ek wil asb inteken op verskil / kanselleer asb my intekening op...

11
1 Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op Verskil Kontak ons by tel 012-440 6525; e-pos: [email protected] of kom besoek ons by Sinodehuis, Steve Bikostraat 125 (B), Sunnyside. Noordelike Sinode se facebook (http://www.facebook.com/noordsin) en twitter (http://www.twitter.com/noordsin) Kampterreine: Badseloop: Vir besprekings, kontak Francois Genis, (h)014-743 3110 of 082 852 9998, epos [email protected] Emmarentia Geldenhuys (AcaDeo): nuwe webwerf: www.egst.co.za Magaliesberg: Willem Rautenbach - 0717916039 of [email protected] of Facebook by https://www.facebook.com/magaliesbergjeugkamp/ 5 Mei 2017 Nr 17/2017 Sinodale nuus Taakspan: Missionale gemeentes Persone wat belangstel om op dié taakspan te dien, word vriendelik uitgenooi om met Chris Harris (Taakspanleier) te skakel by 082 335 1155 of [email protected]. Sinodale bydraes In opdrag van die SDR is daar tans ‘n taakspan wat die huidige stelsel van sinodale bydraes ondersoek. Persone wat graag insette in dié verband wil lewer kan gerus die leier van die taakspan, Rehan Rheeder, kontak by 083 288 7756 of [email protected]. Bybel-lees met ‘n verskil Die volgende byeenkoms vind op 9 Mei 2017 om 11:00 by Blue Crane Restaurant plaas. ** Skriflesing: Psalm 31 ** Navrae: Kobus Myburgh (083 227 7185) of Fanie Cronjé (083 415 1452) Skrifinterpretasie en Skrifgesag: Konferensie aangebied deur Noordelike Sinode in samewerking met Excelsus. Sprekers: Andries Kritzinger, James Kirkpatrick en André van Niekerk Die volgende byeenkoms: 27 Julie 2017 te Brits ... Teken solank die datum aan! Volledige inligting volg later. 6 VBO-punte word verdien! [Kliek hier vir die program] Navrae: Fanie Cronjé, 083 415 1452 Kollega nuus Baie geluk... EJ Leach (Waverley-Oos) en Sané met hul huweliksbevestiging. Sané is die dogter van Chris Lötter (vroeër leraar van Waverley).

Upload: others

Post on 11-Apr-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op …noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/... · 2018-02-05 · 2 Beroepe Louis Fourie (Valhalla) se

1

Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op Verskil

Kontak ons by tel 012-440 6525; e-pos: [email protected] of kom besoek ons by Sinodehuis, Steve Bikostraat 125 (B), Sunnyside.

Noordelike Sinode se facebook (http://www.facebook.com/noordsin) en twitter (http://www.twitter.com/noordsin)

Kampterreine:

Badseloop: Vir besprekings, kontak Francois Genis, (h)014-743 3110 of 082 852 9998, epos [email protected]

Emmarentia Geldenhuys (AcaDeo): nuwe webwerf: www.egst.co.za

Magaliesberg: Willem Rautenbach - 0717916039 of [email protected] of Facebook by

https://www.facebook.com/magaliesbergjeugkamp/

5 Mei 2017

Nr 17/2017

Sinodale nuus

Taakspan: Missionale gemeentes

Persone wat belangstel om op dié taakspan te dien, word vriendelik uitgenooi om met Chris Harris (Taakspanleier) te

skakel by 082 335 1155 of [email protected].

Sinodale bydraes In opdrag van die SDR is daar tans ‘n taakspan wat die huidige stelsel van sinodale bydraes ondersoek. Persone wat

graag insette in dié verband wil lewer kan gerus die leier van die taakspan, Rehan Rheeder, kontak by 083 288 7756

of [email protected].

Bybel-lees met ‘n verskil

Die volgende byeenkoms vind op 9 Mei 2017 om 11:00 by Blue Crane Restaurant plaas.

** Skriflesing: Psalm 31 ** Navrae: Kobus Myburgh (083 227 7185) of Fanie Cronjé (083 415 1452)

Skrifinterpretasie en Skrifgesag: Konferensie – aangebied deur Noordelike Sinode in samewerking met

Excelsus. Sprekers: Andries Kritzinger, James Kirkpatrick en André van Niekerk

Die volgende byeenkoms: 27 Julie 2017 te Brits ... Teken solank die datum aan! Volledige inligting volg later. 6 VBO-punte word verdien! [Kliek hier vir die program]

Navrae: Fanie Cronjé, 083 415 1452

Kollega nuus

Baie geluk... EJ Leach (Waverley-Oos) en Sané met hul huweliksbevestiging. Sané is die dogter van Chris Lötter (vroeër leraar

van Waverley).

