delport JH ?? Woonstelle Vanderbijlpark [email protected]
Sas 6 Apr
082 322 9700
12586 De Beer, MS Pierneef straat 11 Sasolburg 1947
Johan Magda
10 Jul 22 Okt
016 976 7128 082 451 6114
12719 De Swardt, GJ Timbavati str 251 Pin Oak 82 Moreletapark, Pretoria 0181
Jaco Laurika GJ Zelmene
14 Mei 8 Sept 17 Feb 10 Jan
082 806 7115 084 315 1955
12815 De Swardt, L 17 The Square Paul str Moreletapark, Pretoria 0181
Louis Melissa Anushka
22 Mei 22 April 26 Junie
082 887 9502 072 447 8478
8706 Du Toit AHJ Posbus 2263 Potchefstroom 2520
Awie Madelene
02 Jan 19 Sept
0833902042
12230 Goethe, SK Posbus 15185 Sinoville 0129
Sean Monika Bianka Alexander
29 Jun 8 Feb 19 April 5 Aug
083 501 7586 082 487 0986
10175 Greef, TN Posbus 263887, Drie Riviere, 1935 Ahtlone Manor 4, Athlone Drive. Drie Riviere tjaart of [email protected]
Tjaart Annette Danelle Nicolene
11 Sep 9 Aug 18 Des 16 Aug
082 552 5933 082 4133 277 016 428 5307(w) 016 428 4245 (f)
12262 Groenewald, N John Malan straat 4 Sonlandpark, 1929 [email protected]
Nico Nooi
23 Mrt 26 Mrt
082 654 3074 082 536 6373
12756 Grey, G Adam Tas straat 10 Sasolburg, 1947 [email protected]
Gavin Marlize Andrew Brendan Dillan
29 Sept 21 Sept 13 Aug 26 Jun 14 Aug
079 509 8009 082 554 6734
5688 Harmse, RHJ Posbus 1698, Vanderbijlpark, 1911 Protealaan 3, Flora Gardens [email protected]
Roelf Hetta
19 Jul 13 Feb
083 630 4745 016 933 0517(h)
12656 Jacobs, JB Posbus 3343 Vanderbijlpark, 1900
Jan Susan
12 Mrt 18 Des
016 932 3648
12287 Jordaan, JJ Posbus 2460 Sasolburg, 1947
Jay-Jay Linda
24 Aug 8 Okt
083 786 2390 083 786 2390
26 LIDNR
VAN & VOORLETTERS POSADRES/STRAATADRES
NOEM NAAM
VERJAAR DAG
TELEFOON NOM-MERS
9919 Koekemoer, GP Posbus 416 Nigel 1490
Gert Rina
20 Nov 27 Des
083 308 1390 011 814 5287(h)
12842 Kilian, RS Hatting straat 77 Vaalpark 1973 [email protected]
Bennie Annika Jaco Beannika
26 Des 7 Apr 14 Jul 2 Okt
084 874 3831 082 807 2671
9353 Laubscher, MC Posbus 54431 Ninapark, 0156 [email protected]
Mike Annemera
7 Sep 14 Mar
082 041 1121 084 587 6997
016 423 4357(h)
12244 Lessing, IZ Posbus 483 Sasolburg, 1947
Izak Henda
22 Des 01 Jan
082 940 2833 076 189 5868
016 976 8972(w)
12612 Loots, SJH & [Van Heerden] Posbus 60937 Sasolburg, 1947
Susan Terien
16 Mrt 7 Okt
016 971 2807 072 178 0814
10671 Marx, WM Posbus 1389, Randburg, 2125 [email protected]
Wynand Diana Sumari Stephan
30 Mei 27 Feb 13 Mar 26 Sep
082 459 3190 083 266 0711 011 886 3002(w)
12792 Matthysen, MC Posbus 18 Chrissiesfontein Meyerton 1963
Marnus 15 Apr 081 025 8904
11351 Oberholzer, G Posbus 263703 Drieriviere 1935 [email protected]
Gawie Tersia Charne Dylan
11 Nov 1 Mei 24 April 13 Des
082 551 0154 082 574 8107
2766 Pretorius, AJ Eugene Maraisstr. 48, Sasolburg, 1947 [email protected]
Arend Nelie
3 Feb 22 Feb
083 627 6529 082 9544276
9741 Roos, NJ Patriotstr. 55, Sasolburg, 1947 [email protected]
Nick Gerty
16 Jul 19 Jan
083 284 3355 016 976 4420(h)
12878 Sidaway, H Bosberg str 1 Vaalpark 1947 [email protected]
Hendrik Chantelle
27 Jul 22 Jan
082 786 7108 082 336 8557
10626 Sgammini P Van Eeden laan 16 Risiville Vereeniging 1929
Pino Hester
5 Mar 6 Feb
083 232 8865 016 423 1634(h)
