iederark - maak dissipels van christus... april.pdf · almal is in icu marelet sending baie dankie...

12
Inhoudsopgawe: Sending gebedsversoeke 2 Manne ontbyt 3 / 4 Allerlei 5 Tafel indelings 7 Karnaval sameroepers 8 Country Karnaval 6 Allerlei 9 / 10 Verjaarsdae 11 Kansa Ontbyt 12 27 APRIL 2014 UITGAWE 14/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662 Sondag Vryheidsdag 27 April 2014 Erediens Geen aanddiens 09:15 Maandag 28 April 2014 Vakansiedag Dinsdag 29 April 2014 Skool Vakansiedag Woensdag 30 April 2014 Skool Vakansiedag Donderdag Werkersdag 1 Mei 2014 Vrydag 2 Mei 2014 Skool Vakansiedag Saterdag 3 Mei 2014 Mannebiduur 07:00 Wat gebeur DV die volgende week….…… Iederark

Upload: buiquynh

Post on 14-Jun-2019

224 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Iederark - Maak dissipels van Christus... April.pdf · Almal is in ICU MARELET SENDING Baie dankie vir: • Wonderlike personeel, hoof ... by opname duidelik meld dat hulle lidmate

Inhoudsopgawe:

Sending gebedsversoeke 2

Manne ontbyt 3 / 4

Allerlei 5

Tafel indelings 7

Karnaval sameroepers 8

Country Karnaval 6

Allerlei 9 / 10

Verjaarsdae 11

Kansa Ontbyt 12

27 APRIL 2014 UITGAWE 14/2014

Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662

Sondag Vryheidsdag

27 April 2014 Erediens Geen aanddiens

09:15

Maandag 28 April 2014 Vakansiedag

Dinsdag 29 April 2014 Skool Vakansiedag

Woensdag 30 April 2014 Skool Vakansiedag

Donderdag Werkersdag

1 Mei 2014

Vrydag 2 Mei 2014 Skool Vakansiedag

Saterdag 3 Mei 2014 Mannebiduur 07:00

Wat gebeur DV die volgende week….……

Iederark

Page 2: Iederark - Maak dissipels van Christus... April.pdf · Almal is in ICU MARELET SENDING Baie dankie vir: • Wonderlike personeel, hoof ... by opname duidelik meld dat hulle lidmate

BLADSY 2 UITGAWE 14/2014

SENDING GEBEDSVERSOEKE

BOTSWANA SENDING

Jerry en Magda

Bid asb:

• Dat ons met nuwe ywer en

passie die werk van die Here

sal doen, dat meer mense tot

die kerk bygevoeg sal word.

• Dat daar ‘n honger na ‘n

dieper verhouding onder die

gemeente sal begin posvat.

• Ons vra dat u sal volhard om

vir ons werk en gesin te bly

bid.

MALAWI SENDING

Pieter Bid asb vir:

• Pieter se bure wat vir Radio

Feba werk. Chris Johan het

eers malaria gekry en nou

weer sy vrou Jeanette. Bid

dat ons Heer hul sal aanraak

en volkome genees.

• Pieter wat baie moeg is, en

net nie daaroor kom nie.

• Die Yao volk wat baie traag is

om hul volle gewig in te gooi

by projekte soos kompos

maak ens.

• Bid asb vir die seën van die

Here by elke boodskap wat

uitgaan na die wat die Here

ken en nog nie ken nie.

• Dankie vir die onderwyser

Golden en sy vrou wat

geestelike boodskappe vir die

kinders bring en hulle in die

middag help met hul

skoolwerk.

VERITAS SENDING

Dawie en Naomi de Wet

Loret, Jean-Blaise se vrou, is

terug in Suid-Afrika. Die span

dokters in Pointe Noire het nie

kans gesien om vyf gewasse in ‘n

operasie te verwyder nie en het

‘n histerektomie

voorgestel. Aangesien die

gewasse nie kwaadaardig is nie,

het Loret besluit sy kan daarmee

saam lewe en het teen die

operasie besluit – wat ek meen

die regte besluit onder die

omstandighede was. Baie dankie

vir almal wat bygedra het vir haar

reis – dit was tog vir haar baie

goed om vir die eerste keer in

byna tien jaar weer by haar

mense uit te kom.