Page 2: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op …noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/... · 2018-02-05 · 2 Beroepe Louis Fourie (Valhalla) se

2

Beroepe Louis Fourie (Valhalla) se afskeid was die 23ste April. Hy is vanaf 1 Mei leraar van Marble Hall.

Hospitaal Gerhard Mahne (Marikana) se vrou, Elsa, was in die hospitaal.

Verjaarsdagwense Hartlik geluk aan die volgende persone met die herdenking van hul geboortedag: 06/05 Willem Nicol [Emeritus, 083 966 7831, [email protected]] Willie van Wyk [Emeritus, 072 907 3677, [email protected]] 08/05 Louis Lemmer [Magalieskruin-Pretoria, 082 929 0244, [email protected]] Willem Fourie [Pretoria-Oos, 084 680 0911, [email protected]] 10/05 Jan Pretorius [Louis Trichardt, 079 881 9673, [email protected]] 12/05 JE Potgieter [Emeritus, 082 473 1556, [email protected]] 16/05 Mattie Beukes [Chipinge, 00263 773 000 394, [email protected]] ***************************************************************************************************** 08/05 Mari Laas [Waverley-Oos, 012-332 0923, [email protected] Maryke van Wyngaard [Pretoria, 084 600 0728, [email protected]] 10/05 Lamont Massyn [Rustenburg-Moeder, 014-592 9976, [email protected]] 11/05 Elsie J van Rensburg [Jan Niemandpark, 012-800 2824, [email protected]] Marietha Ueckermann [Nylstroom-Oos, 014-717 5427, [email protected]] 12/05 Elsa Kritzinger [Môregloed, 012-331 0889, [email protected]] Annelize Endres [Wonderpark, 012-549 5165, [email protected]] 13/05 Stern Smit [Tuinrand, 072 321 0131, [email protected]]

Antje du Plessis [Brits, 073 587 4923, [email protected]]

Gemeente nuus

Verjaarsdae: Baie geluk! Soekmekaar [Gestig: 12/05/1917]

Wierdapark: Elvis Blue optrede

Wanneer: Vrydag, 26 Mei 2017 om 20:00 Toegang: R140.00 Besprekings: Kerkkantoor 012-654 7944 Adres: Piet Hugostraat 275, Wierdapark, Centurion

Nuus uit die kantoor van die Algemene Sinode

Oudisies vir persone wat wil deelneem aan die REFO 500 Feesproduksie

Uit Diep van Donker Nagte (Reformasie 500-feesproduksie) - Opvoerings: 25-28 Oktober 2017 Gereformeerde Kerk,

Centurion

Finale oudisie: 4-6 Mei 2017 by die Gereformeerde Kerk, Centurion

Ons erken dat ons ons skeppende talent van die Here ontvang en dat ons Hom moet verheerlik met ons kuns: … elkeen wat kunsvaardig was, in wie se hart die HERE wysheid gegee het … En elkeen wie se hart hom opgewek en elkeen wie se gees hom aangedryf het, het gekom ... die manne het met die vroue gekom, elkeen wat gewillig van hart was ... (Ex 35-26) In dieselfde gesindheid en geloof word die beplanning van Uit Diep van Donker Nagte vir Reformasie 500 aangepak. ”Ons wil oud en jonk besiel en meesleur deur hierdie kragtige wolk van getuienis wat die eeue oorspan; elke gelowige oproep om die heerlike verlossingswerk van Christus te besing!” sê die regisseuse, Ina Opperman. Speeltalent gesoek: Guido de Bres, koning Frans 1, Calvyn, Hugenote, soldate; Lenige jongmans (plakkaataan-kondigings) Vertellers (vroue stemkunstenaars); mannekoorsangers Gelowige Venda-gesin of Sotho-gesin of Tswana-gesin of Zulu-gesin; Gelowige Indiese gesin, Koreaanse of Chinese gesin. Vir oudisies kontak Ina Wiegand (082-887- 4046); Louise vd Walt (082-576-0692).

Page 3: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op …noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/... · 2018-02-05 · 2 Beroepe Louis Fourie (Valhalla) se

3

Ander nuus

Fakulteit Teologie: Departement Dogmatiek en Christelike Etiek – Uitnodiging [Lees hier meer...]

