eerste kwartaal - laerskool mooirivier · 2020-03-04 · maandag opening: stefan van vuuren20 tema...

14
JAARPROGRAM 2020 EERSTE KWARTAAL JANUARIE Woensdag 1 Nuwejaarsdag Donderdag 2 Vrydag 3 Saterdag 4 Johanette van Tonder verjaar Sondag 5 Maandag 6 Trishka Longweni verjaar Luné Labuschagne verjaar Dinsdag 7 Woensdag 8 Jakkie van Vuuren verjaar Donderdag 9 Vrydag 10 Saterdag 11 Sondag 12 Tania Erasmus verjaar Maandag 13 Skool begin vir onderwysers - Vakvergaderings Personeelverwelkomingsfunksie (Personeelgroep 2) Dinsdag 14 Gr.1 Verwelkoming en klasindeling 12:00 Personeelvergadering om 08:00 Woensdag 15 Skool begin Opening: Ds.Kok Tema van die week: Sê altyd asseblief en dankie! Snoepiediens en verkope: Benje Ouwencamp Terreindiens: E Heyns, M de Beer, S Wessels Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1 Donderdag 16 Gr. 1-skoolfoto’s word geneem Vrydag 17 Atletiek: Huissport by die PUK McArthur Stadion (08:00) Netbal: Beplanningsvergadering (KHS) Saterdag 18 Sondag 19 TOETSROOSTER VIR 2020 1STE KWARTAAL 2DE KWARTAAL 3DE KWARTAAL 4DE KWARTAAL AFRIKAANS 30 Januarie 16 April 23 Julie 8 Oktober ENGELS 4 Februarie 23 April 30 Julie 15 Oktober WISKUNDE 11 Februarie 30 April 6 Augustus 22 Oktober NW 20 Februarie 13 Augustus EBW GR. 7 25 Februarie 18 Augustus SW (GESK) 27 Februarie 20 Augustus TEG GR. 7 3 Maart 25 Augustus SW (AARD) 5 Maart 27 Augustus

Upload: others

Post on 24-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

JAARPROGRAM 2020

EERSTE KWARTAAL JANUARIE

Woensdag 1 Nuwejaarsdag

Donderdag 2

Vrydag 3

Saterdag 4 Johanette van Tonder verjaar

Sondag 5

Maandag 6 Trishka Longweni verjaar

Luné Labuschagne verjaar

Dinsdag 7

Woensdag 8 Jakkie van Vuuren verjaar

Donderdag 9

Vrydag 10

Saterdag 11

Sondag 12 Tania Erasmus verjaar

Maandag 13 Skool begin vir onderwysers - Vakvergaderings

Personeelverwelkomingsfunksie (Personeelgroep 2)

Dinsdag 14 Gr.1 Verwelkoming en klasindeling 12:00

Personeelvergadering om 08:00

Woensdag 15 Skool begin

Opening: Ds.Kok

Tema van die week: Sê altyd asseblief en dankie!

Snoepiediens en –verkope: Benje Ouwencamp

Terreindiens: E Heyns, M de Beer, S Wessels

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

Donderdag 16 Gr. 1-skoolfoto’s word geneem

Vrydag 17 Atletiek: Huissport by die PUK McArthur Stadion (08:00)

Netbal: Beplanningsvergadering (KHS)

Saterdag 18

Sondag 19

TOETSROOSTER VIR 2020 1STE

KWARTAAL 2DE KWARTAAL

3DE KWARTAAL

4DE KWARTAAL

AFRIKAANS 30 Januarie 16 April 23 Julie 8 Oktober

ENGELS 4 Februarie 23 April 30 Julie 15 Oktober

WISKUNDE 11 Februarie 30 April 6 Augustus 22 Oktober

NW 20 Februarie 13 Augustus

EBW GR. 7 25 Februarie 18 Augustus

SW (GESK) 27 Februarie 20 Augustus

TEG GR. 7 3 Maart 25 Augustus

SW (AARD) 5 Maart 27 Augustus

Page 2: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

JANUARIE

Maandag 20 Stefan van Vuuren verjaar

Oueraand Gr.2 en 3 om 18:00

Opening: J van Vuuren

Tema van die week: Respek

Snoepiediens en –verkope: Annelize Rostron

Terreindiens: E Loggenberg, L Labuschagne, M Hendriks

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

Dinsdag 21 Oueraand Gr.4 om 18:00

Woensdag 22 Oueraand Gr.5,6 en 7 om 18:00

Donderdag 23 Oueraand en braai Gr.1 om 18:00

Vrydag 24

Saterdag 25 Rozelle Greef verjaar

Atletiek: Mooirivier Prestige by die PUK McArthur Stadion

Sondag 26

Maandag 27 Opening: B Ouwencamp

Tema van die week: Moenie ander se besittings begeer nie!

