handleiding inhoudsopgawe a. algemene inligting b

25
HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING 1 Norme vir berekening van drakrag 3 2 Voedingsbehoeftes van 50kg skaap 4 3 Drakrag en voedingswaarde van sekere weiding 5 4 Bepaling van ouderdom - Skaap 6 Bepaling van ouderdom - Bees 7 5 Kunsbies vir hanslammers 8 6 AWEX Identifikasie van wol 9 7 Klassifikasie van rooivleis 10 8 Lamsvleis snitte 11 9 Beesvleis snitte 12 10 Metode om prys van snit te bepaal - skaap 13 11 Metode om prys van snit te bepaal - bees 14 12 Bees- en skaapvleis pryse 15 13 Speenkalf pryse 16 14 Nasionale wolproduksie en verkoopswaarde - 2006/2007 17 15 Wolproduksie en verkoopswaarde Mpumalanga - 2006/2007 18 16 Kruiphok mates - lammers 19 17 Kruiphok mates - kallers 19 18 Hortjie vloere vir bv. ramstalle of skeerhokke 20 19 Vreetspasie en water behoefte in voerkraal 20 20 Verwagte geboorte datums 21 21 Belangrike punte by die aflê van verklarings in veediefstal sake 23 22 Skeerhuis bestuur 24 23 Kondisie telling 25 B. WEIDING 1 Eenjarige en meerjare weiding onder besproeiing 27 2 Meerjarige mengsel vir besproeiing 27 3 Belangrikste aangeplante weiding in Mpumalanga en opsomming 28 4 Weimielies 41 5 Mieliekuilvoer 44

Upload: vodiep

Post on 06-Feb-2017

404 views

Category:

Documents


15 download

TRANSCRIPT

Page 1: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

HANDLEIDING

INHOUDSOPGAWE

A. ALGEMENE INLIGTING 1 Norme vir berekening van drakrag 3

2 Voedingsbehoeftes van 50kg skaap 4

3 Drakrag en voedingswaarde van sekere weiding 5

4 Bepaling van ouderdom - Skaap 6

Bepaling van ouderdom - Bees 7

5 Kunsbies vir hanslammers 8

6 AWEX Identifikasie van wol 9

7 Klassifikasie van rooivleis 10

8 Lamsvleis snitte 11

9 Beesvleis snitte 12

10 Metode om prys van snit te bepaal - skaap 13

11 Metode om prys van snit te bepaal - bees 14

12 Bees- en skaapvleis pryse 15

13 Speenkalf pryse 16

14 Nasionale wolproduksie en verkoopswaarde -

2006/2007

17

15 Wolproduksie en verkoopswaarde Mpumalanga - 2006/2007

18

16 Kruiphok mates - lammers 19

17 Kruiphok mates - kallers 19

18 Hortjie vloere vir bv. ramstalle of skeerhokke 20

19 Vreetspasie en water behoefte in voerkraal 20

20 Verwagte geboorte datums 21

21 Belangrike punte by die aflê van verklarings in

veediefstal sake

23

22 Skeerhuis bestuur 24

23 Kondisie telling 25

B. WEIDING 1 Eenjarige en meerjare weiding onder besproeiing 27

2 Meerjarige mengsel vir besproeiing 27

3 Belangrikste aangeplante weiding in Mpumalanga en opsomming

28

4 Weimielies 41

5 Mieliekuilvoer 44

Page 2: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

2

6 Lusern/Mielie wisselbou stelsel 45

C. VOEDING 1 Bestanddele en resepte vir selfmeng lekke 50

2 Aanvulling van skape in Mpumalanga

- Wintersveld - Somersveld

- Mieliereste

52

D. TELING 1 Interpretasie van BLUP teelwaardes 56

2 Interpretasie van katalogus inligting 57

3 Koggelramme as hulpmiddel 61

4 Sinchronisasie van skape 62

5 Semen kolleksie met kunsvagina 65

E. DIEREGESONDHEID EN BESTUUR 1 Versorging van ooie voor paring 67

2 Versorging van dragtige ooie 67

3 Versorging van lammers 68

4 Riglyne vir die neem van ‘n mismonster 69

5 Reduksie toets vir bepaling van weerstand 70

6 Riglyne vir bepaling van ent- en doseer kostes 71

7 Riglyne by nadoodse ondersoek van skape 73

8 Behandeling van vrotpootjie 76

F. PROBLEEMDIER BESTUUR 1 Sosiale struktuur van jakkalse 78

2 Bepaal die ouderdom 78

3 Tekens en leidrade om probleemdier skade uit te

ken

79

4 Kontak nommer in probleemdier bestuur 80

G. ANDER BELANGRIKE KONTAK NOMMERS 81

Page 3: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

3

NORME VIR BEREKENING VAN DRAKRAG 1 GVE = 450 KG

SPEENKALF STELSEL IS ‘N KOEI = 1.8 GVE

18 MAANDE STELSEL IS ‘N KOEI = 2.2 GVE

30 MAANDE STELSEL IS ‘N KOEI = 2.7 GVE

1 GVE = 4 OOI MET NAGESLAG

DRAKRAG WISSEL VAN PLAAS TOT PLAAS ERMELO

AREA ± 3 HA BENODIG VIR 1 GVE

1 GVE BENODIG ±10 KG DROëMATERIAAL

(HOOI) PER DAG. DIT IS 2.2% VAN DIE BEES SE

LIGGAAMSMASSA.

1 KVE BENODIG 1.5 KG DROëMATERIAAL

(HOOI) PER DAG. DIT IS 3% VAN DIE SKAAP SE

LIGGAAMSMASSA.

Page 4: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

4

VOEDINGSBEHOEFTES VAN ‘N 50KG SKAAP IN VERSKILLENDE PRODUKSIE STADIUMS

PRODUKSIE

STADIUM

DROë MAT.

INNAME PER

DAG

PROTEIENE

PER DAG

ENERGIEE

(TVV/DAG)

Droë diere 1.0 kg 90 g 550 g

Laat dragtig (laaste 4

weke)

1.7 kg 160 g 1 000 g

Lakterende diere 2.1 kg 220 g 1 360 g

Jong groeiende diere 1.4 kg 150 g 940 g

AFRONDING VAN SKAPE (Rantsoen bestaan uit 80% mielies en 20% afondings konsentraat)