Visit of Richard Kearney: 13 May 2017 - Hosted by North-West University and the University of Pretoria. Venue: Centenary Hall, Theology Building Floor 2 Room 10, Hatfield Campus, University of Pretoria (Lynnwood Road) Theme of the day: The Philosophy of Richard Kearney

PLEASE CONFIRM ATTENDANCE before 12:00 on 11 May with Lesego Temane ([email protected])

REGISTRATION FEE: R50.00 Includes Coffee & Tea and Lunch

Fakulteit Teologie: Johan Heyns Gedenklesing

U word vriendelik uitgenooi na die Johan Heyns Gedenklesing op 24 Mei 2017 om 18:30 vir 19:00 in die Eeufeessaal,

(Vloer 2, Kamer 10), Teologie Gebou, Universiteit van Pretoria.

Die spreker is prof Etienne de Villiers [Emeritus professor van die Dept, Dogmatiek en Christelike Etiek, Fakulteit

Teologie, Universiteit van Pretoria].

Die tema is "Christian Ethics and Secularisation: Business as usual?"

RSVP asseblief vóór 18 Mei 2017 by [email protected]

2 VBO-punte word vir bywoning toegeken.

Abraham Kriel Kinderhuis – Nylstroom: Kunstefees

Wanneer: 2-4 Junie 2017 [Let op na die regstelling!] Waar: Shangri-La, Modimolle Program: Vrydag, 2 Junie: 5-gang ete & wyn proe met Kevin Leo – R250 p/p [RSVP 014-718 1600] Saterdag, 3 Junie: Kunstenaars, stalletjies, wynproe... R100 toegang p/p Sondag, 4 Junie om 09:00: Kerkdiens met sangers – gratis toegang Navrae: Cecile 076 118 2111.

Excelsus nuus [Besoek ook www.excelsus.org.za]

2-jaar kursus: VBO-punte - 100

Leadership in urban transformation - a Premier course offered by the Centre for Contextual Ministry at the

University of Pretoria.

Dates: Week 1: 5-8 Jun 2017; Week 2: 1-4 Aug 2017; Week 3: 16-19 Oct 2017; Week 4: 27-30 Nov 2017; Week 5: 5-8 Feb 2018

Cost: R5 940 for 5 intensive contact sessions.

Location: University of Pretoria, Hatfield Campus, Theology Building, room 1-38

Contact: Hesmarie Bosman, tel 012-420 4952

*****************************************************************************************************

'n 3-dag – Konferensie: "Spirit of Narrative" word aangebied deur prof Tom S Carlson in Benoni, Gauteng deur

die Institute for Creative Conversation. [Lees hier verder...]

Datum: 8, 9, 10 Junie 2017

15 VBO-punte word vir bywoning toegeken.

Indien u belangstel, kontak asseblief vir: Nicole of Kim by 0101 400 210 vir registrasie en inligting.

Nuusbriewe Bybel-Media nuus [Besoek ook http://bybelmedia.org.za]

Die week is die fokus op die Bybel-Media – Cordis Trust-pryswenners, die jongste Kerkbode en ‘n kraakvars Bybelkor-publikasie. [Lees hier verder...]

Page 4: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op …noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/... · 2018-02-05 · 2 Beroepe Louis Fourie (Valhalla) se

4

CLF-nuus [Besoek ook www.clf.co.za]

Op 21 Mei vier Suid-Afrika – saam met die res van die wêreld – Wêrelddag vir Kulturele Diversiteit. Hierdie dag bied ons die geleentheid om die waarde van kulturele diversiteit te verstaan en leer ons om beter saam te leef as Suid-Afrikaners. Dit herinner ons aan ons uniekheid as mense, ons verbondenheid aan mekaar en die eenheid wat ons vind in Jesus Christus. Christelike Lektuurfonds fokus reeds vir 60 jaar om lektuur in kultuur- en taalkonteks te druk en daarom is ons materiaal ideaal om Suid-Afrikaners te help om verskillende grense oor te steek en verhoudinge te bou. [Lees hier verder...]

Transoranje Instituut vir Buitengewone Onderwys [Besoek www.toibo.org.za]

Indien jy belangstel om TOIBO se nuusrief maandeliks te ontvang, kontak Arina Jooste by [email protected]

of skakel hulle by 012-362 0660.

Gebedslys

Hiermee ‘n vriendelike uitnodiging aan ons lesers om enige sake vir voorbidding aan ons te stuur by [email protected].

‘n Goeie werk vir elkeen in die land. Pinkster. CMR.

Vakatures, aflosposte en aflos-aanbiedinge

Stabilis: Vakature - Voltydse maatskaplike werker Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 Mei.

Navrae: Tel 012 333 7702 / [email protected]

UP: Fakulteit Teologie -Departement Nuwe-Testamentiese Wetenskap

Vakature: Senior Lektor / Medeprofessor / Professor (een pos) Sluitingsdatum: 22 Mei 2017 Navrae: Prof E van Eck, Tel: (012) 420 3804 [Lees die volledige advertensie hier...]

