grade6 afrikaans week3 and week4 -...

26
1 | Page Afrikaans: This is work from the 17 th of April until the 6 th of May. All work to be done on a notepad so that when they are back we can stick it in their Afrikaans books. Some worksheets will be provided. Afrikaans sonder grense and Tarentaal textbook to be used with the rest of the activities. 17 th April Please see additional worksheets. Do Activity A Revision Werkwoord worksheet. 20 th April Please see additional worksheets. Do activity B and C Revision Werkwoord worksheet. 21 st April Please see additional worksheets. Do activity D and E Werkwoord en Verlede tyd Revision worksheets. 22 nd April Please see additional worksheets. Do activity F verlede tyd and G Afrikaans sonder grense PG 78. 23 rd April Please see additional worksheets. Do actitivity A and B Eiename Revision worksheets. 24 th April Please see additional worksheets. Do actitivity C Eiename and Soortname Revision worksheets. 27 th April Do Activity A weerkaart. Do Activity B weerkaart.

Upload: others

Post on 03-Aug-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

1 | P a g e

Afrikaans:

This is work from the 17

th of April until the 6

th of May.

All work to be done on a notepad so that when they are back

we can stick it in their Afrikaans books. Some worksheets will

be provided. Afrikaans sonder grense and Tarentaal textbook

to be used with the rest of the activities.

17th

April

• Please see additional worksheets.

• Do Activity A Revision Werkwoord worksheet.

20th

April

• Please see additional worksheets.

• Do activity B and C Revision Werkwoord

worksheet.

21st

April

• Please see additional worksheets.

• Do activity D and E Werkwoord en Verlede tyd

Revision worksheets.

22nd

April

• Please see additional worksheets.

• Do activity F verlede tyd and G Afrikaans

sonder grense PG 78.

23rd

April

• Please see additional worksheets.

• Do actitivity A and B Eiename Revision

worksheets.

24th

April

• Please see additional worksheets.

• Do actitivity C Eiename and Soortname

Revision worksheets.

27th

April

• Do Activity A weerkaart.

• Do Activity B weerkaart.

Page 2: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

2 | P a g e

28th

April

• Do Activity C weerkaart.

• Do Activity A E-posboodskap

29th

April

• Do Activity B E-posboodskap.

• Do Activity C E-posboodskap.

30th

April

• Do Activity D E-posboodskap.

• Do Activity A - `n gedig.

1st

Mei • Do Activity B - `n gedig

• Do Activity C - ’n gedig

4de Mei • Do Activity D - `n gedig

• Do Activity E - `n gedig

5de Mei • Do Activity A – Lang klanke

• Do Activity B – Lang klanke

• Do Activity C – Lang klanke

6de Mei • Do Activity D – Lang klanke

• Do Activity E – Lang Klanke

Hersiening

(revision)

Page 3: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

3 | P a g e

Werkwoord. Wat is ’n’ werkwoord? Dit is `n woord wat `n aksie doen. Bv. Jan skop die bal. Die werkwoord is skop. What is a verb? A verb is a action word. Please view: https://www.youtube.com/watch?v=WNB_1PNg4Xs Voltooi die volgende aktiwiteit: Onderstreep die regte werkwoord. Underline the verb. Oefening A: (17

th April)

Page 4: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

4 | P a g e

a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal. c) Die seuns skop die sokkerbal vir mekaar. d) Ek luister hoe my juffrou die werk verduidelik. e) Die meisie sit op haar stoel. f) Hy het sy skoene skoon gemaak. g) Sarel eet `n appel voor aandete. h) Marie hardloop vinnig om die draai. i) Simphiwe kyk elke aand tot laat toe t.v. j) Mamma maak die huis skoon. k) Jan ry sy fiets skool toe. Oefening B: (20

th April)

Kies die regte werkwoord van die blok en voltooi die sinne. Choose the correct verb from the block and complete the sentences.

Luister speel Raas Hardloop eet praat Loop skryf Kook slaap

a) Ma _________ lekker kos vir ons. b) Njabulo __________ op sy nuwe bed. c) Kothatso kan nie ophou __________ nie. d) Ons moet al ons werk van die bord neer _______.