Bid asb daarom

• Vir Loret vir die pad vorentoe;

• Vir die Sertifikaatuitdeling wat

ons Saterdag in Woodstock

het vir die negentien pastore

wat Module 4 as deelnemers

voltooi het; • Vir die 11 van hulle wat reeds

aangedui het dat hulle

voortgaan met die Sertifikaat

IV opleiding – veral vir die

uitdaging wat dit meebring

HOSPITAAL SENDING

PETRO ZAAYMAN

Vandag is Tienie en Elize by die

hospitaal om die Woord daar te

bring. Bid asb vir hulle.

Bid asb dringend vir:

• ‘n Man wat ‘n aneurisme op

die brein het en kritiek is;

• ‘n Jong man met Gillian Barre-

sindroom;

• ‘n Man met erge beserings na

’n ongeluk. Almal is in ICU

MARELET SENDING

Baie dankie vir:

• Wonderlike personeel, hoof

en huismaats wat my laat

belangrik voel het met my

verjaarsdag.

Bid asb:

• Hierdie week vir die president

van die land. Dat hy en sy fa-

milie die Here Jesus sal leer

ken.

WORLD OUTREACH INTERNATIONAL

MC EN LEZELLE

MC se uitreik na Lesotho vind

plaas die naweek van 26 – 29

April. Dit is ook wanneer die me-

diese mense saamgaan. Hulle

kyk na verskillende terreine op

mediese gebied, ook op die

perde. So word die Evangelie

onder die mense daar versprei.

Kinder-evangelisasie vind ook

plaas.

Bid aub:

• Vir ‘n veilige reis, en dat dit

wat hulle be-oog vir die

uitreik verwesenlik sal word.

• Dat hul die Here se nabyheid

elke oomblik sal ervaar en

beleef.

Page 3: Iederark - Maak dissipels van Christus... April.pdf · Almal is in ICU MARELET SENDING Baie dankie vir: • Wonderlike personeel, hoof ... by opname duidelik meld dat hulle lidmate

BLADSY 3 UITGAWE 14/2014

Page 4: Iederark - Maak dissipels van Christus... April.pdf · Almal is in ICU MARELET SENDING Baie dankie vir: • Wonderlike personeel, hoof ... by opname duidelik meld dat hulle lidmate

BLADSY 4 UITGAWE 14/2014

Page 5: Iederark - Maak dissipels van Christus... April.pdf · Almal is in ICU MARELET SENDING Baie dankie vir: • Wonderlike personeel, hoof ... by opname duidelik meld dat hulle lidmate

BLADSY 5 UITGAWE 14/2014

GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is ’n

houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As

jy wil hê ons moet saam met jou bid oor

’n saak of dat ons by jou huis saam met

jou moet kom bid, gooi jou versoek in die

houer en dit sal opgevolg word.

MALAWI KORTTERMYN UITREIK

Ons is besig om die jaarlikse uitreik na Malawi te beplan. Dit sal plaasvind vanaf 9 -20 Julie

2014.

Ons is opsoek na mense wat belangstel om deel te neem aan hierdie wonderlike geleentheid.

Indien jy ‘n hart vir sending het is hier die geleentheid om ‘n ervaring van ‘n leefyd mee te

maak. Mense wat die toer in die verlede onderneem het, getuig van ‘n diep geestelike ver-

ryking wat hul uitkyk op die lewe wesentlik verander het.

Indien jy belangstel om deel te word van hierdie ervaring kontak:

James by 084 208 3708 of [email protected].

HOSPITAAL OPNAMES

Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem

word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief

by opname duidelik meld dat hulle lidmate van

die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die

leraars makliker om hulle tydens die weeklikse

hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te

spoor.

“WINTERLIEFDE”Die winter lê voor en ons is opsoek na komberseen warm klere wat ons kan uitdeel aan behoeftigegesinne.

Daar is baie mense wat nie een van hierdie kanbekostig nie.

Kom ons maak ons harte oop en maak van hierdieprojek ‘n groot sukses.

U kan warm klere en komberse bring na die Sendingkantoor, elke dag tot en met 13:00 vooreinde Mei.

