geloofsvorming by kinders en jongmensewanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle...

43
Geloofsvorming by kinders en jongmense

Upload: others

Post on 25-Jan-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Geloofsvorming by kinders

en jongmense

Page 2: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders
Page 3: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan?

3. Wat behoort

te gebeur? 4. Hoe kan ons

Daarop reageer?

Osmer se gids vir

interpretasie en reaksie

op gegewe situasie .

Page 4: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Jongmense verlaat die Kerk na

belydenisaflegging

– “They graduate out of church”

Page 5: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders
Page 6: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Wat is die ooreenstemmende faktore

by jongmense wat steeds betrokke

is in die kerk na belydenisaflegging?

Page 7: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Hoe gaan dit in ons huise

vandag?

• Wat het hierdie toestand

veroorsaak?

• Wat kan die kerk doen om hierdie

probleem aan te spreek?

Page 8: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Wie het die grootste invloed op

geloof?

• Ma - 41 %

• Pa - 19 %

• Vriende - 10%

• Volw. buite k 10%

• Ds. - 8%

• Volw binne k 7%

• Ouma - 5%

Page 9: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Hoe lyk die geloofslewe in die

ouerhuise vandag?

• Geloofsgesprekke met kinders: 13%

• Geen geloofsgesprekke: 59,32%

• Gesinne lees gereeld Bybel: 6,89%

• Gesinne lees nooit Bybel: 68,96%

• Gesinne doen diens: 50%

• Gesinne doen nooit diens: 50%

• Gesinne bid saam: 8,47%

• Gesinne bid nooit saam: 74,57

Page 10: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Hoe lyk die geloofslewe in die

ouerhuise vandag?

• Gesinne saam in erediens: 22,8%

• Gesinne nooit/ongereeld: 44,94%

• Geloofstorie hoor: P 32; M 44%

• Geloofstorie nooit hoor: P 68%; M 56%

• Sien ouers Bybel lees: P 18,64% M 27,57%

• Sien ouers nooit lees: P 57% M 35%

• Ouers lees Bybel/Kbybel: P 12% M 47%

• Ouers lees nooit B/Kb: P 24% M 5%

Page 11: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Ooreenstemmende faktore waar

jongmense sterk geloofs-ID het

• Waar die gesin gereeld saam Bybel gelees het

• Waar kinders gereeld pa sien Bybel lees het

• Waar gesin gereeld saam gebid het

• Waar gesin saam erediens bygewoon het

• Waar gesin gereeld saam met mekaar oor

geloofsake gepraat het

• Waar beide ouers hulle geloofstories gereeld

gedeel het.

Page 12: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Ooreenstemmende faktore waar

jongmense steeds betrokke sal wees

na Belydenisaflegging

• Waar kinders saam met ouers gereeld

eredienste bygewoon het

• Waar jongemense self ’n erediens bygewoon

het voor belydenisaflegging

• Waar beide ouers betrokke was in die kerk

• Waar die kerk ’n belangrike rol in die huis

gespeel het

Page 13: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Wanneer het ouers die grootste

positiewe invloed in hulle kinders

se lewens?

• Gesin gereeld saam Bybel lees

• Beide ouers gereeld vir kinders Bybel/Kind

gelees

• Waar beide ouers gereeld gesien is Bybel lees

• Waar gesin gereeld saam gebid het

• Waar gesin gereeld eredienste bygewoon het

• Waar beide ouers gereeld hulle geloofstories

gedeel het.

Page 14: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Bevindings

• Beslisde verband tussen ouermentoraat voor

belydenisaflegging en geloofsidentiteit na die

tyd.

• Beslisde verband ouerbetrokkenheid voor

belydenisaflegging en betrokkenheid van

jongmense na belydenisaflegging.

• Die kerk sal ouers weer moet insluit in

Jeugbediening

• Die kerk sal haar betrokkenheid by en

toerusting t.o.v. ouermentoraat aan ouers

kernbesigheid van jeugbediening moet maak.

Page 15: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Bevindings

• Die kerk sal ’n denkskuif moet maak

t.o.v. die huis.

