hoërskool hopefield - weskus skool van keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue...

20
HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 1 Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse PROSPECTUS / PROSPEKTUS INHOUD 2 About HSH 3 Wat maak HSH so gesog? 4 Briewe van Verwelkoming 6 Application Policy & Process 7 Fooie 8 Getting to School: Bus Service 9 Bly Naby Skool: Koshuise 10 Akademie & Vakkeuses 12 Sport 14 Kultuur 15 Music 16 HSH Geskiedenis 17 School Uniform 19 Diverse Hulpbronne 20 Code of Conduct Ons doen die gewone dinge buitengewoon... Ons doen die gewone dinge buitengewoon!

Upload: others

Post on 01-Apr-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 1

Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse

PROSPECTUS / PROSPEKTUS

INHOUD 2 About HSH 3 Wat maak HSH so gesog? 4 Briewe van Verwelkoming 6 Application Policy & Process 7 Fooie 8 Getting to School: Bus Service 9 Bly Naby Skool: Koshuise

10 Akademie & Vakkeuses 12 Sport 14 Kultuur 15 Music 16 HSH Geskiedenis 17 School Uniform 19 Diverse Hulpbronne 20 Code of Conduct

Ons doen die gewone dinge buitengewoon... Ons doen die gewone dinge buitengewoon!

Page 2: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 2

ABOUT HSH

Hopefield High School is a dual medium, co-ed, government school

serving the West Coast since 1855.

We teach 737 learners (Grade R to 12).

Are you hoping for the impossible: Small class sizes, excellent teachers, strong leadership, affordable school fees & almost always a 100% matric pass rate? Since 1855, learners from all over the West Coast (Hopefield, Langebaan, Langebaanweg, Saldanha, Vredenburg, St Helena Bay, Velddrif and beyond), have been attending HSH. Our subject choices vary from the purely academical, to the practical enabling many possible careers. We offer a range of cultural activities, we excel at Eisteddfods and we offer exceptional music tuition. Many of our students have earned Provincial Colours and beyond in sport and we continue to expand on these achievements. HSH offers an excellent bus service and affordable hostels for boys and girls, respectively, close to the school. We are proud of our solid history and we are going places!

Vision:

Hopefield High School embodies excellence,

where every learner's full potential is reached.

Motto:

Meliora Sequor

We Strive for Excellence!

Page 3: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 3

WAT MAAK HSH SO GESOG?

Skoollied:

Hier in ons skool word ons geleer:

trou aan ons skool, trou aan ons taal

trou aan ons leuse dis ons eer,

want nimmer sal ons faal.

En moet ons gaan

om ons weg te baan: versprei oor

onse Vaderland; sal ons jou

goeie naam voortaan, altyd beskou

as ons dierb're pand.

Mag ons skool voortbestaan,

en sy glorie behou; in handel en wandel

altyd trou.

Tot jou eer en naam voort sal ons altyd bou -

Ons vir die Hoërskool van Hopefield.

Page 4: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 4

BRIEWE VAN VERWELKOMING

Calla Reynolds Beheerliggaam

Wehan Fourie Skoolhoof

Geagte ouers

Namens Hoërskool Hopefield se

Beheerliggaam wil ek nie net die kinders

baie welkom heet nie, maar ook vir u as

ouers. By HSH wil ons die familiekultuur,

wat gesinne by die huis het, by die skool

versterk. Ons wens is dat julle tuis sal

voel, dat almal mekaar sal waardeer vir

wie hulle is en dat elkeen (leerders,

ouers en opvoeders) hierdie jaar saam

met mekaar sal groei.

It is within this family-like atmosphere

that strong relationships develop.

Relationships that last long after your

child has finished school. Not only

between the learners, but also among the

parents and educators.

Discipline and tradition are two of the

main pillars in our school. We do not

compromise on these values, as we

believe that it ensures a quality of

education to be proud of and a good set

of values required in the outside world.

’n Ander baie belangrike steunpilaar in

ons skool is die noue ondersteuning en

betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir

ons baie belangrik dat beide ouers en

opvoeders sal saamwerk aan u kinders

se opvoeding – nie net die akademiese

sy nie, maar ook die sport, kultuur en

vele ander aktiwiteite wat die skool bied

om u kind gereed te maak vir sy/haar

toekoms. Indien u enige navrae het, is u

welkom om die skool te kontak. Ons wil

u ook spesiaal uitnooi om by HSH-OOV

betrokke te raak.

Die nuwe jaar met al sy doelwitte en

uitdagings lê voor. Gedurende 2020 het

Covid-19 aan die beheerligaam en die

skoolbestuur groot uitdagings gestel. Ons

is positief oor 2021 en vertrou dat dit vir

ons ons almal ‘n jaar vol positiewe

herinneringe sal wees.

Thank you for entrusting your child with

the school of choice in the West Coast.

