graad 12 lesse 3 & 4 finaal · graad 12 week 2 lesse 3-4 : landelike nedersettingskwessies...
TRANSCRIPT
GEOGRAFIE Graad 12 WEEK 2
LESSE 3-4 : LANDELIKE NEDERSETTINGSKWESSIES Gebruik die inligting op bladsy 2 om die taak te voltooi 1. LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE
Die landelike- en stedelike bevolking van 1950-2050 verskyn op die grafiek.
1.1 Toon die stedelike of landelike grafiek ‘n
opwaartse tendens? 1x1 (1) 1.2 Tot watter jaar het die bevolking meestal in
landelike nedersettings gewoon? 1x1 (1) 1.3 Die proses in die grafieke voorgestel, is deur landelik-stedelike migrasie veroorsaak.
Wat is landelik-stedelike migrasie? 1x1 (1)
1.4 (a) Definieer stootfaktor en gee twee voorbeelde. 3x1 (3) (b) Definieer trekfaktor en gee twee voorbeelde. 3x1 (3)
1.5 Wat kan in landelike nedersettings gedoen word om landelik-stedelike migrasie te beperk?
3x2 (3) 1.6 In ‘n paragraaf van ongeveer AGT reëls, bespreek die gevolge van
landelik-stedelike migrasie op landelike- en stedelike gebiede. 4x2 (8) 2. GRONDHERVORMING 2.1 Wat is grondhervorming? 1x1 (1) 2.2 Noem die drie tipes grondhervorming in Suid-Afrika, en definieer elkeen. 3x1 (1) 3.3 Gee TWEE van elk van die uitdagings van grondhervorming in die blokkies hieronder.
Uitdagings op omgewing
•
• 2x2 (4)
Sosiale uitdagings. 2x2 (4)
•
•
MOET WEET: • Landelik-stedelike migrasie: Konsep, Stoot-
en trekfaktore, Gevolge, Hoe bestuur. • Grondhervorming: Konsep, Grondrestitusie,
Grondverdeling, Grondbesithervorming, Uitdagings.
BRONNE: • Inligting op bladsy 2. • Handboek: Landelike
nedersettingskwessies. • Skandeer QR kode of volg skakel op
bladsy 2. • The area in which you live
Finansiële uitdagings
•
• 2x2 (4)
Jy kan nie net die uitdagings op bls 2 bloot oorskryf nie! Jy sal daaroor moet dink en dit interpreteer!
‘n Gevallestudie word gewoonlik gebruik om grondhervorming te toets. Sorg dat jy al die konsepte en uitdagings ken (Vrae 2.1 en 2.2) EN jou kennis op gevallestudies kan toepas.
NB Paragraaf bestaan uit TWEE dele
http
s://w
ww
.you
tube
.com
/wat
ch?v
=3M
Fr2c
C3e
rk
ht
tps:
//ww
w.y
outu
be.c
om/w
atch
?v=3
MFr
2cC
3erk
http
s://w
ww
.you
tube
.com
/wat
ch?v
=x6T
i0AG
LKx0
&t=5
6s