11375 Swanepoel, D Posbus 6471, Birchleigh 1621 [email protected]
David Annelize Nicolene Michelle
1 Sep 10 Sep 17 Sep 18 Apr
083 263 8633 083 452 2338 011 967 2057(h)
3907 Swanepoel, JP Posbus 186, Sasolburg, 1947 Waterson st. 5 , Sasolburg
Jan
6 Mar
082 455 3049 016 976 1248(h)
10217 Swanepoel, H Posbus 8, Sasolburg, 1947 Belladona 50 Floragardens, Vanderbijlpark
Hans Rita
29 Okt 16 Okt
083 444 1129 016 932 2840(h) 016 976 2350(w)
27 LIDNR
VAN & VOORLETTERS POSADRES/STRAATADRES
NOEMNAAM
VERJAAR DAG
TELEFOON NOMMERS
I9595 Swanepoel, AC Posbus 225, Rooihuiskraal, 0154 GompouhoekieSingel 143, Rooihuiskraal [email protected]
Anton Heleen Chrisjan Katelyn
1 Apr 21Jan 6 Mar 30 Jun
082 552 9654 012 661 1160(w)
11190 Thysse, L Herman Ecksteen str 5 Vanderbijlpark, 1911 [email protected]
Lawrence Karien Jacques Brendan
12 Jul 17 Mrt 29 Jul 22 Sep
083 229 8156 084 5829434 016 9813774 (h) 016 9704242 (w)
6015 Topham, C Drie Riviere Aftree Oord, Fase 2 Posbus 264248. Loeriestraat 16. Drie Riviere [email protected]
Corrie Johnette
11 Okt 19 Mei
083 626 5319 083 663 5047 016 454 0108(h)
6027 Turnbull, BC Posbus 247 Park South Lombard st 34, Vaalpark, 1910
Burgert
28 Des
083 399 2604
9596 Van den Berg, JP Posbus 9552, Kempton Gate, 1617 [email protected]
JP Chiquita,Snr Chiquita,Jnr Sheney
1 Mei 12 Des 12 Des 1 Jan
082 412 1863 082 374 3526 011 975 5255 (h/w)
10923 Van den Berg, JPJ Posbus 601, Park South, 1910 Rameau str. 15, SW5, [email protected]
Johan Joke
3 Okt 12 Jul
082 772 5815 082 573 9448
Van den Berg, H Minaar str 83 Vaalpark 1947 [email protected]
Cobus Hilda
072 062 0635 082 878 4332
12044 Van der Merwe, BTW Posbus 4311 Middelburg 1050
Willem Karien Reggie
4 Mrt 1 Nov 27 Jun
082 441 9651 082 355 6417 013 244 1947 (h)
4245 Van der Walt, GC Posbus 305, Vanderbijlpark, 1900
Lieb Martie
23 Okt 4 Jul
083 326 3672 082 901 3841 016 987 1921(h)
11332 Van Der Westhuizen, SF Posbus 11432 Middelburg 1050
Sakkie Hannetjie
11 Des 27 Jul
083 264 1779 083 273 6621 013 2442746 (h) 013 6562761 (w)
6014 Van der Westhuizen W Posbus 2874 Vanderbijlpark 1900
Wink Driekie
14 Aug. 21 Okt.
016 932 4346 (h) 016 933 3056 (w) 083 453 7533
12784 Van Rooyen, SHA Kai str 8 Sasolburg 1947
Braam
02 Jun
078 854 0051
10427 Viljoen, CJ Posbus 3167, Montanapark, Pretoria 0159 [email protected]
Christo Elmarie Christel Anja
22 Jun 14 Mar 25 Aug 1 Jul
083 321 6502 082 921 3121 012 5675502 (w)
Klipdraai 2016
Hello NOVSIES. So, Klipdraai was ‘n koue lang naweek maar met ‘n bietjie “anti-freeze” (Old brown Sherry) soos wat oom Roelf dit sal noem en
mense met warm harte vir geselskap het ons nie geskrik vir die koue nie. Ek, Jacques, Marnus en ‘n vriend van ons Brian was braaf genoeg om al die woensdag oggend kamp op te slaan en die
naweek sommer vroeg-vroeg te begin. Ons het ‘n rustige aandjie gehad met die Bure vir geselskap by die braaivleis vuur. Donder-
dag oggend besluit oom Roelf en oom Koos hulle om ook die kamp by te woon. Hulle woonwaens was sommer “chop-chop”opgeslaan en die eerste vuurtjie is aangesteek. Soos wat ons om die vuurt-
jie sit besluit oom Roelf dat dit bietjie tyd vir stomstreke is. Vet PRET !!!
28
Marnus en sy Potjie
Daar is ons Dorpie mooi opgeslaan.