TIPE SKAAP BEGIN

GEWIG EIND

GEWIG

VOER

INNAME/

dag

GDT VOER

OMSETTING

Lammers 26 kg 40 kg 1.4 kg 280g/dag 5:1

Jong skape 38 kg 48 kg 1.8 kg 280g/dag 6.5:1

Volwasse

skape

45 kg 55 kg 2.1 kg 260g/dag 8:1

Page 5: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

5

DRAKRAG EN VOEDINGSWAARDE VAN SEKERE WEIDINGS DRAKRAG VOEDINGS-

WAARDE LEK AANVULLING

TIPE WEIDING Skaap/Ha/Tyd Proteïen Energie TVV

WEIMIELIES 2 T 4 T

60-65 skape/ha /maand 120-130 skape/ ha/maand

8-10 %

60-80

%

Proteïen/Minerale

MIELIERESTE 2 T 4 T

6-8 skape/ha/ 4 mnde 10-12 skape/ha 4 mnde

6-8 %

50-80

%

Proteïen/Minerale

SOJARESTE 1 Ton opbrengs

8-10 skape/ha/ 2 mnde

12-30

%

50-80

%

Sout/Voerkalk

SOMERSVELD

3-5 skape/ha/ 8 mnde

8-16 %

50-65

%

Sout/Fosfaat en Spoorelemente

WINTERSVELD

7-9 skape/ha/ 4 mnde

4-6 %

45-60

%

Proteïen/energie

OULANDSGRAS Somer weiding

12-15 skape/ha 6 mnde Okt – Mrt

8-16 %

50-65

%

Sout/Fosfaat Spoorelemente

SMUTSVINGER Somerweiding

10-12 skape/ha 7 mnde Nov - Mei

6-16 %

50-65

%

Sout/Fosfaat Spoorelemente

KIKOEJOE

6 GVE per/ha in winter 2 – 4 GVE/ha in somer

RAAIGRAS

6 GVE per/ha

LUSERN

10 – 15 ooie met lammers vanaf 20 Okt – 30 April

Page 6: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

6

OUDERDOMSBEPALING EN TANDE INSPEKSIE SKAPE EN BOKKE: Rede: Bepaal ouderdom, kuddesamestelling, tande defekte en siektes. Die oopmaak van die lippe om die tande te ontbloot moet sodanig geskied dat dit onnodige spanning en ongemak by die diere tot die minimum beperk. Die volgende illustrasie wys hoe dit gedoen behoort te word: Gebruik die indeks vinger en middelvinger of duim verkieslik. Dit is belangrik om nie tydelike tande in ‘n jaaroud dier, wat nog nie begin wissel het nie, met die van ‘n volwasse dier van 4 jaar ouderdom (“volbek”) te verwar nie. Hierin sal die gesig se kenmerke van hulp wees. Ouderdom word as volg by skape (en bokke) aangedui:-

15 maande (1jr) ± 3 maande = 2 TAND (2 permanente tande) 24 maande (2 jr) ± 4 maande = 4 TAND 33 maande (3jr) ± 3 maande = 6 TAND 42 maande (4jr) ± 3 maande = 8 TAND (Volbek) Slytbek 6-8 jaar = oud, kort tande (of baie lang, los tande, as min slytasie plaasvind op sagte weidings)

Wanneer diere slytouderdom bereik, sal hulle alreeds kondisie verloor het (as gevolg van swak inname) en dit selde lonend wees om hul te voer om kondisie te herwin vir slagdoeleindes. Om hierdie rede moet teeldiere as ‘n reël nie langer as 8 jaar ouderdom in die kudde gehou word nie.

0-1 jaar

LAM

2 TAND

8 TAND

VOLBEK

6 TAND

4-TAND

Page 7: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

7

OUDERDOMSBEPALING EN TANDE INSPEKSIE BEESTE:

Hoe om tande te inspekteer

Baba tande (melktande): onder 2 jaar ouderdom

2 tand: 2 tot 2½ jaar

4 tand: 2½ tot 3 jaar

6 tand: 3 tot 3½ jaar

Volbek: 4 jaar

Geslyt: oor 4 jaar

Tande Ras Gemiddelde ouderdom (Maande) met verskyning

Variasie in Ouderdom met verskyning (Maande)

2 Tand Britse rasse Brahman kruise

24 26

21-27 23-29

4 Tand Britse rasse Brahman kruise

31 33

26-36 28-38

6 Tand Britse rasse Brahman kruise

38 41

32-44 35-47

8 Tand Britse rasse Brahman kruise

46 51

39-54 43-58

Page 8: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

8

KUNSBIES VIR HANSLAMMERS Kunsbies (eerste 2 dae) 1 Liter beesmelk 1 eiergeel 2 eetlepels kookolie 1 teelepel (5g) glucose Aanbevole inname (melk of melksurrogaat) 10% van liggaamsmassa Dag 1 – 6 : 150 ml 4x/dag (600 ml) Dag 7 – 14 : 225 ml 4x/dag (900 ml) Dag 15 – 16 : 300 ml 3x/dag (900 ml) Dag 17 – 21 : 400 ml 3x/dag (1 200 ml) Dag 22 – 28 : 600 ml 2x/dag (1 200 ml) Dag 29 – 35 : 600 ml 1x/dag (600 ml) Dag 36 – 42 : 350 ml 1x/dag (350 ml) Gee kruipvoer ad lib vanaf dag 15. Diaree : Indien dit vir langer as een dag aanhou, kry medisyne by veearts.

