hoËrskool zwartkop sentrum no. 210252...

34
1 HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 November 2017 EKSAMEN AFBAKENING GRAAD: 11

Upload: hanhu

Post on 28-Aug-2018

385 views

Category:

Documents


3 download

TRANSCRIPT

1

HOËRSKOOL ZWARTKOP

SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4

November 2017

EKSAMEN AFBAKENING

GRAAD: 11

2

AFRIKAANS HUISTAAL

Vraestel 1 - Tyd: 2 Ure Totaal: 70

Afdeling A - Begrip * Begripslees VIVA Bl. 193 * Begripslees VIVA Bl. 194 * Die leesproses VIVA Bl. 189 - 192 * Soorte tekste VIVA Bl. 192 * Skryfstyle VIVA Bl. 192 * Leestegnieke VIVA Bl. 192 - 193 * Paragraafskakeling VIVA Bl. 193 Opsomming * VIVA Bl. 195 Taal * Grondbeginsels VIVA Bl. 254 * Lettergrepe, klankgrepe, spelreëls VIVA Bl. 254 - 255 * Skryftekens VIVA Bl. 256 - 258 * Los - en vasskryf van woorde VIVA Bl. 258 - 259 * Wisselvorme VIVA Bl. 259 - 260 * Leestekens VIVA Bl. 260 - 261 * Hoofletters VIVA Bl. 261 - 263 * Klankleer VIVA Bl. 263 - 270 * Taalverskynsels VIVA Bl. 271 - 275 * Betekenisleer VIVA Bl. 275 - 280 * Woordesoorte VIVA Bl. 285 - 297 * Sinsleer VIVA Bl. 297 - 302

3

Vraestel 2 –Letterkunde Tydsduur: 2.5 uur Totaal: 80

Afdeling A - Poësie

* My mamma is bossies

* Gebed tot die bome

* Habakuk I

* Graffiti

* Pa

Afdeling B - Roman (Droomdelwers - Esta Steyn)

Belangrik: Jy gaan diekontekstuele vraag van Afdeling B

of Afdeling C doen en die Literêre Opstel van

die ander een.

* Ken die inhoud van die boek!

* Alle literêre begrippe.

* Hoofstuk 1 - 13 kontekstuele vrae en antwoorde

(in leesboek en in studiegids).

* Voorbeelde van langvrae in studiegids.

Afdeling C - Drama (My Japan - Schalk Schoombie)

* Toneel 1 tot 12 konstekstuele vrae en antwoorde.

* Kenmerke van 'n drama bl. 2 - 1

* Die bou van die drama bl. 98, 99.

* Literêre aspekte van die drama bl. 6 - 10.

* Agtergrond bl. 12 - 21.

* Tema van die drama bl. 130.

* Literêre bespreking van die drama My Japan bl. 122 - 129

* Literêre opstelvrae bl. 92 - 97 (sal goeie riglyne vir jou bied)

* NB NB NB NB - Jou kennis van die drama word getoets!!

4

AFDELING A – POËSIE

Pilgrim’s Progress

Gebed tot die bome

Habakuk I

Vyf koeplette tot detox

As jy weer skryf

AFDELING B – ROMAN (DROOMDELWERS – ESTA STEYN)

Ken die inhoud van die boek!

Alle literêre begrippe

Hoofstuk 1 – 13 kontekstuele vrae en antwoorde (in leesboek en in

studiegids)

Voorbeelde van langvrae in studiegids

AFDELING C – DRAMA (MY JAPAN – SCHALK SCHOOMBIE)

Toneel 1 tot 12 kontekstuele vrae en antwoorde

Kenmerke van ‘n drama bl. 2 – 4

Die bou van die drama bl. 98, 99

Literêre aspekte van die drama bl. 6 – 10

Agtergrond bl. 12 – 21

Tema van die drama bl. 130

Literêre bespreking van die drama My Japan bl. 122 – 129

Literêre opstelvrae bl. 92 – 97 ( sal goeie riglyne vir jou bied)

NB NB NB NB – JOU KENNIS VAN DIE DRAMA WORD GETOETS!!!

