eversdal primary school | primary school - 05 · 2017. 2. 14. · charity school shoe project if...
TRANSCRIPT
Ok
EVERJAS
Mondays/Maandae: 07:30 - 09:00 & 13:00 - 14:30
TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR:
LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT
UIT DIE KANTOOR / FROM THE OFFICE
Dear Parents / Geagte Ouers
Ek wil graag vir elkeen van ons ouers, kinders,
personeel en vriende van Eversdal ‘n baie gelukkige
Valentynsdag toewens. Ons weet dat baie mense
verskillend oor dié dag voel en die dag as
kommersieël, vals en as ‘n geldmaakstorie afmaak.
All this is possibly true, but, if it takes a special day for
us to rejoice in love and to tell someone dear to us that
we love them, it is surely worth it. Our Evers are
dressed up in red and white today and will celebrate
love. Tell someone that you love them – even if its
only your dog or cat.
Dié briefie val verlede week in ons e-pos en ek wil dit
graag met u deel. Dit is miskien gepas:
“Beste Meneer Arangies, Bestuur, Personeel en
my kinders se huidige onderwysers,
Ek het vanoggend dit net op my hart om ‘n baie kort boodskap te stuur en net te sê BAIE DANKIE vir ALLES wat julle vir ons kinders doen. Ek het vanoggend ‘n traan in my oog, want SOOO baie ouers waardeer ontsettend BAIE wat jul doen, maar sê dit nie. Almal is vinnig om kritiek te lewer as iets fout gaan en dan te kommunikeer, MAAR vanoggend sê ek dankie en ek sê dit namens BAIE ouers.
Die grondslagfase interhuis atletiekbyeenkoms,
gister namiddag se krieket vir die grondslagfase
– al die moeite met die verskillende ‘stasies’ vir
die kinders.
05
Die senior seuns wat so netjies gelyk het in wit
en so mooi die kleintjies gehelp het.
Ons skoon skool wat vyfster fasiliteite het en
die gronde wat in ‘n puik toestand is.
Al die geleenthede wat ons kinders kry – ek
kan heeldag skryf. ‘n Uitstekende nasorg
waar ek my kinders met ‘n geruste hart,
daagliks kan los as ek moet werk.
BAIE DANKIE EN HOU AAN MET JUL GOEIE
WERK. Dit word opreg waardeer en raak
gesien.
Vriendelike Groete
……..”
Our staff appreciates these comments of
recognition and it encourages all of them to work
harder and smarter to provide the best possible
opportunities for our EVERS.
We also have many opportunities in which to
thank our parents. We have communicated the
importance of our expanded ART programme
and the introduction of a full-time art teacher
(Mrs Botha) in the Foundation Phase. We are in
the process of upgrading and re-fitting our new
art room. We replaced all our wash basins and
were in need of new surfaces between the wash
basins.
We want to thank Mr Nic Thomatos (a new
Grade 1 parent) for installing and donating all the
stainless steel counter tops in the art
classrooms. This is a VERY generous donation.
Ons het gisteraand ‘n proeflopie gedoen met ‘n
elektroniese instrument (In NewsFeed en
Facebook) waarmee ons in die toekoms ‘n paar
meningsopnames kan doen. Baie dankie vir die
ouers wat daarop gereageer het.
Aan die begin van die jaar neem dit maar so ‘n
tydjie vir ons onderwysers en kinders om ‘n
gemaklike ritme in die klaskamer te vestig. Die
skool is nou al ‘n hele maand aan die gang en ons
sal ook nou meer begin fokus op die algemene
dissipline in die klaskamers. Dit is belangrik dat
ons kinders in ‘n nuwe onderwysstelsel gemaklik
in die klaskamer kan kommunikeer en dat ons
goeie deelname in die klaskamer het. Dit gaan
gepaard met ‘n “woeliger” atmosfeer in die
klaskamer. Ons verwelkom dit, maar ons wil ook
seker maak dat daar goeie orde is.
Some of the learners will test their teachers, but
the classrooms will be managed in such a
manner that order will be maintained at all times.
There will be a stricter response to bad
behaviour and a steady stream of “code of
conducts” being sent home.
Die woord BOELIE word deesdae baie gebruik.
Dit is egter nie altyd ‘n eenvoudige geval van
waar een maatjie ‘n ander stamp of slaan nie.
Boeliegedrag neem baie vorme aan en een van
die mees subtiele vorme van boeliegedrag, is
kinders wat maats verbaal boelie.
Ons het weer meer bewus geword van hierdie
verskynsel en is in die proses om ‘n nuwe praktyk in
werking te stel. Ons sal binnekort meer duidelik
hieroor kommunikeer. In hierdie stadium word alle
gevalle of aantygings van boeliegedrag op ‘n
databasis geregistreer en sal ons mettertyd gevalle
baie beter kan identifiseer. Dikwels word kinders ook
valslik beskuldig van boeliegedrag is heelwat gevalle
van fisiese boeliegedrag is ‘n reaksie op verbale
teistering.
One month has passed by quickly and half of the first
term is behind us. May you have a wonderful week.
Kind regards
SIGNED ELECTRONICALLY: H. ARANGIES EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER 2017-02-14
BRIEWE WAT DIE EVERFOKUS VERGESEL / LETTERS
ACCOMPANYING THE EVER FOCUS:
OUERONDERSTEUNINGSWERKSWINKEL / PARENT
SUPPORT WORKSHOP
SKATTEJAGBRIEF / TREASURE HUNT LETTER
AANDAG ALLE ADVERTEERDERS
Eversdal vier Valentynsdag
BELANGRIKE DATUMS:
IMPORTANT DATES:
14 Feb. No swimming practise
15 Febr. Assessering: Gr. 4 & 6 – Huistaal
Assessering: Gr. 5 & 7 - Wiskunde
Chas Everitt Swemgala
Tennisligawedstryde: Sien onderaan
Krieketwedstryde: o/11-spanne
Geen swemoefening a.g.v. swemgala
Mountain Bike Information Evening – Jack van
Renen Hall – 18:00
16 Feb No Sport Practises due to Coaches Clinic
Cricket matches: u/13 Teams
Cricket matches: u/9 Teams
Parent Support Workshop: Oink – 18:30
17 Febr. Gr. 1 Mammasaal
Assessering: Gr. 4 & 6 – Add. Tale
Assessering: Gr. 5 – Huistaal
Assessering: Gr. 7 – Geskiedenis
Netbalproewe: o/12 & o/13 14:30 – 16:00
18 Feb Metro North Athletics
Eikestad Mini Cricket Tournament u/7 - u/9 A&B
Teams
20 Febr. Krieketwedstryde: o/10-spanne
21 Feb Swimming: Kenridge Senior Relay Gala
LOYALTY CARDS
MY SCHOOL, MAKRO CAPE GATE, SPECTRA
Please keep using your loyalty cards! The
income from these cards helps build and uphold
this wonderful school - and the beauty of it all is
that it does not cost you a cent – all you need to do,
is to swipe your card! Remember that you can link
your My School card to Tafelberg Furnishers as
well.
BL TUSSENVERKIESING /SGB BY ELECTION
Neem asb. vroegtydig kennis dat daar 'n BL
Tussenverkiesing sal plaasvind op 21 Februarie 2017
om 18:30. Met die bedanking van mnr. Gustav Geyer,
aangesien sy dogter in 2016 in Gr. 7 was, bestaan
daar nou 'n vakature op die Beheerliggaam. U mag 'n
ouer nomineer op die voorgeskrewe nominasievorm,
wat vanaf 8 Februarie by die skool beskikbaar sal
wees. Nominasies sluit 24 uur voor die aanvang van
die vergadering op 21 Februarie. U mag ook op die
aand van die vergadering persone nomineer. Indien
die vereiste 15% kworum van stemgeregtigde ouers
nie teenwoordig is nie, sal daar 'n volgende
vergadering op 23 Februarie 2017 gehou word, waar
'n kworum nie benodig word nie.
Please take note that a SGB By Election will take
place on 21 February 2017, commencing at 18:30. A
vacancy has become available with the resignation of
Mr Gustav Geyer, who had to resign due to his
daughter’s completion of her Gr. 7 school year in
2016. You may nominate a parent, using the
prescribed nomination form which will be available
from Wednesday, 8 February, at the school.
Nominations close 24 hours before the meeting. You
may also nominate a candidate at the meeting. If the
required 15% quorum of parents, who need to attend,
is not reached, a follow up meeting will be held on 23
February 2017, where a quorum is not required.
CHARITY SCHOOL SHOE PROJECT
If your child has outgrown his/her school shoes, please send them to school, from now till the end of the 1st term 2017. Mrs Maryke van Wyk will be collecting used school shoes for children in
need.
------------------------------------------------------
GR. 7 ROEITOER 2017
26-30 April 2017
Al die Gr. 7 & 6 leerders word uitgenooi na 'n
vakansietoer in Namibië waar ons vir vier dae op
die Oranjerivier gaan roei. Come and enjoy this
educational adventure. There will be rowing,
exploring and camping under the stars. Daar is
net plek vir 40 leerders. For more information,
contact Mr Burger: [email protected]
.
------------------------------------------------------
OUERDAGBOEK / PARENT DIARY
Dinsdag, 14 Februarie 2017:
Geen swem a.g.v. swemgala op Woensdag, 15 Februarie Wednesday, 15 February 2017:
No swimming practises due to Swimming Gala Chas Everitt Swimming Gala
u/11 Cricket matches
Tennis Matches
Mountain Bike Information Evening – Jack van Renen Hall – 18:00
Donderdag, 16 Februarie 2017:
o/9 Krieketwedstryde
o/13 Krieketwedstryde
Geen sportoefeninge weens afrigtingsklinieke. Wedstryde gaan wel voort.
Friday, 17 February 2017:
Netball Trials: u/12 & u/13 from 14:30 – 16:00
Saterdag, 18 Februarie 2017
Eikestad Mini Kriekettoernooi o/7 – o/9 A & B spanne
Metro Noord Atletiek
Monday, 20 February 2017:
u/10 Cricket matches
Please note:
Gr. 1 & 2 Swimming Skills this week: Girls during school time, boys to partake in swimming practises after school,
according to the extra-mural programme. This is not compulsory.
Krieketwedstryde / Cricket Matches:
o/9A 16 Februarie Bastion Tuis
B 16 Februarie Bastion Tuis
C 16 Februarie Bastion Tuis
D 16 Februarie Bastion Tuis
E 16 Februarie Bastion Tuis
u/10A 20 February Panorama Away
B 20 February Panorama Away
C 20 February Brackenfell Away
D 20 February TBC TBC
o/11A 15 Februarie Gene Louw Weg
B 15 Februarie Gene Louw Weg
C 15 Februarie Brackenfell Weg
u/13A 16 February Reddam House D’ville Away
B 16 February Saffier Away
C 16 February Panorama Away
D 16 February Wolraad Woltemade Away
OUERDAGBOEK / PARENT DIARY
TENNISWEDSTRYDE: WOENSDAG, 15 FEBRUARIE
SPAN
LIGA
OPPONENT
TUIS/WEG
SEUNS O/13A A CURRO A WEG
O/13B B DURBANVILLE D WEG
O/13C C PANORAMA B WEG
O/13D D DURBANVILLE F EVERSDAL KLUB
DOGTERS O/13A A CURRO A WEG
O/13B C MIKRO B WEG
O/13C C GENE LOUW C EVERSDAL KLUB
GEMENG O/13A E BELLPARK WEG -
CHRISMAR
O/13B E BRACKENFELL STELLENBERG
SEUNS O/11A B1 BYE BYE
O/11B B2 BYE BYE
O/11C C1 BYE BYE
O/11D C2 GENE LOUW D STELLENBERG
DOGTERS O/11A B DURBANVILLE A EVERSDAL KLUB
O/11B B BYE BYE
O/11C C1 BYE BYE
O/11D C2 KENRIDGE C WEG – BANE BY
KENRIDGE
SWEMBAD
8 FEBRUARIE 2017
TENNISUITSLAE: 8 FEBRUARIE 2017
OUERDOM SEUNS/DOGTERS TELLING
VIR
EVERSDAL
TELLING EN VS. WEDSTRYD GEWEN
DEUR
0/11A DOGTERS 4 – 2
(vir B-Span)
EVERSDAL 0/11B EVERSDAL 0/11B
0/11D DOGTERS 3 1 (BRACKENFELL) EVERSDAL
0/14B DOGTERS 6 0 (KENRIDGE) EVERSDAL
0/11A SEUNS 6 0 (DURBANVILLE) EVERSDAL
0/11B SEUNS 3 3 (DURBANVILLE) GELYKOP
0/11C SEUNS 3 3 (GELYKOP) GELYKOP
0/13A SEUNS 5 1 (GENE LOUW) EVERSDAL
0/13B SEUNS 6 0 (KENRIDGE) EVERSDAL
0/13C SEUNS 5 1 (VREDELUST) EVERSDAL
0/13D SEUNS 3 3 (PANORAMA) GELYKOP
0/13
GEMENG
GEMENG 2 1 (EVERSDAL B) EVERSDAL A
LUKAS POTGIETER ATLETIEK UITSLAE
o/7 Dogters Tatiana Thomatos 80m – 1ste
o/11 Seuns Cohen Williams 80m – 1ste
Daniël Peters 70m Hekkies – 3de
o/12 Seuns Dejean Tolmie 75m Hekkies – 2de
80m – 3de
o/13 Dogters Chanzelle du Plessis Verspring – 2de
Janike Smith 75m Hekkies – 2de
Anchen Truter Hoogspring – 3de
o/13 Seuns Gideon Anderson 600m – 1ste
Obinna Kabady Verspring – 2de
KRIEKETUITSLAE:
o/10A wen teen Elkanah House
o/10B wen teen Excelsior
o/10D wen teen Gene Louw
o/11B wen Meridian Pinehurst
o/13A wen teen Kings College
o/13B wen teen Kings College
Sponsorship:
Eversdal Primary School still requires sponsorships for the following events and we would appreciate your assistance to
recruit sponsors.
Mini-Cricket Day u/7 - u/9 C - E teams: Fri, 24 February 2017
Eversdal u/9 Rugby Tournament: Tue, 9 May 2017
Eversdal u/10A Netball Tournament: Thu, 11 May 2017
Eversdal Gr. 3 Tennis Tournament: Fri, 13 October 2017
Eversdal u/10 Six-a-Side Cricket Tournament: Mon, 6 November 2017
We also require a sponsorship for the clothing of our school's golf team, for the annual Inter-Schools event.
Please contact Mrs Salomina du Plessis at [email protected] if you are able to assist.
ALGEMENE SPORTNAVRAE / GENERAL SPORT
ENQUIRIES:
CONFIDENTIAL AND MORE SPECIFIC ENQUIRIES.
PLEASE DIRECT TO:
Mrs Salomina du Plessis (Head of Sport)
082 766 1953