hoe jou skenking ons help om kanker te beveg...(mpv) wat servikale kanker veroorsaak, blokkeer....

2
Slim Keuses Ons ondersteun tans meer as 31 navorsingsprojekte aan universiteite; gee beurse aan nagraadse studente en help om navorsingsinisiatiewe te befonds Word elke jaar aan navorsing spandeer Ons het vir 20 jaar bygedra tot die befondsing van navorsing wat die skakel tussen die hepatitis B-virus & lewerkanker ontdek het, wat gelei het tot die ontwikkeling van 'n entstof wat aan alle Suid-Afrikaanse kinders gegee word sedert 1996 om die risiko van primêre lewerkanker te verminder Ons spandeer meer as R600 000 per jaar aan navorsingsprojekte oor omgewingskarsinogeen (stowwe wat kanker veroorsaak) om jou in staat te stel om slim keuses te maak Ons het ‘n beroep op die publiek en die regering gedoen, om kinders teen BPA ('n skadelike chemikalieë) in speelgoed en bababottels te beskerm - wat gelei het tot die verbod van polikarbonaat bababottels in SA in 2011 Die bevordering van regte voedsel etikettering en beperking van transvette - in 2011 het KANSA se pogings bygedra tot wetgewing wat transvette beperk tot 2% Die KANSA Seël van Erkenning moedig jou aan om produk etikette te lees en ingeligte keuses te maak NAVORSING ONDERRIG ONDERSTEUNING Hoe jou skenking ons help om kanker te beveg 1. Gebalanseerde Lewenstyl 2. SonSlim 3. Geen-Tabak 4. Vroue- & Mans- gesondheid - sowel as Kinder- en Jeuggesondheid 5. Omgewing – om karsinogene te vermy (kankervormende middels) Ons Beveg Kanker Sifting & vroeë diagnose laat meer effektiewe behandeling toe KANSA se Mobiele Gesondheidsklinieke reis na afgeleë gebiede in SA om sifting & vroeë opsporing programme te bied Vrouegesondheid - vroue het toegang tot kliniese borsondersoeke, SureTouch sifting & Papsmere dmv Mobiele Gesondheidsklinieke & KANSA Sorgsentra Gereelde Papsmere (siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker) Mansgesondheid - Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) - eenvoudige bloedtoets om prostaat abnormaliteite op te spoor KANSA Gesondheidsbewusmakingsveldtogte Het 135 kanker feiteblaaie geskep, hersien en opgedateer om op te voed en te help om die risiko van kanker te verminder KANSA bied ondersteuning aan ongeveer kankerpasiënte en hul families in meer as 14 000 500 Ons meer as 30 KANSA Sorgsentra behartig die behoeftes van kankeroorwinnaars en hul families KANSA bied sorg en ondersteuning - individuele- en groepsprogramme Tuiste-weg-van-die-huis verblyf by ons 12 KANSA Sorgtuistes & Theunis Fichardt Hospitium Gratis vervoer na & van die kankerbehandeling sentrums Voedsame maaltye vir kankerpasiënte Ons bied mediese toerusting aan kanker- pasiënte om hulle te help (soos pruike, bors prostese & rolstoele) 6 000 gemeenskappe met die hulp van vrywilligers Ons het 5 stoma sorgeenhede wat bekostigbare en omvattende stomaprodukte bied Ons gee raad en bied spesialis wondsorg Gratis verblyf vir ouers/voogde, wie se kinders kankerbehandeling ondergaan, by ons KANSA TLC Tuiste in Pretoria & TLC Pediatriese Onkologie Saal in Polokwane + KANSA TLC Ondersteuningskamers in Kimberley en Port Elizabeth KANSA bied Sorg & Ondersteuning Die KankerSorg Hanteringsgids bied inligting en praktiese wenke vir pasiënte en hul geliefdes om kanker beter te hanteer iSurvivor - Aanlyn program om kanker- oorwinnaars te help www.isurvivor.co.za Die 2009 Wêreld Geen- Tabakdag Prestasie Toekenning deur die WGO* Ons Onlangse Nasionale Toekennings Sluit in: 2011 Wenner - ‘Chartered Secretaries Southern Africa Annual Report Award’: NRO Kategorie 2012 + 2013 Meriete Toekenning Wenner KANKER REALITEITSOPNAME Jaarliks hoor 14 miljoen mense oor die wêreld die woorde: “Jy het kanker” ? ? ? ? 