Monumentpark-Wes: Vakature – Deeltydse vaste termyn pos (drie jaar) Aansoekprosedure:

o Belangstellendes stuur ʼn beknopte CV per e-pos aan die kerkkantoor en voltooi ʼn vraelys wat by die kerkkantoor beskikbaar is. Persone wat op die kortlys geplaas word, moet ook gewillig wees om ʼn gedragsontledingstoets te ondergaan (op koste van die kerkraad). In die aansoek moet besonderhede van ten minste drie verwysings gemeld

word. Aansoeke sluit om 24:00 op Sondag 28 Mei 2017.

Diensaanvaarding: 1 Augustus 2017. Navrae: Mev Lee-Anne Bisschoff: 012 347 7536 of [email protected], mnr Marius Mostert 082 781 1654 of

[email protected], dr Martin Lazenby 079 493 4957 of [email protected].

Booysen: Vakature – Orreliste

Datum van diensaanvaarding: 1 Junie 2017.

Aansoekers wat minstens 15-jaar ondervinding in orrel- en voorsangbegeleiding het, kan vóór 12 Mei 2017 om 12:00

per e-pos aansoek doen. Stuur ‘n CV gemerk "AANSOEK ORRELISTE" aan: Die Voorsitter van die Kerkraad, NG Kerk Booysen. E-pos adres: [email protected]. Navrae: Koos Poolman (012) 379 1213 tydens kantoorure Maan-Vry 09:00 tot 12:00.

Mootvallei: Vakature - Kassier

Page 5: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op …noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/... · 2018-02-05 · 2 Beroepe Louis Fourie (Valhalla) se

5

Datum van diensaanvaarding: 1 Junie 2017. Aansoekprosedure: Stuur u aansoek per e-pos saam met ’n volledige CV gemerk as “Aansoek Kassierspos” voor

12h00 op 8 Mei 2017 aan: Die Voorsitter, Diensverhoudinge, NG Gemeente Mootvallei. E-pos: [email protected] Navrae: Riaan Odendaal 012 335 0611 (kantoor) / 082 497 1891.

2016 Proponente Kontakbesonderhede van die proponente wat in 2016 gelegitimeer is:

o Bernard Barnard [072 275 7392; [email protected]] o Eddie Brown [082 305 3972; [email protected]] o Antje du Plessis [Kontak haar by 078 095 0616; [email protected]] o Berenice Esterhuyzen [072 794 5928; [email protected]] o Jaco Heymans [084 264 4895; [email protected]] o Danielle Laubscher [082 496 9024; [email protected]] o Christo Schoeman [082 775 4988; [email protected]] o Bernice Serfontein [083 417 5133; [email protected]] o Dirk Steyn [079 023 8539; [email protected]] o Marileen Steyn [082 701 3258; [email protected]] o Stanwin Street [079 525 5695; [email protected]] o Anandie Vosloo [083 251 7213; [email protected]]

Vakatures in Kerkbode geadverteer Besoek: http://kerkbode.christians.co.za/category/vakatures/

Lys van leraars en emeriti wat aangedui het dat hulle beskikbaar is om deeltyds of op ‘n kort termyn uit te help - Kliek hier

Ten slotte

Page 6: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op …noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/... · 2018-02-05 · 2 Beroepe Louis Fourie (Valhalla) se

6

BYLAES

SKRIFINTERPRETASIE EN

SKRIFGESAG

Konferensie aangebied deur Noordelike Sinode in samewerking met Excelsus

27 JULIE 2017

TE BRITS

Sprekers: Andries Kritzinger, James Kirkpatrick en André van Niekerk

PROGRAM 08:15 Registrasie 09:00 Verwelkoming 09:15 Sessie 1 Skrifinterpretasie, Skrifgesag en 'n verantwoordelike hermeneutiek Aanbieder: dr James Kirkpatrick met tyd vir bespreking 10:45 Tee 11:15 Sessie 2 Belydenisskrifte en die kanonisiteit van die Bybel

Aanbieder: dr Andries Kritzinger met tyd vir bespreking 12:45 Ete 13:30 Sessie 3 Skrifinterpretasie, Skrifgesag en 'n verantwoordelike etiek Aanbieder: dr André van Niekerk met tyd vir bespreking 15:00 Tee 15:20 Sessie 4 Toemaak van die gesprekke

Elke aanbieder het 15 minute om die gesprek rakende sy tema toe te maak 16:15 Afsluiting

16:30 Verdaag Terug

Bybel-Media Nuusbrief 7/2017

Bybel-Media – Cordis Trust-pryswenners Vrydag 21 April was vir Bybel-Media en Cordis Trust ‘n baie besondere geleentheid waartydens bogemelde pryse aan 2017 se wenners oorhandig is. Die pryswenners het elk ‘n oorkonde en geldprys by dié mooi geleentheid ontvang. Toekenning vir oorspronklike, Afrikaanse Christelike familie- en/of gesinspublikasie: Ontvang wat vir jou gegee is – uitgewer Bybel-Media. Wenners: Drr Coenie Burger en Andries Cilliers.

