hoËrskool zwartkop sentrum no. 210252 distrik...

26
HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER 2017 EKSAMEN AFBAKENING GRAAD: 10

Upload: dinhquynh

Post on 02-May-2018

273 views

Category:

Documents


6 download

TRANSCRIPT

Page 1: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

HOËRSKOOL ZWARTKOP

SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4

NOVEMBER 2017

EKSAMEN AFBAKENING

GRAAD: 10

Page 2: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

AFRIKAANS

GRAAD: 10 Vraestel 1 – Leesbegrip, opsomming en Taal [70] Afdeling A – Leesbegrip [30] Leesproses – Bl 215 – 255

Soorte tekste – Bl 255 – 256

Begripstoets – Bl 257 – 258

Afdeling B – Opsomming [10] Wenke by skryf van opsomming – Bl 224 Opsomming – Bl 257 Afdeling C – Taalleer [30] Alle taal bl. 314 – 371 Sinsleer - Bl. 359 – 362 Deelwoorde - Bl. 358 – 359 Direkte en indirekte rede - Bl. 362 Sinstipes - Bl. 359 – 360 Woordsoorte - Bl. 347 – 356 Lydend en Bedrywende vorm - Bl. 363 Afkortings - Bl. 367 Woordeboekgebruik - Bl. 20 – 21 + afgerolde bladsy van kwartaal 1 Taalverskynsels - Bl. 332 Betekenisleer - Bl. 338 - 342

Page 3: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

Vraestel 2 – Letterkunde [80] 31 Oktober 2016 Sessie 1 2 ure Afdeling A – Poësie [30] Ongesiene gedig (Verpligtend) Leer die volgende: Twee Stokkiesdraaier Vlermuis ‘n Gedig deur Stephan Bouwer Een sprong vir... Op sy branderplank Ek het vir my ‘n komper bestel Afdeling B – Die Pro [25] Kontekstuele vrae Alle aantekeninge rakende die Pro Ken die Roman Afdeling C – Paljas [25] Kontekstuele vrae Alle aantekeninge rakende Paljas Ken die Drama

NB!! As jy die kontekstuele vrae van die Pro beantwoord in Afdeling B MOET jy die langvraag vanPaljas in Afdeling C beantwoord of anders om!!

Page 4: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

English First Additional Language

GENERAL INSTRUCTIONS: 1. Write in blue ink only. 2. Answer all the questions in BRISTISH ENGLISH. 3. Follow all written instructions 4. REMEMBER - PENCIL work is ignored. 5. Write neatly and legibly. 6. Leave lines open between each answer. 7. Please study and apply the correct structures / answers. Paper 1 - Language, Comprehension, Visual Literacy and Summary 2 hours 80 marks Comprehension 30 marks - Expect 2 types of passages - Visual graph and Written text. - Make sure of the fact and opinion questions. - Expect TRUE /FALSE and QUOTE/MOTIVATE. - Answer all questions in your own words - unless otherwise specified. - Write in full sentences. The summary 10 marks - Answer what was asked. - Please write a first draft and cross it out. - Do not forget your word count. - Do not quote. - Remember to number your facts. VisualLiteracy 20 marks - Expect a Cartoon and Advertisement. - Remember spelling counts for this section. - Make a link between the picture and what was advertised. - Remember the two types ofslogans. - Watch out for body language in the cartoon. - Revise the EXPRESSIVE ENGLISH part in your Teacup Studyguide - page 128 - 141. Grammer application 20 marks Study the followings tructures:

Page 5: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

- Parts of Speech: Adverbs, adjectives, Degrees of comparison. Nouns, all the verbs, Pronouns and determiners (including the articles) - You must be able to reconise these in sentences. - All Punctuation. - Actives and Passives (Study the question passives as well). - Direct and indirect speech (reported speech) - also the punctuation of the Direct Speech. - Conjunctions. - Concord rules. - Abbreviations; - Tenses. - Conditionals / subjective / if-sentences. - Plurals / singular. - WATCH out for Editing - words misspelt and grammar used incorrectly. Language 10 marks Paper 2 2 hours 70 marks Poetry - 35 marks - Study all of the figure of speech and Poetic devices on pages 8, 9 and 10 in your Literature study guides. - Study the following poems: * The Eagle * The Tyger * The Dry grass Sings The Novel - 35 marks - Study the whole book "The Giver" - Study the themes explored in the novel. - Study the characters and characterisation. - Study all the notes, your homework and the model answers.