Snoepiediens en –verkope: Christa van Zyl

Terreindiens: W vd Linde, N Yzelle, L Breed

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3

Rep en Roer oueraand in skoolsaal om 18:00

Korttermynkontrole

Dinsdag 28 Marelise de Beer verjaar Korttermynkontrole

Woensdag 29 Gr. 2-7 Individuele foto's

Korttermynkontrole

Donderdag 30 Kwartaaltoets: Afrikaans gr. 4 - 7

Korttermynkontrole

Vrydag 31 Rep en Roer pretloop

FEBRUARIE

Saterdag 1 Mariaan van Vuuren verjaar

Sondag 2

Maandag 3 Opening: D Breed

Tema van die week:Die verskil tussen goed en uitstekend is net ‘n bietjie moeite.

Snoepiediens en –verkope: Jackie Golden

Terreindiens: M van Vuuren, E Naude en M Nagel

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4

Dinsdag 4 Ilze Combrinck verjaar

Kwartaaltoets: Engels gr.4-7

Woensdag 5 Atletiek: Potchefstroom kringbyeenkoms (PUK McArthur)

Donderdag 6 Skoolredenaars: Slegs die finale groep van 2019

Vrydag 7

Saterdag 8

Sondag 9

Maandag 10 Opening: G de Jager

Tema van die week: ‘n Boom word aan sy vrugte geken.

Snoepiediens en –verkope: Willie Lubbe

Terreindiens: M van Eeden, R Greef en S van Vuuren

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

Netbalvergadering: JB Marks 15:00

Dinsdag 11 Willemien vd Linde verjaar

Kwartaaltoets: Wiskunde gr. 4-7

Woensdag 12 Atletiek: JB Marks (PUK McArthur)

Welpierugby: Noordwes vergadering (Olënpark)

Donderdag 13 Wintersportvergadering en Ouerbraai (rugby, netbal, hokkie, landloop, skaak, tennis, welpierugby en mini-netbal) 18:00

Vrydag 14

Saterdag 15 Krieket: Noordwes jeugklub liga

Sondag 16

Page 3: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

FEBRUARIE

Maandag 17 Opening: Erma Loggenberg

Tema van die week: Wie nie waag nie sal nie wen nie.

Snoepiediens en –verkope: Stephan Spamer

Terreindiens: C Jordaan, S Bartlett en E Koornhof

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

Finansiële komitee 17:30

Dinsdag 18

Woensdag 19 Potch Sirkel Rugby: Inligtingsvergadering (L/S Mooirivier) 14:00

Hokkie afrigtersvergadering

Donderdag 20 Curro swemgala (weg)

Kwartaaltoets: Natuurwetenskap gr.4-7

Skrywersbesoek Gr.4-7 Carina Diedericks-Hugo

Beheerligaamvergadering 17:30 (Personeelgroep 1)

Vrydag 21 Netbalkamp te Venterskroon (spanne)

Saterdag 22 Netbalkamp te Venterskroon (spanne)

Atletiek: Kenneth Kaunda (PUK McArthur)

Krieket: Noordwes jeugklub liga

Sondag 23

Maandag 24 Opening: Chrizel Jordaan

Tema van die week: Hoe om boelies te hanteer.

Snoepiediens en –verkope: Jako Malan

Terreindiens: L Smit, H Kruger en H Labuschagne

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3

Anje Snyman verjaar

Hokkie proewe

Dinsdag 25 Rugby vs RAM (Randfontein)

Kwartaaltoets: EBW gr.7

Woensdag 26 Hokkie proewe

Donderdag 27 Rugby en Netbal vs Kollegepark (Vanderbijlpark)

Kwartaaltoets: Sosiale Wetenskap (Gesk) gr.4-7

Vrydag 28 Potch Sirkel Rugby skeidsregters eksamen en practise (L/S Mooirivier)

Saterdag 29 Krieket: Noordwes jeugklub liga

MAART

Sondag 1 Sarie Wessels verjaar

Maandag 2 Opening: Marianne Nagel

Tema van die week: Wees dankbaar!

