heiligmaking (sanctification)

20
Heiligmaking (Sanctification) Verwysing: What the Bible Teaches - Torrey

Upload: haile

Post on 12-Jan-2016

65 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Heiligmaking (Sanctification). Verwysing: What the Bible Teaches - Torrey. Oorsig. Inleiding Wat beteken heiligmaking? Hoe word mens “heilig gemaak”? Wanneer vind heiligmaking plaas? Die gevolge van heiligmaking Slot. Inleiding. Bybel : Enigste openbaring Tevore: Regverdigmaking - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Heiligmaking  (Sanctification)

Heiligmaking (Sanctification)

Verwysing: What the Bible Teaches - Torrey

Page 2: Heiligmaking  (Sanctification)

Oorsig

• Inleiding

• Wat beteken heiligmaking?

• Hoe word mens “heilig gemaak”?

• Wanneer vind heiligmaking plaas?

• Die gevolge van heiligmaking

• Slot

Page 3: Heiligmaking  (Sanctification)

Inleiding

- Bybel : Enigste openbaring- Tevore: Regverdigmaking

- Deur God regverdig verklaar- Gebaseer op die soenoffer van Christus- Alleen deur die geloof, nie werke- Hartsgeloof (wat wel lei tot vrug/werke)- Soewereine, onberoulike werk van God

- Maar:Heb 12:14: Jaag die vrede na met almal, en die

heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie;

Page 4: Heiligmaking  (Sanctification)

Definition:

SANCTIFICATION

1. The act of making holy. In an evangelical sense, the act of God's grace by which the affections of men are purified or alienated from sin and the world, and exalted to a supreme love to God.

God hath from the beginning chosen you to salvation, through sanctification of the Spirit and belief of the truth. 2 Th 2. 1 Pet 1.

2. The act of consecrating or of setting apart for a sacred purpose; consecration.

Hagiasmos hag-ee-as-mos' properly purification, (the state) purity

Page 5: Heiligmaking  (Sanctification)

Wat beteken “heiligmaking”?• Om afgesonder te word/ wees vir God

– Lev 27:14 En as iemand sy huis as heilige gawe aan die HERE toewy, moet die priester dit skat of dit goed of sleg is; soos die priester dit skat, so moet dit bly.

– Num 8:17:Want al die eersgeborenes onder die kinders van Israel is myne, van mense en van diere; op die dag toe Ek al die eersgeborenes in Egipteland getref het, het Ek hulle vir My geheilig.

– 2 Kron 7:16: So het Ek dan nou hierdie huis verkies en geheilig, dat my Naam daar kan wees tot in ewigheid, en my oë en my hart sal altyd daar wees.

– Jer 1:5: Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; en voordat jy uit die liggaam voortgekom het, het Ek jou geheilig; Ek het jou tot ‘n profeet vir die nasies gemaak.

Page 6: Heiligmaking  (Sanctification)

Wat beteken “heiligmaking”?(V)• Om afgeskei te word/ wees van onreinheid

– Lev 11:44: Want Ek is die HERE julle God; toon dan dat julle heilig is en wees heilig, want Ek is heilig; daarom, verontreinig julle self nie deur enige ongedierte wat op die aarde kruip nie.

– Ex 19:20-22: En ook die priesters wat naby die HERE kom, moet hulleself heilig, sodat die HERE nie teen hulle losbreek nie.

– 1 Thess 5:22,23: Onthou julle van elke vorm van kwaad. En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus!

– 1 Thess 4:7: Want God het ons nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligmaking.

– 1 Thess 4:3: Want dit is die wil van God: julle heiligmaking; dat julle jul moet onthou van die hoerery;

‘n Mens kan nie afgesonder wees vir God is jy nie afgeskeie is van sonde nie.

Page 7: Heiligmaking  (Sanctification)

• Die openbaring van God se karakter– Eseg 20:41: As ‘n lieflike geur sal Ek ‘n behae in julle hê wanneer Ek julle

uit die volke uitlei en julle uit die lande versamel waarin julle verstrooi was, en Ek sal My in julle as die Heilige laat ken voor die oë van die nasies.

– Eseg 28:22: en sê: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek het dit teen jou, o Sidon, en Ek sal My verheerlik in jou midde; en hulle sal weet dat Ek die HERE is as Ek in hom strafgerigte voltrek en My in hom as die Heilige laat ken.

– Eseg 36:23: En Ek sal my grote Naam heilig wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het; en die nasies sal weet dat Ek die HERE is, spreek die Here HERE, as Ek My in julle voor hul oë as die Heilige laat ken.

– Eseg 38:16: en jy sal optrek teen my volk Israel soos ‘n wolk om die land te oordek. Aan die einde van die dae sal dit wees—dan sal Ek jou teen my land laat aankom, sodat die nasies My kan ken as Ek My in jou, o Gog, voor hulle oë as die Heilige laat ken.