GOOD LUCK!

ENGLISH HOME LANGUAGE

Page 6: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

PAPER 1 : Language, Comprehension, Summary - 2 Hours Section A : Comprehension (30) One prose & One visual text Comparative questions, open-ended questions Section B : Summary (10) NB: Must be in paragraph form Section C : Language Structures and Conventions (40) Vocabulary and Language use Sentence Structures Critical Language Awareness PAPER 2 : Literature - 2 Hours - 80 Marks Section A : Poetry (contextual questions & mini literary essay) (30) 4 Seen poems – 2 Questions to be answered (20) 1 Unseen poem (10) Section B : The Novel Contextual questions or literacy essay (25) Study The Mark – Themes, characterization questions + answers Section C : The drama Contextual questions or Literacy essay (25) Study Romeo and Juliet – Themes characterization, questions and answers. NB. YOU MUST ANSWER ONE ESSAY AND ONE CONTEXTUAL FROM SECTION B AND C

Page 7: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

WISKUNDE

TEGNIESE WISKUNDE

Vraestel 1 : Vrydag, November 2017

1ste sessie (2 ure) Totaal: 100

- Algebra

- Funksies

- Finansies

Vraestel 2 : Maandag, November 2017

1ste sessie (2 ure) Totaal: 100

- Trig en Trig funksies

- Meetkunde

- Omskakeling van eenhede, sirkels, radiale en

hoekbewegings

- Analitiese Meetkunde

Wiskundige Geletterdheid

Hoofstuk Onderwerp Bl.

1 Getalle 12-46

2 Patrone 47 – 72

3 Meting 73 – 80

4 Finansies 81 – 102

5 Meting 103 – 114

6 Kaartwerk 115 – 134

7 Waarskynlikheid 136 – 152

8 Finansies 166 – 178

9 Meting 179 – 190

10 Modelle ; planne 191 – 206

11 Fiansies, BTW 211 – 222

12 Datahantering 223 - 258

Page 8: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER
Page 9: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

BESIGHEIDSTUDIES

KWARTAAL 1: Onderwerp 1 Mikro-omgewing

Onderwerp 2 Die Markomgewing

Onderwerp 3 Die Makro-omgewing

Onderwerp 5 Sakesektore

KWARTAAL 2: Onderwerp 1 Hedendaagse Sosio – Ekonomiese kwessies

Onderwerp 2 Maatskaplike Verantwoordelikheid

Onderwerp 4 Ondernemingsvorme

KWARTAAL 3: Onderwerp 1 Kreatiewe denke en probleemoplossing

Onderwerp 2 Sakegeleenthede en verwante faktore

Onderwerp 3 Besluite oor die onderneming se ligging

Onderwerp 4 Kontrakte

Onderwerp 5 Voorlegging van sake-plan

Onderwerp 6 Die Sakeplan

KWARTAAL 4: Onderwerp1 Selfbestuur

Onderwerp 2 Verhoudings en spanprestasie

Page 10: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

Uitleg van vraestel 18 November 2016

1ste sessie 3 ure

300 Punte

Afdeling A: Verpligtend 40 punte Kort vrae Afdeling B: Beantwoord 3 van die 5 vrae 180 punte Langer antwoord vrae Afdeling C: Beantwoord 2 van die 4 vrae. 80 punte Langvrae Moontlike langvrae: Kwartaal 1 Bl 6 – 7 Bl 14 Bl 30 – 32 Bl 46 – 48 Kwartaal 2 Bl 54 – 61 Bl 69 – 79 Kwartaal 3 Bl 102 – 104 Bl 107 – 109

Page 11: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

REKENINGKUNDE Gr 10 Rekeningkunde November eksamen afbakening

’n Departementele vraestel word geskryf – dus moet alle werk wat

behandel is, geleer word!!