Vrydagaand het ons bietjie potjie gemaak. Oom Koos ‘n heerlike hoender pot en Marnus Skaap Skenkel wat los hande sy kompet-sie teen homself gewen het. Alhoewel die putt-putt tannie siek
was, het ons jong klomp besluit om ‘n bal te koop vir die saterdag om onsself mee te kon vermaak in die volleyball sandput. Sater-dag middag het oom Roelf se seun en skoondogter by ons kom
aansluit sowel as Jacques (JacQ). Na die bokke se oorwinning en lekker potbrood en braaibroodjies besluit die ouer mense om ons jong klomp aan te vat met “Kings”. Wat uitgedraai het in baie
reels en min konsentrasie. Sondag oggend slaan ons weer op en moet totsiens sê na ‘n wonderlike naweek. Ons mag dalk nog nie
lank deel wees van die Novsies nie maar meer welkom het ons nog nie gevoel nie. Al was ons die keer min mense gewees het ons die meeste daarvan gemaak. Ons wil net dankie sê aan almal wat dit
so great kamp kon maak. Sien uit na nog baie kampe saam die BESTE mense!!!!
CHRISTA
29
Koos se Potjie..
Brrr.. Maar dit is koud op Klipdraai.
As 'n slang pik Deur Dr. Jacques Malan
Vergeet daarvan om slanggif uit te suig
soos jy in cowboy-flieks gesien het. Slang-
byte moet op baie spesifieke maniere be-
handel word, anders kan dit noodlottig
wees. Na raming is tussen 30 en 80 uit elke 100 000 mense wat jaarliks in
Suid-Afrika gehospitaliseer word, daar weens ’n slangbyt. En as jy lief is vir
die buitelewe, is die kanse groter dat jy gepik sal word.
Voorkoming is die beste behandeling Die beste manier om ’n slangbyt te behandel is om dit in die eerste plek te voorkom. Ge-
bruik hierdie riglyne:
Hou jou oë oop. Kyk uit vir slange in die natuur en bly so ver weg as moontlik. Wees
veral versigtig as jy kamp afslaan – slange kan hulle baie klein opkrul en is lief vir warm,
donker plekke.
Bly kalm en kyk. As jy per ongeluk nader as ’n meter aan die slang kom, staan doodstil
en hou sy reaksie dop. Die slang sal meer waarskynlik ’n ontsnaproete probeer kry om aan
te val. As die slang op die grond seil, sal dit waarskynlik vlug en nie aanval nie. Maar as
dit sy kop lig en bakkop maak, wil dit aanval. Sta-a-a-dig. As jy nader as ’n meter van die
slang is en dit per ongeluk in ’n hoek vasgekeer het, tree versigtig agteruit. Die slang sal
jou dan nie as ’n bedreiging ervaar nie. Staan opsy. As jy op die slang getrap het, staan so
vinnig as moontlik weg.
Verskillende slange en hulle gif Sitotoksies Slange soos die pofadder se byt veroorsaak Pynlike Progressiewe Swelling (PPS). Dit
beïnvloed eerste die area om die wond en kan lei tot nekrose (weefseldood). Sommige
kobras, soos die Mosambiekse spoegkobra, spoeg sitotoksiese gif in jou oë. Dit lei tot
akute inflammasie van die oog-area.
30
Neurotoksies Hierdie slange, soos die swartmamba en Kaapse kobra, versprei gif wat die senustelsel direk aantas
en tot Progressiewe Verswakking (PV) lei. Dit veroorsaak verswakte verstandelike vermoë,
spierverswakking, verlamming en asemhalingsprobleme.
Hemotoksies Dié gif word in slange soos die boomslang aangetref. Die hemotoksiese effek belemmer die slagof-fer se bloedstollingsvermoë, wat tot onreëlmatige neusbloeiing, en bloed in die urine en braaksel lei. Die simptome word nie dadelik gesien nie en kan dae neem om te verskyn.
SLANGBYTBESTUUR As iemand in jou groep wel gepik word, vergeet van al die tuis-rate en ouvroustories oor koutisering (naaldterapie), bloedlat-ing, die amputasie van die geaffekteerde lid of die “ontsmetting” van die wond met petrol. 1. Kry die slagoffer so vinnig moontlik by ’n mediese sentrum (bel vooruit om te sê julle is op pad).
2. Probeer die slang identifiseer, maar moenie die risiko van verdere byte loop nie. Spesie-diagnose
is belangrik, maar jy kan ook maar ’n foto van ver af neem! In die meeste gevalle sal die noodsen-
trum die simptome, laboratoriumtoetse en kliniese data in ag neem voordat daar op die behandeling
besluit word.
3. Probeer die slagoffer kalmeer.
4. Verwyder alle stywe klere of juwele naby die plek waar die slangbyt was, want dit gaan moontlik
opswel.
5. Hou die slagoffer stil. Beweging sal die harttempo laat versnel en die gif vinniger deur sy gestel
laat versprei.
6. Gee pynpille, indien nodig: Parasetamol (acetaminophen) of parasetamol/kodeïen-kombinasies
werk die beste.
7. As die slang nie geïdentifiseer is nie, stel ek voor dat die slagoffer vir 12-24 uur vir waarneming
opgeneem word en as daar geen simptome is nie, kan die persoon ontslaan word.
31