gauteng provinsiale regering · ekonomiese ontwikkelingsdienste soos opvoeding, ... en veral ook...
TRANSCRIPT
Gauteng Provinsiale Regering
S BEGROTING UITGAWE S
Gautengse begroting-boekie 2009/2010
Dit is met trots dat ek hierdie begrotingsboekie bekendstel. Dit lei die einde van hierdie verkiesingsiklus in en omvatdie belangrike geleenthede wat ‘n nuwe begroting bied. Die laaste jaar van die 2004-09 politieke termyn
loop volgende maand ten einde. Daaromis dit noodsaaklik dat die Provinsie oor die tydperk besin. Ons inwerkingstelling van beleidstandpunte en -planne was ‘n sukses omdat fondse strategies toegewys is om ‘n direkte uitwerking op mense se lewens te hê.
Oor die medium termyn van 2009 sal die begrotingsraamwerk steeds op die be-haling van kort- en langtermyn-doelwitte klem lê, asook op lewering van gehalte dienste wat Gauteng se inwoners se lewens sal verryk.
Wat die bestedingsprioriteite betref, word heelwat middele toegewys aan sosio-ekonomiese ontwikkelingsdienste soos opvoeding, gesondheid en vervoer. Sulke dienste is noodsaaklik vir almal in die Provinsie, en veral ook aan mense met lae verdienste en werkloses. Hierdie dienste dra by tot werkskepping en die vermind-ering van armoede deur programme soos die Program oor uitgebreide openbare werke, deur die oprigting en onderhoud van skole en gesondheidsplekke en danksy groot projekte soos die Gautrain. Die Provinsie het ook fondse beskikbaar gestel vir die Wêreldstadstreek Akademie, vir vaardigheidontwikkeling wat doeltreffende dienslewering sal verseker.
Hierdie boekie omvat kortliks van die bestedingshoogtepunte vir die 2009 medi-umtermyn-bestedingsraamwerk. Die inligting is eenvoudig vervat sodat mense van die begroting bewus kan word en kan begryp, om die proses deursigtig te maak en toerekeningsvatbaarheid van instellings te bevorder.
Ons is oortuig dat die 2009/10-begroting ‘n plan omvat vat wat die Provinsie se belangrikste uitdagings die hoof sal help bied. Ons vertrou dat hierdie boekie vir u sal help om die begroting beter te verstaan.
Mandla NkomfeLUR vir Finansies en Ekonomiese Sake
Wat is ‘n begroting?
‘N begroting is ‘n finansiële beplanningshulpmid-del wat aandui waarop die beperkte mid-dele bestee gaan word. Die begroting maak
dit moontlik om uitsette te koördineer en hulpbronne op gebiede aan te wend wat dit nodig het om die vooraf bepaalde doelwitte te behaal.
Om ‘n begroting op te stel, vereis dat die bestuur vooruit beplan, prestasie voortdurend dophou en die nodige aanpassings maak ten einde die doelwitte te bereik.
Deur hierdie begroting bekend te maak, bevorder ons toegang tot inligting. Ons moedig die publiek aan om dit in die komende maande te gebruik as maatstaf om die regering se prestasie te meet.
Hierdie boekie verduidelik Gauteng se begroting vir die finansiële jaar 1 April 2009 tot 31 Maart 2010.
Mandla NkomfeLUR vir Finansies en Ekonomiese Sake
Gauteng Treasury
2 • Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008
Wat is die Provinsiale prioriteite ?
n Om Gauteng te omskep in ‘n stad-streek wat met die res van die wêreld kan kers vashou
Bevordering van werkskeppingsektore, ve-•ral dié van vervaardiging, die tersiêre sek-tor, ICT-infrastruktuur en -dienste, toerisme, navorsing en ontwikkeling, kreatiewe bed-rywe, die sektor van mededingende sport, sake rondom die 2010 FIFA Wêreldbeker, landbou, en eenvormige sektorstrategieë oral in die regering.Aanvullende strategieë vir welvaartskep-•ping deur KMMO’s, swart bemagtiging en bedrywe wat deur vroue en jongmense in belangrike ekonomiese sektore besit word.Belegging in strategiese ekonomiese •infrastruktuur, waaronder ‘n geïntegreerde vervoerstelsel.Bevordering van Gauteng se mededin-•gende voordele deur verbeteringe in die sektor van logistiek en vragvervoer en alomvattende dienste vir besighede te ontwikkel.Volhoubare ontwikkeling deur in die ener-•giebehoeftes van ‘n volhoubare ekonomie en maatskaplike ontwikkeling te voorsien.Inwerkingstelling wat die Wêreldstadstreek-•plan (GCR).
n Inwerkingstelling van Gauteng se maatskaplike ontwikkelingstrategie
Inwerkingstelling van ‘n geïntegreerde •
armoedebekampingspakket wat dienste aan die armstes in die provinsie lewer wat hulle die nodigste het.Beskerming van kwesbares, waaronder •kinders, deur die Bana Pele-program in werk-ing te stel en die Strategie oor Vroeë Kin-derontwikkeling van stapel te laat loop.Vestiging van volhoubare nedersettings, deur •informele nedersettings te formaliseer en op te gradeer, en maatskaplike infrastrukture daar te stel.Bevordering van veiliger gemeenskappe •danksy verbeterde regstoepassing en maatska-plike misdaadvoorkoming.Voorsiening van gehalteopvoeding deur beter •toegang en gelykheid te bevorder, die GCR se gebalanseerde kurrikulums van stapel te laat loop, en die prioriteitvaardighede-projek in werking te stel.Voorsiening in gehaltegesondheidsorg, waar-•onder die lewering van bepaalde minimum dienste by staatsgesondheidsinstellings, die inwerkingstelling van ‘n elektroniese gesond-heidsinligtingstelsel, aktiewe toepassing van maatreëls wat swak gesondheid voorkom en werkers binne die gemeenskap se gesondheid te verbeter.Die bevordering van sosiale kohesie deur ‘n •raamwerk te ontwikkel en ‘n plan.Verbetering van openbare veiligheid en maat-•skaplike misdaad-voorkoming.
n Uitbou van kapasiteit en organisa-sie van die staat
Ontwikkeling van die nodige vaardighede •en kapasiteit binne die staatsdiens, waar-onder die integrasie van provinsiale mense-hulpbronontwikkeling- (HRD) projekte en die oprigting van ‘n GCR-Akademie. Om die Gautengse HRD-strategie in werking •te stelOm kapasiteit vir navorsing, ontwikkeling en •innovasie te bevorderOm integrasie, koördinasie en gesamentlike •beplanning te bevorderFinalisering van die ondersoek na die hui-•dige bestuursmodel, waaronder magte en funksies.Finalisering van ‘n monitering-en-evaluasier-•aamwerk en -stelsel vir die hele regering.Verbetering van dienslewering•Prioriteit verleen aan geteikende groepe, •waaronder gestremdes, vroue en die jeugUitbou van demokrasie•Proaktiewe, geïntegreerde kommunikasie•Bevordering van gesonde bestuur deur •teenkorrupsie- en etiese raamwerke en pro-gramme
Vanuit watter bronne word fondse verkry?
TOTale brUTO InkOmsTe r59.439 miljard
Nasionale toewysing Provinsiale inkomste
TotaleBillikheidsaandeelVoorwaardelike toelaesAnder: Gautrain
r56.448 miljard (95%) R38.897 miljard (69%) R13.551 miljard (24%) R4.200 (7%)
R3.035 miljard (5%)
Regstreekse kostes (R44.553 miljoen)
RR
Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008 • 3
Voorwaardelike Toekennings
Bronne van provinsiale inkomste
ander voorwaardelike toekennings R923 miljoen
Gautrain snelspoorverbinding R2.608 miljard
nasionale Tersiêre Dienste-toekenning R2.328 miljard
Omvattende mIV/Vigstoekennin R761 miljoen
Hospitaalvernuwings-toekenning R755 miljoen
Provinsiale InfrastruktuurtoekenninR770 miljoen
Geïntegreerde behuisings- en menslike nedersetting-ontwikkelingstoekenningR3.187 miljard
TOTale VOOrWaarDelIke TOekennInGsbeGrOTInGr13.351 miljard
RRToekenning vir openbare vervoerwerksaamhede R1.404 miljard
Opleiding en ontwikkeling van gesondheidsberoepe R615 miljoen
PasiëntefooieR354 miljoen(11.7%)
belasting op dobbelary en weddenskappeR594 miljoen (19.6%)
ander bronne R475 miljoen(15.7%)
Voertuiglisensies R1.612 miljard(53%)
RRPrOVInsIale
InkOmsTer3.035 miljard
4 • Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008
Uiteensetting volgens ekonomiese klassifikasie Besonderhede van oordragte
Hoe word fondse onderling aangewend?Uiteensetting volgens funksies
Vir watter doel word fondse aangewend?
TOTale beGrOTInGr55.259 miljard
Departmente van maatskaplike Ontwikkeling R1.936 miljard (3.5%)
Gesondheid R16.590 miljard (30%)
OnderwysR18.987 miljard (34.4%)
anderR4.147 miljard (7.5%)
Openbare Vervoer, Paaie en WerkeR9.842 miljard (17.8%)
behuising R3.757 miljard (6.8%)
RR
TOTale beGrOTInGr55.259 miljard
lopende betalingsR39.134 miljard
Oordragte en subsidiesR13.592 miljard
betalings vir kapitaalbatesR2.533 miljard
RR
Oordragte na munisipaliteiteR533 miljoen
Oordragte na HuishoudingsR3.541 miljard
Oordragte na nWI’sR3.048 miljard
ander oordragteR6.470 miljard
OOrDraGTer13.592 miljard
RR
Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008 • 5
Infrastruktuursbesteding volgens departemente
Getal personeel per departement
PersOneel beGrOTInGr25.639 miljard
Departmente van maatskaplike Ontwikkeling R648 miljoen (2.5%)
Gesondheid R9.037 miljard (35.2%)
OnderwysR13.859 miljard (54.1%)
anderR1.358 miljard (5.3%)
Openbare Vervoer, Paaie en WerkeR493 miljoen (1.9%)
behuising R244 miljoen (1%)
RR
TOTale beGrOTInGr12.610 miljard
Departmente van maatskaplike Ontwikkeling R155 miljoen (1.2%)
Gesondheid R1.561 miljard (12.4%)
OnderwysR755 miljard (6%)
Openbare Vervoer, Paaie en WerkeR6.707 miljard (53.2%)
behuising R3.432 miljard (27.2%)
RR
6 • Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008
Waar het ons besteding verhoog?
Spesiale Projekte 1 Spesiale Projekte 2
DinokengR40 miljoen
Padveiligheids ProjekteR38 miljoen
alexandra Hernuwings ProjekR195 miljoen
Cradle of HumankindR32 miljoen
GPG DistrikR244 miljoen
Provinsiale IT-Infrastruktuur (e-Governance)R100 miljoen
GautrainR5.213 miljard
TOTale beGrOTInGr5.862 miljard
RR
Top 20 noodsaaklike Dorpsontwikkelings ProjekteR50 miljoen
Gauteng ekononiese DryfkragR136 miljoen
TOTale beGrOTInGr1.038 miljoen
RR
Intelligente bestuursvervoer stelselR164 miljoen
agro-processing &agricultureR24 miljoen
Gauteng OnlineR350 miljoen
blue IQR314 miljoen
Departement begrotingaangesuiwer2008/09 r’000
Hoeveel beplan ons om vanjaar te bestee 2009/10r’000
met hoeveel het ons bestedingtoegeneem % r’000
Onderwys 16 677 714 18 987 053 13.8
Gesondheid 14 908 327 16 589 941 11.3
maatskaplike
Ontwikkeling1 741 619 1 935 797 11.1
behuising 3 187 289 3 757 410 17.9
Openbare Vervoer 7 699 441 9 841 890 27.8
Gemeenskapsveiligheid 364 458 345 475 (5.2)
Plaaslike regering 315 020 238 858 (24.1)
ander Departemente 3 559 363 3 562 697 0.09
Totale besteding: GPr 48 453 231 55 259 121 14
Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008 • 7
2011/12
R Duisend
Nuwe infrastruktuurbates
Bestaande infrastruktuurbates Totale infrastruktuur
volgens departement
Onderhoud en herstelwerk
Opgradering en
byvoegings
Rehabilitasie en herinrigting
Gesondheid 1 352 095 605 926 46 201 201 523 2 205 745
Onderwys 606 952 55 406 136 961 217 400 1 016 719
Departmente van Maatskaplike Ontwikkeling
111 525 25 519 2 380 139 424
Behuising 3 374 630 448 020 592 431 4 415 081
Openbare Vervoer, Paaie en Werke
2 188 230 367 566 1 209 523 3 765 319
Totale infrastruktuur volgens kategorie
7 633 432 1 502 437 1 987 496 418 923 11 542 288