5

AFDELING A – BEGRIP

Begripslees VIVA bl.193

Begripstoets VIVA bl. 194

Die leesproses VIVA bl. 189 – 192

Soorte tekste VIVA bl.192

Skryfstyle VIVA bl. 192

Leestegnieke VIVA bl. 192 - 193

Paragraafskakeling VIVA bl. 193

OPSOMMING

VIVA bl. 195

TAAL

Grondbeginsels VIVA bl. 254

Lettergrepe, klankgrepe, spelreëls VIVA bl.254 – 255

Skryftekens VIVA bl. 256 – 258

Los – en vasskryf van woorde VIVA bl. 258 – 259

Wisselvorme VIVA bl. 259 – 260

Leestekens VIVA bl. 260 – 261

Hoofletters VIVA bl. 261 – 263

Klankleer VIVA bl. 263 – 270

Taalverskynsels VIVA bl. 271 – 275

Betekenisleer VIVA bl. 275 – 280

Woordsoorte VIVA bl. 285 – 297

Sinsleer VIVA bl. 297 - 302

6

ENGLISH

FAL English

Paper 1 80 Marks

Comprehension

Language

* p153-177 (Language/Teacup Book)

Visual Literacy

Summary

Paper 2 70 Marks

Poetry (1-10) AND ‘On His Blindness (John Milton)

Short Stories (1-10)

Pay attention to:

Definitions and themes

Paper 3: 100 Marks

Essay

Longer Transactional

Shorter Transactional

7

ENGLISH HOME LANGUAGE PAPER 1 : Language, Comprehension, Summary - 2 Hours Section A : Comprehension (30) One prose & One visual text Comparative questions, open-ended questions Section B : Summary (10) NB: Must be in paragraph form Section C : Language Structures and Conventions (40) Vocabulary and Language use Sentence Structures Critical Language Awareness PAPER 2 : Literature - 2 Hours - 80 Marks Section A : Poetry (contextual questions & mini literary essay) (30) 4 Seen poems – 2 Questions to be answered (20) 1 Unseen poem (10) Section B : The Novel Contextual questions or literacy essay (25) Study Tsotsi – Themes, characterization questions + answers Section C : The drama Contextual questions or Literacy essay (25) Study Macbeth – Themes characterization, questions and answers.

NB. YOU MUST ANSWER ONE ESSAY AND ONE CONTEXTUAL FROM SECTION B AND C

8

WISKUNDE

NOVEMBER-EKSAMENAFBAKENING GR .11 WISKUNDE 2017

VRAESTEL 1

Reële getalle Eksponentwette: Vereenvoudiging Eksponentwette: Vergelykings Eksponentwette en wortels Vergelykings: Faktorisering Vierkantsvoltooiing Formule K-metode Vierkantswortel Breuke Kwadratiese ongelykhede Gelyktydige vergelykings Aard van die wortels Getalpatrone Funksies: Reguitlyn Parabool Hiperbool Eksponensiaal Aflesings vanaf funksies Funksies: Gemid gradiënt en toepassings Finansiële wiskunde Waarskynlikheid

VRAESTEL 2

Analitiese meetkunde Trig: Gr.10 hersiening

Trig funksies: 𝒔𝒊𝒏𝜽 ; 𝒄𝒐𝒔𝜽 ; 𝒕𝒂𝒏𝜽 (grafieke) Aflesings vanaf funksies Identiteite Trig Herleidings en negatiewe hoeke Trig Vergelykings Euklidiese meetkunde (Stellings en probleme) Trigonometrie: Sin-, Cos-, Opp.reël en probleme Meting (Buite opp. en volume) Statistiek

9

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Vraestel 1: November 2017 - 100 Punte - 2 Ure

Vraestel 2: November 2017 - 100 Punte - 2 Ure

Temas:

Patrone, Verwantskappe en Voorstellings Bl. 16 - 37

* Direkte en indirekte eweredigheid

* Grafieke

* Trapgrafieke

* Kurwes

* Gelykbreek grafieke

Meting

* Herleidings

* Tyd

* Tydroosters

* Oppervlakte, omtrek, TBO, Pythagoras, Volume

* Temperatuur

* LMI

Punteverspreiding Vraestel I

Vergelykings en ongelykhede 45 ± 3

Getalpatrone en reekse 25 ± 3

Finansies 15 ± 3

Funksies (Grafieke) 45 ± 3

Waarskynlikheid 20 ± 3

Totaal 150 (3h)

Vraestel II

Statistiek 20 ± 3

Analitiese meetkunde 30 ± 3

Trigonometrie 50 ± 3

Euklidiese meetkunde en meting 50 ± 3

Totaal 150 (3h)

10

Finansies

Bl. 52 - 80 Bl. 82 - 110 Bl. 212 - 218

Bl. 236 - 248

* Dokumente O.A Kwotasies, fakture, kasregisterstrokies, salarisstrokies,

Telefoon, water en ligte rekeninge.