Page 9: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

9

AWEX-ID OM WOLTIPES TE BESKRYF

Page 10: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

10

Page 11: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

11

Page 12: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

12

Page 13: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

13

Page 14: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

14

Page 15: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

15

LONG TERM TREND IN THE PRODUCER PRICE OF BEEF

850

1050

1250

1450

1650

1850

2050

2250

2450

Jan-05 May-05 Sep-05 Jan-06 May-06 Sep-06 Jan-07 May-07 Sep-07 Jan-08

c/K

g

Class A2/A3 Class B2/B3 Class C2/C3

SHEEP MEAT PRICE TRENDS

1 300

1 700

2 100

2 500

2 900

3 300

Jan-05 May-05 Sep-05 Jan-06 May-06 Sep-06 Jan-07 May-07 Sep-07 Jan-08

c/K

g

Class A2/A3 Class B2/B3 Class C2/C3

bees- en skaapvleis pryse soos op Januarie 2008

On a year-to-year basis from January 2007 to January 2008, the average producer prices of Class A2/A3, B2/B3 and C2/C3 increased in total by respectively 16,0%, 11,5% and 6,4%. The average price of the A2/A3’s was however 25,5% higher compared to the long term average over the period January 2005 to January 2007.

When compared to January 2007, the average producer prices of Class A2/A3 lamb and Class B2/B3 were respectively 4,1% and 3,6% and 3,8% higher in January 2008, but Class C2/C3 was 4,0% lower. In January 2008 the average producer price (all classes meat) was also 17,5% higher than the average over the period January 2005 to January 2008.

Page 16: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

16

Re

al

we

an

er

pri

ce

(2

00

6=

10

0)

7.0

0

8.0

0

9.0

0

10.0

0

11.0

0

12.0

0

13.0

0

14.0

0

15.0

0

16.0

0

Jan

Feb

Mar

Apr

May

Jun

Jul

Aug

Sep

Oct

Nov

Dec

Price (R/kg)

2001

2002

2003

2004

2005

2006

2007

SPEENKALF PRYSE 2001 - 2007

Page 17: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

17

WOLPRODUKSIE EN VERKOOPSWAARDE VAN WOL - MPUMALANGA

Page 18: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

18

WOLPRODUKSIE EN VERKOOPSWAARDE VAN WOL - NASIONAAL

Page 19: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

19

KRUIPHOK MATES - LAMMERS

15 - 20 cm breed

38 - 46 cm hoog

VOORBEELD KRUIPVOER - LAMMERS

200 konsentraat (skaapvesmet)

