histologie / histology · 2020. 5. 9. · periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding...

18
Histologie / Histology

Upload: others

Post on 02-Sep-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige

Histologie / Histology

Page 2: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige
Page 3: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige
Page 4: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige

1. EPITEELWEEFSEL

selle dig teen mekaar,

min intersellulêre vloeistof, vesels en grondstof

bedek, voer uit, vorm kliere

beskerming, absorbsie, sekresie en sensories

2. BINDWEEFSEL

intersellulêre vloeistof, vesels en grondstof kenmerk hierdie

weefsel

onderskei tussen algemene en spesiale

ondersteuning, verbinding, energie-storing en immuniteit

3. SPIERWEEFSEL

verlengde, gespesialiseerde selle

genereer krag

beweging

4. SENUWEEWEEFSEL

gespesialiseerde selle met uitlopers

geleiding van impulse

kommunikasie

koördinasie

Page 5: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige

KENMERKE VAN EPITELE

diggepakte selle

aaneenlopende plate

besit vry oppervlakte

aansluitingskomplekse volop

nie bloedvate

basale seloppervlakte in kontak met basaalmembraan wat

bestaan uit twee lae

Characteristic structural features of Epithelia

Compact sheets of cells – ‘tailored’ into a variety of

shapes

Very little intercellular substance compactness

Cell junctions integrity of sheets, cell-to-cell

communication and other functions

Basement membranes

Avascularity … supporting tissue required

Page 6: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige

Epitele:eenvoudige plaveiseleenvoudige kubieseeenvoudige silindriese (nie gesillieerd) eenvoudige silindriese (gesillieerd)meerlagige plaveisel (nie gekeratiniseerd)meerlagige plaveisel (gekeratiniseerd)meerlagige kubiesemeerlagige silindrieseoorgangs-skynmeerlagige silindriese

Page 7: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige
Page 8: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige
Page 9: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige
Page 10: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige
Page 11: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige

Bone as a Connective Tissue

• Bone forming cell – osteoblast

• Produces matrix around itself

• Calcium deposition – enzyme mediated

• Orderly deposition of microcrystals

• Hard matrix lacuna

• Osteocytes – resting cells, maintenance

• Must never be too far from a blood vessel

BEEN (Human femur, ground)Grondstof dood, sien net ruimtes. Kompakte been.Sisteme van Haver met kanale van Haver en konsentriese beenlamellae.Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige digte bindweefsel, vesels van Sharpey.Lacunae tussen lamellae.Beenselle (osteosiete) het lang sitoplasmatiese uitsteeksels.Canaliculi wat uit lacunae verloop.Kanaal van Volkmann, bloedvate verloop hierin. Loodreg op kanale van Haver.Buitenste omtreklamellae (periosteale lamellae).Binneste omtreklamellae (endosteale lamellae).Sementlaag - donker ringe om endosteale lamellae.Endosteum - plaveiselepiteel wat die murgholte uitvoer.

Page 12: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige

Structure of Compact Bone

Page 13: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige

Interstitial lamellae

Osteon

Page 14: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige

Cardiac Muscle

• Striated, yet “involuntary”

• Short cells (“Muscle fibres”)

• Branched cells

• Single, central nucleus

HARTSPIER:Hoofsaaklik lengtesnit. Soek ook rond om dwarssnit te sien.Kerne sentraal geleë in sarkoplasma. Daar is 'n helder sone om die kern. Kerne ook duideliker en nie so platgedruk. Vesels bestaan uit individuele selle. Vesels dwarsgestreep. Miofibrille is nie so duidelik in dwarssnit. Die vesels vertak. Soek anastomoses op lae vergroting. Interkalêre skywe. Vorm trappies. Aansluitings van die selle met mekaar. Bindweefsel tussen vesels met baie bloedvate daarin. Vetweefsel op plekke.

Page 15: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige
Page 16: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige

Dense regular connective tissue

Page 17: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige

Find the epidermis and identify the epithelium:

Name the epithelium ....…………………………………………………Give two reasons for deciding that this part of the section is epithelium………………………………………………………………………..Is the epithelium simple or stratified?................................................Are glands present?..........................................................................Are gland unicellular or multicellular?...............................................

Find the dermis:

Is it thick or thin in comparison to the epithelium?.............................Give one reason why you would classify the dermis as connective tissue………………………………………………………………………………………………Is the dermis loose, dense irregular, or regular in appearance?…………………………………………………………………………….

Page 18: Histologie / Histology · 2020. 5. 9. · Periosteum en digte matriks noodsaak kanale ir voeding van osteoblaste en osteosiete (kraakbeen is waterig en diffusie kan plaasvind), reëlmatige

You are on a CSI team. An weapon has been found discarded in a dustbin some distance from a crime scene (only head injuries to the victim). Some tissue was found on the weapon. Can this weapon be linked to the crime scene by the nature of the tissue?

Name the tissue type ....…………………………………………………

Give two reasons for deciding this ………………………………………………………………………..

Motivate why this tissue can or cannot be from the victim…………………………………………………………………………………………….