hersiening graad 7
DESCRIPTION
Hersiening Graad 7. Junie 2012. Meervoude (Plurals). Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.8 – 9 Look out for the word: BAIE Afrikaans Sonder Grense: bl. 132 – 133 boom bome. Verkleinwoorde (Diminutives). Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.10 – 11 - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
Hersiening Graad 7Junie 2012
Meervoude (Plurals)
• Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.8 – 9• Look out for the word: BAIE• Afrikaans Sonder Grense: bl. 132 – 133
boom bome
Verkleinwoorde (Diminutives)
• Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.10 – 11• Look out for the word: KLEIN• Afrikaans Sonder Grense: 134 – 136
eend eendjie
Trappe van Vergelyking
• Comparative Form = 2 people or things –er• Superlative Form = More than 2 people or things. –ste
(look for the word DIE)• Afrikaans Studie Gids bl. 12 – 13• Afrikaans Sonder Grense bl. 140 – 141
lekker lekkerder lekkerste
Byvoeglike Naamwoorde
• Adjektiewe• Same pattern as Column B of ‘Trappe van
Vergelyking’, but without the ‘r’• Afrikaans Studie Gids bl. 14• Afrikaans Sonder Grense bl.138 – 139 Die water is koud.
Die koue water.
S v1 T O M P v2 I
• You may start with anything other than the object, provided that you put the verb next.
• Afrikaans Sonder Grense bl. 164 – 165• Ek HET gister roomys by die kafee gekoop.• Gister HET ek roomys by die kafee gekoop.• By die kafee HET ek gister roomys gekoop.
Verlede Tyd
• Gewone werkwoord = het (v1) + ge- (v2)
• As die werkwoord begin met be, ge, her, er, ont, ver and mis = HET + NO ge-
• Woorde wat verander:is – was kan – kon wil – wouhet – het...gehad moet – moes sal – sou
Verlede Tyd
• As die sin op ‘n VOORSETSEL EINDIG, word die voorsetsel en werkwoord EEN woord.Bv. My broer HET sy speelgoed OPGETEL.
• As daar ‘n VOEGWOORD in die sin is, hanteer dit as 2 aparte sinne.
Toekomende Tyd
• Gewone werkwoord = SAL (v1) + werkwoord (v2)
• Woorde wat verander:is – sal...wees het – sal...he
Toekomende Tyd
• As die sin op ‘n VOORSETSEL EINDIG, word die voorsetsel en werkwoord EEN woord.Bv. My broer SAL sy speelgoed OPTEL.
• As daar ‘n VOEGWOORD in die sin is, hanteer dit as 2 aparte sinne.
Verlede en Toekomende Tyd
• Afrikaans Studie Gids bl. 20 – 22• Afrikaans Sonder Grense bl. 152 – 157
Voegwoorde
• GROEP 1:• Sin 1 – Voegwoord – Sin 2• ,maar en of ,want ,dog
• GROEP 2:• Sin 1 - ; - Voegwoord – v1 van Sin 2, res van sin• dan daarna dus daarom derhalwe
toe al tog nogtans
Voegwoorde
• GROEP 3:• Sin 1 – Voegwoord – Werkwoord sin 2 na
EINDE• Alle woorde wat eindig met DAT en WAT en
VRAAGWOORDE• dat omdat totdat voordat
nadat sodatwat wie
Voegwoorde
• Afrikaans Studie Gids bl. 24 – 25 Leer reels op bl. 25!!
• Afrikaans Sonder Grense bl. 162 – 163
Ontkennende Vorm
• Gewone sin = 2 nie’s.• As daar ‘n voornaamwoord of naam na v1 is,
word die eerste NIE NA dit geskryf.• Vraag: Nee, nie na die werkwoord, nie aan die
einde.• ‘Command’: MOENIE – sin – nie
Ontkennende Vorm
• Woorde wat verander:alles/iets – niks almal/iemand – niemandaltyd/ooit – nooit al – nog nieal erens – nog nerens al ooit – nog nooitnog – nie meer nog alles – niks meer
• Afrikaans Studie Gids bl. 28 – 29• Afrikaans Sonder Grense: 165 - 166
Voornaamwoorde
• Kyk altyd: Subject/Object/Possessive• Leer tabel op bl. 31, Afrikaans Studie Gids• Afrikaans Sonder Grense bl. 147 – 150
Voorsetsels
• Dui posisie aan.• Probeer jou bes!!!• Afrikaans Studie Gids bl. 42 – 43• Afrikaans Sonder Grense bl.160 – 161