* Begrotings

* Kosprys / Verkoopprys / Wins / Verlies

* Gelykbreekkanalise.

* Tariewe (Water en Elektrisiteit) ****NB

* Enkelvoudige en saamgestelde rente (Handberekeninge en nie

formules nie!!)

* Banksake (Bankkostes)

* Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF)

* Wisselkoers

Kaartwerk

Bl. 128 - 156 Bl. 184 - 210

* Padkaarte

* Strookkaarte

* Roetekaarte

* Vloer en aansigplanne

* Ontwerp planne

* Skaal en skaalplanne

* Modelle

Waarskynlikheid

Bl. 220 - 234

* Tabelle en boomdiagramme

* Notasie is NB P(ewe) =

11

DATAHANTERING

Bl. 250 - 272

* Frekwensietabelle

* Grafieke: Staaf, histogram, sektor, lyngrafieke

* Korrelasiegrafieke, uitskieters

* Mates van sentrale neiging: Modus, Mediaan, Gemiddeld en omvang

TEGNIESE WISKUNDE

NOVEMBER 2017 EKSAMEN AFBAKENING

VRAESTEL 1 - 150 PUNTE - 3 URE

Eksponente en Wortels Logaritmes Oplos van kwadratiese vergelykings, Aard van wortels, ongelykhede Funksies en grafieke

- Reguit lyn - Parabool - Hiperbool - Eksponensiële funksie - Sirkel en halfsirkel

Finansies

12

PUNTEVERSPREIDING:

Eksponente en Wortels Logaritmes Oplos van kwadratiese vergelykings, 90±3 punte

Aard van wortels, ongelykhede

Funksies en grafieke - Reguit lyn - Parabool - Hiperbool 45±3 punte - Eksponensiële funksie - Sirkel en halfsirkel

Finansies 15±3 punte

VRAESTEL 2 - 150 PUNTE - 3 URE

Euklidiese Meetkunde Analitiese Meetkunde Trig en Trig grafieke Sirkels, Hoeke en Hoekbewegings Meting

PUNTEVERSPREIDING:

Euklidiese Meetkunde 40±3 punte

Analitiese Meetkunde 25±3 punte

Trig en Trig grafieke 50 ± 3 punte

Sirkels, Hoeke en Hoekbewegings Meting 35 ±3 punte

13

EKONOMIE

Vraestel 1 - Makro-Ekonomie

Eenheid 1: Ekonomie: Basiese begrippe, bevolking en arbeidsmag

2: Ekonomiese kringloop en kwantitatiewe elemente:

Ekonomiese goedere en dienste

3: Ekonomiese stelsels: gemengde ekonomie

4: Basiese ekonomiese probleem, sakesiklusse en openbare

sektor: ekonomiese struktuur

Vraestel 2 - Ekonomie

Eenheid 1: Dinamika van markte: Marte

2: Dinamika van markte: die effek van koste en inkomste

3: Dinamika van markte: Pryselastisiteit

14

TOERISME

Datum van vraestel: Tydsduur: 2 ure Totaal: 200 ONTHOU OM JOU SAKREKENAAR SAAM TE BRING EKSAMENLOKAAL TOE!

MODULE 1: Toerismesektore – Vervoerdienste in Suid-Afrika Bl. 7 – 81

MODULE 2: Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme. Onthou handboek is verkeerd. Dit moet PIGS (Plaaslike Toerisme Groei strategie) wees en nie GSPT nie.

Bl. 91 – 100

MODULE 3: Kultuur- en erfenistoerisme Bl. 103 – 136

MODULE 4: Buitelandse valuta ONTHOU JOU SAKREKENAAR!