Toekenning vir oorspronklike, Afrikaanse Christelike jeug- en/of kinder-publikasie: Kleuterpret: Aanbiedersgids en werkboek – uitgewer Bybel-Media. Wenner: Liana Lourens. Toekennings vir bydrae tot spesiale projekte met Bybel-Media verbin-tenis met deerniswerk, woordkuns en geestelike groei as vernaamste kriteria. Wenners: Ds Koos Kriel – medewerker van Nehemia Bybelinstituut. Elize Bosch – deerniswerk en medewerker LiG [kon weens werksver-pligtinge nie geleentheid bywoon.]

Op die foto is vlnr Liana Lourens, dr Andries Cilliers, dr Fanie Marais (voorsitter Cordis Trust), ds Koos Kriel en dr Coenie

Burger met hul oorkondes.

Page 7: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op …noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/... · 2018-02-05 · 2 Beroepe Louis Fourie (Valhalla) se

7

Lees in die Kerkbode van 5 Mei ... Van NG gemeente Lydenburg-Suid se spesiale groentetuin van 1400 vierkante meter. Nie net voorsien dit in die voedsel-behoefte van gesinne nie, maar het dit Lydenburgers ook inspireer om oor grense heen hande te vat. Kerkbode vertel ook van Saterdag, 22 April in Bloemfontein toe God ʼn “daklose tempel” aan die mense van Suid-Afrika op die plaas Wilde-Als voorsien het. Kom spandeer ʼn oggend op straat saam met Bheki, wat probeer om ʼn lewe te maak deur bruikbare weggooigoed bymekaar te maak en te verkoop vir herwinning. Neels Jackson het ʼn oggend saam met dié man op straat in Pretoria spandeer en onder andere geleer dat straatmense soms net eenkeer elke tweede of derde dag eet. Lees meer van Gerjo Ben van der Merwe, skrywer van die Kruispad-dagstukkies, wat “geroep is om ʼn dominee te wórd, nie om een te wéés nie. Kry ook nuus van gemeentes se doen en late tydens Paasfees, die Cordis-wenner wat veg vir ʼn Hillbrow-dogtertjie en ʼn seun wat naasteliefde ervaar het op sy epiese perderit vanaf Heidelberg na die Suid-Kaap.

Jongste Bybelkor-publikasie: Daar is meer ... Cas Wepener, Santie Bothe-Smith , Cassie Carstens en Nico Smit

Daar is meer is ʼn bronboek met gedenkvierings wat gelowiges en gemeenteleiers kan help om die dood sinvol te vier. Om ons hartseer te verwoord, om uitdrukking aan ons dankbaarheid te gee en om liturgiese rituele te volg, kan ons in die moeilike en seer tye van die lewe inderdaad help om in die regte rigting te kyk. Die hart van hierdie boek is daarom vieringsgebede, treurformulerings en herinneringsrituele rondom die dood wat gelowiges sal help besef dat die viering van die dood inderdaad ook ʼn viering is wat van die opstanding van Jesus Christus vertel. Prys: R160,00 (BTW en posgeld ingesluit). Reeds beskikbaar.

Inligting, Navrae en Diensverskaffing: Skakel 0860 26 33 42 óf 021 864 8210

Of stuur jou bestelling per e-pos na: [email protected] Of koop met jou kredietkaart op die webtuiste: www.bybelmedia.org.za , klik dan op winkel, óf tik die produknaam in

Terug

CLF-nuus

Op 21 Mei vier Suid-Afrika – saam met die res van die wêreld – Wêrelddag vir Kulturele Diversiteit. Hierdie dag bied ons die geleentheid om die waarde van kulturele diversiteit te verstaan en leer ons om beter saam te leef as Suid-Afrikaners. Dit herinner ons aan ons uniekheid as mense, ons verbondenheid aan mekaar en die eenheid wat ons vind in Jesus Christus. Christelike Lektuurfonds fokus reeds vir 60 jaar om lektuur in kultuur- en taalkonteks te druk en daarom is ons materiaal ideaal om Suid-Afrikaners te help om verskillende grense oor te steek en verhoudinge te bou. Net ʼn paar toepassings-idees:

Bied as gemeente ʼn kultuuraand aan en nooi mense vanuit die gemeenskap om meer te vertel oor hul geloof, taal en kultuur. Bestel Christelike Lektuurfonds se gratis pamflette met verskillende onderwerpe in verskeie tale (onthou die Chinese, Franse, Portugese en Arabiese pamflette!) en stal dit by die geleentheid beskikbaar.