May we all make new friends and feel at

home within the HSH family.

Vriendelike groete, Calla Reynolds

Dear Grade 8’s

Your first day of high school will be one

of the scariest days of your life, but also

the most exciting one. Here at Hopefield

High School, your journey will be filled

with ecstatic and exhilarating moments.

We are a school community filled with

dedicated teachers who look to inspire

and nourish young minds. We strive to

always show respect to fellow learners,

as well as staff members to motivate

everyone to give 100% when working for

the success of this happy family.

We look forward to getting to know and

guide you through a successful high

school journey. Be sure to make every

day count and to do the ordinary things

extra-ordinarily well.

Prepare yourself for the most exciting

rollercoaster ride of your lives.

-Isaiah Mataka

(Head Boy)

Page 5: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 5

Isaiah Mataka & Leoné Brand

Hoofseun & Hoofdogter

2021 VALUES

Term 1: Appreciation

Term 2: Enthusiasm

Term 3: Compassion

Term 4: Self-discipline

Liewe Graad 8’s

Ons verwelkom elkeen van julle met ope

arms by die HSH-familie. Ons hoop dat

julle sommer baie gou tuis sal voel hier

en dat julle saam met ons uitsien na die

beste vyf jaar van jul lewens.

By Hoërskool Hopefield is ons een groot

familie. Ons respekteer mekaar,

ondersteun mekaar en help mekaar waar

ons kan. Ons strewe elke dag na

uitnemendheid en handhaaf altyd 'n

positiewe gesindheid.

Goeie waardes en goeie dissipline is

eienskappe wat Hoërskool Hopefield se

leerders laat uitstaan bo die res.

'n Hopefielder gee altyd meer as wat van

hom verwag word en is nie bang om

nuwe uitdagings aan te pak nie. Ons

moedig mekaar aan om deel te neem

aan alles wat die skool ons bied — in die

klaskamer, op die sportveld en op kultuur

gebied. 'n Hopefielder vergeet nooit sy

Hopefield-guts by die huis nie.

Ons wens julle alle voorspoed toe vir die

volgende vyf jaar. Mag julle baie goeie

herinneringe hier maak wat julle vir 'n

leeftyd sal koester.

-Leoné Brand

(Hoofdogter)

Missie:

1. Gesonde Christelike lewenswaardes en ‘n positiewe lewensuitkyk by elke leerder te ontwikkel;

2. Leerders te ontwikkel om goeie verhoudings met hulle medemens te kan handhaaf met empatiese inagneming van die behoeftes en menswaardigheid van alle lede van die gemeenskap en bevolking;

3. ‘n Positiewe selfbeeld en selfbeheersing by elke Leerder aan te kweek;

4. Leerders voor te berei om vir ‘n beroep opgelei te kan word;

5. Skooltrots en lojaliteit teenoor Alma Mater, onderwysers en medeleerders te kweek;

6. Die kind in sy totaliteit na volwassenheid te lei;

7. ‘n Veilige skoolomgewing vir ons personeel en leerders te skep; en

8. Ons ouergemeenskap betrokke te kry by die skoolmilieu.

Page 6: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 6

APPLICATION POLICY & PROCESS

Our admissions policy is complex and aimed at avoiding discrimination. Still, the learner's best interest is central to all aspects of our approach.

It stands to reason that since we are oversubscribed, a selection policy has to be applied. It places focus on variables (in order of importance) like the natural feeding area of the school, educational language, academic achievement and whether the learner will also attend the applicable hostel, and so on.

Please also note that certain restrictions are applicable to age versus grade and on the repetition of Grade 12.

Admission is subject to Parents' acceptance of the School Rules and policies such as the Drug Policy; and the learner's acceptance of the Code of Conduct.

Applications are occasionally allowed during a school year, should a suitable vacancy have transpired in a specific Grade or Class. Please give us a call to discuss your unique needs.

2022 Aansoektydraamwerk:

• Applications open for 2022 - 26 Feb '21

• HSH Open Day – 1 Mar '21

• Applications close for 2022 - 26 Mar '21

• Parents are informed of outcome - 24 May '21

• Parents confirm acceptance - TBC

• School fills vacancies - 3rd term '21

Checklist:

Application form

Most recent Report Card

Learner's ID / Birth Certificate

Subject Choices (Gr 10-12)

Parents/Guardians' ID's

Parents/Guardians' Proof of

Income

Proof of Residential Address

Learner's Immunisation Card

Learner's Medical Aid Card

Testimonial Form (old school)

Download all the

forms you need here...

Page 7: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 7

FOOIE - BEKOSTIGBARE GEHALTE!