Page 5: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

5 | P a g e

e) Wanneer ons die bus vang moet ons na ons huis toe __________.

f) Nkanye en Mika __________ saam pop. g) In die atletiek Devi __________ vir sy skool. h) Die Juffrou _________ met Tom omdat hy nie sy huiswerk gedoen nie.

i) Moenie al die pizza _____ nie. j) Almal _________ na die nuwe juffrou.

Oefening C: (20th April)

Skryf drie van jou eie werkwoorde neer en gebruik hulle in goeie sinne. Write down three of your own verbs and use them in three good sentences.

Page 6: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

6 | P a g e

Oefening D: (21

st April)

Skryf neer wat hul doen. Write down what they are doing.

a) Mev. Sithole koop ’n brood en ‘n peer. b) Gogo luister na die reën, c) Pa kook koffie in die kan. d) Ons sing in die koor. e) Sannie klim die boom. f) Oupa steek die vuur aan met die vuurhoutjies. g) Die polisie vang die rower. h) Die kinders speel in die park. i) Kim wag vir die taxi. j) Oom Jan pos ’n brief by die poskantoor. Oefening E: (21

st April)

Page 7: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

7 | P a g e

Verlede tyd. Onthou die het en ge- Past tense. Remember the “het” and “ge”- Marcel ry fiets skool toe. Marcel het fiets skool toe gery. a) Die haas spring rond. b) Die swart kat eet al sy kos. c) Die boek behoort aan my. d) Die eend swem in die dam. e) Hy skud sy kop. f) Die wortels klou aan die rotse vas. g) Die vyeboom groei skeef. h) Betsie pak al die kos uit op die rak. i) Ben verstaan nie sy somme nie. j) Maggie gaan na geskiedenis toe. Oefening F: (22

nd April)

Verlede tyd. Past tense. a) Almal bly by die huis. b) Die kinders speel buitekant. c) Ouma wag vir oupa by die deur. d) Tannie plant kruie in die tuin. e) Oom eet al die aarbeie op. f) Boetie speelkaart saam met pa.

Page 8: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

8 | P a g e

g) Sussie lees `n boek oor diere. h) Ma bad vir baba in die klein bad. i) Niggie tel al die voëls in die lug. j) Neefie verf die buite muur. k) Die hond jaag die kat.

Oefening G: (22

nd April)

Voltooi die Aktiwiteite A en B in Afrikaans sonder grense. Bl. 78. Complete the activity A and B in Afrikaans sonder grense page 78. Do this in a notepad.

Selstandige Naamwoorde

Wat is ’’n Selfstandige Naamwoord? Dit is ’n persoon, plek, tyd, en ding. What is a noun? It is a person, place, time or thing. Ons gaan na twee tipe selfstandige naamwoorde kyk dit is:

� Eiename is name van mense, karre, winkels, plekke en tyd. Dit begin altyd met `n hoofletter. Byvoorbeeld Kaapstad, Ben, Desember, Shoprite, BMW.

Page 9: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

9 | P a g e

� Soortname is iets wat jy kan sien en kan raak. Byvoorbeeld stoel, tafel, blaar, hemp.

We are going to look at two different types of nouns:

� Proper nouns is names of People, cars, shops, places and time. It always begins with a capital letter. Example Cape Town, Ben, December, Shoprite, BMW.

� Common nouns is something that you can see or touch. Example chair, table, leaf, shirt.

Page 10: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

10 | P a g e

Oefening A: (23rd April)

Onderstreep die Eiename in die sinne met blou pen. Underline the Proper nouns in the sentences with blue pen. a) My boetie eet elke dag Pronutro. b) My pa drink altyd Coke en Fanta. c) My tannie en oom woon in Kaapstad. d) In Kaapstad is daar `n groot Volkswagen fabriek. e) Sannie droom eendag dat sy die nuwe Hyundai Grande i20 kan koop.

f) Ushaka Marine world is ’n bekende marine tema park in Suid-Afrika.

g) Tafelberg is bekend vir die groot berge. h) Brenda Fassie is bekend vir haar goeie musiek. i) Charlottes Web is `n oulike boek om te lees. j) Ons gaan altyd op vakansie in Desember. k) Elke Dinsdag het ek dans lesse. l) My ma doen haar inkoppies by Checkers.

Oefening B: (23

rd April)

Skryf al die eiename in die table. Write all the proper nouns in the table.