Die werksituasie maak dit soms ingewikkeld om jou Christenskap openlik uit te leef tussen kollegas van ander gelowe en kulture. Christelike Lektuurfonds se pragpublikasie genaamd SA land van baie godsdienste (R220) gee volledige agtergrond oor jou kollegas se geloof en kan as gids benut word vir dialoog met hulle.

Reël as selgroep ʼn kulturele ete waar gemeenskapslede van verskillende kulture en gelowe genooi word om saam mekaar se koskulture te verstaan en te waardeer.

Voorbeelde van CLF pamflette wat ook in hierdie konteks bestel en benut kan word is “Hoe praat ek met my bure wat nie Christene is nie?” asook die Seisoen van menswaardigheid-pamfletreeks met onderwerpe soos bv. “Rassisme”, “Armes en Rykes” en “Geslagsgelykheid”.

Page 8: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op …noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/... · 2018-02-05 · 2 Beroepe Louis Fourie (Valhalla) se

8

Vir meer inligting en bestellings skakel 021 873 6964, stuur jou e-pos na [email protected] of besoek ons webtuiste by

www.clf.co.za.

Terug

Visit of Richard Kearney: Program 13 May 2017

HOSTED BY NORTH-WEST UNIVERSITY AND THE UNIVERSITY OF PRETORIA

Venue: Centenary Hall, Theology Building Floor 2 Room 10, Hatfield Campus, University of Pretoria (Lynnwood Road)

Richard Kearney is the author of amongst other: "Anatheism" (2009), "The God Who May Be" (2001) and

"Strangers, gods, and monsters" (2002).

See also https://richardmkearney.com/ and http://www.bc.edu/schools/cas/philosophy/faculty/kearney.html

Theme of the day: The Philosophy of Richard Kearney

In following the approach of the "Library of Living Philosophers"-series (Open Court), we want to structure the day's event

in two parts. This will enable those who are not so familiar with Kearney's work, as well as those who have engaged with

it through their own research, to have a fruitful discussion with Kearney about his work and the philosophical and

theological themes he addresses.

The first part focuses on the "intellectual autobiography" of Kearney. In this session he will be asked to present an

overview of his philosophy by describing the main academic influences in his career, turning points in his thoughts, his

main academic themes, projects and books. It will also be interesting to know what are the main themes and projects he

is focusing on for the future.

In the second part of the day there will be some "descriptive and critical essays" from different South African philosophers

and theologians. Kearney will get the opportunity then to respond to it, and the audience will also be engaged in further

discussion.

PLEASE CONFIRM ATTENDANCE before 12:00 on 11 May with Lesego Temane ([email protected])

REGISTRATION FEE: R50.00 Includes Coffee & Tea and Lunch

Full program: MORNING SESSION (09:30 - 13:00) Chair: Anné Verhoef

Welcome and introducing of speakers: Anné Verhoef 10 minutes

An overview of Kearney's philosophy: Justin Sands 20 minutes

An Intellectual Autobiography: Richard Kearney 60 minutes

Coffee and tea break (11:00-11:30) 30 minutes

Questions to Kearney from the audience 30 minutes

"Kearney between poles: Is too much lost in the middle?" Yolande Steenkamp 30 minutes

Reply from Kearney and further open discussion 30 minutes

LUNCH (13:00 - 14:00)

AFTERNOON SESSION (14:00 - 17:00) Chair: Danie Veldsman

Welcome and introducing of speakers: Danie Veldsman 10 minutes

Anné Verhoef Transcendence and Anatheism 15 minutes

Richard Kearney Response (and questions from the audience) 10 minutes

Johann Meyhlahn Anatheism and Christ-Poetics 15 minutes

Richard Kearney Response (and questions from the audience) 10 minutes

Rian Venter Trinitarian theology in conversation with Kearney 15 minutes

Richard Kearney Response (and questions from the audience) 10 minutes

Coffee and tea 20 minutes

Pieter Duvenage Richard Kearney between hermeneutics and

deconstruction. A perspective from South Africa 15 minutes

Richard Kearney Response (and questions from the audience) 10 minutes

Schalk Gerber Strangers, gods and Africa: In Dialogue with

Richard Kearney on Otherness 15 minutes

Richard Kearney Response (and questions from the audience) 10 minutes

Closing and word of thanks: Danie Veldsman

Further inquiries: [email protected] Terug

Page 9: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op …noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/... · 2018-02-05 · 2 Beroepe Louis Fourie (Valhalla) se

9

Excelsus nuus

Spirit of Narrative Ideas * Practices * Contexts

Tom S Carlson 8,9,10 June 2017

This three day conference will be hosted in Benoni, Gauteng by the Institute for Creative Conversation. Tom is a professor and director of the Couple and Family Therapy program at North Dakota State University. He is also the Co-Director of the Stone Center for Relational Accountability. Tom has been practicing and teaching narrative ideas for over 20 years and is especially interested in exploring ways that narrative practices can be transformed into rituals of honour and dignification of person’s lives.