Droom van u kind se laaste dag van skool... vrye vreugde... wit, getekende hemde... 'n blink toekoms wat voorlê... Belê elke maand in u kind se toekoms deur betyds u skoolfooie te betaal. Hoërskool Hopefield bied die mees bekostigbare gehalte-opvoeding beskikbaar aan die Weskus. Dit is slegs moontlik as ons ouers gereeld en betyds hul skoolfooie betaal. Só onderhou ons 'n skool van die hoogste gehalte, teen bekostigbare fooie.

2021 Terms:

Term 1: 27 Jan - 31 Mar

Term 2: 13 Apr - 25 Jun

Term 3: 13 Jul - 23 Sep

Term 4: 5 Oct - 8 Dec

Page 8: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 8

BUS SERVICE

School Times:

School Starts for All: Mon to Fri: at 07:25 School Ends: Gr R: Mon-Fri at 13:30 Gr 1: Mon & Wed at 13:30; Tue & Thu at 13:15; Fri at 13:00 Gr 2 & 3: Mon & Wed at 13:30; Tue & Thu at 13:15; Fri at 13:30 Gr 4-12: Mon, Wed & Fri at 14:00; Tue & Thu at 13:45

Download all the forms you need here...

Hopefield High School is fully accessible from the entire West Coast area via its hostels and safe, affordable school bus service.

The beautifully branded HSH buses run daily from:

• Langebaanweg

• Langebaan

• Saldanha

• St Helena Bay

• Vredenburg

• Velddrif

plus a few stops en route.

This places the affordable, quality education offered by HSH within reach of more people who take their kids' education seriously.

Since our buses are very popular, we advise that you book your child's place on the bus route of your choice at the earliest possible opportunity.

The Code of Conduct also addresses acceptable behaviour on our buses and these rules are strictly enforced to make the bus trip a pleasurable period of time for all learners.

Optel-tye Soggens:

Saldanha OK

Dial Rock

06:10

06:20

Vredenburg NG Kerk in Hoofstraat 06:30

Langebaan NG Kerk & Pep Stores

Laguna Mall

06:20

06:30

Langebaan-

weg

SAWI 06:35

Velddrif Parkeerarea oorkant

Munisipale kantore

06:10

St Helenabaai St Helenabaai-afrit op

Velddrif /

Vredenburgpad

06:20

Eksamentye 25 minute later – skool

begin 07:50 en sluit

13:00.

Optel-tye Middae:

Maandae, Woensdae & Vrydae (skool): 14:00 Dinsdae & Donderdae (sportgronde): 15:45

Verwagte Aankomstye:

Saldanha: 50 minute later Langebaan: 50 minute later Vredenburg: 50 minute later Langebaanweg: 20 minute later Velddrif: 45 minute later St Helenabaai: 50 minute later

Page 9: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 9

KOSHUISE

Download all the forms you need here...

HSH Girls Hostel: Huis Eureka Since 1939 when Huis Eureka was built, many girls have enjoyed access to the best value quality education available on the West Coast, no matter where they were from.

Today, Huis Eureka is home to HSH girl learners from all over the West Coast and beyond, from Grade 8-12. They share in the sense of family and disciplined structure, while still being able to express their individuality.

With spacious, squeaky-clean facilities, computer access, cool study hall, relaxation spaces, well-planned meals and several teachers living in the hostel to help with the support and guidance of these young ladies, you'll battle to find a better, more affordable base for your daughter.

The hostel is conveniently situated a block away from the school and the pool and within easy walking distance of the sports grounds.

Whatever your own hostel nightmares may have been; forget them!

This hostel presents a whole new standard in school housing.

HSH-Seunskoshuis: Huis Walters

Huis Walters se indrukwekkende geskiedenis begin in 1928. Ons hou trots rekening van die groot aantal kinders wat as gevolg van die koshuis toegang verkry het tot die beste skool aan die Weskus.

Vandag huisves Huis Walters Graad 1-12 HSH-seuns vanuit die hele Weskus en selfs verder weg. Dit is 'n veilige, gedissiplineerde en gestruktureerde omgewing en daar heers 'n gemoedelike gees wat ruimte laat vir speeltyd en die uitdrukking van individualiteit. Verskeie onderwysers bly in die koshuis.

Hierdie soliede ou gebou bied 'n uitsig oor Hopefield se fynbos en windplaas, wat 'n plaasgevoel skep. Die koshuistuine is mooi en die geriewe is ruim. Die koshuis is twee blokke vanaf die skool en swembad geleë; en binne stapafstand vanaf die sportgronde.

Die kombuis is silwerskoon en goed toegerus. Kundige kokke weet hoe om aan groeiende seuns se eetlus te voldoen met goed gebalanseerde maaltye.

Ouers sal nêrens 'n meer bekostigbare en gerieflike koshuisbasis vir hul seuns vind nie: 'n hawe weg van die huis af.