– Eseg 39:27: As Ek hulle terugbring uit die volke en hulle versamel uit die lande van hulle vyande, sal Ek My in hulle as die Heilige laat ken voor die oë van baie nasies.

Wat beteken “heiligmaking”?(V)

Page 8: Heiligmaking  (Sanctification)

God heilig mense1 Thess 5:23: En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, en

mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus!

Jn 17:17: Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid.

Christus heilig die kerkEf 5:25-27:Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die

gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord,sodat Hy die gemeente voor Hom kon stel, verheerlik, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks; maar dat dit heilig en sonder gebrek sou wees.

Die Heilige Gees heilig die gelowige (Tipe : Salwingsolie)2 Thess 2:13:Maar ons moet God altyd oor julle dank, broeders wat deur die

Here bemin word, dat God julle van die begin af verkies het tot saligheid in heiligmaking van die Gees en geloof in die waarheid,

1 Pet 1:2: uitverkore volgens die voorkennis van God die Vader, in die heiligmaking van die Gees, tot gehoorsaamheid en besprenkeling met die bloed van Jesus Christus: Mag genade en vrede vir julle vermenigvuldig word!

Gal 5:16: Maar ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie; want die vlees begeer teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie.

Hoe word mens “heilig gemaak”?

Page 9: Heiligmaking  (Sanctification)

Gelowiges geheilig deur die bloedHeb 13:12: Daarom het Jesus ook, om die volk deur sy eie

bloed te heilig, buitekant die poort gely. 1 Joh 1:7: Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is,

dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.

Gelowiges geheilig deur die waarheid- die Woord van GodJn 17:17: Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid.

Jesus Christus is vir ons heiligmaking gemaak1 Kor 1:30: Maar deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir

ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing.

Hoe word mens “heilig gemaak”?(V)

Hoe meer Christus van ons besit neem, hoe meer word ons geheilig

Page 10: Heiligmaking  (Sanctification)

Ons word deelgenote aan God se heiligheid deur tugtigingHeb 12:10,11: Want húlle het ons wel ‘n kort tydjie na hulle beste

wete getugtig; maar Hy tot ons beswil, sodat ons sy heiligheid kan deelagtig word. Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie ‘n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter ‘n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is.

Heiligmaking is iets wat ons moet najaagHeb 12:14: Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking

waarsonder niemand die Here sal sien nie;

Ons bereik heiligmaking deur ons lede as diensknegte te stel aan geregtigheidRom 6:19: Ek spreek menslikerwys ter wille van die swakheid van

julle vlees; want net soos julle jul lede diensbaar gestel het aan die onreinheid en wetteloosheid om wetteloos te wees, so moet julle nou jul lede diensbaar stel aan die geregtigheid tot heiligmaking.

Hoe word mens “heilig gemaak”? (V)

Page 11: Heiligmaking  (Sanctification)

Heiligmaking word volmaak as ons ons reining van alle besoedeling van die vlees en die gees2 Kor 6:17, 7:1: Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek

die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem; Terwyl ons dan hierdie beloftes het, geliefdes, laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig, en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring.

Die voltooiing van ons heiligmaking hang af van ons volharding in die geloofKol 1:21-23: Ook julle wat vroeër vervreemd was en vyandig gesind deur

die bose werke, het Hy nou versoen in die liggaam van sy vlees deur die dood, om julle heilig en sonder gebrek en onberispelik voor Hom te stel; as julle ten minste gegrond en vas bly in die geloof en julle nie laat afbring van die hoop van die evangelie nie, wat julle gehoor het en wat verkondig is in die ganse mensdom onder die hemel, waarvan ek, Paulus, ‘n dienaar geword het.

Ons word geheilig deur ons geloof in ChristusHand 26:18: om hulle oë te open, dat hulle hul van die duisternis tot die

lig kan bekeer en van die mag van die Satan tot God, sodat hulle deur die geloof in My vergifnis van sondes en ‘n erfdeel onder die geheiligdes kan ontvang.

Hoe word mens “heilig gemaak”? (V)

Page 12: Heiligmaking  (Sanctification)

Wanneer vind heiligmaking plaas?

• Alle lede van God se kerk is reeds geheilig in Christus– 1 Kor 1:2: aan die gemeente van God wat in Korinthe is, aan

die geheiligdes in Christus Jesus, die geroepe heiliges, saam met almal wat die Naam van onse Here Jesus Christus in elke plek aanroep, hulle sowel as onse Here:

– 1 Kor 6:11: En dit was sommige van julle; maar julle het jul laat afwas, maar julle is geheilig, maar julle is geregverdig in die Naam van die Here Jesus en deur die Gees van onse God.

– Heb 10:10,14: Deur hierdie wil is ons geheilig deur die offer van die liggaam van Jesus Christus, net een maal. Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word.