15 CPD points

What is the Spirit (or perhaps Spirits) of narrative practice? When asked this question recently David Epston responded that

“I do think it has to do with the ethics-politics of the practice”

On the first day, experiences of working narratively in a South African context will be offered. Choose from the fields of Therapy, Organisational Development, Community Work or Pastoral Care and the contexts of Trauma, Art Therapy, Addiction & LGBTi. During the following two days we explore:

scussion of recent movement towards embodiment work in narrative practice

R1500.00 for Ministers and Church Communities

Please contact Nicole or Kim on 0101 400 210 for registration and information Terug

Vakatures, aflosposte en aflos-aanbiedinge

Die volgende predikante is beskikbaar vir preekbeurte en/of afloswerk: Pieter Berrange [082 925 3634, [email protected]]

Anton Binneman [083 236 3590, [email protected]]

Gerhard Bothma [082 412 3479, [email protected]]

Willie Crous [072 536 6775, [email protected]]

Corrie Greeff [082 928 5586, [email protected]]

Zachie le Roux [083 799 5911, [email protected]]

Ernst Muller [012-527-0015 of 082-656-1107, [email protected]]

Fanie Steyn [012-997 5003, 082 441 1500, [email protected]]

Stanley Strydom [083 299 1090, [email protected]]

Wynand van Beek [083 265 1118, [email protected]] Danie van Niekerk [082 045 6881, [email protected]]

Die volgende emeriti het aangedui dat hulle beskikbaar is vir preekbeurte en/of afloswerk: Jannie Botha [083 303 9767 of 012-344 3768, [email protected]]

Henk Gous [083 267 0108, e-pos: [email protected]]

Hennie Horn [082 743 9238 of 012-548 5796, [email protected]]

Anton Jordaan [083 380 0346, [email protected]]

Casper Krüger [082 387 1099 of 012-348 3205: [email protected]]

Page 10: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op …noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/... · 2018-02-05 · 2 Beroepe Louis Fourie (Valhalla) se

10

Martin Lazenby [079 493 4957, [email protected]]

Louis Louw [012-9931574 of 072 461 663, [email protected]]

Barend Piek [072 185 4297, [email protected] of [email protected]] Bertus van der Westhuyzen [082 788 4466, [email protected]]

Louis van Deventer [012-567 6566 of 082 567 0945, [email protected]]

Terug

Teologiese studente en proponente: * Neem asseblief kennis dat die “rubriek” ontstaan het nadat ons navraag ontvang het vanaf gemeentes wat leraars se hulp op ‘n kort termyn nodig het, asook leraars wat beskikbaar is om deeltyds of op ‘n kort termyn te help.

Universiteit van Pretoria: Fakulteit Teologie

Departement Nuwe-Testamentiese Wetenskap

SENIOR LEKTOR / MEDEPROFESSOR / PROFESSOR (EEN POS)

In ons strewe na uitnemendheid en diversiteit wag die Universiteit van Pretoria op aansoeke vir die volgende vakature.

Die Universiteit van Pretoria se verbintenis tot kwaliteit maak ons een van die vooraanstaande navorsingsuniversiteite in die land en gee ons ʼn mededingende voordeel in internasionale wetenskap- en tegnologie-ontwikkeling.

PLIGTE: Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir: Onderrig op beide voor- en nagraadse vlak in die Nuwe Testament;

Vakkundige navorsing in die Nuwe Testament en verwante literatuur;

Begeleiding van magister- en doktorale studente;

Die mentor van studente op voorgraadse vlak;

Die uitvoer van akademiese administrasie en bestuur;

Die uitvoer van ander pligte soos deur die Departementshoof gedelegeer. MINIMUM VEREISTES:

ʼn Doktorsgraad (of byna voltooid) met spesialisering in die Nuwe Testament;

Antieke Grieks op ten minste derdejaarsvlak;

ʼn Bewese rekord van tersiêre onderrigervaring op voorgraadse vlak in die Nuwe Testament (indiening van ʼn onderrigportefeulje word vereis).