90% 100 000 6/10 4 van kanker word deur omgewings en lewenstylfaktore soos rook, dieët en oefening Meer as Suid-Afrikaners word jaarliks met kanker gediagnoseer Suid-Afrikaanse kankeroorlewingskoers is Een uit Suid-Afrikaners is deur kanker geraak met diagnose van self, familie of vriende Wêreldwyd maak kanker meer mense dood as TB, Vigs en Malaria gekombineer KANKER KANKER TB+VIGS+MALARIA TB+VIGS+MALARIA > > Top 5 kankers onder 1. Prostaat 2. Oorsprong onbekend 3. Long 1. Prostaat 2. Oorsprong onbekend 3. Long 4. Kaposi Sarcoma 5. Kolorektale SA Mans Leeftyd risiko 1:8 1. Bors 2. Servikale 3. Oorsprong onbekend 4. Kaposi Sarcoma 5. Kolorektale SA Vroue Leeftyd risiko 1:9 * ‘Oorsprong onbekend’ beteken dat dit nie moontlik is om vas te stel waar die kanker in die liggaam ontstaan het nie Statistiek soo per Nasionale Kankerregisteer (2008) 2013 Wenner - ACCA* ‘Award: Best Sustainability Reporting’: NRO Kategorie MOBILE HEALTH CLINIC MOBILE HEALTH CLINIC Die 2010 Suid- Afrikaanse NRO* Web-toekenning deur SANGONeT* KANSA se Tough Living with Cancer (TLC) Nicus Tuiste - toegeken 2010 'Excellence in Service Delivery Award’ deur Steve Biko Akademiese Hospitaal ® 'n Goue lint verteenwoordig alle kinderkankers 'n Goue lint verteenwoordig alle kinderkankers Stellenbosch Universiteit Visekanseliers Toekenning - 2013 Goud vir ‘Generosity and Excellence’ * MWO = Nie-Wingsgewende Orgamisasie | NRO = Nie-Regeringsorganisasie | SANGONet = South African NGO Network WGO = Wêreld-Gesondheidsorganisasie Association of Chartered Certified Accountants | ACCA = Kolorektale kanker - toetsing vir okkulte (verborge) bloed in stoelgang Korporatiewe welsyn dae - help werksplekke om kankerslim te wees Ons het gehelp met die befondsing vir die ontwikkeling van 'n potensiële entstof wat die Menslike Papilloomvirus (MPV) wat servikale kanker veroorsaak, blokkeer. KANSA het op die komitee vir die implementering van die MPV entstof program in skole gedien Ons het gehelp om 'n geenmutasie wat kolonkanker veroorsaak te ontdek en ook die ontwikkelling van 'n vroeë diagnostiese toets vir kolonkanker Skakel asseblief vir meer inligting oor spesifieke sorg- en ondersteuningsdienste wat gelewer word FotoFinder - moesie kartering dermoskoop toestelle vir die opsporing van velkanker Vrywilliger bemagtiging - help vrywilligers om kanker te beveg dmv opleiding en ondersteuning Ondersteuning aan kinders/tieners en gesinne wat deur kanker geraak word Centre for Disease Control and Prevention (CDC) Het vyf kanker- navorsingsboekies geproduseer Toegewyde tolvry lyn: 0800 22 66 22 KANSA eKickButt - aanlyn program om mense te help om op te hou rook KANSA het 'n dokument van ondersteuning, met meer as 16 000 handtekeninge, aan die Adjunk-Minister van Gesondheid oorhandig, om die gebruik van sonbeddens deur kinders onder die ouderdom van 18 te verbied - regulasies is aan die gang KANSA’S se unieke geïntegreerde diens The very real prospect of eradicating liver cancer in southern Africa CANSA DETECTIVES Cancer affects us all... Tracking the Cervical Cancer Virus in South African Men and Women CANSA DETECTIVES Cancer affects us all... ‘Designing Weapons Against Cancer’ Analysis, Synthesis and Evaluation of Novel Anticancer Agents in Silico in Vitro CANSA DETECTIVES Cancer affects us all... Gene Therapy for Cancer Treatment CANSA DETECTIVES Cancer affects us all... Novel Strategies in Chemotherapeutic Intervention CANSA DETECTIVES Cancer affects us all... Skakel asseblief vir meer inligting oor spesifieke sorg en ondersteuningsdienste wat gelewer word 2014 Liefdadigheids- wenner - ‘South Africa’s Most Trusted Brand’ deur Reader's Digest verminder die kankerrisiko Beskerm jou, die verbruiker R12m

