god nooi ons uit en ons kom tot rus

18

Upload: leila-maldonado

Post on 01-Jan-2016

50 views

Category:

Documents


8 download

DESCRIPTION

God nooi ons uit en ons kom tot rus. Liturg: Ek sien na U op, U wat uit die hemel heers. Mans: Soos die oë van ’n slaaf gerig is op die hand van sy eienaar , Dames: soos die oë van ’n slavin gerig is op die hand van haar eienares - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus
Page 2: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus

God nooi ons uit en

ons kom tot rus

Page 3: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus

Liturg: Ek sien na U op, U wat uit die hemel heers.

Mans: Soos die oë van ’n slaafgerig is op die hand van sy

eienaar,Dames: soos die oë van ’n slavin

gerig is op die hand van haar eienares

Almal: so is ons oë gerig op die Here ons God, totdat Hy Hom oor ons ontferm.Liturg: Ontferm U oor ons, Here,

ontferm U oor ons. 

Page 4: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus

God praat met ons

en ons luister

Page 5: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus

Familie-oomblik

Page 6: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus
Page 7: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus
Page 8: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus
Page 9: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus
Page 10: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus
Page 11: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus

1 Tessalonisense 5: 1-11

Page 12: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus

Die einde van die wêreld

Page 13: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus

Jesus se bruid

Page 14: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus

Die koninkryk van God is naby

Page 15: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus

Kinders van die lig

Page 16: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus

Borsharnas van liefde

Helm van verlossing

Page 17: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus

God stuur ons om te leefEk stel my vertroue in die Here,

ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy

woord.Ek wag op die Here

meer as wat die wagte op die môre wag, wagte op die môre.Wag op die Here, Israel,

want by die Here is daar troue liefde, by Hom is die verlossing seker.

Hy alleen sal Israel verlos van al sy sondes (Ps 130: 5-8)

Page 18: God nooi ons uit en  ons  kom tot rus

Staan op, word verlig; want jou lig kom,

en die heerlikheid van die Here gaan oor jou op (Jes

60:1).