hierdie week behandel ons vleilande
TRANSCRIPT
![Page 1: Hierdie week behandel ons vleilande](https://reader031.vdocuments.mx/reader031/viewer/2022012507/6182bdd1bad0e573de5a0e9a/html5/thumbnails/1.jpg)
Hierdie week behandel ons vleilande.
Lees die inhoud mooi deur.
Doen die aktiwiete op ‘n A4 bladsy.
![Page 2: Hierdie week behandel ons vleilande](https://reader031.vdocuments.mx/reader031/viewer/2022012507/6182bdd1bad0e573de5a0e9a/html5/thumbnails/2.jpg)
![Page 3: Hierdie week behandel ons vleilande](https://reader031.vdocuments.mx/reader031/viewer/2022012507/6182bdd1bad0e573de5a0e9a/html5/thumbnails/3.jpg)
![Page 4: Hierdie week behandel ons vleilande](https://reader031.vdocuments.mx/reader031/viewer/2022012507/6182bdd1bad0e573de5a0e9a/html5/thumbnails/4.jpg)
![Page 5: Hierdie week behandel ons vleilande](https://reader031.vdocuments.mx/reader031/viewer/2022012507/6182bdd1bad0e573de5a0e9a/html5/thumbnails/5.jpg)
Die bekendste vleiland in Suid-Afrika is die St. Lucia-
vleiland in die iSimangaliso-vleilandpark in Kwazulu-Natal.
![Page 6: Hierdie week behandel ons vleilande](https://reader031.vdocuments.mx/reader031/viewer/2022012507/6182bdd1bad0e573de5a0e9a/html5/thumbnails/6.jpg)
Dinsdag (15 Junie)
Aktiwiteit 1
Beantwoord die volgende vrae op ‘n A4 bladsy.
1. Watter prent toon besoedelde water?
2. Sal daar meer plante en diere in die water in prent A of prent B wees?
3. Waarom is skoon water belangrik vir lewende dinge?
![Page 7: Hierdie week behandel ons vleilande](https://reader031.vdocuments.mx/reader031/viewer/2022012507/6182bdd1bad0e573de5a0e9a/html5/thumbnails/7.jpg)
Donderdag (17 Junie 2021)
Aktiwiteit 2
Skryf oor die impak van die verlies aan vleilande op biodiversiteit en watergehalte.
Bestudeer die foto’s en lees die inligting oor vleilande hierbo. Beantwoord
hierdie vrae:
1. Hoe word vleilande vernietig?
2. Verduidelik wat biodiversiteit is.
3. Hoe word bioversiteit geraak wanneer vleilande vernietig word?
![Page 8: Hierdie week behandel ons vleilande](https://reader031.vdocuments.mx/reader031/viewer/2022012507/6182bdd1bad0e573de5a0e9a/html5/thumbnails/8.jpg)
4. Verduidelik wat watergehalte is.
5. Verduidelik hoe vleilande besoedeling uit water verwyder.
6. Hoe beïnvloed die verlies aan vleilande die gehalte van water?