Hoofstuk 1: Verduideliking van rekeningkundige konsepte

Dit is belangrik om deur hierdie werk te gaan, veral bl.13 Sonder dit kan jy

nie die res van die werk doen nie.

Hoofstuk 2: Uitbreiding van kontanttransaksies asook die rente op

vaste deposito en rente op lening.

Gaan deur elk van die verskille afdeling, bv bankkoste, verskillende rentes

ens. Veral belangrik vir aansuiwerings

Hoofstuk 3: Algemene Joernaal

Hulle vra gewoonlik ’n hele aparte vraag vir die AJ. Ken jou formaat (dt teen

die lyn, kt bietjie weg, lyntjie om af te sluit! Gaan weer deur jou oefeninge.

Hoofstuk 4: Formele en informele boekhouding

Word gewoonlik as deel van die teorie vrae gevra. Ken ’n paar verskille.

Lees daardeur. Baie kort vraag word hieroor gevra.

Hoofstuk 5: SJ & LJ

Word gewoonlik by aansuiwerings tot die finansiële state gevra, maar hulle

kan ’n SJ en LJ ook vra. Ken jou grootboek rekeninge.

Kyk veral na die verskil tussen Bruto en Netto salarisse.

Page 12: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

Hoofstuk 6: Regstel van foute

- Debiteureversoening: word nog elke November gevra! Jy moet dit kan

doen.

- Debiteure- en krediteure grootboekrekening: Een van die 2 word elke jaar

gevra. Ken jou formaat (brondokumente en folios ook)

- Teorie oor hoekom ons die lys met die grootboek/rekeningstaat vergelyk

- Algemene grootboekrekeninge:

o Handelsvoorraad

o Debiteurekontrole

o Krediteurekontrole

Dus: KEN JOU FORMAAT!!

Hoofstuk 7: BTW

Baier kort vraag.

Leer teorie goed. (Weet wat is inset en uitset BTW, waarvoor staan BTW,

asook vrygestel en nulkoersgoedere, koers en etiek).

Jy moet berekeninge kan doen.

Hoofstuk 8: Interne beheer en besigheidsetiek

Interne beheer: Ken 2 by elke afdeling. Gaan net deur. Dit word as

toespassings vrae by elke hoofstuk gevra.

Etiek: Ken die teorie

Hoofstuk 9: AARP en Finansiële state

- AARP: Word altyd deel van teorie gevra. Bl. 133 - 134 leer.

- Aansuiwerings, Finansiële state (inkomstestaat, balansstaat met sy

notas).

Dit is die belangrikste!! Ken ook die formate!!

Jy kry ’n Inkomstestaat, Balansstaat en ten minste 4 notas. (leer veral

notas 3, 4, 5, 6, 7 en 8)

Page 13: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

- Ontleding en vertolking. Ken formules goed en weet wat elkeen beteken.

Moet interpretasie daarvan kan doen.

-

Hoofstuk 10: Begrotings

Kort vraag hieroor. Definisie, gebruikers en waarom ons begrotings doen

Hoofstuk 11: Vervaardigingskoste

Ken teorie en somme.

Ken die verskillende kostes goed (definisies)! Moet berekeninge kan doen!

oo0oo

ONTWERP

GRAAD 10 ONTWERP

Gaan deur KW 1+2 vir hersienning

KW 3:

Bl. 251- 255 Griekse Ontwerp

Bl. 256-258 Pompeii woordelys

Bl. 257 Pompeii agtergrond

Doen aktiwiteite ter voorbereiding.