Die posvlak sal bepaal word volgens die kandidaat se professionele portefeulje. Die volgende standaarde is ʼn aanduiding van die toepaslike posvlak: Senior Lektor:

Ten minste ʼn magistergraad met verdere spesialisasie in Nuwe-Testamentiese Wetenskap (soos bewys deur die onderwerp van ʼn doktorale tesis asook ander vakwetenskaplike publikasies);

Ten minste een jaar tersiêre of verwante onderrigervaring; Medeprofessor:

ʼn Doktorsgraad met spesialisasie in Nuwe-Testamentiese Wetenskap;

Ten minste drie jaar onderrigervaring/-betrokkenheid in ʼn tersiêre opleidingsinstansie;

Bewese navorsingsrekord van akademiese publikasies in Nuwe-Testamentiese Wetenskap;

Nasionale erkenning as ʼn gevestigde akademikus;

Suksesvolle begeleiding van nagraadse studente tot op magistervlak. Professor:

ʼn Doktorsgraad met spesialisasie in Nuwe-Testamentiese Wetenskap;

Ten minste vyf jaar onderrigervaring/-betrokkenheid in ʼn tersiêre opleidingsinstansie;

Bewese publikasierekord van navorsing in nasionale en internasionale geakkrediteerde en eweknie-geëvalueer-de vakjoernale;

Internasionale erkenning as ʼn gevestigde akademikus;

Suksesvolle begeleiding van nagraadse studente op doktorale vlak. VEREISTE BEVOEGDHEDE (VAARDIGHEDE, KENNIS EN GEDRAGSEIENSKAPPE):

Toepaslike taal- en kommunikasievaardighede;

Gespesialiseerde navorsing in enige veld van Nuwe-Testamentiese wetenskap met bewys van eweknie-erken-ning.

Page 11: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op …noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/... · 2018-02-05 · 2 Beroepe Louis Fourie (Valhalla) se

11

BYKOMENDE VOORDELE EN VOORKEURE:

Lidmaatskap van ten minste een vakkundige vereniging wat verband hou met Nuwe-Testamentiese wetenskap;

Nagraadse kwalifikasie in Antieke Grieks word sterk aanbeveel;

Bewese rekord van toesighouding tot voltooiing van magister en doktorale studente;

Gemeenskapsbetrokkenheid. Die omvattende vergoedingspakket vir hierdie pos word vasgestel ooreenkomstig die posvlak waarop die kandidaat aangestel word en in ooreenstemming met die beleid van UP (Hierdie bedrae sluit die Universiteit se bydrae tot standaard UP-voordele in, naamlik voorsorgfonds en groeplewensversekering asook begrafnisdekking, maar sluit nie mediesefonds-bydraes in nie aangesien dit per personeellid verskil.) UP onderskryf die BESTMED mediese skema en dra 50% van die toepaslike maandelikse paaiement by.

Aansoekers word versoek om elektronies aansoek te doen by www.up.ac.za, en volg die skakel: Careers@UP.

Om aansoek te doen vir hierdie pos, heg asseblief aan:

ʼn Omvattende CV;

Gesertifiseerde afskrifte van kwalifikasies;

Die name, e-pos- en telefoonbesonderhede van drie referente wat ons mag kontak;

Die name en kontakbesonderhede van eweknie-beoordelaars (akademie en navorsing);

Selfevaluering. SLUITINGSDATUM: 22 Mei 2017

Geen aansoek sal oorweeg word as dit na die sluitingsdatum ontvang word nie, of as dit nie ten minste aan die minimum posvereistes voldoen nie. NAVRAE: Prof E van Eck, Tel: (012) 420 3804 Indien daar nie teen 31 Mei 2017 met u in verbinding getree is nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was. Die Universiteit van Pretoria is verbind tot gelykheid, diensbillikheid en diversiteit. Volgens die Universiteit van Pretoria se diensbillikheidsplan, -doelwitte en –teikens, mag voorkeur verleen word aan kandidate uit voorheenbenadeelde groepe, maar word nie noodwendig daartoe beperk nie. Alle kandidate wat aan die aanstellingsvereistes voldoen, word uitgenooi om aansoek te doen. Die Universiteit van Pretoria behou die reg voor om nie die geadverteerde poste te vul nie.

Om aansoek te doen, kliek asseblief op die volgende skakel: http://upnet.up.ac.za/psc/career/EMPLOYEE/HRMS/c/HRS_HRAM.HRS_APP_SCHJOB.GBL?Page=HRS_APP_JBPST&Action=U&FOCUS=Applicant&SiteId=1&JobOpeningId=22719&PostingSeq=1

Terug