Bl. 140 – 151

MODULE 5: Binnelandse, streeks- en internasionale toerisme – Streeks toerisme

Bl. 154 – 160

MODULE 6: Toerismebesienswaardighede in die SAOG- lande Bl. 163 – 190

MODULE 7: Kaartwerk en toerbeplanning Bl. 195 – 201

MODULE 8: Bemarking Bl. 206 – 217

MODULE 9: Kommunikasie en kliëntesorg Bl. 221 – 243

MODULE 10: Toerismesektore – Werk-, loopbaan- en entrepreneursgeleenthede

Bl. 247 - 256

15

BESIGHEIDSTUDIES

Kwartaal 1:

Onderwerp 1: Invloede op die sakeomgewings.

2: Uitdagings van die sakeomgewings.

3: Aanpassing by die uitdagings van die sakeomge-

wings.

4: Hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies.

5: Sakesektor.

6. Voordeel van ʼn maatskappy bo ander vorme van

eienaarskap.

7. Maniere om ʼn besigheid te verskry.

Kwartaal 2:

Onderwerp 1: Kreatiewe denke en probleemoplossing.

2: Stress- en krisisbestuur.

3: Omskepping van ʼn besigheidsplan in ʼn aksie-

plan.

4: Die stigting van ʼn sakeonderneming.

5: Professionalisme en etiek.

6: Aanbieding van besigheidsinligting.

Kwartaal 3:

Onderwerp 1: Entrepreneurseienskappe en suksesfaktore

2: Burgerskaprolle en verantwoordelikhede

3: Bemarkingsfunksie

4: Produksiefunksie

Kwartaal 4:

Onderwerp 1: Span dinamika en konflikbestuur

16

2: Bekendstelling aan menslike hulpbronne

3: Matriek werk

Wet op Vaardigheidsontwikkeling

17

GEOGRAFIE

TEORIE: Vrydag, 18 November 2017. Eerste sessie: 07:40 – 10:40 - 3 uur.

Beantwoord DRIE vrae van 75 punte elk.

Daar is TWEE vrae van 75 punte (helfte Klimatologie en helfte Geomorfologie

Daar is TWEE vrae van 75 punte (helfte Ontwikkelingsgeografie en helfte Hulpbronne en

volhoubaarheid)

KAARTWERK: Vrydag, 18 November 2017. Tweede sessie: 11:25 – 12:55 - 1½ uur.

Kaartwerk 75 punte.

KLIMATOLOGIE 1. Die aarde se energie balans (Bl. 48 – 53) 2. Globale lugsirkulasie (Bl. 56 – 67) 3. Afrika se weer en klimaat. (Bl. 72 – 81) 4. Droogte en verwoestyning. (Bl. 88 – 92) 5. Lees en vertolking van ʼn weerkaart. NB. Ken werkkaarte/take oor klimatologie. GEOMORFOLOGIE Struktuurlandskap 1. Horisontale rotslae (Bl. 110 – 116) 2. Hellenede aardlae (Bl. 120 – 127) 3. Massiewe stollingsgesteentes (Bl. 128 – 133) 4. Hange (Bl. 134 – 138) Ken die verskillende hangelemente en die hangkenmerke. 5. Eskarpterugkerwing / hangterugkerwing. (Bl. 138 – 139) Massabewegings: 1. Wat is massabewegings? Soorte, impak / oorsake, gevolge en voorsorgmaatreëls. (Bl. 140 – 147) ONTWIKKELINGSGEOGRAFIE 1. Wat behels ontwikkeling. (bl. 158 – 167) 2. Watter faktore beïnvloed ontwikkeling? (Bl. 168 – 169) 3. Ontwikkelingsmodelle. (Bl. 170 – 171) 4. Gemeenskapsgebaseerde ontwikkeling. (Bl. 172 – 173) 5. Wat is internasionale handel? Is dit billik? Wat is vryhandel? (Bl. 176 – 181) 6. Wat is Globalisering? Positiewe en negatiewe gevolge daarvan. (Bl. 182 – 183) 7. Wat behels uitvoergerigte ontwikkeling? (Bl. 184 – 185) 8. Ontwikkelingskwessies en -uitdagings. Vroue / Omgewing / Besoedeling (Bl. 188 – 191) 9. Rol van staat en besighede by ontwikkeling. (Bl. 192 – 195) 10. Ontwikkelingshulp. (Bl. 196 – 199) HULPBRONNE EN VOLHOUBAARHEID

1. Die gebruike van hulpbronne (Bl. 214 – 217) 2. Volhoubaarheid (Bl. 218) 3. Grond – Grondvormende faktore – Grondprofiel – Eienskappe van grond (Bl. 222 – 225) 4. Gronderosie – Oorsake – Gevolge – Voorsorgmaatreëls (Bl. 226 – 229)