Upload: others

Post on 24-Jan-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

SlimKeuses

Ons ondersteun tans meeras 31 navorsingsprojekteaan universiteite; geebeurse aan nagraadsestudente en help omnavorsingsinisiatiewe tebefonds

Word elke jaar aannavorsing spandeer

Ons het vir 20 jaar bygedra totdie befondsing van navorsingwat die skakel tussen diehepatitis B-virus & lewerkankerontdek het, wat gelei het tot dieontwikkeling van 'n entstof wataan alle Suid-Afrikaanse kindersgegee word sedert 1996 om dierisiko van primêre lewerkankerte verminder

Ons spandeer meer asR600 000 per jaar aannavorsingsprojekte ooromgewingskarsinogeen(stowwe wat kankerveroorsaak) om jou instaat te stel om slimkeuses te maak

Ons het ‘n beroep op die publiek en dieregering gedoen, om kinders teen BPA('n skadelike chemikalieë) in speelgoeden bababottels te beskerm - wat geleihet tot die verbod van polikarbonaatbababottels in SA in 2011

Die bevordering van regte voedseletikettering en beperking vantransvette - in 2011 het KANSAse pogings bygedra tot wetgewingwat transvette beperk tot 2%

Die KANSA Seël van Erkenningmoedig jou aan om produk etikettete lees en ingeligte keuses te maak

NA

VO

RS

ING

ON

DE

RR

IGO

ND

ER

ST

EU

NIN

GHoe jou skenking ons help om kanker te beveg

1. Gebalanseerde Lewenstyl

2. SonSlim

3. Geen-Tabak

4. Vroue- & Mans-gesondheid - sowelas Kinder- enJeuggesondheid

5. Omgewing – om karsinogenete vermy (kankervormendemiddels)

Ons Beveg KankerSifting & vroeë diagnose laat meereffektiewe behandeling toe

KANSA se MobieleGesondheidsklinieke reis naafgeleë gebiede in SA omsifting & vroeë opsporing

programme te bied

Vrouegesondheid - vroue hettoegang tot klinieseborsondersoeke, SureTouchsifting & Papsmere dmvMobiele Gesondheidsklinieke& KANSA Sorgsentra

Gereelde Papsmere(siftingstoets virvroeë diagnose vanservikale kanker)

Mansgesondheid - ProstaatSpesifieke Antigeen (PSA) -eenvoudige bloedtoets omprostaat abnormaliteite opte spoor

KANSAGesondheidsbewusmakingsveldtogte

Het 135 kanker feiteblaaiegeskep, hersien enopgedateer om op te voeden te help om die risiko vankanker te verminder

KANSA bied ondersteuningaan ongeveer

kankerpasiënteen hul families inmeer as

14 000

500

Ons meer as 30 KANSASorgsentra behartig die behoeftesvan kankeroorwinnaars en hulfamilies

KANSA bied sorg enondersteuning - individuele-en groepsprogramme

Tuiste-weg-van-die-huis verblyfby ons 12 KANSA Sorgtuistes &Theunis Fichardt Hospitium

Gratis vervoer na & vandie kankerbehandelingsentrums

Voedsamemaaltye virkankerpasiënte

Ons bied mediesetoerusting aan kanker-pasiënte om hulle te help(soos pruike, bors prostese& rolstoele)

6 000gemeenskappe met die hulp van

vrywilligers

Ons het 5 stomasorgeenhede wat

bekostigbare en omvattendestomaprodukte bied

Ons gee raaden bied spesialis

wondsorg

Gratis verblyf vir ouers/voogde, wie sekinders kankerbehandeling ondergaan, byons KANSA TLC Tuiste in Pretoria & TLCPediatriese Onkologie Saal in Polokwane +KANSA TLC Ondersteuningskamers inKimberley en Port Elizabeth

KANSA biedSorg & Ondersteuning

Die KankerSorgHanteringsgids biedinligting en praktiesewenke vir pasiënte en hulgeliefdes om kanker beterte hanteer

iSurvivor - Aanlynprogram om kanker-oorwinnaars te helpwww.isurvivor.co.za

Die 2009 Wêreld Geen-Tabakdag Prestasie Toekenningdeur die WGO*

Ons Onlangse NasionaleToekennings Sluit in:

