genl. hendrik schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene...

15
Genl. Hendrik Schoeman SPORTVERSLAG 2018

Upload: others

Post on 01-Apr-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

Genl. Hendrik Schoeman

SPORTVERSLAG 2018

Page 2: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

SPORTSOORTE AANGEBIED

TOP 5 RUGBY EN NETBAL KAMPIOENE 2017

ATLETIEK RUGBY

WELPIE RUGBY NETBAL MINI NETBAL KRIEKET MINI KRIEKET SAGTEBAL HOKKIE MINI -HOKKIE LANDLOOP

TENNIS SWEM SKAAK

GHOLF RUITERSPORT

Page 3: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

ATLETIEK

Bokkesport

Alle Gr.R en Gr.1 leerders neem deel.

Gr.R atletiekdag

Top 4 - Kampioene

39 Atlete in kringspan.

16 Atlete in distrikspan.

10 Atlete in streekspan.

7 Noordwes atlete.

1 Medalje op SA‟ s.

Page 4: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

RUGBY EN WELPIERUGBY 10 Welpierugby spanne.

Schoemies welpiedag

8 x “15 man” spanne. 0/9 EN O/10A en B toer na

Jubaweni. O/11 toer na Konka kampe.

1ste span toer na Margate.

Top 4- Wenner

12 seuns in Brits Sirkel rugbyspan.

2 x O/12 Luiperds afrigters.

2 x O/12 Luiperds rugbyspeler.

1 x O/13 XV-tal rugbyspeler.

2 x O/13 Cravenweek spelers.

8 spanne ligawenners.

4 spanne is Noordwes grootskole naaswenners in die liga.

2 spanne is Noordwes grootskole ligawenners.

Rugby akademie (Gr.R-3) Jan-Des

Page 5: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

NETBAL EN MINI NETBAL

12 Mini netbal spanne.

12 Senior spanne.

O/13 A en B span toer na Margate.

Top 4 kampioene.

2 Spanne is ligawenners.

13 Dogters in distrikspan.

7 Dogters in streekspan.

Netbalkliniek vir O/6-O/13.

Page 6: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

KRIEKET EN MINI KRIEKET

4 Seuns mini krieket spanne.

6 Senior krieket spanne.

2 Krieketblaaie.

Eerste span toer na Sundown Ranch.

O/11 toer na Jubaweni.

Voltydse krieket akademie by skool. Jan. tot Des.

Neem deel aan Noordwes grootskole liga.

20 Spelers in kwena distrikspanne (O/11-O/13)

1 Noordwes speler in 2015 opgelewer.

Page 7: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

SAGTEBAL

4 Seuns spanne.

4 Dogters spanne.

Neem deel in Gauteng liga.

3 Spanne ligawenners (2015)

20 Spelers gekies vir kwena gekombineerde span vir deelname aan Desember toernooi.

O/13A seuns behaal eerste plek by Summer games.

8 Spelers in „All stars‟ spanne.

Sagtebalkliniek vanaf 2015.

Page 8: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

LANDLOOP Neem deel aan ANWN

byeenkomste.

8 Atlete in Noordwes-Noord

span.(2016)

SA‟ s deelname in George

2016.

Page 9: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

TENNIS

Neem vanaf 2016 deel in die Gauteng Noord liga.

2 Spanne in gemengde liga.

2 Seuns- en 2 Dogtersspanne in Noordwes liga.

Neem deel in Noordwes grootskole liga.

Beginnertennis deur proffessionele afrigters vanaf Gr.R.

Page 10: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

SWEM

Huis gala vanaf O/7- O/13.

Ongeveer 80 Swemmers.

Noordwes kampioene in 2012, 2013 en 2016.

Beste seunsspan en dogtersspanne in Noordwes.

Skoolspan neem deel aan gala‟ s in omgewing.

Proffessionele afrigting beskikbaar.

Page 11: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

HOKKIE

Begin in 2013 met twee O/9 spanne.

2015 O/8, O/9, O/10, O/11 en 3 oop

spanne.

Neem deel in Brits Sirkel ligas.

Vanaf 2016 neem ons deel in die

Northerns hokkie liga met 7 mini

hokkie en 3 hokkie spanne.

Page 12: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

GHOLF

Neem deel aan

Noordwes skole kompetisie.

Ligawenners (2015)

1 x SA junior in 2016.

Provinsiale O/13 kampioen.

Page 13: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

5 Jaar vergelyking (2012-2016)

2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018 Atletiek 39 Kring 41 Kring 65 Kring 93 Kring 39 Kring Kring Kring

14 Distrik 25 Distrik 22 Distrik 23 Distrik 16 Distrik Distrik Distrik

7 Streek 10 Streek 8 Streek 10 Streek 10 Streek Streek Streek

3 NW 3 NW 3 NW 4 NW 3 NW NW 7 NW

Rugby Brits Sirkel 10 Brits Sirkel 9 Brits Sirkel 10 Brits Sirkel 12 Brits Sirkel 12 Brits Sirkel Brits Sirkel

NW O/12 0 NW O/12 0 NW O/12 1 NW O/12 2 NW O/12 2 NW O/12 NW O/12

NW XV-tal 1 NW XV-tal 0 NW XV-tal 3 NW XV-tal 4 NW XV-tal 1 NW XV-tal NW XV-tal

NW 0 NW 0 NW 0 NW 2 NW 2 NW 0 NW 0

Cravenweek Cravenweek Cravenweek Cravenweek Cravenweek Cravenweek Cravenweek

Netbal Distrik 14 Distrik 14 Distrik 12 Distrik 13 Distrik 13 Distrik Distrik

Streek 5 Streek 5 Streek 3 Streek 2 Streek 7 Streek Streek

NW 0 NW 0 NW 0 NW 1 NW 0 NW 0 NW 0

Krieket Kwena 10 Kwena 10 Kwena17 Kwena 24 Kwena 20 Kwena Kwena

NW 3 NW 3 NW 3 NW 1 NW ?TBA NW NW

Sagtebal Kwena 10 Kwena 8 Kwena 20 Kwena 20 Kwena 20 Kwena Kwena

All Stars All Stars All Stars All Stars 8 All Stars TBA All Stars All Stars

Summer Games

Summer Games

Summer Games

Summer Games

Summer Games

Summer Games

Summer Games

Landloop NW 11 NW 17 NW 18 NW 20 NW 8 NW NW

Hokkie NW 1 NW 1 NW

Page 14: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

BUITESPORTSOORTE

(Nie in skoolverband aangebied)

Akrobaat Judo Stoei Lewensredding Karate Trampolien Gimnastiek Bergfiets Tweekamp Driekamp Boogskiet Motorfietsrenne Ringbal

Page 15: Genl. Hendrik Schoeman · 2018. 3. 28. · sportsoorte aangebied top 5 rugby en netbal kampioene 2017 atletiek rugby welpie rugby netbal mini netbal krieket mini krieket sagtebal

Baie dankie

Ouers vir al die baie kilometers wat u agter ons kinders aanry.

Ouers vir al die kostes wat u aangaan vir u kinders se sport.

Ouers vir al die positiwiteit teenoor ons afrigters en spelers.

Afrigters vir al u passie en opoffering.

Seuns en dogters vir „hoendervleis‟ oomblikke.

BL vir die beskikbaarstelling van finansies op die begroting vir sport.