18

5. Konvensionele energiebronne – Voordele en Nadele van steenkool en kernenergie (Bl. 232 – 239)

6. Nie-konvensionele energiebronne – Sonenergie – fotovoltaïsme en gekonsentreerde sonkrag / Windenergie – voordele en nadele. (Bl. 244 – 249)

7. Energiebestuur in SA – (Bl. 252 – 257) GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE 1 : 50 000 Topografiese Kaarte

Al die geografiese vaardighede en kennis wat in graad 10 en 11 bestudeer is, is relevant vir

graad 12

Kaartwerktegnieke Hierdie konsepte moet op 'n geïntegreerde wyse studeer word.

Kontoerlyne, kontoerinterval en -hoogte en konvensionele tekens

Kompasrigting

Ware/geografiese peiling

Magnetiese deklinasie en peiling

Kaartskaal – tipes skale en vergelyking die skale van topografiese kaarte, ortofotokaarte en

lugfoto's

Berekening van reguitlynafstand in die werklikheid

Berekening van die oppervlakte van reëlmatige verskynsels

Kaartverwysingnommers/kaartindeks

Alfanumeriese verwysing/ruitverwysing

Kaartkoördinate/Presiese ligging – bepaling van koördinate

Berekening en interpretasie van gradiënte

Dwarssnitte – teken van dwarssnitte, dui posisie van verskynsels op dwarssnitte aan en die

identifisering van verskynsels wat deur dwarssnitte aangetoon word

Intersigbaarheid

Berekening van vertikale vergroting

Topografiese Kaarttoepassing

Interpretasie van 1 : 50 000 topografiese kaarte

o Interpretasie van fisiese verskynsels, bv. reliëf, dreinering, klimaat en plantegroei

o Interpretasie van kulturele verskynsels, bv. nedersetting, grondgebruik en

vervoernetwerke

Toepassing van alle aspekte van die sillabus wat in die teoretiese afdeling van Geografie

gedek is

Interpretasie van temperatuur, reënval, klimaatstreke en -biome, grafieke en tabelle wat

van toepassing is op die 1 : 50 000 topografiese kaart en die 1 : 10 000 ortofotokaart wat

geassesseer word

Foto's

Tipes foto's

Voordele en nadele van verskillende tipes foto's

Ortofotokaarte

Interpretasie van grootte, vorm, kleurskakering, tekstuur, skaduwee en patrone op

vertikale lugfoto's om verskynsels, landvorms en aktiwiteite op foto's en ortofotokaarte te

identifiseer

19

Oriëntering van ortofotokaart met topografiese kaart

Vergelyk ortofotokaarte met topografiese kaarte

Alle tegnieke wat onder kaartwerktegnieke genoem is, is ook van toepassing op

ortofotokaarte

Ortofotokaarttoepassing

Interpretasie van 1 : 10 000 ortofotokaarte

o Interpretasie van fisiese verskynsels, bv. reliëf, dreinering, klimaat en plantegroei

o Interpretasie van kulturele verskynsels, bv. nedersetting, grondgebruik en

vervoernetwerke

Toepassing van alle aspekte van die sillabus wat in die teoretiese afdeling van Geografie

gedek is

GIS – GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS Konsepte rakende

GIS Afstandswaarneming Resolusie Ruimtelike en attribuut data Vektor en raster data Ruimtelike voorwerpe (punte, lyne, poligone, nodes, piksels / beeldelemente)

Komponente / Dele van GIS Basis inligting vir GIS Konsep van lae in GIS Data manipulasie en analise

Wat is data manipulasie Data integrasie Buffers Navrae in GIS Statistiese analise

GIS toepassings / gebruike deur Staatsinstellings Private sektor

20

ONTWERP

GRAAD 11 ONTWERP

Gaan deur kw 1+2

KW 3:

Bl. 273-282 De Stijl

Bl. 283-301 Modernisme

Bl. 304-315 Skandinawiese Ontwerp

Bl. 317 Woordelys

KW 4:

Bl. 383-384 Populêre kultuur

Bl. 391 Internasionale pop Kultuur

Bl. 393 Subkultuur vs. popkultuur

Bl. 395-428 Popkultuur van verlede

21

REKENINGKUNDE

22

LEWENSORIËNTERING

Kwartaal 1

LES BLADSY NOMMERS

Doelwitte Bl 8-13

Welstand en verhoudings Bl 14-20

Tipes kwalifikasies Finansiele bystand Bl 22-28

Demokratiese beginsel Bl 29-36

Demokraties structure Bl 39-47

Rol van sport in nasiebou Bl 49-53

Kwartaal 2

Gebruik van skadelike produkte in voedsel-

produksie

Bl 59-61

Impak van degradering op samelewing en

omgewing

Bl 63-66

Veiligheid en noodhulp Bl 68-71

Pas studievaardighede –style en –strategië

toe

Bl 77-83

Kwartaal 3

Les 26 Bl 87-90

Les 27 Bl 91-92

Les 28 Bl 94-95

Les 29 Bl 95-98

Les 31 Bl 99

Les 32 Bl 103-107

Les 33 Bl 108-112

Les 34 Bl 113-117

Les 35 Bl 118-119

Les 36 Bl 120-125

Les 37 Bl 125-127

Les 38 Bl 128-135

Les 39 Bl 135-138

23

Kwartaal 4

Les 40 Bl 142-146

Les 41 Bl 146-149

Les 42 Bl 149-150

Les 43 Bl 151-153

Les 44 Bl 153-155

Baie sterkte met die eksamen.

Onthou, net jy kan jou leerwerk leer!

Eet gesond

Slaap genoeg

Oefen gereeld

Drink genoeg water

Sit by ‘n tafel op ‘n stoel

Deel jou werk op in afdelings en vat eers ‘n ruskans as jy die afdeling

ken!

Groete

Jou Lewensoriëntering onderwysers

GASVRYHEIDSTUDIE

Eksamen Totaal : 200 Tydsduur : 3 Ure Afdeling A : 40 punte Alle hoofstukke Afdeling B : 30 punte Hoofstuk 1 tot 5 Afdeling C : 80 punte Hoofstuk 6 tot 19 Afdeling D : 50 punte Hoofstuk 20 tot 22

=============================

24

FISIESE WETENSKAP

Afbakening November eksamen Fisiese Wetenskappe Graad 11 Vraestel 1 (Fisika) Handboek bl 11 - 292 Vergewis jou van die inligtingstuk bl 306 en 307 Vraestel 2 (Chemie) Handboek bl 13 – 250 Alle aantekeninge oor organiese chemie: Skyfies, oefeninge en definisies Vergewis jou van die inligtingstuk bl 309 en 310

-

=========================

25

IT

Gr 11 - INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)

Vraestel 1 : PRAKTIES November eksamen 180 punte , 3 ure

Alhoewel daar net drie basiese vrae in die vraestel gaan wees, kan meer as een

afdeling in ‘n vraag gevra word.

VRAAG 1: Algemene programmering (± 50 punte)

Kan ‘n gegewe vloeidiagram insluit OF pseudokode kan gevra word.

Meer algemene roetines – sluit in die gebruik van tekslêers, skikkings, funksies en

prosedures.

VRAAG 2: Algemene programmering en probleemoplossing (± 50 punte)

Meer uitdagende programmering wat die gebruik en hantering van databasis

programmering insluit.

VRAAG 3 : Probleemoplossing (±50 marks)

Hierdie vraag is meer geskoei op probleemoplossing en sal leerder se vaardighede

en insig toets. Enige programmering kan gebruik word om die probleem op te los!

OM TE LEER : Hfs 1–13 (bl 1–273) = Gr11 IT handboek

Vraestel 2: TEORIE November eksamen 150 punte , 3 ure

Teorie : Afdeling 1 – Afdeling 4 ( ALLES)

Prakties : Onthou daar kan praktiese vrae wees wat jy dan skriftelik moet kan

antwoord.