Bl. 273 Goties, Renaissance + Barok

KW 4:

Bl. 291 – Produk Ontwerp

Bl. 293 Ergonomie

Bl. 294-299 Industriële Revolusie + Kuns en kunsvlytbeweging en William

Morris

Bl. 302 Carol Boyes + Andrew Early Aktiwiteit

Bl. 303-305 Die universele beginsels van ontwerp

Page 14: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

IT

Gr 10 - INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)

Vraestel 1 : PRAKTIES November eksamen 150 punte , 3 ure

Alhoewel daar net drie basiese vrae in die vraestel gaan wees, kan meer as een

afdeling in ‘n vraag gevra word.

VRAAG 1: Algemene programmering (± 50 punte)

Kan ‘n gegewe vloeidiagram insluit OF pseudokode kan gevra word.

Meer algemene roetines – sluit in die gebruik van funksies soos random, trunc en

berekeninge met getalle. Ook AND en OR operators.

VRAAG 2: Algemene programmering en probleemoplossing (± 50 punte)

Meer uitdagende programmering wat die gebruik van Case stelling, While en

Repeat- strukture insluit. Karakterhantering sal ook gevra word. Sluit ook in

herhalende en besluitnemingsprogrammering, sowel as basiese validerings tegnieke,

ens.

VRAAG 3 : Probleem oplossing (±50 marks)

Hierdie vraag is meer geskoei op probleemoplossing en sal leerder se vaardighede

en insig toets.

OM TE LEER : Hfst 1 – 4 (bl 1 – 124) =Gr11 IT handboek

Vraestel 2: TEORIE November eksamen 120 punte , 2.5 ure

Afdeling 1 : SLEGS Vloeidiagramme / pseudokode en lees en ontfout van ‘n Basiese

program .

Afdeling 2 – 5 : Alles

Prakties : Onthou daar kan praktiese vrae wees wat jy dan skriftelik moet kan

antwoord.

OM TE LEER : Hfst 1 – 5 (bl 1 – 247) =Gr10 IT handboek

Page 15: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

RTT

Page 16: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

TOERISME

INLIGTING TOV EKSAMEN

Info Totaal: 200

Departementele Vraestel

Module 1: Toerismesektore Bl. 11 - 64

Module 2: Kaartwerk en toerbeplanning Bl. 65 - 90

Module 3: Binnelandse, streeks- en Internasionale toerisme Bl. 91 - 103

Module 4: Toeristebesienswaardighede in Suid-Afrika Bl. 106 - 135

Module 5: Volhoubare en verantwoordelike toerisme Bl. 138 - 146

Module 6: Bemarking Bl. 150 - 166

Module 7: Kultuur en erfenis Bl. 169 - 177

Module 8: Kommunikasie en kliëntediens Bl. 182 - 198

ONTHOU JOU SAKREKENAAR!!

GASVRYHEIDSTUDIE Handboek: CLEVER GASVRYHEIDSTUDIES GR 10 GR 10 RESEPTEGIDS – Werkkaarte

Afdeling A: Kortvrae: Hoofstukke 1 -21 in handboek

40 punte

Afdeling B:

Kombuis en Restaurantpraktyk en higiëne: Hoofstukke 1-8

40 punte

Afdeling C: Voeding, Voedselkommoditeite en Spyskaartbeplanning: Hoofstukke 9-18 en Werkkaarte in Reseptegids

80 punte

Afdeling D: Sektore, Beroepe en Voedsel- en Drankdiens: Hoofstukke 2, 19-21

40 punte

Page 17: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

IGO

31 Oktober 2016 2de SESSIE 11:25 – 13:25 LOKAAL: W1, W5, W6 VRAESTEL 1: WERKBOEK SIVIEL HFSTK PTE VRAAG 1: ANALITIES 8 ±20 VRAAG 2: VASTE LIGGAAM MET SNIT 6 ±20 VRAAG 3: EENPUNT PERSPEKTIEF 9 ±30 VRAAG 4: SIVIELE TEKENING (VLOERPLAN, FONDASIESNIT) 8 ±50 18 November 2de SESSIE 11:25 – 13:25 LOKAAL: W1, W5, W6 VRAESTEL 2: WERKBOEK MEGANIES HSTK PTE VRAAG 1: ANALITIES 4 ±20 VRAAG 2: MEETKUNDIGE KONSTRUKSIE 3 ±20 VRAAG 3: ISOMETRIES 5 ±30 VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING 4 ±50