Page 13: Heiligmaking  (Sanctification)

“ By the offering of the body of Jesus Christ once for all we are cleansed forever from all the guilt of sin, we are perfected forever as far as our standing before God is concerned”

Page 14: Heiligmaking  (Sanctification)

• Daar is ‘n groeiende werk van heiligmaking– 1 Thess 3:12: en mag die Here julle ryk en oorvloedig maak

in liefde vir mekaar en vir almal, soos ons ook teenoor julle is, (increase and abound)

– 1 Thess 4:1:Verder dan, broeders, vra en vermaan ons julle in die Here Jesus dat julle, soos julle van ons geleer het hoe julle moet wandel en God behaag, nog oorvloediger mag wees. (Abound more and more)

– 2 Pet 3:18:Maar julle moet toeneem in die genade en kennis van onse Here en Saligmaker, Jesus Christus

– 2 Kor 3:18: En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ‘n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.

Wanneer vind heiligmaking plaas? (V)

Page 15: Heiligmaking  (Sanctification)

• Die volledige heiliging van gelowiges word bereik in die toekoms– 1 Thess 5:23: En mag Hy, die God van die vrede, julle

volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus!

– 1 Thess 3:12,13: en mag die Here julle ryk en oorvloedig maak in liefde vir mekaar en vir almal, soos ons ook teenoor julle is, sodat Hy julle harte kan versterk om onberispelik te wees in heiligheid voor onse God en Vader by die wederkoms van onse Here Jesus Christus met al sy heiliges.

Wanneer vind heiligmaking plaas? (V)

Page 16: Heiligmaking  (Sanctification)

Die gevolge van heiligmaking

• Deur een offer het Christus ons volmaak geheilig– Heb 10:14: Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die

wat geheilig word.

• Die wat deur Jesus geheilig is is een met Hom– Heb 2:11: Want Hy wat heilig maak, sowel as hulle wat

geheilig word, is almal uit Een; om hierdie rede skaam Hy Hom nie om hulle broeders te noem nie,

• Ons word gered deur heiligmaking– 2 Thess 2:13: Maar ons moet God altyd oor julle dank,

broeders wat deur die Here bemin word, dat God julle van die begin af verkies het tot saligheid in heiligmaking van die Gees en geloof in die waarheid,

Page 17: Heiligmaking  (Sanctification)

• Heiligmaking maak dat ons God sien– Heb 12:14: Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking

waarsonder niemand die Here sal sien nie;

• Heiligmaking verseker vir ons ‘n erfenis.– Hand 20:32: En nou, broeders, dra ek julle op aan God en

aan die woord van sy genade, wat magtig is om julle op te bou en julle ‘n erfdeel te gee onder al die geheiligdes.

– Hand 26:18: om hulle oë te open, dat hulle hul van die duisternis tot die lig kan bekeer en van die mag van die Satan tot God, sodat hulle deur die geloof in My vergifnis van sondes en ‘n erfdeel onder die geheiligdes kan ontvang.

Die gevolge van heiligmaking (V)

Page 18: Heiligmaking  (Sanctification)

Sanctificationinvolves more than a mere moral reformation of character, brought about by the power of the truth: it is the work of the Holy Spirit bringing the whole nature more and more under the influences of the new gracious principles implanted in the soul in regeneration. In other words, sanctification is the carrying on to perfection the work begun in regeneration, and it extends to the whole man

It is the special office of the Holy Spirit in the plan of redemption to carry on this work.

Faith is instrumental in securing sanctification, inasmuch as it (1.) secures union to Christ and (2.) brings the believer into living contact with the truth, whereby he is led to yield obedience "to the commands, trembling at the threatenings, and embracing the promises of God for this life and that which is to come."

Page 19: Heiligmaking  (Sanctification)

Perfect sanctification is not attainable in this life See Paul's account of himself in Rom_7:14-25; Phi_3:12-14; and 1Ti_1:15; also the confessions of David (Psa_19:12-13; Psa_19:51), of Moses (Psa_90:8), of Job (Job_42:5-6), and of Daniel (Dan. 9:3-20).

"The more holy a man is, the more humble, self-renouncing, self-abhorring, and the more sensitive to every sin he becomes, and the more closely he clings to Christ. The moral imperfections which cling to him he feels to be sins, which he laments and strives to overcome.

Believers find that their life is a constant warfare, and they need to take the kingdom of heaven by storm, and watch while they pray. They are always subject to the constant chastisement of their Father's loving hand, which can only be designed to correct their imperfections and to confirm their graces.

And it has been notoriously the fact that the best Christians have been those who have been the least prone to claim the attainment of perfection for themselves.",

Hodge's Outlines.

Page 20: Heiligmaking  (Sanctification)

Slot

• Afgesonder vir God/ van onreinheid• Posisioneel: deur geloof,op grond van die bloed,

onmiddellik• Aktueel: Jaag heiligmaking na, stel lede tot

beskikking van God• Volmaakte eers bereik met die wederkoms• Belangrik vir innige wandel met God

• Is jy heilig?• Leef jy heilig?