100 katoen

700 mieliemeel

150 gemaalde lusern

KRUIPHOK MATES - KALLERS

500 - 530 cm breed

Verskuifbare pyp wat hoogte bepaal

VOORBEELD KRUIPVOER - KALLERS

250 skaapvet konsentraat

50 katoen

150 lusern

700 mieliemeel

Page 20: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

20

DETAIL MATES VIR HORTJIE VLOERE BV. RAMSTALLE EN SKEERHOKKE

BELANGRIKE AFMETINGS BY DIE VOER VAN SKAPE

8 cm Kuipspasie vir lammers

2.5 cm Suipspasie per 10 skape

100 m2 voldoende vir 50 - 80 skape

BELANGRIKE AFMETINGS BY DIE VOER VAN BEESTE

Suip spasie - 2 - 3 cm per bees

- 50 liter water per bees per dag

Vreet spasie - 11 - 15 cm

- 10 - 15m2 per bees

38mm

114

mm

38 x 152 mm

60mm 12mm

54 mm

Page 21: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

21

VERWAGTE GEBOORTE DATUMS

DATUM VERWAGTE DATUM VAN GEBOORTE

GEPAAR

OOIE

PERD

BEES VARK

HOND

Jan

1

May

30

Dec

6

Oct

7

Apr

25

Mar

3

Jan

6

Jun

4

Dec

11

Oct

12

Apr

30

Mar

8

Jan

11

Jun

9

Dec

16

Oct

17

May

05

Mar

13

Jan

16

Jun

14

Dec

21

Oct

22

May

10

Mar

18

Jan

21

Jun

19

Dec

26

Oct

27

May

15

Mar

23

Jan

26

Jun

24

Dec

31

Nov

1

May

20

Apr

28

Jan

31

Jun

29

Jan

5

Nov

6

May

25

Apr

2

Feb

5

Jul

4

Jan

10

Nov

11

May

30

Apr

7

Feb

10

Jul

9

Jan

15

Nov

16

Jun

4

Apr

12

Feb

15

Jul

14

Jan

20

Nov

21

Jun

9

Apr

17

Feb

20

Jul

19

Jan

25

Nov

26

Jun

14

Apr

22

Feb

25

Jul

24

Jan

30

Dec

1

Jim

19

Apr

27

Mar

2

Jul

29

Feb

4

Dec

6

Jun

24

May

2

Mar

7

Aug

.3

Feb

9

Dec

11

Jun

29

May

7

Mar

12

Aug

8

Feb

14

Dec

16

Jul

4

May

12

Mar

17

Aug

13

Feb

19

Dec

21

Jul

9

May

17

Mar

22

Aug

18

Feb

24

Dec

26

Jul

14

May

22

Mar

27

Aug

23

Mar

1

Dec

31

Jul

19

May

27

Apr

1

Aug

28

Mar

6

Jan

5

Jul

24

Jim

1

Apr

6

Sep

2

Mar

1 1

Jan

10

Jul

29

Jun

6

Apr

11

Sep

7

Mar

1 6

Jan

15

Aug

3

Jun

1 1

Apr

16

Sep

12

Mar

21

Jan

20

Aug

8

Jun

16

Apr

21

Sep

17

Mar

26

Jan

25

Aug

13

Jun

2 1

Apr

26

Sep

22

Mar

31

Jan

30

Aug

18

Jun

26

May

1

Sep

27

Apr

5

Feb

4

Aug

23

Jul

1

May

6

Oct

2

Apr

10

Feb

9

Aug

28

Jul

6

May

11

Oct

7

Apr

15

Feb

14

Sep

2

Jul

11

May

15

Oct

12

Apr

20

Feb

19

Sep

7

Jul

16

May

21

Oct

17

Apr

25

Feb

24

Sep

'12

Jul

21

May

26

Ocl

22

Apr

30

Mar

1

Sep

17

Jul

26

May

31

Oct

27

May

5

Mar

6

Sep

22

Jul

31

Jun

5

Nov

1

May

10

Mar

11

Sep

27

Aug

5

Page 22: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

22

DATUM VERWAGTE DATUM VAN GEBOORTE

GEPAAR OOIE PERD BEES VARK HOND Jun

10

Nov

6

May

15

Mar

16

Oct

2

Aug

10

Jun

15

Nov

11

May

20

Mar

21

Oct

7

Aug

15

Jun

20

Nov

16

May

25

Mar

26

Oct

12

Aug

20

Jun

25

Nov

21

May

30

Mar

31

Ocl

17

Aug

25

Jun

30

Nov

26

Jun

4

Apr

5

Oct

22

Aug

30

Jul

5

Dec

1

Jun

9

Apr

10

Oct

27

Sep

4

Jui

10

Dec

6

Jun

14

Apr

15

Nov

1

Sep

9

Jul

15

Dec

11

Jun

19

Apr

20

Nov

6

Sep

14

Jul

20

Dec

16

Jun

24

Apr

25

Nov

11

Sep

19

Jul

25

Dec

21

Jun

29

Apr

30

Nov

16

Sep

24

Jul

30

Dec

26

Jul

4

May

5