Page 10: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 10

AKADEMIE & VAKKEUSES

Akademie: Klein klasse -> 100% Slaagsyfer

HSH is 'n uitblinkskool op akademiese gebied - een van die redes waarom Hoërskool Hopefield beskryf word as "die beste Weskusskool". Ons uitmuntende onderwysers en leerders stel 'n standaard van deurentyd presteer:

• 100% matriekslaagsyfer, behalwe vir 1 jaar

• 100% vrystelling om aan 'n tertiêre instansie te studeer

In 2019 80% of our matrics attained university exemption; 5 learners achieved A average & 15 learners achieved B average. Once again, in 2019 HSH was included in the top 20 in the Western Cape for our Maths results. HSH was also included in the National Top 20 for Gr 12 Afrikaans Home Language.

In 2018 het 79% van ons matrieks universiteitsvrystelling ontvang; 3 leerders het A-gemiddeldes behaal en 15 leerders het B-gemiddeldes behaal! Die klasgemiddeld was 62%. HSH was included on the top 20 List of achieving schools in the Western Cape with regards to Grade 12 Mathematics results. Our results in Afrikaans First Additional Language during the Grade 12 National Senior Certificate was placed seventh in the Western Cape.

In 2019, HSH again excelled in the externally set Systemic Test assessment in Languages & Mathematics. The Grade 3 class was 38% above, Grade 6 results were 48% above & Grade 9 results were 52% above the provincial average.

Ons relatief klein klasgroottes vorm deel van ons wenformule..

Vakkeuses:

Graad 10-12 leerlinge kies een vak uit elkeen van die volgende 7 vakgroepe (AdMath, Visuele Kuns & Ontwerp kan as eksterne addisionele vakke geneem word): _______________________________ Afrikaans Huistaal Afrikaans Eerste Addisionele Taal _______________________________ English Home Language English First Additional Language _______________________________ Wiskunde Wiskundige Geletterdheid _______________________________ Lewensoriëntering (verpligtend) _______________________________ Fisiese Wetenskappe Besigheidstudie Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) _______________________________ Verbruikerstudie Rekeningkunde Musiek Geografie Ingenieursgrafika en -Ontwerp (IGO) _______________________________ Lewenswetenskappe Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) Toerisme Musiek _______________________________

Page 11: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 11

Download all the forms you need here...

AKADEMIESE TOEKENNINGS GRAAD 4-7

Eerste 3 klasposisies Alle vakke waar 85% gehandhaaf is oor 3 kwartale GRAAD 8-12

Eerste 3 klasposisies Vakprestasies: Gr 8 - 85% handhaaf in 3 kwartale Gr 9 - 82% handhaaf in 3 kwartale Gr 10 - 80% handhaaf in 3 kwartale Gr 11 - 75% handhaaf in 3 kwartale Gr 12 - 70% handhaaf in 3 kwartale Halfkleure/Half Colours: Akademies: Gr 4-6 - 85% gemiddeld vir 3 kwartale Gr 7 - 82% gemiddeld vir 3 kwartale Gr 8 - 80% gemiddeld vir 3 kwartale Gr 9 - 80% gemiddeld vir 3 kwartale Gr 10 - 74% gemiddeld vir 3 kwartale Gr 11 - 72% gemiddeld vir 3 kwartale Gr 12 - 70% gemiddeld vir 3 kwartale

Akademiese Erekleure/Honours (slegs vanaf Gr 7): Gr 7 - 89% gemiddeld vir 3 kwartale Gr 8 - 87% gemiddeld vir 3 kwartale Gr 9 - 85% gemiddeld vir 3 kwartale Gr 10 - 82% gemiddeld vir 3 kwartale Gr 11 - 80% gemiddeld vir 3 kwartale Gr 12 - 80% gemiddeld vir 3 kwartale Dux-leerling Die matriekleerder wat gemiddeld die hoogste punt oor die eerste 3 kwartale gehandhaaf het, toegeken dieselfde jaar nog by die Prysuitdeling. Let Wel, toekennings geld slegs:

• As 'n volle eksamen afgele is, dus alle vraestelle vir die vak/.

• Nie aan wangedrag skuldig is nie.

• Leerders in Gr 4-6 wat volle erekleure vir sport of kultuur ontvang, dra ‘n erekleure-balkie.

ANDER TOEKENNINGS Leerling van die Jaar berekening:

• Akademies: 50 punte – 20 punte elk vir die twee Gr 12 eksamens en 10 punte vir toetsreeks.

• Verhouding: Leerders en onderwysers. 10 punte

• Netheid: 10 punte

• Sport: 10 punte

• Leierskap: 10 punte

• Kultuur/Vereningings: 10 punte Beheerliggaambeker/ Oorkonde (SGB Trophy/ Charter)

Goeie presteerder in alle fasette soos by (b), maar het tweede gekom by die berekening van die Leerder van die Jaar. “Beurse” en Bekers:

• Boerevereniging: Eerste klasposisie Gr 8-12 (slegs akademies).