Enige navrae, kontak ons gerus:

(018) 294 6900

Page 6: Iederark - Maak dissipels van Christus... April.pdf · Almal is in ICU MARELET SENDING Baie dankie vir: • Wonderlike personeel, hoof ... by opname duidelik meld dat hulle lidmate

BLADSY 6 UITGAWE 14/2014

Page 7: Iederark - Maak dissipels van Christus... April.pdf · Almal is in ICU MARELET SENDING Baie dankie vir: • Wonderlike personeel, hoof ... by opname duidelik meld dat hulle lidmate

BLADSY 7 UITGAWE 14/2014

WYK/

SEL NR

INDELING VAN TAFELS

1 Vleis

2 Vleis

3 Vleis

4 Kerrie en Rys

5 Koek

6 Kerrie en Rys

7 Poeding

8 Poeding

9 Boerewors & Sosaties

10 “Toasted” broodjies

11 Handwerk/Naaldwerk

12 Kerrie & Rys

14 Koek

15 Pannekoek

19 Handwerk/Naaldwerk

20 Tee Tuin

21 Boerewors & Sosaties

26 Kerrie & Rys

27 Pannekoek

28 Pannekoek

29 Handwerk/naaldwerk

32 Handwerk/naaldwerk

33 “Toasted” broodjies

36 Koek

37 Lekkergoed

38 “Toasted” broodjies

39 Pannekoek

40 Boerewors & Sosaties

41 Poeding

43 Pannekoek

44 Boerewors & Sosaties

45 Tee Tuin

WYK/

SEL NR

INDELING VAN TAFELS

61 Poeding

62 Allerlei

63 Teetuin

64 Teetuin

65 Lekkergoed

66 Koek

67 Kerrie & Rys

68 Lekkergoed

70 Handwerk/naaldwerk

71 Pannekoek

72 Jeug

73 Kerrie & Rys

75 Koek

77 Pannekoek

79 Poeding

80 Pannekoek

81 Lekkergoed

84 Allerlei

Page 8: Iederark - Maak dissipels van Christus... April.pdf · Almal is in ICU MARELET SENDING Baie dankie vir: • Wonderlike personeel, hoof ... by opname duidelik meld dat hulle lidmate

BLADSY 8 UITGAWE 14/2014

KARNAVAL SAMEROEPERS 2014

Voorsitter Johan Grobler 082 451 2817 [email protected]

Aankondiger Ruan Harris 073 737 5284

Allerlei Lettie v Rensburg 083 959 0020 [email protected]

Klank/Musiek Herman Lombard 082 773 5284 [email protected] Poeding Karen Foord 072 132 0600 [email protected]

Kerrie & Rys

Boereworsrolle, Mari van Bosch [email protected] Sosaties, Sosatierolls

BRAAIERS Fanie Ferreira 082 496 9625 [email protected]

Toasted Broodjies Mariette Lombard 082 774 3270 [email protected]

Plaasstal Alta Pothas 083 295 1192 [email protected]

Koek Lettie v Rensburg 083 959 0020 [email protected]

Handwerk Wilna Cilliers 082 524 3948

Teetuin Alta Pothas 083 295 1192 [email protected]

Lekkergoed Arinda Reyneke 079 495 1836 [email protected]

Juanita Groenewald 082 330 8113 [email protected]

Pannekoek Lynette Ferreira 083 4586 257 [email protected]

Speletjies Janene de Beer 076 020 2662 [email protected]

Vleis Eugene Harmse 082 558 2600

Grobbie Grobler 082 966 3704 [email protected]

Terrein Willem Louw 082 340 7549 [email protected]

Bemarking Arinda Reyneke 079 495 1836 [email protected]

Finansies Johan Grobler 082 451 2817 [email protected]

Elektrisiteit DS WILLEM SAL REëL

Page 9: Iederark - Maak dissipels van Christus... April.pdf · Almal is in ICU MARELET SENDING Baie dankie vir: • Wonderlike personeel, hoof ... by opname duidelik meld dat hulle lidmate

BLADSY 9 UITGAWE 14/2014

Malawi sending uitreik

Om projekte in Malawi te vestig en te onderhou, benodig ons die volgende hardeware:

Enige staal

2500 liter watertenk

30% skadunet

Bloudraad

Binddraad

25mm swart waterpyp

Groentesaad

Indien daar enige oortollige material beskikbaar is, oorweeg asb ‘n skenking.

Kontak James by 084-2083708 of jameswolmarans@yahoo,com

Redakteur: Naomi Scheepers—[email protected]

Vir bydraes en voorstelle is u welkom om my te kontak.

Wysigings op die verjaarsdaglys moet direk by die kerkkantoor

reggestel word asseblief.

MALAWI SENDING—BEDERF MAMMA-NAWEEK

Ons wil graag die naweek van 9 tot 11 Mei ‘n baie spesiale BEDERF MAMMA-NAWEEK aanbied. Dit be-

gin Vrydag 9 Mei met ‘n baie spesiale wegneemete. Dit word Saterdagoggend opgevolg met ‘n ontbyt-

waar ons saam met Piet Smit dank aan ons mammas gaan bring. Sondag tydens die diens sal iets spe-

siaal aan die Mammas oorhandig word.