Nov

21

Sep

29

Aug

4

Dec

31

Jul

9

May

10

New

26

Ocl

4

Aug

9

Jan

5

Jul

14

May

15

Dec

1

Oct

9

Aug

14

Jan

10

Jul

19

May

20

Dec

6

Oct

14

Aug

19

Jan

15

Jul

24

May

25

Dec

11

Ocl

19

Aug

24

Jan

20

Jul

29

May

30

Dec

16

Oct

24

Aug

29

Jan

25

Aug

3

Jun

4

Dec

21

Oct

29

Sep

3

Jan

30

Aug

8

Jun

9

Dec

26

Nov

3

Sep

8

Feb

4

Aug

13

Jun

14

Dec

31

Nov

8

Sep

13

Feb

9

Aug

18

Jun

19

Jan

5

Nov

13

Sep

18

Feb

14

Aug

23

Jun

24

Jan

10

Nov

18

Sep

23

Feb

19

Aug

28

Jun

29

Jan

15

Nov

23

Sep

28

Feb

24

Sep

2

Jul

4

Jan

20

Nov

28

Oct

3

Mar

1

Sep

7

Jul

9

Jan

25

Dec

3

Oct

8

Mar

6

Sept

12

Jul

14

Jan

30

Dec

8

Oct

13

Mar

11

Sep

17

Jul

19

Feb

4

Dec

13

Oct

18

Mar

16

Sep

22

Jul

24

Feb

9

Dee

18

Oct

23

Mar

21

Sep

27

Jul

29

Feb

14

Dee

23

Oct

28

Mar

26

Oct

2

Aug

3

Feb

19

Dec

28

Nov

2

Mar

31

Oct

7

Aug

8

Feb

24

Jan

3

Nov

7

Apr

5

Oct

12

Aug

13

Mar .

1

Jan

8

Nov

12

Apr

10

Oct

17

Aug

18

Mar

6

Jan

13

Nov

17

Apr

15

Oct

22

Aug

23

Mar

1 1

Jan

18

Nov

22

Apr

20

Oct

27

Aug

28

Mar

16

Jan

23

Nov

27

Apr

25

Nov

1

Sep

2

Mar

21

Jan

28

Dec

2

Apr

30

Nov

6

Sep

7

Mar

26

Feb

2

Dec

7

May

5

Nov

11

Sep

12

Mar

31

Feb

7

Dec

12

Vlay

10

Nov

16

Sep

17

Apr

5

Feb

12

Dec

17

May

15

Nov

21

Sep

22

Apr

1 0

Feb

17

Dec

22

May

20

Nov

26

Sep

27

Apr

1 5

Feb

22

Dec

27

May

25

Dec

1

Oct

2

Apr

20

Feb 27

Page 23: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

23

BELANGRIKE PUNTE BY DIE AFLê OF VERKLARING IN VEEDIEFSTALSAKE

VOLLE NAME EN VAN: Verklaar onder eed/bevestig in Afrikaans;

1. Ek is ‘n man/vrou, ID nommer, _____ jaar oud, woonagtig te (volledige adres), (telefoonnommer) en werksaam te (werksplek/beroep), (volledige besigheidsadres en

telefoonnommer).

2.

Op (dag van week), (datum) om ongeveer (tyd) het ek my vee (soort en ras) getel en almal (aantal) teenwoordig gevind. Die omheining was nie geknip of gebreek nie en alle hekke was toe en beveilig (of gesluit).

3. Op (dag van en week), (datum) om ongeveer (tyd) het ek my vee (soort en ras) getel en gevind dat daar (aantal) was. Ek vermis dus (aantal, soort en ras) ter waarde van

R(bedrag).

4.

Die volgende prsone is getuies./Ek het geen getuies nie. Maak ‘n observasie van die toneel van die misdaad, bv. heining geknip, skade aan omheining, slot gebreek, vee op ‘n voertuig gelaai, spore gevind of vee op ‘n sekre plek of in besit van ‘n persoon gevind

ens.

5.

Beskrywing van vee, bv. 1 Jersey koei/bul 3 jaar oud, oor merke, brand merke, tatoeëer merke, oor skyfie of ander metode van identifikasie op vee bv. kort horings, gesnyde sterk, mank been ens.

6.

Is die verklaarder die eienaar of die veewagter wat die vee bewaak?

7.

Identifisering: Sal hy/sy die vee kan herken?

8.

Verlang hy/sy ‘n polisie ondersoek?

9.

Bemagtig (indien die vee behoorlik gemerk/brandmerk is) vir die SAPD om

besonderhede in die RSA te sirkuleer.

10. Ek versoek dat in geval van ‘n skuldigbevinding, die hof gelas dat die koste van die

gesteelde vee aan my terugbetaal word.