Snoepiediens en –verkope: Edwin Warren

Terreindiens: N du Toit, J Malan en E Janse van Rensburg

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4

Dianie Enslin verjaar

Hokkie proewe

Dinsdag 3 Riana Loest verjaar

Kwartaaltoets: Tegnologie gr.7

Woensdag 4 Hokkie proewe

Donderdag 5 Kwartaaltoets: Sosiale Wetenskap (Aardr) gr.4-7

Rugby en Netbal vs Krugersdorp-Noord (tuis)

Vrydag 6 Atletiek: Nowessa (PUK McArthur)

Swem: Noordwes skole (Potchefstroom)

Super 12 Redenaars (Constantiapark)

(Personeelgroep 4)

Saterdag 7 Super 12 Redenaars (Constantiapark)

Swem: Noordwes skole (Potchefstroom)

Sondag 8 Estelle Naudé verjaar

Page 4: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

MAART

Maandag 9 Opening: Willemien vd Linde

Tema van die week: Wees ‘n trotse Tokkie!

Snoepiediens en –verkope: Elize Janse van Rensburg

Terreindiens: B Aucamp, R Loest en E Warren

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

Dinsdag 10 Annelene de Kock verjaar

Rugby en Netbal: ML Fick aandreeks

Woensdag 11 Netbal reëlbespreking

Klasfoto’s Gr.1-7

Donderdag 12 Rugby en Netbal: ML Fick aandreeks

Netbal proewe werkswinkel

Vrydag 13

Saterdag 14 Rugby en Netbal: Risiville rugby-en netbaldag

Sondag 15

Maandag 16 Opening: Mariaan van Vuuren

Tema van die week: Behandel ander mense soos wat jy behandel wil word.

Snoepiediens en –verkope: Hendri Labuschagne

Terreindiens: L Bamberger, S Spamer, C van Zyl

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

SOS komitee

Netbal teorie eksamen 17:00

Dinsdag 17 SOS komitee

Rugby en Netbal: ML Fick aandreeks

Woensdag 18 Sara Legodi verjaar

Oueraand gr.4-7 (briefdraers)

SOS komitee

Donderdag 19 Oueraand gr.1-3 (briefdraers)

Rugby: O/11B en O/13B KOSH toernooi

Netbal: O/13A Koedoekop toernooi (Middelburg)

Vrydag 20 Skool sluit 11:00

Afsluiting: BL

Louré Bamberger verjaar

Rugby: O/11B en O/13B KOSH toernooi

Netbal: O/13A Koedoekop toernooi (Middelburg)

Rugby: Mooirivier O/9 en O/10 rugbytoernooi (tuis)

Saterdag 21 Rugby: O/11B en O/13B KOSH toernooi

Netbal: O/13A Koedoekop toernooi (Middelburg)

Rugby: Mooirivier O/9 en O/10 rugbytoernooi (tuis)

Sondag 22 Corné Aucamp verjaar

Rugby: O/13A Konka toernooi

Maandag 23 Rugby: O/13A Konka toernooi

Dinsdag 24 Rugby: O/13A Konka toernooi

Hanlie Kruger verjaar

Woensdag 25 Rugby: O/13A Konka toernooi

Donderdag 26 Sarien Bartlett verjaar

Rugby: O/11A Konka toernooi

Vrydag 27 Rugby: O/11A Konka toernooi

Atletiek: SA kampioenskappe (Bloemfontein)

Saterdag 28 Rugby: O/11A Konka toernooi

Atletiek: SA kampioenskappe (Bloemfontein)

Michelle Hendriks verjaar

Sondag 29 Rugby: O/11A Konka toernooi

Maandag 30

Page 5: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

TWEEDE KWARTAAL

Dinsdag 31 Skool heropen vir die tweede kwartaal

NWU student WIL-tydperk begin

Opening: BL

Tema van die week: Gee om vir ander.