• VLV Verbruikerstudie Gr 12: Kontantprys, Oorkonde, Resepteboek – hulle bepaal self.

• Chris Bessinger Beker vir RTT en Wiskunde (Beste Gr 10-12).

• VDM Vervoer Saldanha vir beste gemiddelde prestasie oor 3 kwartale in Rekeningkunde en Besigheidstudies (Gr 11 en 12).

• Metropolitan-beker: Senior Tweetaligheid (Gr 12).

• 1988 Matriekklas Trustfonds: Beste presteerder in Afrikaans Huistaal (Gr 12 – Slegs Akademie).

• Hilda Greeff Gedenkbeurs: Beste prestasie in Wiskunde Gr 12.

• JH Neethling Trustfonds: Saam met beker vir Leerling van die Jaar.

Page 12: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 12

SPORT

Sport is part of our ethos of whole child development and we offer great facilities.

2019 Sport Highlights (& 2020 sport where not cancelled due to C-19):

Athletics & Cross Country: 30 athletes were chosen to represent our school at the Boland Championships where 6 of our athletes were awarded provincial colours. We are also proud of our 6 Boland champions. Another highlight was when HSH won the annual Inter Schools Athletics meet.

Cricket: 5 of our cricket players were included in their respective West Boland cricket teams, one was included in u/16 Boland team and an ex-learner was included in the Cape Cobras Junior team for his age group.

Hockey: We could field seven hockey teams during 2019 and we are excited about the future of hockey in our school! We are also very proud of Hanchen Tredoux who was selected for a hockey touring team to the Netherlands during the September holidays.

Netball: 4 of our netball players were included in the West Coast netball teams and 1 player was included in the Western Cape netball team.

Rugby: 4 of our rugby players were awarded full provincial colours; 22 rugby players were included in the West Boland teams, and 9 u/15 players were selected for a rugby tour to Ireland whence the returned unbeaten!

Swimming & Biathlon: 2 learners were included in the Boland Biathlon team.

Tennis: 6 players were included in the West Coast South Tennis team; 1 was included in the Boland Platteland team. We now also offer Badminton.

External Sport:

2019/2020 highlights:

HSH facilitates mountainbiking though learners practice outside of school grounds. 1 learner participated in the European Junior Cycle Tour; 4 learners were included in the West Coast Mountain Bike team.

Our kickboxers did us proud with 2 learners taking part at the National Kickboxing Championships.

1 learner achieved West Coast colours for Karate and 1 participated in SA Championships.

5 Learners were selected for the Boland Underwater Hockey team and 1 participated at SA National Polocrosse Championships.

Another learner achieved as a Motocross motorcycle rider.

Page 13: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 13

Read more here...

SPORTTOEKENNINGS

NETBAL

HOËRSKOOL & LAERSKOOL Erekleure: Wes-Kaapspan Halfkleure: Weskusspan

ATLETIEK

HOËRSKOOL & LAERSKOOL: Erekleure: Wes-Kaapspan Halfkleure: Bolandspan (Neem deel aan Wes-Kaap)

TENNIS

HOËRSKOOL Erekleure: Boland Halfkleure: Wes-Boland / Platteland

LAERSKOOL Erekleure: Bolandspan A Halfkleure: Bolandspan B

HOKKIE

HOËRSKOOL Erekleure: Boland A Halfkleure: Wes-Boland

KRIEKET

HOËRSKOOL Erekleure: Boland A Halfkleure: Wes-Boland

RUGBY

HOËRSKOOL Erekleure: Boland A Halfkleure: Boland Akademie O/16 Halfkleure: Finale Bolandproewe (Speel teen WP en SWD) LAERSKOOL: Erekleure: Bolandspan A Halfkleure: Boland Akademie

LANDLOOP

Erekleure: Wes-Kaapspan Halfkleure: Weskusspan

TWEEKAMP Erekleure: Eerste 25% by SA Kampioenskappe Halfkleure: 2000 punte by SA Kampioenskappe

SWEM

Erekleure: neem deel aan: Vlak 3 Klubkampioenskappe Vlak 2 Klubkampioenskappe en in ten minste een item ‘n Vlak 3-tyd swem by die gala B-Nasionale Kampioenskappe SA Senior Nasionale Kampioenskappe Wes-Kaap Provinsie verteenwoordig by die Nasionale Kampioenskappe (SA Skole)

Halfkleure: neem deel aan: Vlak 2 Klubkampioenskappe Vlak 1 Klubkampioenskappe en in ten minste een item ‘n Vlak 2-tyd swem by die gala

LET WEL: onderhewig daaraan dat swemmer skool verteenwoordig het by al die galas waaraan skool deelneem.

GHOLF Erekleure: Bolandspan A Halfkleure: Onder Top 10 na afloop van Gholfliga

NIE-SKOOLSPORTE Erekleure: Internasionale deelname

Page 14: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 14

KULTUUR

HSH is uiters trots op ons kultuuruitblinkers en ons Eisteddfod prestasies. HSH is verbonde aan die Weskus Musiekakademie (WCMA) - sien volgende blad.

2019 Hoogtepunte (meeste 2020 aktiwiteite was a.g.v. C-19 gestaak)

Eistedfods: ons leerders het 346 toekennings verwerfwaarvan 114 cum laude, 127 goud, 92 silwer en 13 brons was. Ons is ook baie trots op ons 29 kategoriewenners.

Dramaklub: ‘n toneelstuk is op die planke gebring en ‘n groot aantal HSH-leerders het hulle buiging op die silwerdoek gemaak tydens die verfilming van die film “Griekwastad”.

Redenaars: 'n leerder het die 'Young Communicator' kompetisie in ons onderwyskring gewen en het derde plek behaal by die Distrikskompetisie.

Eskom Wetenskap Expo: 24 medaljes is huis toe gebring – 10 goud, 10 silwer

en 4 brons. By die Internasionale Ekspo in Boksburg het HSH 1 brons & 1 goud

medalje ontvang, en 'n leerder se projek is aangewys as die beste Earth Science

projek tydens die Internasionale Ekspo – ‘n skitterende prestasie!

Verskeie: ons bied 'n ATKV opstel-wenner; 'n leerder het aan die World

Robotics Olympiad deelgeneem; een het Die Burger se Jeugleierskonferensie

bygewoon, ons Voelkykspan het hul kompetisie gewen & 3 leerders is as Junior

Raadslede van die Saldanhabaai Munisipaliteit verkies.

Kultuur:

Kuns

Eisteddfod

Biblioteek

Dramaklub & Konserte

Redenaars

Algemene Kennis Vasvra

Olimpiades

Skaak

Skoolkoerant

Fliek / Speletjies Aande

Mnr. & Mej. HSH-kompetisie

Winterbal

Uitreik na Minderbevoorregtes & Diereversorgingsverenigings

Teater-bywoning (byv. ArtsCape)

Knysna-bostoer (Gr 10 Afr)

Buitelugkampe

Page 15: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 15

Toekennings:

Kultuur Halfkleure:

Deelname op Provinsiale Vlak Weskus Ekspo - Goud Wes-Boland individuele of Duet-Kategoriewenner. Kultuur Volkleure:

Deelname op Nasionale Vlak in samewerking met die skool, en gebaseer op ‘n proses van eliminasie.

Musiek Halfkleure:

85%+ praktiese (Gr 2- 4) 80%+ prakties / teoreties (Gr 5-7) Ererol in Teorie (Voorgraad 1 tot Gr 4) of 95%+ vir Trinity Teorie Gr.1 tot 4 (gelykstaande aan UNISA Ererol) Wes-Boland individuele of Duet-kategoriewenner / Trofee-wenner. Musiek Volkleure:

Volgens die oordeel van HSH & WCMA aan ‘n individuele leerder. 85%+ vir Gr 7 Praktiese / Teoretiese; 80%+ vir Gr 8 Praktiese/ Teoretiese Let wel: Lede van WCMA-orkeste, spreekkore, kore, sanggroepe ens. kry ‘n spesiale HSH-sertifikaat.

HSH MUSIC

HSH offers music as a subject or additional subject, in collaboration with the West Coast Music Academy. Hopefield High School offers the facilities, and the music tutors offer classes at school in piano, wind instruments, string instruments and percussion. Learners are able to do accredited theory and practical exams under their expert tuition.

We are extremely proud that quite a number of learners also form part of the highly reputable West Coast Youth Orchestra each year - an excellent initiative that helps develop skills and musical ability throughout the West Coast!

In the Foundation Phase we also encourage the enjoyment of music, along with the skills and development associated therewith. Music teachers from WCMA use informal Percussion Orchestras with the Grade R to 3 learners, and they enthusiastically make music once a week.

2019 Hoogtepunte (most 2020 activities were cancelled by C-19)

HSH het 3 kore, 3 slagorkeste en ‘n rasie-leiergroep tydens die Eisteddfod kon

inskryf.

HSH se leerders het selfs buite die strukture van Wes-Boland Eisteddfod presteer en

het ook as deel van die Weskus Jeugorkes aan die Suidooster-Fees kon deelneem.