Page 24: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

24

DIE SKEERHUIS

Soos al die ander fasiliteite op 'n skaapplaas is 'n gerieflike skeerhuis baie

belangrik. Sommige skaapboere beskik oor 'n gebou wat uitsluitlik vir skeer gebruik word. In die meeste gevalle word store of geboue net tydelik ingerig vir

die skeerproses. Gedurende skeertye kan skape baie wonde in 'n baie kort tydjie opdoen en is dit

dus belangrik dat die volgende maatreëls toegepas word om enige besmettings te voorkom.

A. SKEERHUISHIGIëNE 1. Was af en spuit die skeeroppervlakte en krale waar afgeskeerde skape

gaan staan met 'n 3-5% Formalien oplossing. 2. Gooi daagliks 'n bietjie Formalien in die skeerders se emmers waarin hulle

die skeertoerusting was.

3. Voorsien die skeerders met skoon oorpakke of langbroeke. 4. Ontsmet skeerwonde indien moontlik. 5. Ontsmet skêre as 'n abses raakgesny is.

6. Probeer dat pas geskeerde skape so gou as moontlik uit die krale gaan. 7. Skeerlammers eerste en volwasse skape later.

8. Moenie siek diere in die krale of skeerhuis aanhou en versorg nie. 9. Moenie die krale en skeerlokaal as 'n slagplek gebruik nie. 10. Moenie dooie diere se wol of velle in die skeerhuis of krale berg nie.

B. WOLBESOEDELING

Omdat skoonopbrengs 'n belangrike eienskap is by die bepaling van die wol se prys, is dit belangrik dat daar op die volgende gelet word.

1. Besems — Moenie besems met hare gebruik nie, die hare gaan af en beland in die wol. Gebruik rubber harke of plastiese skrapers.

2. Baaltou - Rooibaaltou is een van die grootste bronne van besoedeling in

die Suid-Afrikaanse skeersel. Stukkies tou word gereeld in eindprodukte gekry.

3. Stof - Voorkom stowwerige krale en werkplekke. 4. Sakke - Gebruik alleenlik sakke wat spesiaal gemaak is om wol in te

verpak. Moenie jute of enige plasties geweefde sakke gebruik nie. 5. Skeerders se slaapplekke - sakke, toue, ensovoorts wat skeerders

gebruik kan ook besoedeling veroorsaak. Vuurhoutjie en stompies laat wol baie lelik voorkom.

6. Honde — Die hare van honde is ook 'n bron van besoedeling. Moet dus nie honde en veral skaaphonde in die skeerhuis toelaat nie.

7. Verfmerke - Verf op wol was nie uit nie. Gebruik verf op die nie

woldraende dele byvoorbceld die gesig en ore. 8. Verpak wol in goedgekeurde nylon sakke.

Page 25: HANDLEIDING INHOUDSOPGAWE A. ALGEMENE INLIGTING B

25

KONDISIEBEPALING EN DIE AANWENDING DAARVAN

Die bepaling van kondisie berus op die bevoeling van die lendegedeelte. Die mate waartoe die rugwerwels, oogspier en vetbedekking gevoel kan word bepaal die kondisiepunt.

Telling

1 Brandmaer

2 3 4 5 Oorvet

Rugstring Kan individueel gevoel word, baie skerp

Vorm ‘n aaneenlopende lyn met diep indentasies

Aaneenlopende lyn met vlak indentasies

Kan slegs indentasies voel deur hard te druk

Kan nie indentasies voel nie

Transverse prosesse

Vingers kan maklik onder in pas

Ronde punte

Goed bedek. Sukkel om vingers onder in te druk

Kan nie gevoel word nie

Kan nie gevoel word nie

Spiere

Baie min, konkaaf

Konkaaf

Reguit van rugstring na transverse prosesse

Maksimun ontwikkeld konveks

Maksimun ontwikkeld konveks

Vetlaag Geen Baie dun Matig Dik Baie dik, indentasie op die midlyn

Reproduktiewe stadium Teikenkondisie van ooi

Paartyd 3.5 Middragtigheid 3.0 Laatdragtigheid/Lam 3.5 Speen 2.0 (1 kondisiepunt is ± 10kg by swaarder diere (swaarder as 60kg) en 5kg by ligter ooie)