god nooi ons uit en ons kom tot rus
DESCRIPTION
God nooi ons uit en ons kom tot rus. Die Here gaan ons inlei in geheimenisse uit die verre verlede. Wat ons gehoor het en wat ons weet, wat ons vaders ons vertel het, sal ons vir ons kinders nie verswyg nie. Seëngroet Christus is ons vrede . Hy het ons met God versoen. - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
God nooi ons uit en ons
kom tot rus
Die Here gaan ons inlei in geheimenisse
uit die verre verlede. Wat ons gehoor het en wat ons weet,wat ons vaders ons vertel het,sal ons vir ons kinders nie verswyg nie.
SeëngroetChristus is ons vrede.Hy het ons met God versoen. Deur die kruis is ons een liggaam.Ons vergader in sy naam, en deel in sy vrede.
God praat met ons en ons luister
“As ons beweer dat ons
nie sonde het nie,
bedrieg ons onsself en is
die waarheid nie in ons
nie. Maar as ons ons
sondes bely – Hy is
getrou en regverdig, Hy
vergewe ons ons sondes
en reinig ons van alle
ongeregtigheid.”
Familie-oomblik
‘n Begin en ’n einde
Tessalonisense se idee oor die dood
Hoe treur
mense wat
hoop het?
Jesus kom weer!
Here, God van lewe!Dankie dat U uit die troosteloosste plek van almal, die graf,die gróótste troos van almal, die lewe,kom skep het.Here Jesus,U is my lewe,U is my troos,U alleen!
God stuur ons om te
leef