Snoepiediens en –verkope: Sarien Bartlett

Terreindiens: T Longweni, G Nel en W Lubbe

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3

APRIL

Woensdag 1

Donderdag 2

Vrydag 3

Saterdag 4 Rugby en Netbal: Super 12 groepwedstryde te Laerskool Kollegepark

Maandag 6 Opening: Sarien Bartlett

Tema van die week: Beskerm jou taal!

Snoepiediens en –verkope: Esmie Koornhof

Terreindiens: M de Beer, A Rostron en J Golden

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4

Netbal: POSA proewe O/12 en O/13 (Volkskool)

Dinsdag 7 Rugby en Netbal: Super 12 Finale (LC de Villiers)

Netbal: O/10C-O/13C vs President Pretorius (weg)

Woensdag 8 Netbal gradering (Potchefstroom Gimnasium)

Donderdag 9 Lena Masena verjaar

Vrydag 10 Marné vd Merwe verjaar

Goeie Vrydag

Saterdag 11

Sondag 12

Maandag 13 Familiedag

Dinsdag 14 Opening: Hendri Labuschagne

Tema van die week: Goeie vriende deel alles.

Snoepiediens en –verkope: Stefan van Vuuren

Terreindiens: S Wessels, L Labuschagne en L Breed

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

Woensdag 15 Netbal: Kenneth Kaunda proewe O/12 en O/13 (Saamtrek)

Netbal D-gradering

Donderdag 16 Rugby- en Netballiga vs La Hoff (weg)

Netbal: O/10C-O/13C vs Central (weg)

Kwartaaltoets: Afrikaans gr.4-7

Vrydag 17 Tennis: Mooirivier Prestige toernooi

Saterdag 18 Tennis: Mooirivier Prestige toernooi

Sondag 19 Hokkie: Noordwes proewe (Potchefstroom)

Maandag 20 Opening: Stefan van Vuuren

Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees!

Snoepiediens en –verkope: M van Vuuren

Terreindiens: M Hendriks, W van der Linde en E Naudé

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

Dinsdag 21 Mini-Netbal: O/7-O/9 (ML Fick)

Woensdag 22

Donderdag 23 Rugby- en Netballiga vs Bailliepark (weg)

Kwartaaltoets: Engels gr.4-7

NWU student WIL-tydperk eindig

Vrydag 24 Flora Sizane verjaar

Saterdag 25

Sondag 26 Franciska Jacobs verjaar

Page 6: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

APRIL

Maandag 27 Vryheidsdag

Netbal: O/12 en O/13 Noordwes proewe (Potchefstroom Volkskool)

Dinsdag 28 Opening: Jako Malan

Tema van die week: Stop boelies! Rapporteer

Snoepiediens en –verkope: Estelle Naudé

Terreindiens: N Yzelle, M van Vuuren en S Bartlett

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3

Woensdag 29 Diskonto boekuitstalling

Donderdag 30 Diskonto boekuitstalling

Kwartaaltoets: Wiskunde gr.4-7

MEI

Vrydag 1 Werkersdag

Elize Janse van Rensburg verjaar

Rugby: Luiperds rugbyproewe O/12 en O/13 (Rustenburg)

Netbal: Noordwes oefening (Rustenburg)

Saterdag 2 Rugby: Luiperds rugbyproewe O/12 en O/13 (Rustenburg)

Sondag 3 Caroline Mavusa verjaar

Hokkie: Noordwes hokkie proewe (Potchefstroom)

Maandag 4 Opening: Edwin Warren

Tema van die week: Harde werk word beloon!

Snoepiediens en –verkope: Lizahn Breed

Terreindiens: M Nagel, M van Eeden en H Labuschagne

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4

Dinsdag 5 Rugby- en Netballiga vs Saamtrek (tuis)

Woensdag 6

Donderdag 7 Willie Lubbe verjaar

Koor: Super 12 (Groenkloof)

Mini-Netbal: O/7-O/9 (Bailliepark)

Vrydag 8 Jackie Golden verjaar

Edward Monage verjaaar

Koor: Super 12 (Groenkloof)

Rugby: Luiperds rugby oefenkamp O/12 en O/13 (Klerksdorp)

Saterdag 9 Jacolize de Wet verjaar

Netbal: Noordwes oefening (Klerksdorp)

Rugby: Luiperds rugby oefenkamp O/12 en O/13 (Klerksdorp)

Koor: Super 12 (Groenkloof)

Sondag 10 Hokkie: Noordwes proewe (Potchefstroom)

Maandag 11 Opening: S Spamer

Tema van die week: Gee om!