OM TE LEER : Afd1–Afd4 (bl 1–169)=Gr11 IT handboek

26

RTT

27

TEGNIESE WETENSKAP

Vraestel 1 : Bl. 13 – 69 Bl. 155 – 222 Vraestel 2 : Bl. 97 – 135 Bl. 223 – 255 Bl. 279 - 301

28

LEWENSWETENSKAP Vraestel : 1

Onderwerp Bladsye

T2

Energie-omskakelings om lewe te onderhou: Fotosintese 118 – 143

Diere-voeding 144 – 181

Energie-omskakeling: Respirasie 182 – 200

T3

Gaswisseling 202 – 239

Ekskresie in die mens 240 – 269

Populasie Ekologie 270 - 321

Vraestel : 2

Onderwerp Bladsye

T1

Biodiversiteit en klassifikasie van mikro-organismes 2 – 52

Biodiversiteit in plante en reproduksie 54 – 85

Biodiversiteit van diere 86 – 116

T4 Menslike impak op die omgewing huidige krisisse 322 - 423

==========================

29

ONTWERP

30

ELEKTRIES HFST. 1 - 7

=========================

MEGANIESE TEGNOLOGIE Hoofstuk 1 – 6

=========================

SIVIELE TEGNOLOGIE

Hoofstuk 1 : Veiligheid 2 : Materiale 3 : Gereedskap Toerusting 4 : Grafika 5 : Hoeveelhede 6 : Verbinding 7 : Uitgrawings 8 : Fondasies 9 : Beton 10 : Bekisting 11 : Staal 12 : Spoumure 13 : Steenwerk 14 : Trappe 15 : Dakbedekking

==========================

31

IGO Vraestel 1: Dinsdag, 14 Junie Vraag 1: Analitiese vraag 2: Siviele werkstekening 3: Tweepunt perspektief [100] Vraestel 2: Maandag, 20 Junie Vraag 1: Analitiese vraag 2: Meganiese samestelling 3: Isometriese tekening [100]

32

DANS * Dance Conventions and Safe Dance Practice Bl. 2 - 7 * Core stability Bl. 8 - 9 * Components of A Dance Class Bl. 13 - 15 * Principles and Characteristics of Dance Majors Bl. 15 - 21 * Building Strength and Agility Bl. 25 - 27 * Theory safe dance practice and health care Bl. 31 - 40 * Choreographic / Compositional structures Bl. 49 - 52 (Definitions) * Musical Instruments Bl. 55 - 56 * Technical Terminology Bl. 60 -61 * International dance work (Ghost Dances) * National Dance Work (Gula Matari) * Core stability, strength and flexibility. * Foot Care and Hygiene Bl. 84 - 87. * Main Muscle Groups Bl. 88 - 93. * Umzanzi Bl. 116 - 117. * Dance Injuries. * Music theory. * Production rolls and careers related to dance.

DRAMATIESE KUNS Afbakening Nov 2017 Middeleeuse Teater Romeo en Juliet Temas Stemgebruik Boesman en Lena Teaterruimtes Realisme Arm Teater Eksistensialime Absurdisme Tsotsi

33

SKEPPENDE KUNS

ONTWERP Kwartaal: 1 Bl. 11 Bekendstelling van lettertipes Bl. 12 – 16 Geskiedenis van tipografie Bl. 23 Hiërogliewe Bl. 27 – 31 Die Fenisiesealfabet, Griekse alfabet en Romeinse ryk. Bl. 32 Die Middeleeue Bl. 34 Die drukpers Bl. 35 – 37 Opbloei van nywerhede en tegnologie Bl. 43 Die Bauhaus Bl. 45 – 49 Universele ontwerp Bl. 53 – 59 Eerste wêreldoorlog en propaganda Bl. 60 Che Guevera Bl. 68 Helvitica, Sans serif en serif. Kwartaal: 2 Bl. 136 – 138 Die industriële Revolusie Bl. 140 William Morris Bl. 145 Art Nouveau Bl. 146 – 154 Invloede + Eienskappe Bl. 155 – 159 Visuele kommunikasie Bl. 160 Casa Batllo + Wiener Werkstatte Bl. 165 Bauhaus Eienskappe Bl. 179 Art Deco (Lees deur enweet watter stylkenmerke en invloede daar is.) Bl. 196 – 198 Woordelys

---o0o---

34

VISUELE KUNS

Tema 1 : Oorsig van die 19de eeu * Neo-klassisme * Romantisisme * Realisme Tema 2 : Die geboorte van Modernisme * Impressionisme * Post-Impressionisme Tema 3 : * Fauvisme * Ekspressionisme * Kubisme Tema 4 : Tussen die wêreldoorloë * Dada * Surrealisme Tema 5 : Oorsig van kuns post 1946 * Pop kuns * Abstrakte Eksspressionisme * Superrealisme

oo0oo