eredienste - geloofsentrum universitas · retief is met verlof tot 25 november. gebedsgeleentheid:...

4
18 November 2018 Groeigoggas 1 (2-4 jaar) in die Grot by Renché en Tomé. Groeigoggas 2 (Gr. R en Gr. 1) in die Grot by Amanda. Unikids Gr. 2-6 in die Oppersaal. Gr. 2 maak klaar direk na die erediens. Unikidsles op webwerf. Senior Kategese (Gr. 8-10) na die erediens by Annel (ouditorium). Belydenisklas: Belydenisklas, Sondagoggend na die erediens. Rikus: 0731069776 Gr. 7 - in die kantoor na die erediens. BAIE WELKOM!! Welkom aan elke kind van die Here wat as deel van die geloofsfamilie hier saam aanbid. Vir meer inligting en inskakeling, besoek die dames van die gasvryheid na die ere- diens langs die koffiewinkel. En kom drink ’n koppie koffie/tee! EREDIENSTE 08:40 Orrelvoorspel 09:00 Oggenddiens Japie Marais Teks: Fil. 4: 6-9 Tema: Die ritme van vrede. Unikids-erediens Kerssangdiens-oefening 18:00 English Service Zilke Mahabeer Scripture: 2 Samuel 6: 1-19 Theme: With singing and dancing. Deurkollekte: Kinderhuis __________________________________ Volgende Sondag: 09:00 KERSSANGDIENS 18:00 Rikus Botha Ds. Retief is met verlof tot 25 November.

Upload: others

Post on 13-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: EREDIENSTE - Geloofsentrum Universitas · Retief is met verlof tot 25 November. Gebedsgeleentheid: Dinsdae tussen 13:15 en 14:00 by die kerk. ... Preez by 082 920 1907. Stel ons asseblief

18

No

ve

mb

er

2

01

8

Groeigoggas 1 (2-4 jaar) in die Grot by Renché en Tomé. Groeigoggas 2 (Gr. R en Gr. 1) in die Grot

by Amanda.

Unikids Gr. 2-6 in die Oppersaal. Gr. 2 maak klaar direk na die erediens.

Unikidsles op webwerf.

Senior Kategese (Gr. 8-10) na die erediens by Annel (ouditorium).

Belydenisklas:

Belydenisklas, Sondagoggend na die

erediens. Rikus: 0731069776

Gr. 7 - in die kantoor na die erediens.

BAIE WELKOM!!

Welkom aan elke kind van die

Here wat as deel van die

geloofsfamilie hier saam aanbid.

Vir meer inligting en inskakeling, besoek

die dames van die gasvryheid na die ere-

diens langs die koffiewinkel. En kom drink

’n koppie koffie/tee!

EREDIENSTE

08:40 Orrelvoorspel

09:00 Oggenddiens

Japie Marais Teks: Fil. 4: 6-9 Tema: Die ritme van vrede.

Unikids-erediens Kerssangdiens-oefening

18:00 English Service

Zilke Mahabeer Scripture: 2 Samuel 6: 1-19

Theme: With singing and dancing.

Deurkollekte: Kinderhuis

__________________________________

Volgende Sondag:

09:00 KERSSANGDIENS

18:00 Rikus Botha

Ds. Retief is met verlof tot

25 November.

Page 2: EREDIENSTE - Geloofsentrum Universitas · Retief is met verlof tot 25 November. Gebedsgeleentheid: Dinsdae tussen 13:15 en 14:00 by die kerk. ... Preez by 082 920 1907. Stel ons asseblief

Gebedsgeleentheid:

Dinsdae tussen 13:15 en 14:00 by die kerk.

Sondae-oggende om 08:00 in die kerk. Skakel Minette du

Preez by 082 920 1907.

Stel ons asseblief in kennis, indien daar enige lidmate siek, of

in die hospitaal is. Die hospitale stuur nie meer vir ons die

naamlyste nie, omdat hulle kragtens die wetgewing op die bes-

kerming van persoonlike inligting, dit nie mag beskikbaar stel

nie.

Siekes en meelewing:

Elna de Klerk, Tel 0824627745.

Hans van den Berg, Schönbrunn w/s 5, Jim Fouchélaan, Tel 0740786174.

Coryna Nothnagel, Paul Krugerlaan 115B, Tel 0844911088.

Baie geluk aan Paul en Marike du Toit. Hulle dogtertjie Lumari Kaylin is in

Suid-Korea op 7 November gebore. Baie geluk ook aan Ds. Retief, Karn, Paul en

Petra du Toit.

Mag die Here sy liefdevolle hand van sorg en heling oor jul hou.

Tiendemaand-insameling.