Page 18: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

VISUELE KUNS

AFBAKENING INLIGTING TOV EKSAMEN

Temas

Hoofstuk 1 – Visuele geletterdheid - alles

Hoofstuk 4 – Antieke beskawings

Egipte – Godsdiens en die kultus van die dood

Beeldhouwerk, skilderwerk en Argitektuur

Hoofstuk 5 - Die klassieke Wêreld

Griekse Kuns - Alles

Romeinse kunse - Alles

Hoofstuk 7 – Die Renaissance

Agtergrond, humanisme, rol van die kunstenaar, kenmerke.

Botticelli, da Vinci en Michelangelo

Page 19: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

LEWENSWETENSKAP

Vraestel 1:

INLIGTING TOV EKSAMEN

Temas Bladsye

T1

Chemie van lewe 2 – 27

Selle: Basiese eenheid van lewe 28 – 51

Seldeling: Mitose 52 – 63

Plant- en Dierweefsel 64 - 91

T2

Plant- en Dierweefsel 64 – 91

Plantorganie (Blaar) 64 – 91

Ondersteuning- en vervoerstelsels: Plante 91 – 111

Ondersteuningstelsels: Diere 112 - 145

ALLE AANTEKENINGE IN JOU SKRIF.

Vraestel 2:

INLIGTING TOV EKSAMEN

Temas Bladsye

T3

Vervoerstelsels in soogdiere 146 – 169

Biosfeer tot Ekosisteme 172 – 239

T4

Biodiversiteit en Klassifikasie 240 - 259

Geskiedenis van Lewe op Aarde 260 – 300

ALLE AANTEKENINGE IN JOU SKRIF

Page 20: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

SIVIELE TEGNOLOGIE

INLIGTING TOV EKSAMEN

Onderwerp

Bl.

Hoofstuk 1 – Veiligheid

Hoofstuk 2 – Materiale 37 – 47

Hoofstuk 3 - Toerusting 56 – 67

Hoofstuk 4 - Grafika

Hoofstuk 5 - Hoeveelhede 120 – 136

Hoofstuk 6 - Samevoeging 154 – 158

Hoofstuk 7 – Fondamente 168 – 180

Hoofstuk 8 - Steenwerk 184 – 211

Hoofstuk 9 – Bekisting 214 - 222

TEGNIESE WETENSKAP

INLIGTING TOV EKSAMEN

Onderwerp

Bl.

Vraestel 1: Fisika (11 November) 13 – 161 239 - 292

Vraestel 2: Chemie (14 November)

163 – 237 293 - 316

Page 21: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

LEWENSORIëNTERING

LES BLADSY NOMMERS LES BLADSY NOMMERS

Les 2 bl 8 – 12 Les 27 Bl 89-90,92,

Les 3 bl 12 – 17 Les 28 Bl 94-97

Les 4 bl 17 – 19 Les 29 Bl 97-98

Les 5 bl 21 – 23 Les 30 Bl 99

Les 6 bl 24 – 27 Les 31 Bl 101-102

Les 7 bl 29 – 33 Les 32 Bl 102-107

Les: 8 bl 33 -34 Les 33 Bl 109-118

Les 9 bl 35 – 37 Les 34 Bl 119

Les 10 bl 39 en 41 – 43 Les 35 Bl 122-125

Les 11 bl 44 – 45 Les 36 Bl127

Les 12 bl 47 Les 37 Bl 128

Les 13 bl 48 – 50 Les 39 Bl 130-133

Les 14 bl 51 – 52 Les 40 Bl 135, 137,138

Les 15 bl 56 – 57 Les 42 Bl138

Les 17 bl 59 – 63 Les 37 Bl 141-143

Les 18 bl 64 – 65 Les 38 Bl 147

Les 19 bl 68 – 72 Les 44 Bl 148,149

Les 20 bl 73 – 78 Les 45

Les 21 bl 79

Les 23 bl 82 – 84

Les 24 bl 86 - 87

Liewe Graad 10’s

Julle skryf ‘n distriksvraestel. Jy moet beslis alles leer.