Page 16: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 16

HSH GESKIEDENIS

Onderwys in Hopefield het in Februarie 1855 begin toe ouers van hierdie Sandveld-dorpie besluit het dat die losloopdae van hulle kinders moet einde kry. Hulle het toe vir Meester J.H. Jansen aangestel om vir die Hopefielders “gelerendheid” te gee. Dit was die begin van ‘n trotse tradisie van kwaliteit onderwys en in sy voetspore het nog vele meesters gevolg. Die heer P. Roux het vir Meester Jansen opgevolg en in 1923 is nog ‘n belangrike baken in die geskiedenis van onderwys in Hopefield geplant toe die skool hoërskoolstatus gekry het. Mnr. A.W. Smit (1923-1945) was die eerste hoërskoolhoof en daarna het Hoërskool Hopefield gedy onder die leiding van hoofde soos:

(a) A.J. Sadie (1946 - 1947)

(b) A.W. Retief (1948 - 1950) (c) A.L. Botha (1951 - 1960) (d) N.W. du Bois (1960 - 1966) (e) J.H. Neethling (1967 - 1968) (f) J. Cawood (1968 - 1971) (g) C.A. Roux (1971 - 1985) (h) M. Hitge (1985 - 2009)

Tans is dit ‘n gekombineerde laer- en hoërskool van Graad R tot 12 onder leiding van mnr. Wehan Fourie. Hy word bygestaan deur die volgende geslag “meesters” en “meesteresse” wat hulle onderwystaak met passie uitleef en Hoërskool Hopefield tot nuwe hoogtes neem.

Tidbits:

Records show that in 1879, 202 of the parish's kids (extending to Vredenburg) attended school occasionally, while a further 421 kids never did.

The school was fully integrated at this time, and growing. The school spilled over into the grain store.

The Boys Hostel had its humble beginnings in a "poor hostel" created in 1928 to help make schooling accessible to under-privileged children. The hostel's name was later changed to "Voorreg" (Privilege) and again in 1950 to Huis Walters, as it is still known today.

The girls hostel, still known as Huis Eureka, was completed in 1939.

A lot more photos and history here...

Page 17: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 17

SCHOOL UNIFORM

Algemeen:

Leweransier: PEP Stores; Woolworths en skool self (ons het ook n klerebank).

Volle skooldrag is ‘n vereiste tydens die volgende geleenthede:

• Tydens skoolure.

• Skooluitstappies.

• Interskole-byeenkomste en

• Ander sportbyeenkomste, tensy anders aangekondig.

• Enige ander amptelike skoolfunksie.

Download the Price List here...

SEUNS - Winterdrag:

Skoene: Swart toerygskoene Kouse: Grys Broek: Grys, kort of lank Hemp: Wit langmouhemp met boordjie. Trui/sweetpak: Donkerblou V-hals truie of sweetpakbaadjie mag deur seuns in Gr 1-5 gedra word in die plek van ‘n kleurbaadjie. Skoolsweetpakke mag deur Gr 1-5 tydens skoolure gedra word. Kleurbaadjie: verpligtend vir Gr 6-12 vanaf 1 Mei tot 30 September. Slegs donkerblou amptelike HSH skoolserp. Lapelwapen: Soos by dogters. Das: verpligtend vir Graad 6 – 12. SEUNS - Somerdrag: Broek: Grys langbroek / kortbroek. Gr. 8 seuns mag net ‘n kortbroek dra in die somer. Hemp: Wit kortmouhemp met oopslaankraag en grys skoolkouse.

SEUNS - Sportdrag: Hokkie: Blou broek, skoolhokkiehemp & blou rugbykouse. Atletiek: Atletiekfrokkie, donkerblou broek. L.O.: HSH-gholfhemp & blou broekie. Rugby: Voorgeskrewe rugbytrui & blou broek. L/S donkerblou broekie & sokkies. 1st span: with broek, groen trui & sokkies Tennis: Blou broek met voorgeskrewe tennishemp is verpligtend. Gholf: Voorgeskrewe gholfdrag. Skoeisel: Tennisskoene / Drafskoene Sweetpak: Alleenlik skoolsweetpakke is tydens skoolbyeenkomste toelaatbaar. Swem: Swart/blou swembroek, geel swempet. Krieket: HSH-gholfhemp, wit langbroek, geskikte sportskoene & blou rugbykouse (by kortbroek). Sokker: Wit kortbroek, skool sokkerhemp & blou rugbykouse. Sportsak: Sportsakke is toelaatbaar. Pette: Slegs amptelike HSH-skoolpette saam met amptelike skoolsportdrag.

Page 18: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 18

Algemeen:

Skoolrok moet 15cm bokant die knie meet vanaf grond in 'n knielende posisie

Slegs donkerblou windjekkers word op reëndae toegelaat.

Kleurbaadjies mag nie in die rye en op stoepe in die hand gedra word nie.

Geen T-hemp of onder hemp mag sigbaar wees nie.

Dra van skooldrag saam met ander drag word gladnie toegelaat nie.

Slegs amptelike skoolwapens mag op die uniform gedra word.

Slegs die voorgeskrewe tasse met die toepaslike afskortings mag gebruik word. Geen slagspreuke, tekens of onwelvoeglike woorde mag op die tasse geskryf word nie.