Snoepiediens en –verkope: Luné Labuschagne

Terreindiens: R Greef, E Koornhof en S van Vuuren

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

Marianne Nagel verjaar

Koor: ATKV streeksfees (Potchefstroom)

Dinsdag 12 Rugby- en Netballiga vs ML Fick (tuis)

Woensdag 13 Poppie Kholoza verjaar

Donderdag 14 Potch Sirkel Rugby: O/11 en O/12 Distrikte span proewe (tuis)

Mini-Netbal: O/7-O/9 (President Pretorius)

Vrydag 15 Rugby: Luiperds O/12 en O/13 (Welkom)

Bybelvasvra: 1e Rondte (Klerksdorp)

Saterdag 16 Rugby: Luiperds O/12 en O/13 (Welkom)

Netbal: Kenneth Kaunda finale uitspele

Skaak: Super 12 (Stephanus Roos)

Sondag 17 Hokkie: Noordwes proewe (Potchefstroom)

Page 7: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

MEI

Maandag 18 Opening: C van Zyl

Tema van die week: Sit ‘n wag voor jou mond.

Snoepiediens en –verkope: Marlise de Beer

Terreindiens: C Jordaan, H Kruger en E Janse van Rensburg

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

Dinsdag 19 Rugby: Uitspele Potch/KOSH 3 vs Vryburg

Woensdag 20 Krieket: Noordwes Algemene jaarvergadering

Donderdag 21 Hemelvaartdag

Marida van Eeden verjaar

Rugby: Luiperds (Bloemfontein)

Vrydag 22 Rugby: Luiperds (Bloemfontein)

Netbal: Noordwes oefening (Lichtenburg)

Saterdag 23 Rugby: Luiperds (Bloemfontein)

Sondag 24 Hokkie: Noordwes oefening (Potchefstroom)

Maandag 25 Opening: J Golden

Tema van die week: Aanhouer wen.

Snoepiediens en –verkope: Sarie Wessels

Terreindiens: L Smit, J Malan en E Warren

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3

Finansiële Komitee vergadering 17:30

Dinsdag 26 Rugby: Uitspele Wenners Potch/KOSH3/Vryburg vs Rustenburg/Brits 2

Woensdag 27

Donderdag 28 Beheerliggaam vergadering 17:30 (Personeelgroep 5)

Vrydag 29 Rugby: Luiperds (Bela-Bela)

Saterdag 30 Rugby: Luiperds (Bela-Bela)

Hokkie: Noordwes oefening/ Sentraal Gauteng O/12 en O/13 toernooi

Sondag 31

JUNIE

Maandag 1 Opening: W Lubbe

Tema van die week: Sukses begin by selfdissipline.

Snoepiediens en –verkope: Michelle Hendriks

Terreindiens: N du Toit, R Loest en S Spamer

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4

Dinsdag 2 Rugby: Noordwes Luiperds semi-finaal (Olënpark)

Woensdag 3

Donderdag 4

Vrydag 5 Rugby: Luiperds (Krugersdorp)

(Personeelgroep 5)

Saterdag 6 Rugby: Luiperds (Krugersdorp)

Netbal: Noordwesfinale O/11A-O/13A

Netbalgradering

Sondag 7 Piet Molisimasi verjaar

Hokkie: Noordwes oefening

Maandag 8 Opening: A Rostron

Tema van die week: Maak die regte keuses.