Sterkte met die leerwerk.

Groete

LO-onnies

Page 22: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

EKONOMIE

Vraestel 1:

Bl. 2 - 90

Bl. 160 – 242

Vraestel 2:

Bl. 96 – 152

Bl. 248 – 309

Beide vraestelle word departementeel opgestel dus kan niks uitgelaat of ge”spot”

word nie.

Maak seker dat jy vroegtydig begin hersien.

BAIE STERKTE!!

oo0oo

Page 23: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

DRAMATIESE KUNSTE

Teorie Asemhalingsproses Bl 12 en bl 26 Rituele en dramas Bl 15 en 16 Eienskappe van die stem Bl 54 tot 59 Die lees van ‘n teks Bl 63 tot 69 Verskillende drama vorme Bl 73 tot 75 GriekseTeaterruimtes Bl 96 tot 98 Die Koor Bl 108 Monoloog Bl 154 MiddeleeuseTeater – tydlyn Bl 177 Doodsondes Bl 182 tot 185 Drama binne en buite die kerk Bl 190 tot 193 SoorteToneelstukke Bl 199 tot 202 Comedia dell’ Arte Bl 220 tot 228 (Kykookna die vrae op bl 229) Toneelspeltegnieke Bl 299 tot 306 Kinderteater Bl 311 tot 312 Teksstudie – Lazarus Uitdeelstuk Prakties Toneel (ondervraging) viropvoering

Page 24: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

DANS

Building Strength and Flexibility Bl. 10 - 15

Warming Up and Cooling Down Bl. 18 - 22 • Posture, Stance and Alignment Bl. 23 - 25 • Music Genres Bl. 35 • Choreography Bl. 37 • History Bl. 40 - 42 • Principles and Characteristics of Your Dance Major Bl. 48 - 51 • Foot Hygiene and Hygiene Bl. 54 - 47 • Exploring Dance Elements Bl. 60 - 64 • History Bl. 68 - 75 • Gula Matari • Nutrition • Dance elements • Music Bl. 96 - 97 • History Bl. 107 • Alvin Ailey Bl. 110 - 117 • Indigenous Dance Bl. 117

Page 25: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

ELEKTRIES

Vraag: 1 Beroepsveiligheid

Vraag: 2 Gereedskap

Vraag: 3 Beginsels van Elektrisiteit

Vraag: 4 Kragbronne

Vraag: 5 Elektriese Kompenente

Vraag: 6 Logika

Vraag: 7 Komunikasie

Vraag: 8 Magnetisme

MEGANIESE TEGNOLOGIE

Veiligheid

Terminologie

Gereedskap

Hegtings Metodes

Kragte

Instandhouding

Materiale

Stelsels en Beheer

Binnebrand enjins

Page 26: HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK …zwarries.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2012/10/… ·  · 2017-10-11HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER

GEOGRAFIE

LEER ALLES. Die hele jaar se werk.

Vraestel: 1 Tyd; 3 Ure 225 Punte

1. Die Atmosfeer

Temperatuur Bl. 1 - 50

Vog in die Atmosfeer Bl. 1 - 41

2. Geomorfologie Bl. 1 - 56

3. Waterbronne Bl. 1 - 23

4. Bevolking Bl. 1 - 42

Vraestel: 2 Tyd: 90 Min 75 Punte

Kaartwerk en toepassing van teorie

1. Geografiese vaardighede en Tegnieke Bl. 1 0 62

oo0oo

FISIKA & CHEMIE

Fisika Bl. 11 – 269 (Alles) Vraestel 1 - Fisika

Chemie Bl. 13 – 249 (Alles) Vraestel 2 - Chemie

Vrae kan ook op ondersoek gebaseer wees.

BV. Hipotese of ondersoekende vraag.