Die skool verkoop ‘n amptelike skoolsporttas.

Download the Price List here...

DOGTERS - Winterdrag:

Skoene: Swart toerygskoene/met T-band Kouse: Swart "opaque" kouse Rok: Geruite rok of "pinafore" met wit langmouhelp & das (Gr 6-12). Trui/sweetpak: Donkerblou V-hals trui of oortrui (pull over). Sweetpakbaadjie mag deur dogters in Gr 1-5 gedra word in plek daarvan. Skoolsweetpakke mag deur Gr 1-5 tydens skoolure gedra word in die winter. Kleurbaadjie: verpligtend vir Gr 6-12 vanaf 1 Mei tot 30 September. Slegs donkerblou HSH skoolserp. Lapelwapen: leierswapens, erekleure, CSV, skoolwapen, bloeddiens, landsdiens en ander goedgekeurde wapens. DOGTERS - Somerdrag: Rok: geruite rok met donkerblou broekie. Sokkies: Kort, wit, waarvan die bo-rand omgeslaan is. DOGTERS - Sportdrag: Soos vir seuns, behalwe: Hokkie: Hokkierok en groen sokkies Netbal: HSH netbalhemp & blou romp. DOGTERS & SEUNS - Algemeen: Geen grimering of juwele, kostuum-horlosies, ringe, kettings, ens. Dogters: klein "stud"/ringetjie in beide ore op oorlel. Geen tongringe/”studs”, naeltjieringe of “piercings" nie.

Seuns dra slegs swart belt by broek.

Tatoeëering is verbode.

Naels moet kort wees en slegs kleurlose naellak is toelaatbaar.

Hare Reëls vir Seuns

• Lang hare word nie toegelaat nie & nie korter as No 1 kam nie.

• Geen kleur van hare toegelaat nie.

• Geen “steps” mag in hare gesny word nie.

• Kuif mag nie aan wenkbroue raak nie.

• Hare mag nie aan kraag raak nie.

• Hare mag nie oor die ore hang of aan die ore raak nie.

• Bakkebaarde (“sidewhiskers”) mag nie langer as helfte van oor wees nie.

• Lengte van hare bo-op kop moet in ooreenstemming wees met die res van haarvoorskrifte. (Nie meer as twee kamme verskil).

• Seuns met baard moet toesien dat hulle gereeld skeer.

• Geen haarstileringsprodukte (byv. "gel") word in hare toegelaat nie.

• Geen uitspattige haarstilering.

Hare Reëls vir Dogters

• Hare moet kortgeknip wees, of hare oor kraag moet vasgebind wees. Gesig moet oop wees.

• Slegs donkerblou, swart rekkies en linte. Silwer, swart of donkerblou plat knippies sonder versierings, of Butterfly-knippies word aanvaar.

• Hare mag op geen wyse gekleur, getint, strepe in hê of permanent gegolf word nie.

• Geen uitspattige haarstilering. Geen haarstileringsprodukte nie.

• Etniese haarverlengings slegs van dieselfde kleur.

Page 19: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 19

DIVERSE HULPBRONNE

Die belangrikste inligting vir nuwe ouers en leerlinge word in hierdie dokument bevat, maar ons het soveel inligting beskikbaar, dat hierdie dokument honderde bladsye kan beloop as ons nie 'n streep trek nie! Kyk gerus ook na die skakels hier regs, of besoek ons baie volledige webwerf. Kontak ons asseblief as u steeds verdere inligting benodig.

Links:

HSH Governing Body

HSH Teachers & Organogram

2021 Calendar

Full Code of Conduct

Stationery Requirements

Prefects

Extra-mural Program

Cycle Roster

Exam/test Schedule

Latest Newsletter

Latest Annual Report

Latest Governing Body Report

Latest Snuffels School Paper

Tel: 022 723 0040

[email protected]

http://hshopefield.co.za/

Page 20: Hoërskool Hopefield - Weskus Skool van Keuse · 2020. 12. 17. · ons skool is die noue ondersteuning en betrokkenheid van al die ouers. Dit is vir ons baie belangrik dat beide ouers

HSH Prospektus / HSH Prospectus (Updated Dec 2020) https://www.hshopefield.co.za/ Page 20

CODE OF CONDUCT

WE LOOK FORWARD

TO WELCOMING YOU!

ETHOS vs RULES

While HSH is a modern, forward-thinking school, we still embrace old-fashioned values.

This includes personal cleanliness, tidy dress and a general positive impression. Good manners,

respect and impeccable behaviour are highly regarded and indeed expected.

To this end we have clear rules and guidelines, detailed in our Code of Conduct, which we

suggest you download and review as soon as you are able.

Not only is our wish for our learners to have pride in how they present themselves in our school

and community, but it gives us tremendous joy to be proud of them!

Download the full Code of Conduct here...