Toewysing onder kategorieë vir infrastruktuur-besteding
Toewysing onder munisipale gebiede Toegang tot inligting
2009/10
R Duisend
Nuwe infrastruktuurbates
Bestaande infrastruktuurbates Totale infrastruktuur
volgens departement
Onderhoud en herstelwerk
Opgradering en
byvoegings
Rehabilitasie en herinrigting
Gesondheid 928 915 423 282 43 146 165 223 1 560 566
Onderwys 535 376 46 859 145 193 27 282 754 710
Departmente van Maatskaplike Ontwikkeling
129 900 24 420 1 100 155 420
Behuising 2 346 035 459 714 626 337 3 432 086
Openbare Vervoer, Paaie en Werke
5 335 458 327 450 1 044 569 6 707 477
Totale infrastruktuur volgens kategorie
9 275 684 1 281 725 1 860 345 192 505 12 610 259
2010/11
R Duisend
Nuwe infrastruktuurbates
Bestaande infrastruktuurbates Totale infrastruktuur
volgens departement
Onderhoud en herstelwerk
Opgradering en
byvoegings
Rehabilitasie en herinrigting
Gesondheid 1 171 299 552 915 41 797 197 218 1 963 229
Onderwys 560 326 51 970 85 793 190 050 888 139
Departmente van Maatskaplike Ontwikkeling
75 570 25 510 33 430 134 510
Behuising 2 819 780 447 714 592 337 3 859 831
Openbare Vervoer, Paaie en Werke
2 465 771 358 586 1 293 613 4 117 970
Totale infrastruktuur volgens kategorie
7 092 746 1 435 605 2 046 970 387 268 10 963 679
01,000,0002,000,0003,000,0004,000,0005,000,0006,000,0007,000,0008,000,0009,000,000
10,000,000
2009/10 2010/11 2011/12
New infrastructureassetsMaintenance andrepairUpgrading andadditionsRehabilitation andrefurbishment
naam van munisipaliteit 2009/10 2010/11 2011/12
kategorie a 4 633 757 5 354 842 5 552 581
City of Johannesburg 1 901 512 2 240 055 2 475 215
City of Tshwane 787 781 893 765 805 658
Ekurhuleni 1 944 464 2 221 023 2 271 708
kategorie b 347 166 333 783 83 719
Randfontein 14 102 6 413 4 297
Nokeng Tsa Taemane 8 000
Kungwini 414 455 500
Lesedi 11 145 8 177 2 357
Emfuleni 23 316 14 285 1 909
Midvaal 12 000
Mogale City 278 190 304 453 74 655
kategorie C 1 432 659 1 988 001 2 260 890Metsweding 163 325 225 677 166 262
Sedibeng 557 961 730 408 976 104
West Rand 711 373 1 031 917 1 118 524
Insfrastruktuurbesteding met munisipaliteite
6 398 249 7 671 792 7 896 689
Verskillende 129 867 121 090 171 071
Gautrain 5 212 691 2 430 660 2 188 230
Niegevind 869 453 739 047 1 286 297
Totale infrastruktuur vol-gens kategorie 12 610 260 10 963 679 11 542 288
0
500,000
1,000,000
1,500,000
2,000,000
2,500,000
2009/10 2010/11 2011/12
City ofJohannesburgCity of Tshwane
Ekurhuleni
Mogale City
Metsweding
Sedibeng
West Rand
Bedrog en korrupsie Tolvrye nommer:
0800 600 933
Skakel ons asseblief indien u enige inligting ten opsigte van bedrog en korrupsie het:
Gauteng Provinsiale Regering
Besoek ons webwerf bywww.treasury.gpg.gov.za
Kommentaar op die begroting is welkom en kan gestuur word aan:
Gauteng Tesourie Fisiese adres:Main str. 94 Matlotlo Huis Marshalltown
2107
Gauteng Tesourie Posadres: Privaatsak X12 Marshalltown
2107
Telefoon no: (+2711) 355 8259 (+2711) 355 8631 (+2711) 355 8733Faks no: (+2711) 355 8226Epos: [email protected]
Toewysing onder kategorieë vir infrastruktuur-besteding
8 • Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008