Snoepiediens en –verkope: Willemien van der Linde

Terreindiens: B Aucamp, C van Zyl en J Golden

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

SOS komitee

Dinsdag 9 Rugby: Noordwes Luiperds finale (Olënpark)

SOS komitee

Woensdag 10 SOS komitee

Donderdag 11 Rugby: O/12 interprovinsiale toernooi (Klerksdorp)

Page 8: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

JUNIE

Vrydag 12 Skool sluit 11:00

Afsluiting: Beheerliggaam

Leerders ontvang rapporte

Benje Ouwencamp verjaar

Rugby: Noordwes distrikte toernooi: O/11 (Rustenburg) O/12 (Klerksdorp)

Rugby: O/12 interprovinsiale toernooi (Klerksdorp)

Saterdag 13 Rugby: O/12 interprovinsiale toernooi (Klerksdorp)

Gerda Nel verjaar

Sondag 14 Rugby: Luiperds O/13 XV-tal (Sasolburg)

Netbal: Nasionale toernooi

Maandag 15 Rugby: Luiperds O/13 XV-tal (Sasolburg)

Netbal: Nasionale toernooi

Rugby: Cravenweek oefenkamp (Klerksdorp)

Dinsdag 16 Rugby: Luiperds O/13 XV-tal (Sasolburg)

Netbal: Nasionale toernooi

Rugby: Cravenweek oefenkamp (Klerksdorp)

Jeugdag

Woensdag 17 Rugby: Luiperds O/13 XV-tal (Sasolburg)

Netbal: Nasionale toernooi

Rugby: Cravenweek oefenkamp (Klerksdorp)

Donderdag 18

Vrydag 19

Saterdag 20 Hokkie: O/13A Nasionale toernooi

Lizahn Breed verjaar

Sondag 21 Rugby: O/13 Cravenweek (Jeppe High school)

Hokkie: O/13A Nasionale toernooi

Maandag 22 Hokkie: O/13A Nasionale toernooi

Rugby: O/13 Cravenweek (Jeppe High school)

Dinsdag 23 Hokkie: O/13A Nasionale toernooi

Rugby: O/13 Cravenweek (Jeppe High school)

Woensdag 24 Hokkie: O/13A Nasionale toernooi

Rugby: O/13 Cravenweek (Jeppe High school)

Donderdag 25 Rugby: O/13 Cravenweek (Jeppe High school)

Vrydag 26

Saterdag 27

Sondag 28

Maandag 29 Krieket: O/11A Super 12 (Rustenburg)

Dinsdag 30 Krieket: O/11A Super 12 (Rustenburg)

Jako Malan verjaar

JULIE

Woensdag 1 Krieket: O/11A en O/13A Super 12 (Rustenburg)

Sharon Charslund verjaar

Donderdag 2 Krieket: O/13A Super 12 (Rustenburg)

Vrydag 3 Krieket: O/13A Super 12 (Rustenburg)

Saterdag 4

Sondag 5

Maandag 6

Page 9: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

DERDE KWARTAAL

JULIE

Dinsdag 7 Skool heropen vir die derde kwartaal

NWU student WIL-tydperk begin

Opening: Beheerliggaam

Tema van die week: Wees altyd eerlik.

Snoepiediens en –verkope: Nelmarie Yzelle

Terreindiens: L Bamberger, E Loggenberg en W Lubbe

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

Woensdag 8

Donderdag 9

Vrydag 10 Hokkie: Super 12 (TUKSsport kampus)

Saterdag 11 Hokkie: Super 12 (TUKSsport kampus)

Sondag 12

Maandag 13 Opening: Jakkie van Vuuren

Tema van die week: Soms is die grootste verloorder eintlik die grootste wenner.

Snoepiediens en –verkope: Marianne Nagel

Terreindiens: G Nel, E Heyns en A Rostron

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3

Dinsdag 14

Woensdag 15

Donderdag 16 Chrizel Jordaan verjaar

Vrydag 17

Saterdag 18 Landloop: Super 12 (Konka)

Sondag 19

Maandag 20 Opening: Benje Ouwencamp

Tema van die week: Wees altyd onpartydig.

Snoepiediens en –verkope: Marida van Eeden

Terreindiens:T Longweni, M de Beer, S Wessels en L Breed

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4

Dinsdag 21 Christa van Zyl verjaar

Woensdag 22

Donderdag 23 Kwartaaltoets: Afrikaans gr.4-7

Vrydag 24 NWU student WIL-tydperk eindig

Netbal: SA kampioenskappe

Saterdag 25 Netbal: SA kampioenskappe

Sondag 26

Maandag 27 Opening: Danie Breed

Tema van die week: Glo in jouself.