Skuif weg van kerkgesentreerde- huis-

ondersteunende jeugbediening na ’n

huis-gesentreerde kerkondersteunende

bediening.

Page 16: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Geleefde geloof, wek/skep/vorm

geleefde geloof. Die kerk kan

nie die rol van die ouers

oorneem nie, die kerk moet ’n

ruimte skep waar ouers die

selfvertroue kry om geloof oor te

dra.

Page 17: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Hoe gaan dit met die

geloofsvorming in die huise in

julle gemeente vandag?

As die toekoms van die kerk

van huise afhang, wat

beteken hierdie inligting vir

die gemeente?

Page 18: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Dit bring ons by die rol

van die kerk in geloofsvorming

Page 19: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Wat dink jy is die doel van

jeugbediening?

Page 20: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Wat dink ouers is die doel van

jeugbediening?

Page 21: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders
Page 22: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders
Page 23: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders
Page 24: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Mark de Vries

Chasing

the wrong numbers

Page 25: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Ben Freudenburg

Page 26: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Ouers is die primêre persone wat

onderrig gee in die kerk en die familie

is die God gegewe instelling om

geloofsontwikkeling in kinders en

jongmense se lewens te fasiliteer en

om geloof van een generasie na ’n

volgende oor te dra.

Page 27: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Ou Paradigma

Kerk-gesentreerd Huis-ondersteunend

Page 28: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Nuwe Paradigma

Huis-gesentreerd Kerk-ondersteunend

Page 29: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

“One of the greatest challenges

facing the church is to determine

how we can equip the home to be

the primary place where faith is

nurtured through our existing

ministry structures.

– Mark Holmen

Page 30: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Bou nog ’n silo

Kerk met ’n familiebediening

Bedieninge

Baba

Kleuter Kinder Tiener

Jong volwasse

Manne

en

Vroue

Familie

Page 31: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Geloofsvorming Tuis

Kerk deur familiebediening

Bedieninge

Baba

Kleuter Kinder Tiener

Jong volwasse

Manne

en

Vroue

Geloofsvorming tuis

Misionêre bediening

Page 32: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Moenie ophou waarmee

julle besig is nie!!

Page 33: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders
Page 34: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders
Page 35: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Hoe lyk ’n bediening dan nou

prakties van gemeente kant af?

• Hou aan waarmee jy besig is

• Sluit aan by bestaande geleenthede

• Toerusting aan ouers en families

• Milestone-

bedieningsondersteuning

• Betrokkenheid by skole

Page 36: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders
Page 37: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Vat dit nou huis toe…

Page 38: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Toerusting aan ouers en

families • Doop

• Seën mekaar in die familie

• Gesinstafel – etentyd en hoe om as gesin saam Bybel te lees -

• Gebed en hoe om saam te bid

• Diensbaarheid as gesin en ’n familie diensprojek

• Ek en geld

• Geloofsmentorskap

• Ek en die gebruik van die rekenaar

• Verhoudings

• Gawekursus

Page 39: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Toerusting aan ouers en

families

Wat gebeur tydens so ’n byeenkoms?

1. Motiveer hulle – Beginsel uit Bybel, wys

hulle op hulle belangrike rol, hulle invloed

ens. – Wys miskien video-clip

2. Modelleer ’n geestelike gewoonte – Wys

hoe om dit met kinders te doen

3. Laat hulle oefen –

4. Neem-dit-huis-toe-materiaal

Page 40: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

'n Plek waar mense God se hart beleef!

Elke DAG in elke huis

A

B

C

D Bid oor hoogte- en

laagtepunte

Lees saam

die Bybel

Wat sê Bybel oor

Hoogte-en laagte

Page 41: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders
Page 42: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Leer ouers hoe om spesiale

tye te benut

• Reistye

• Tye van siekte

• Bed-toe-gaan-tye

• Etenstye

• Vakansietye

• Skep nuwe onthou-tye

• Een-tot-een-tye

Page 43: Geloofsvorming by kinders en jongmenseWanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? •Gesin gereeld saam Bybel lees •Beide ouers gereeld vir kinders

Selfde boodskap -

nuwe baadjie