Page 11: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

11 | P a g e

Oefening C: (24

th April)

Skryf die eiename en soortname in die table hieronder in die korrekte kolomme. Write the Proper noun and common nouns in the correct column. In the table below. Pula Woensdag Limpopo radio oor

Olifant Ben Oktober Julie kers

Maandag blaar mes Bosch Belinda

Tafel stoel Kaapstad Audi kous

potlood serp Game arm skoen Eiename Soortname

Persoon Plek Tyd Goed

Page 12: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

12 | P a g e

N` weerkaart - Die Tarentaal boek bl. 51

A weather chart

Page 13: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

13 | P a g e

Oefening A: (27th April)

Kinders kyk TV oor die weervoorspelling. Hul sal hul eie weerkaart teken en dan vir hul ouers die weer verduidelik. Children to watch TV about the weather forecast. They make up their own weather chart and then explain the weather to their parents. You can also use this link to help you. https://www.youtube.com/watch?v=lcfSShvEFSU Leerders beantwoord vrae op bladsy 51 Die Tarentaal-boek. Hul kan die antwoorde gebruik om hul ouers te vertel oor die weer. Learners answer questions on page 51 Die Tarentaal-book. They can use their answers to help them explain their weather forecast. Oefening B: (27th April) Doen Aktiwiteit A-C in Afrikaans sonder grense bladsy 69.

Page 14: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

14 | P a g e

Do Activity A-C in Afrikaans sonder grense page 69. Oefening C: (28

th April)

Leerders moet elke dag skryf vir `n week wat se tipe weer sien hul. Byvoorbeeld. Maandag die 15 April 2020 die weer is sonnig daar is geen teken van wolke nie. Learners must write each day for a week what type of weather they see. For example Monday the 15

th of April 2020 the weather is

sunny and there is no sign of clouds.

Page 15: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

15 | P a g e

`n Sosiale teks: `n E-posboodskap

A social text A e-mail message. Oefening A: (28

th April)

Soek die volgende woorde op in jou woordeboek en skryf die Engelse woord neer. Look up the following words in your dictionaries and write the English word down.

Afrikaans English winkel

hoender

Uie tamaties

aartapels

Sout

spinasie wortel

Oefening B: (29

th April)

Lees die E-pos op bladsy 26 Die Tarentaal-boek

Page 16: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

16 | P a g e

Read the E-mail on page 26 the Tarentaal book. Oefening C: (29th April) Beantwoord die volgende vrae: Answer the following questions: 1) Wie is die E-pos Van? 2) Wat is die Onderwerp? 3) Wat is potjiekos? 4) Watter soort kos het Rosa gekoop vir die Potjiekos?

5) Wat het sy vergeet om te koop? 6) Hoekom dink jy was die potjiekos baie lekker? 7) Is Rosa en Colleen Vriendinne verduidelik jou antwoord.

8) Hoekom sal hul vir mekaar E-pos? Oefening D: (30

th April)

Skryf jou eie E-pos aan `n vriendin wat jy lanklaas gesien het. Vertel jou vriendin hoe is dit om by die huis te wees en nerens om te gaan nie. Onthou om jou onderwerp in te sluit.

Page 17: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

17 | P a g e

Write an E-mail to your vriend that you haven`t seen in a long time. Tell your vriend how it is to be lockdown and you can`t go anywhere. Remember to include your subject.

`n Gedig A Poem Oefening A: (30th April)

Lees die gedig. Read the poem. Winterrympie – Afrikaans sonder grense bladsy

72.

Tip, tap, water spat!

Reëndruppels op die pad.

Tip, tap, water spat!

Alles sommer gou-gou nat.

Die kinders wil graag buite speel,

maar dit reën net heeltemal te veel.

Tip, tap, water spat!

Page 18: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

18 | P a g e

Speel speletjies binne op die mat.

In die kaggel brand die vuur,

en die reën bly val, uur na uur.

Wat is rymwoorde? Dit is woorde wat eiendig met dieselfde klank of klink dieselfde byvoorbeeld kat en mat al twee het die “at” klank op die eiende. What is rhyming words? It is words that end with the same sound or sounds the same for example cat and mat both ends with the “at” sound at the end. Oefening B: (1

st Mei)

Skryf neer watter woorde rym met mekaar. Write Down what words rhyme together.

