energie - stellenbosch university...energie afkomstig van die verbranding van fossielbrandstowwe •...

10
Energie

Upload: others

Post on 28-Jan-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Energie

  • Energie

    • Kan nie geskepof vernietig word nie

    • Slegs van een vorm naander vorm omgesit

  • HernubareEnergiebronne

    SonWaterWindGeotermiesBiomassa

    • Voorraad onuitputlik• Minimum skade aan

    omgewing

  • Nie-Hernubare Energiebronne

    Olie GasSteenkool

    • Voorraad raak uitgeput

    • As dit eers verbrand is kan dit nie weer gebruik word nie

    • Verbranding van fossiel-brandstowwe stel kweekhuisgasse vry

  • • Wêreld seenergiebronne ishoofsaaklik afkomstig van

    nie-hernubare bronne soosolie, gas, steenkool

  • ModerneSamelewing

    Afhanklik van energieafkomstig van die verbranding van fossielbrandstowwe

    • Verbranding van fossielbrandstowwe stelCO2‘n kweekhuisgas vry

    • Vererger kweekhuiseffek

  • Totale Energievoorsiening in SA

    Totale Energievoorsiening in Suid Afrika (2004)

    Ru-Olie, 19.40%

    Kernkrag, 2.78%

    Gas, 1.61%

    Hidro, 0.06%Hernubaar,

    7.98%

    Steenkool, 68.18%

    SteenkoolRu-OlieHernubaarKernkragGasHidro

    Verw: Eskom 2004

    EnergieSlide Number 2Slide Number 3Slide Number 4Slide Number 5Slide Number 6Slide Number 7Slide Number 8Slide Number 9Slide Number 10