Ons soek 25 manne in ons gemeente wat saam met 4 vriende hulle gades trakteer op ‘n heerlike ont-

byt teen ‘n koste van R90 per persoon. Piet Smit sal ons almal trakteer met musiek om vir mammas

dankie te sê vir hulle liefdevolle versorging.

Die gasheer wat verantwoordelik is vir die uitnodiging van sy vriende betaal nie vir hom en sy gade nie.

Vir verdere besonderhede kontak: Johan 0846601029

WELKOM IN ONS GEMEENTE

Wikus en Marissa Pienaar vanaf Koster en

Meyerton.

Johannes Lodewikus Pienaar en Esther Helena

Pienaar vanaf Pretoria-Faerie Glen.

BEDERF-MAMMA-AAND

Op Vrydag 2 Mei kan Mamma weer bederf word

met heerlike vetkoek en maalvleis (Kerrie of

“savoury”) vir slegs R15 per vetkoek.

Kontak vir Johan by 0846601029.

Page 10: Iederark - Maak dissipels van Christus... April.pdf · Almal is in ICU MARELET SENDING Baie dankie vir: • Wonderlike personeel, hoof ... by opname duidelik meld dat hulle lidmate

BLADSY 10 UITGAWE 14/2014

Page 11: Iederark - Maak dissipels van Christus... April.pdf · Almal is in ICU MARELET SENDING Baie dankie vir: • Wonderlike personeel, hoof ... by opname duidelik meld dat hulle lidmate

BLADSY 11 UITGAWE 14/2014

VERJAARSDAE APRIL 1 Apr Mianke Swiegers

2 Apr Kobie de Wit

Anet Koekemoer

Luani Pretorius

3 Apr Albert Froneman

Piet Barnard

Crista Naude

Dries Fourie

Frik Botha

Helen Marais

Charles Reinecke

Laurette Strauss (Jnr)

4 Apr Chris Stemmet

Koos Naudé

Elouise Hattingh

Elrese van der Walt

Lukas Scheepers

5 Apr André Uys

Rika Rudolph

Thys Grobbelaar

6 Apr Yolandri van Wyk

Pieter Buitendag

7 Apr Sonya Bekker

8 Apr Jacques Agenbag

9 Apr Antonie Pat

Alida Immelman

10 Apr Juandré Visser

11 Apr Petro Erasmus

Rita Conradie

Johan Heynemann

12 Apr Son-Marie van Wyk

Bets Benade

Frans-Johan

Leo van Wyk

Yvonne Hattingh

MachielPotgieter

Attie Nel

13 Apr Surina Kershoff

Elsa Erasmus

Charmaine Coetzee

14 Apr Jaco Bezuidenhout

15 Apr Delichia Steenkamp

Hardus Scheepers

Martin du Toit

Hannes Geldenhuys

Johani Dahms

16 Apr Francois Wiid

Alta Nel

17 Apr Rohan van der Walt

Samantha Dippenaar

18 Apr Pieter Potgieter

Ruben van der Riet

Liané van der Riet

Fay van Heerden

Hanno Geldenhuys

19 Apr Kaylin Coleman

Abrie Greyvenstein

20 Apr Henri Pelser

Carlijn Oussoren

Judy Combrinck

21 Apr Anri Steenkamp

Betsie Froneman

Zandré Brink

Zander Brink

Bennie Willemse

22 Apr Maans Lombard

Pikkie van Eldik

Sannie Ahlers

Dian Brink

Lize Berry

Gerald van Wyk

23 Apr Louwna Nel

Mickey van Winkel

24 Apr Tom le Roux

Marelet Loots

25 Apr Quinton van Niekerk

Gerrie Joubert

Ilone vd Westhuizen

26 Apr Cobus Pretorius

Ester Blomerus

Wessel Etsebeth

27 Apr Helena Stemmet

Eddie Mouton

28 Apr MJ Heynemann

29 Apr Elanie Joubert

Christie Bester

Juanita Groenewald

30 Apr Anna van der Merwe

Wihan Wolmarans

Megan Nagel

Page 12: Iederark - Maak dissipels van Christus... April.pdf · Almal is in ICU MARELET SENDING Baie dankie vir: • Wonderlike personeel, hoof ... by opname duidelik meld dat hulle lidmate