Snoepiediens en –verkope: Rozelle Greef

Terreindiens: M Hendriks, M van Vuuren en L Labuschagne

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

Dinsdag 28

Woensdag 29

Donderdag 30 Tennis: Super 12 (Groenkloof)

Kwartaaltoets: Engels gr.4-7

Vrydag 31 Tennis: Super 12 (Groenkloof)

AUGUSTUS

Saterdag 1

Sondag 2

Page 10: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

AUGUSTUS

Maandag 3 Opening: Erma Loggenberg

Tema van die week: Vir God is alles moontlik.

Snoepiediens en –verkope: Chrizel Jordaan

Terreindiens: W vd Linde, N Yzelle en E Naudé

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

Dinsdag 4

Woensdag 5 Bybelvasvra: Super 12 (Laerskool Rustenburg)

Donderdag 6 Kwartaaltoets: Wiskunde gr.4-7

Vrydag 7 (Personeelgroep 2)

Saterdag 8

Sondag 9 Nasionale Vrouedag

Heidi Steyn verjaar

Maandag 10 Openbare Vakansiedag

Elanza van Tonder verjaar

Dinsdag 11 Opening: Chrizel Jordaan

Tema van die week: Respekteer mekaar se verskille.

Snoepiediens en –verkope: Hanlie Kruger

Terreindiens: M Nagel, H Labuschagne en S Bartlett

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3

Finansiële komitee 17:30

Massa hokkie: Dogters gr.4-6 oefeninge begin

Woensdag 12

Donderdag 13 Beheerliggaam vergadering 17:30 (Personeelgroep 4)

Kwartaaltoets: Natuurwetenskap gr.4-7

Hokkie: Curro O/13B toernooi

Massa hokkie: Dogters gr.4-6 oefeninge

Esmie Koornhof en Maritsa Joubert verjaar

Vrydag 14 Hokkie: Curro O/13B toernooi

Saterdag 15 Hokkie: Curro O/13B toernooi

Algemene kennis: Super 12 (Laerskool Hennopspark)

Sondag 16 Lynette Smit verjaar

Maandag 17 Opening: Marianne Nagel

Tema van die week: My liggaam is ‘n tempel van God.

Snoepiediens en –verkope: Lynette Smit

Terreindiens: M van Eeden, R Greef en E Koornhof

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4

Dinsdag 18 Kwartaaltoets: EBW gr.7

Massa hokkie: Dogters gr.4-6 oefeninge

Woensdag 19 Ilse Verster verjaar

Donderdag 20 Kwartaaltoets: Sosiale Wetenskap (Gesk) gr.4-7

Massa hokkie: Dogters gr.4-6 oefeninge

Hokkie: O/13A Eddie Walker toernooi (Klerksdorp)

Vrydag 21 Hokkie: O/13A Eddie Walker toernooi (Klerksdorp)

Bybelvasvra: 2de Rondte (Klerksdorp)

Saterdag 22 Hokkie: O/13A Eddie Walker toernooi (Klerksdorp)

Erma Loggenberg verjaar

Sondag 23

Maandag 24 Opening: Willemien van der Linde

Tema van die week: Woeker met jou talente.

Snoepiediens en –verkope: Nelleke du Toit

Terreindiens: C Jordaan, E Janse van Rensburg en S van Vuuren

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

Dinsdag 25 Kwartaaltoets: Tegnologie gr.7

Massa hokkie: Dogters gr.4-6 oefeninge

Woensdag 26

Page 11: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

AUGUSTUS

Donderdag 27 Kwartaaltoets: Sosiale wetenskap (Aardr) gr.4-7

Massa hokkie: Dogters gr.4-7 oefeninge

Vrydag 28 Entrepeneursdag gr.7

Saterdag 29 Hokkie: Noordwes kwarteindwedstryde

Sondag 30

Maandag 31 Opening: Mariaan van Vuuren

Tema van die week: Vele hande maak ligte werk.

Snoepiediens en –verkope: Riana Loest

Terreindiens: N du Toit, E Warren en S Spamer

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

Graad 7 toer

SEPTEMBER

Dinsdag 1 Edwin Warren verjaar

Graad 7 toer

Massa hokkie wedstryde (Dogters gr.4-6)

Woensdag 2 Graad 7 toer

Donderdag 3 Graad 7 toer

Massa hokkie wedstryde (Dogters gr.4-6)

Vrydag 4 Graad 7 toer

Hokkie; Noordwes semi finale

Saterdag 5 Hokkie: Noordwes semi finale

Sondag 6

Maandag 7 Opening: Sarien Bartlett

Tema van die week: Respekteer jou omgewing.