2011 Wenner - ‘Chartered SecretariesSouthern Africa Annual Report Award’:NRO Kategorie2012 + 2013 Meriete Toekenning Wenner

KANKER REALITEITSOPNAMEJaarliks hoor 14 miljoen mense oor die wêreld die woorde:

“Jy het kanker”�

90%

100 000

6/10

4

van kanker word deur omgewingsen lewenstylfaktore soos rook, dieët enoefening

Meer as Suid-Afrikanersword jaarliks met kanker gediagnoseer

Suid-Afrikaanse kankeroorlewingskoers

is

Een uit Suid-Afrikaners is deurkanker geraak met diagnose van self,familie of vriende

Wêreldwyd maak kanker meer mense dood as TB, Vigs en Malaria gekombineer

KANKERKANKER TB+VIGS+MALARIATB+VIGS+MALARIA>>

Top 5 kankers onder

1. Prostaat2. Oorsprong onbekend3. Long

1. Prostaat2. Oorsprong onbekend3. Long4. Kaposi Sarcoma5. Kolorektale

SA MansLeeftyd risiko 1:8

1. Bors2. Servikale3. Oorsprong onbekend4. Kaposi Sarcoma5. Kolorektale

SA VroueLeeftyd risiko 1:9

* ‘Oorsprong onbekend’ beteken dat dit nie moontlik is om vas te stelwaar die kanker in die liggaam ontstaan het nie

Statistiek soo per Nasionale Kankerregisteer (2008) 2013 Wenner - ACCA* ‘Award: Best SustainabilityReporting’: NRO Kategorie•

MOBILE HEALTH CLINICMOBILE HEALTH CLINIC

Die 2010 Suid-Afrikaanse NRO*Web-toekenning deurSANGONeT*

KANSA se Tough Living withCancer (TLC) Nicus Tuiste - toegeken 2010'Excellence in Service Delivery Award’deur Steve Biko Akademiese Hospitaal

®

'n Goue lintverteenwoordigalle kinderkankers

'n Goue lintverteenwoordigalle kinderkankers

Stellenbosch UniversiteitVisekanseliers Toekenning -2013 Goud vir ‘Generosityand Excellence’

* MWO = Nie-Wingsgewende Orgamisasie | NRO = Nie-Regeringsorganisasie | SANGONet = South African NGO NetworkWGO = Wêreld-Gesondheidsorganisasie Association of Chartered Certified Accountants| ACCA =

Kolorektale kanker -toetsing vir okkulte(verborge) bloed instoelgang

Korporatiewe welsyn dae -help werksplekke omkankerslim te wees

Ons het gehelp met die befondsing virdie ontwikkeling van 'n potensiëleentstof wat die Menslike Papilloomvirus(MPV) wat servikale kankerveroorsaak, blokkeer. KANSA het op diekomitee vir die implementering van dieMPV entstof program in skole gedien

Ons het gehelp om 'ngeenmutasie watkolonkanker veroorsaakte ontdek en ook dieontwikkelling van 'nvroeë diagnostiese toetsvir kolonkanker

Skakel asseblief virmeer inligting oorspesifieke sorg- enondersteuningsdienstewat gelewer word

FotoFinder - moesiekartering dermoskooptoestelle vir dieopsporing vanvelkanker

Vrywilliger bemagtiging -help vrywilligers omkanker te beveg dmvopleiding en ondersteuning

Ondersteuning aankinders/tieners engesinne wat deurkanker geraakword

Centre for Disease Control and Prevention (CDC)

Het vyf kanker-navorsingsboekiesgeproduseer

Toegewyde tolvry lyn: 0800 22 66 22

KANSA eKickButt -aanlyn program om

mense te help om op tehou rook

KANSA het 'n dokumentvan ondersteuning, metmeer as 16 000handtekeninge, aandie Adjunk-Ministervan Gesondheidoorhandig, om die gebruikvan sonbeddens deurkinders onder die ouderdomvan 18 te verbied -regulasies is aan die gang

KANSA’Sse unieke

geïntegreerdediens

The very real prospect of eradicating

liver cancer in southern Africa

CANSA D

ETECTIVES

Cancer affects us all...