“Ons vertrou die Here om die kruike te

vul tot by die 550-merkie.”

Die tiendemaand staan nou op R409 725.

Baie dankie!

Page 3: EREDIENSTE - Geloofsentrum Universitas · Retief is met verlof tot 25 November. Gebedsgeleentheid: Dinsdae tussen 13:15 en 14:00 by die kerk. ... Preez by 082 920 1907. Stel ons asseblief

Huisbesoek:

Die leraars doen graag huisbesoek op versoek.

Skakel hulle gerus!

STUDENTE- EN JONGWERKENDE-SELGROEP:

Dinsdae 19:00 by die kerk. As jy nog ‟n student is of nog soos een

voel, kom en geniet dit saam met ons. Nooi jou vriende saam vir

lekker koffie, kuier en „n onvergeetlike reis deur die Woord. Indien daar enige

vrae is kontak vir Rikus by 073 106 9776.

Jonggetroude-selgroep:

Kontak Lourens Strauss by 0732073078.

Kerssangdiens: 25 November om 09:00

Belangrike inligting vir Sondag 25 November:

Kinders moet asseblief reeds om 08:30 in die oppersaal bymekaarkom.

Kleredrag: Denim, witterige hempie en kaalvoete. Moet asseblief nie geld

spandeer nie! Hempies met patrone of prentjie is 100% reg. Indien die

lang denim nie meer na die winter pas nie, is „n drie-kwart denim ook reg.

Geskenkie: Ons wil graag die opgewondenheid van kerstyd na ander

gesiggies versprei. Die Kinderhuis het gevra i.p.v. geskenkies hierdie jaar,

vir broodsmere soos grondboonbotter, konfyt, marmite, ens. Ons pleit dat

elke gesiggie vir ons die oggend van 25 November „n

broodsmeer saambring. Ons gaan hierdie “geskenkies”

deel maak van die diens.

Kersfees kom…Kersfees kom…

Page 4: EREDIENSTE - Geloofsentrum Universitas · Retief is met verlof tot 25 November. Gebedsgeleentheid: Dinsdae tussen 13:15 en 14:00 by die kerk. ... Preez by 082 920 1907. Stel ons asseblief

Preke is op die webwerf beskikbaar.

KANTOORINLIGTING

Gesels ook saam op Facebook. NG

Universitas.

Tel: 051 522 4911 E-pos [email protected]

Web www.universitasng.co.za

Preke is op die webwerf beskikbaar.

Dankoffers Bankbesonderhede vir Internetbetalings:

Absa Brandwag. Rek no.1570580066.

Tak 632005

Verwysing: Naam en Dankoffer

Tjeks moet asseblief uitgemaak word aan

Geloofsentrum Universitas.

Telefoonnommers

Leraars

Retief Botha 082 564 0830

André Oosthuizen 082 378 3081

Bertie Haasbroek 083 440 4955

Japie Marais 082 782 8834

Jeugwerkers

Zilke Mahabeer 071 491 6496

Renaldo Meyer 072 033 6782

Rikus Botha 073 106 9776

‘n Nuwe manier om jou dankoffer te gee!

Gebruik SNAPSCAN! (vanaf jou AppStore)

„n Veilige manier om kontantvry jou bydrae te gee is om

eenvoudig die toepassing (application) af te laai, jou

besonderhede in te vul en jou slimfoon te gebuik om „n

bydrae te gee. Volg die eenvoudige stappe om die

toepassing Snapscan te aktiveer.

Dit is heeltemal veilig en by Standard Bank geregistreer.

Orrellesse:

Enige person wat belangstel om orrellesse te neem, het nou die geleentheid

om dit op die Geloofsentrum se orrel te doen. Minimum vereistes: Graad 4

klavier. Lesse sal in Februarie 2019 in aanvang neem.Vir verdere inligting,

kontak Elza Vosloo by 082 200 4411.

Liewe gemeente

Baie baie dankie vir die oorweldigende reaksie met ons skoenboksprojek. Ons kan

nou by Yadehuis vir 23 vroue en 7 mans geskenke afgee. Ons beoog om Dinsdag 20

November om 10:00 by Yadehuis vir hulle iets te ete en te drinke te gee. Die huis is

in Jacobsstraat 32. Enige een is welkom. Vrydag 23 November om 09:30 is dit die

16 haweloses se beurt by die kerk. As daar mense is wat ongebruikte rugsakkies

het wat julle nie meer nodig het nie, gee dit asseblief in die loop van die week by

die kerk af. Ons kan dan vir elke hawelose ‟n rugsak gee om sy geskenk in te sit.

Dankie weereens. Annette Raath