Spat

pad

Oefening C: (1

st Mei)

Beantwoord die volgende vrae oor die gedig. Answer the following questions about the poem.

Page 19: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

19 | P a g e

1) Wat is die titel van die gedig? 2) Waaroor gaan die gedig? 3) Soek die volgende woorde op:

Afrikaans Engels water

reendruppels

spat nat

speel

kaggel brand

binne Vuur

Nog gedigte... More poems...

Die duisendpoot

Pasop! Pasop vir die duisendpoot!

As hy jou byt lag jy jou dood.

Hy byt klein Jannie op `n dag.

Daar kry die kind die lekkerlag.

Dit kielie hier,dit kielie daar.

Page 20: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

20 | P a g e

Dit kielie oral aanmekaar.

Sy voetsool, neus, sy hart, sy sak,

Dit kielie in sy kieliebak.

Sy mond rek wyd, sy tande wys.

Hy kry inwendig hoendervleis.

Hy rol, hy krul, hy hou sy maag.

Ha-Ha! Daar skeur sy hemp se kraag.

Ho-ho! Daar klap sy boonste knoop.

Hie-Hie! Daar vlieg sy baadjie oop.

Sy are swel, sy kleur word blou,

Die lagbui word `n wolbreuk nou.

Sy vader skrik: “My liewe tyd,

Vanwaar nou die lagsinnigheid?”

Sy moeder kerm: “Ag, wat is dit?

Nog nooit had hy die ritteltit.”

Oefening D: (4de Mei)

Page 21: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

21 | P a g e

Lees die gedig. Skryf neer watter woorde rym met mekaar. Read the poem. Write Down what words rhyme together. Duisendpoot dood

Oefening E: (4de Mei)

Beantwoord die volgende vrae oor die gedig. Answer the following questions about the poem. 1) Wat is die titel van die gedig? 2) Waaroor gaan die gedig? 3) Vir wie byt die duisendpoot? 4) Wat se plekke van sy liggaam kielie dit? 5) Wanneer kry jy hoendervleis? 6) Wat vlieg oop? 7) Hoekom kerm sy moeder?

Page 22: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

22 | P a g e

8) Soek die volgende woorde op:

Afrikaans Engels duisendpoot

kieliebak

voetsool

kerm

hoendervleis baadjie Swell

Lang klanke

Long sounds

Page 23: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

23 | P a g e

Die vriendelike spook

Vrydag in Oom Daan se skuur

Sit al die kinders om die vuur.

Koos gee `n grote gaap

en Faan is al aan die slap.

Skielik skree Ans: “Die spook is hier”!

Ons sien die skadu teen die muur.

Ek voel iets toetrek in my keel.

Maar spokie wil net lekker speel.

Oefening A: (5de Mei)

Gebruik die gedig om die table in te vul met die regte klanke. Use the poem to fill in the words with the right sounds.

aa ee oo uu

skuur

Page 24: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

24 | P a g e

Oefening B: (5de Mei)

Lees die woorde hardop: Read the words out loudly: oei Klanke:

groei broei boei vloei roei koei gloei stoei

skroei moeite goeie Oefening C: (5de Mei)

Gebruik die woorde om die sinne te voltooi. Use the words to complete the sentences. a) Ons kry melk van die __________. b) Ons _____________ deur die water in die boot. c) “___________ more!” se Ma vir die seun. d) Die hen sit op die eiers om hulle te __________. e) Dit is nie die __________ werd nie. f) Wanneer dit donker is __________ die maan. g) As dit reën __________ die rivier vinnig.

Oefening D: (6de Mei) Gebruik 5 woorde en skryf jou eie sinne.

Page 25: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

25 | P a g e

Take 5 words and write your own sentences. Oefening E: (6de Mei)

Lees die storie en onderstreep die woorde met oei: Read the story and underline the words with oei sounds: Goeie dag, dit is die moeite werd om smôrens op te staan. Vader son gloei helder in die lug. Die blomme en gras groei so mooi. Daar is pragtige bloeisels in die boom. Dit is vandag Lentedag!

Page 26: Grade6 Afrikaans Week3 and Week4 - dps.org.zadps.org.za/.../04/Grade4_Afrikaans_Week3_and_Week4.pdf · 4 | Page a) Ons hardloop pouses op die veld rond. b) My hond speel met die bal

26 | P a g e