hallo gesinne! · kry ‘n boks om dit in te bêre. onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie...

21

Upload: others

Post on 17-Oct-2020

3 views

Category:

Documents

0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte
Page 2: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

Hallo gesinne!

Baie geluk! Sonder dat julle dit besef vorm julle deel van ‘n geskiedkundige oomblik.

Hierdie tydskapsule is ontwerp om gesinne te bemagtig om hierdie grendeltyd te

onthou in die toekoms. Sekere dinge staan dalk nou uit, maar met tyd gaan dit

vervaag. Gebruik hierdie blaaie om oor 10 of 20 jaar terug te kyk op ‘n tyd wat

almal se lewens drasties verander het

Druk een hele dokument vir die gesin uit, of gebruik dit as ‘n riglyn en teken dit

sommer op ‘n lyntjies- of afval papier

Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie

tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

vir brood kan saam met hierdie kapsule bewaar word. Onthou ook om julle

maskers hierby in te sit asook ‘n “slippie” om te onthou hoe duur kos was en

hoe goedkoop die brandstof is

Party bladsye moet vir elke lid van die gesin gedruk word sodat elkeen hulle

beurt kry om ‘n brief te skryf of te sê wat hulle gunsteling is

Onthou ook dat gesinne nie net mense met kinders is nie, maar elkeen van

ons vorm deel van ‘n gesin. Ouma en Oupa kan hierdie kapsule vir hulle

kleinkinders los. Dink net hoe waardevol ‘n brief sal wees om ver in die toekoms

te lees, veral as daardie persoon nie meer met ons is nie.

Laastens moet julle hierdie gebruik om pret te hê en almal in die grendelspan

te betrek wat saam met jou in die huis is.

Page 3: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte
Page 4: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

Naam: _________________________

Wie is ek in hierdie tyd? Ek is

jaar oud

My beste maats is:

_______________________

_______________________

_______________________

My gunsteling…

Boek: __________________________

Kos: ___________________________

Liedjie: _________________________

Kleur: __________________________

Plek: ___________________________

Ding om te doen: __________________

TV-program: _____________________

Bordspeletjie: _____________________

Fliek: ___________________________

Wat noem mense my

graag? _____________

My Sel nommer:

___________________

My ouers is vir my…

______________________

______________________

Ek is: (beskryf jouself)

______________________

______________________

Page 5: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

Hoe lyk ‘n tipiese dag tydens die grendel-tyd?

7vm ___________________________________________

8vm ___________________________________________

9vm ___________________________________________

10vm __________________________________________

11vm ___________________________________________

12nm ___________________________________________

1nm ____________________________________________

2nm ___________________________________________

3nm ___________________________________________

4nm ___________________________________________

5nm ___________________________________________

5nm ___________________________________________

7nm ___________________________________________

8nm ___________________________________________

Page 6: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

Huiskerk Aan watter kerk behoort ons?

_________________________

Ons Dominee is…

__________________________

Hoe hou ons tans kerk? __________________________________

_______________________________________

Wat is ons ervaring van kerk so hou? _______________________________________

_______________________________________

_______________________________________

________________________________________________________________________________

________________________________________

‘n Skets van waar die Here is in hierdie tyd

Page 7: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

Tuisonderrig

Wat dink jy is die voordele van tuisonderrig?

________________________________

________________________________

________________________________

Wat dink jy is die nadele van tuisonderrig?

____________________________

___________________________

___________________________

Naam:

Page 8: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

Ek mis jou! Ek skryf vir jou ‘n brief want ek verlang...

Liewe _______________________________________

_____________________________________________________________________________

Groete ______________________________________

Page 9: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

Vir die grootmense… Wat is vir jou die grootste verandering? Wat is na jou mening die grootste problem met grendeltyd?

Watter emosies ervaar jy? Wat is vir jou die grootste

uitdaging?

Hoeveel dae is ons al tuis?

Die drie beste oomblike van hierdie Grendel-tyd… Ek is die dankbaarste vir…

Watter aktiwiteite

was die lekkerste in

hierdie tyd?

Wat gaan julle na

hierdie tyd altyd

onthou?

Ons doelwitte vir na

die Grendel-tyd is…

Page 10: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

COVID 19

En my

Mense wat siek word / siek is.

Om heeltyd by die huis te wees.

Om nie jou vriende te sien nie.

Tuisonderrig (homeschooling)

Die virus.

Om nie winkels toe te gaan nie.

Om heeltyd in jou gesin se geselskap te wees.

Meer familietyd.

Bly

Kwaad

Harteer

Opgewonde

Bang

Ongelukkig

Page 11: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

‘n Brief aan jou kinders

______________________

_________________________________

_________________________________

_________________________________

_________________________________

_________________________________

_________________________________

_________________________________

_________________________________

_________________________________

_________________________________

Page 12: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

Gebeurtenis Datum Hoe het ons dit gevier

Mylpale/gebeure wat tydens

grendeltyd gevoer is… Paasfees, verjaarsdae, Moedersdag (dalk nog Vadersdag), grootword mylpale, ens

Page 13: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte
Page 14: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

al die dinge wat ek mis.

..

‘n Restaurant

‘n Vriend

‘n Plek

Page 15: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

`

___________________________________________

___________________________________________ Amen

Page 16: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

Dagboekinskrywing Hoe voel ek vandag?

___________________________________________

___________________________________________

___________________________________________

___________________________________________

___________________________________________

___________________________________________

_____________________________________

___________________________________

________________________________

_______________________________

_____________________________

___________________________

___________________________

___________________________

___________________________

Page 17: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

‘n Brief aan myself om in

die toekoms te lees

Alles voel nou so onwerklik, skryf dié brief om jouself te herinner hoe Grendeltyd was

_______________

_____________________________________________________

Page 18: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

COVID 19

Grendeltyd Sal ek ok wees

om eendag weer afgesonder te wees

Het jy fiks gebly? Hoe?

Is daar iets wat ek van hierdie tyd sal

mis?

Page 19: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

Ons drome ‘n Aanhaling wat ons geïnspereer het in

Grendeltyd Hoe ons onsself gemotifeer het

Ons gunsteling teksvers

Page 20: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte

Kuns-aktiwiteite vir grendeltyd

Onthou om al julle kunswerke saam met hierdie capsule te bêre

Page 21: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte