geriatrie sindrome

36
Geriatrie sindrome D. Greyling

Upload: kasi

Post on 21-Jan-2016

158 views

Category:

Documents


2 download

DESCRIPTION

Geriatrie sindrome. D. Greyling. Sindrome. 1. Broosheid / Verswakte bejaarde 2.Delirium 3. Slaap versteurings 4. Duiseligheid. Sindrome. 5. Sinkopie 6. Dekubutis ulkusse 7. Inkontinensie 8. Valle in die bejaarde 9. Mishandeling 10.Demensie 11. Parkinson’s. Broosheid. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Geriatrie sindrome

D. Greyling

Sindrome

• 1. Broosheid/ Verswakte bejaarde

• 2.Delirium

• 3. Slaap versteurings

• 4. Duiseligheid

Sindrome

• 5. Sinkopie• 6. Dekubutis ulkusse• 7. Inkontinensie

• 8. Valle in die bejaarde• 9. Mishandeling• 10.Demensie• 11. Parkinson’s

Broosheid

• ‘n Kliniese sindroom van verhoogde kwesbaarheid en verminderde vermoё om ouderdoms verwante homeostase te handhaaf

• Gekenmerk deur afname in die funksionele reserwe in veelvuldige fisiologiese sisteme.

Kenmmerke van broosheid

• Onwillekeurige gewigsverlies van meer as 4,5 kg in een jaar

• Chroniese moegheid• Swak handgreep• Stadige loop gang• Lae fisiese aktiwiteit

Broosheid

• Geassosieerd met verhoogde risiko vir valle, afhanklikheid vir versorging , Institusionalisering , hospitalisasie , risiko vir iatrogenese en newe effekte van mediese/ chirurgiese prosedures met verhoogde mortaliteit.

• Broosheid vorm deel van ‘n enkele of van ‘n veelvoud van kliniese siektes

Delirium

• CAM ( Confusion assessment method):• 1. Akute aankoms en fluktuerende verloop• 2. Aandag afleibaar• 3. Gedisorganiseerde denke• 4. Veranderde bewussynvlak : Wissel van

lusteloosheid, stupor tot koma.

Kliniese diagnose delirium

• Presipiterende faktore uit die geskiedenis• Vra en bepaal die volgende vir diagnose:• 1. Bewussynsvlak• 2. Orientasie ( Tyd, plek en persoon)• 3. Geheue• 4. Aandagspan• 5. Perseptuele afwykings: Delusies• 6. Psigomotor gedrag• 7.Slaap – wakker siklus versteur

Presipiterende faktore

• D- Drugs• I – Infection• M – Metabolic

• T- Toxins• O – Oxygen deficiency• P – Pschyciatric ( Rou proses/Emosionele

stressors)

Valle in die bejaarde

• 35- 40% van persone ouer as 65 val per jaar en valle neem toe met ouderdom

• Risiko faktore vir valle:• 1. Spierswakheid• 2.Gang afwykings• 3.Balans versteurings• 4.Visuele defekte• 5.Ingekorte DAL( Daaglikse aktiwiteit van lewe)• 6.Ouderdom meer as 80

Evaluering van valle

• 1. Geskiedenis• 2. Medikasie• 3. Visie• 4. Gang en balans• 5. Onderledemaat gewrigs ondersoek• 6. Neurologiese ondersoek• 7. Kardiovaskuler: Pols en pols ritme• Ortostatiese hipotensie

Slaap afwykings

• 1. 50 % van bejaardes kla van probleme om te slaap.

• 2. Slaap tyd benodig verminder met ouderdom

• 3. Groot probleem met polifarmasie en bensodiasepien misbruik in bejaardes

Klassifikasie slaap versteurings

• 1. Slaap apnee / hipopnee• 2. Rustelose bene sindroom: Herhaalde

sametrekking van groepe spiere elke 20 – 40 sekondes gedurende slaap

• 3. Sirkadiese slaap steurnisse: Slaap vroeg aand en vroeg oggend wakker

• 4. Insomnia: Verminderde kwaliteit en tydsduur van slaap

• 5. REM slaap versteurings: Dissosiatiewe staat met komplekse motor gedrag

Duiseligheid

• ‘n Breё term wat verskeie abnormale waarneming beskryf van perseptuele sensasie, waar die liggaam se verhouding met die omgewing versteur voel. Meestal gevoel van onvastigheid.

• Persone ouer as 65 het ‘n 10 % toename per 5 jaar vir episodes van duiselgheid

Oorsake duiseligheid

• 1. Vestibulere oorsake• 2.Sentrale senuwee oorsake ( TIA, Beroerte)• 3.Psigiatriese versteurings( Depressie/ Angs)• 4.Servikale oorsake( Vertebrale arterie okklusie)• 5.Sitemiese oorsake ( DM, HT, IHS, Anemie , HVS,

Hipotireose)• 6.Ortostatiese hipotensie• 7.Post prandiale hipotensie• 8.Middels

Sinkopie

• Vinnige aanvang van verbygaande bewussyn verlies met spontane totale herstel.

• Algemeen veroorsaak deur afwesige baroreseptor respons in die bejaarde( Neuro-kardiogene sinkopie).

Evaluering sinkopie

• Vra drie vrae: • 1. Is die oorsaak wel sinkopie ? Trauma,

Epilepsie, Vaskulere inkorting van carotis arteries of vertebrale arteries, Konversie versteurings.

• 2. Enige bestaande hartsiekte?• 3. Teenwoordigheid van kliniese manifestasies

vir oorsaak van sinkopie: Pols, Hartgeruise, ens

Ondersoek van sinkopie

• 1. Liggende en staande bloedruk meet.• 2.Gebruik van loop hulp middels .• 3.Visie.• 4.Geheue toets – 5 item geheue retensie.• 5.Gang.• 6.Balans.• 7.Neuromuskulere ondersoek: Quadriceps krag,

Tremor,Rigidteit,Bradikinesie• 8. Volledige neurologiese ondersoek

Dekubitus druk ulsera

• Lokale weefsel trauma as gevolg van drukking op weefsel en benige prominensie en ‘n eksterne oppervlak.

• Mees algemene plekke: Sakrum• Iskiale tuberositeite• Troganters• Hakke

Stadium 1 drukseer

• Vel intakt met rooiheid oor die benige prominensie

Stadium 2 drukseer

• Verlies van dermis met ‘n vlak ulkus

Stadium 3 drukseer

• Voldikte vel en subkutane weefsel verlies

Stadium 4 drukseer

• Voldikte verlies met tendon/ spier / been betrek

Inkontinensie

• Onwillekeurige verlies van urinering beheer• “DRIP”• D – Delirium• R- Restricted mobility• I – Infeksie, Inflammasie, Impaksie faeces• P - Pharmaceuticals

Tipes inkontinensie

• Stress inkontinensie: Urienverlies a. g. v. verhoogde intra-abdominale druk.

• Drang inkontinensie: Onvermoeё om urinering uit te stel wanneer die gevoel van ‘n vol blaas waargeneemword.

• Oorvloei inkontinensie: Inkontinensie as gevolg van meganiese kragte op ‘n oorvol blaas.( Urien retensie, abnormale blaas en sfinkter funksie)

Mishandeling van bejaardes

• Die willekeurige veroorsaking van pyn , beserings of emosionele mishandeling.

• Algemene voorkoms:• - Fisiese mishandeling• -Verwaarlosing• -Finasiele/ materiele misbruik• -Verbale / emosionele mishandeling• -Verbreking van ‘n vertrouens verhouding

Risiko faktore vir mishandeling

• 1. Fisiese ongeskiktheid van die bejaarde• 2.Kognitiewe inkorting• 3.persoon wat mishandel misbruik alkohol/ dwelms• 4.Persoon wat mishandel is finasieel afhanklik van

die bejaarde• 5.Afhanklik van verblyf by die bejaarde persoon• 6.Sosoiale isolasie• 7.Vorige geskiedenis van geweld van die persoon

wat die bejaarde mishandel

Demensie

Demensie

• Progressiewe kognitiewe en gedrags afwykings geppard met struturele veranderinge in die brein.

• DSM IV Kriteria:• 1. Geheue inkorting• 2.Een van die volgende• - Spraak versteuring• -Onvermoё om motoriese aktiwiteite te kan verrig• - Onvermoё om voorwerpe te identifiseer• -Afwyking in uitvoerende funksie• 3. Betekenisvolle inkorting van sosiale en beroeps funksionering• 4. Nie gedurende ‘n episode van delirium diagnoseer nie

Matige kognitiewe inkorting

• Vergeetagtig• Vergeetagtigheid normaal vir ouderdom en

kwalifikasie status• Algemene kognitiewe funsie bly behoue en

kan sosiaal of in beroep funksioneer.

Parkinson’s se siekte

• Enige kombinasie van ses onafhanklike motoriese kenmerke:

• 1. Rus tremor• 2.Bradikinesie• 3.Rigiditeit• 4. Verlies van posturale reflekse• 5.postuur geflekseerd• 6.Vries fenomeen ( Sukkel om te begin loop – vote

gevries)

Substantia nigra: Dopamine neurons

Parkinson’s

Bibliography

• Geriatric Medicine and Gerontology – Sixth Edition, Jeffrey B. Halter ,et al.