Tracking the Cervical Cancer Virus

in South African Men and Women

CANSA DETECTIVES

Cancer affects us all...

‘Designing Weapons Against Cancer’Analysis,

Synthesis andEvaluation of Novel Anticancer Agents

in Silicoin Vitro

CANSA DETECTIVES

Cancer affects us all...

Gene Therapy for Cancer Treatment

CANSA DETECTIVES

Cancer affects us all...

Novel Strategies in

Chemotherapeutic InterventionCANSA DETECTIVES

Cancer affects us all...

Skakel asseblief virmeer inligting oorspesifieke sorg enondersteuningsdienstewat gelewer word

2014 Liefdadigheids-wenner - ‘South Africa’s

Most Trusted Brand’deur Reader's Digest

verminder die kankerrisiko

Beskermjou, die verbruiker

R12m

Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za

Sorg en ondersteuning:�

Ondersteun byna kankerpasiënte deur ons

ondersteuningsgroepe en ons opgeleidesorg en ondersteuningsvrywilligers

Besoek en ondersteun 'n maandelikse gemiddeld van

pasiënte by KANSA Sorgsentra en onkologie-eenhede

Voorsien behandeling aan limfedeem pasiënte

Lewer berading aan mense

Verwelkom individuele pasiënte by onsKANSA Sorgtuistes waaraan hulle 'n totaal van

maaltye (gemiddeld van 'n 6-week verblyfper pasiënt) bedien was

Tuissorg vir pasiënte in die afgelope jaargefasiliteer

'n Totaal van pediatriese kankerpasiënte,broers en susters, familie en hul geliefdes het KANSATLC sorg en ondersteuning ontvang

6 203110 2 611

1 055

335

3 667

3 562 12

320 580

13 323

18 335

HOE JOUONDERSTEUNINGGEDURENDE

2013/4�

Movember Navigators opgelei

wat mense bereik het oor dievermindering van die risiko vantestikulêre en prostaatkanker

Phakamisa vrywilligers opgelei

wat mense bereik het oor dievermindering van die risiko vanborskanker

Mediese hulptoerusting beskikbaar

gestel aan mense deur diejaar

Gereageer op navrae /versoeke deur telefoniese kontak,e-pos en die KANSA webwerf

1292 353

36912 938

4 320

20 829

Tolvry 0800 22 66 22

www.cansa.org.za

Sluit aan by die stryd teen kanker

Kankersifting:�

Papsmere vir die opsporing van

servikale kanker en ‘n verdere isgefasiliteer in venootskap met dieDepartement van Gesondheid (DVG)

Kliniese Borsondersoeke &SureTouch ondersoeke om knoppe op te spoor

en ‘n verdere is gefasiliteer in ‘nvenootskap met die DVG

PSA-toetse om prostaatabnormali-

teite op te spoor en ‘n verdere isgefasiliteer in ‘n venootskap met die DVG

Velondersoeke en FotoFinder-ondersoeke vir velkanker

kolorektale siftingstoetse vir okkulte(verborge) bloed in stoelgang

13 4564 824

11 317

2 007

5 055137

1 369 657

14

Onderrig en Bystand:�

Ongeveer mense is

direk deur gesondheids-

praatjies, uitstallings endie KANSA webwerf bereik

inligtingspamflette en

plakkate versprei om onsbewusmakingsveldtogte te bevorder

930 0008 0181 024

287 6555 382

Die ‘National Lottery

Distribution Trust Fund’ is

'n trotse befondser van

KANSA se omvattende

gesondheidsorgprogramme

en voorspraak inisiatiewe

MOBILE HEALTH CLINICMOBILE HEALTH CLINIC

Gesondheidsifting:�

mense geassesseer om hulgesonde leefstyl risiko te bepaal

MIV vinnige toetse gedoen - dievinger bloedtoets

bloedglukose toetse vir diabetesuitgevoer

832

25

59

*Syfers gebaseer op finansiële jaar - 1 April 2013 to 31 Maart 2014

*

KANSA is 'n Vlak 4-

B-BBEE bydraer wat

'n swart begunstigde

basis van meer as

85% het

Facebook Blad - CANSA The Cancer Association of South Africa | Twitter - @CANSA

Stigter van die

SA NCD Alliance

GEHELP HET

sonderKANKER

‘nwêreldStel jou

voor