Snoepiediens en –verkope: B Aucamp

Terreindiens: H Kruger, L Smit en J Malan

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3

Dinsdag 8 Massa hokkie wedstryde (Dogters gr.4-6)

Woensdag 9 Swem: Mooirivier interhuisgala

Donderdag 10 Massa hokkie wedstryde (Dogters gr.4-6)

Vrydag 11 Mooirivier mooier as mooi gholfdag

Saterdag 12 Hokkie: Noordwes finale

Sondag 13

Maandag 14 Opening: Hendri Labuschagne

Tema van die week: Eer jou vader en jou moeder.

Snoepiediens en –verkope: L Bamberger

Terreindiens: R Loest, B Aucamp en C van Zyl

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4

Dinsdag 15 SOS komitee

Woensdag 16 Rep en Roer: Revue (Amfiteater)

SOS komitee

Beula Aucamp verjaar

Donderdag 17 SOS komitee

Oueraand: gr.1-7 (Ouers ontvang leerders se rapporte)

Vrydag 18 Skool sluit om 11:00

Afsluiting: Beheerliggaam

Nelleke du Toit verjaar

Hokkie: Champ of champs (Potchefstroom)

Krieket: Noordwes distrikte toernooi O/11- Brits, O/12- Klerksdorp en O/13- Potchefstroom

Saterdag 19 Hokkie: Champ of champs (Potchefstroom)

Krieket: Noordwes distrikte toernooi O/11- Brits, O/12- Klerksdorp en O/13- Potchefstroom

Sondag 20 Hokkie: Champ of champs (Potchefstroom)

Krieket: Noordwes distrikte toernooi O/11- Brits, O/12- Klerksdorp en O/13- Potchefstroom

Page 12: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

VIERDE KWARTAAL

SEPTEMBER

Dinsdag 29 Skool heropen vir die vierde kwartaal

Opening: Beheerliggaam

Tema van die week: Ek is bevoorreg.

Snoepiediens en –verkope: E Loggenberg

Terreindiens: Terreindiens: L Bamberger, A Rostron en J Golden

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

Danie Breed verjaar

Woensdag 30

OKTOBER

Donderdag 1

Vrydag 2 Krieket: O/13A Noordwes finale proewe (Potchefstroom)

Saterdag 3 Krieket: O/13A Noordwes finale proewe (Potchefstroom)

Sondag 4

Maandag 5 Opening: Stefan van Vuuren

Tema van die week: God het ons elkeen spesiaal gemaak.

Snoepiediens en –verkope: G Nel

Terreindiens: E Loggenberg, T Longweni en W Lubbe

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

Massa hokkie: Seuns gr.4-6 oefeninge begin

Dinsdag 6 Krieket: Noordwes kwarteindwedstryd

Woensdag 7 Massa hokkie: Seuns gr.4-6 oefeninge

Atletiek: Super 12 Huissport

Donderdag 8 Kwartaaltoets: Afrikaans gr.4-7

Rep en Roer inligtingsdag

Vrydag 9

Saterdag 10 Josef Tsolofelo verjaar

Swem: Super 12 (Randpark High school)

Sondag 11

Maandag 12 Opening: Jako Malan

Tema van die week: My hulp kom van die Here.

Snoepiediens en –verkope: T Longweni

Terreindiens: G Nel, E Heyns, M de Beer

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3

Massa hokkie: Seuns gr.4-6 oefeninge

Finansiële komitee: Begrotingsvergadering

Dinsdag 13 Super 12 Algemene Jaarvergadering (Pretoria)

Krieket: Noordwes semi finale

Joseph Tsolofela verjaar

Woensdag 14 Massa hokkie: Seuns gr.4-6 oefeninge

Donderdag 15 Kwartaaltoets: Engels gr.4-7

Beheerliggaam: Begrotingsvergadering

Vrydag 16 Revue: Mooirivier Juniors

Bybelvasvra: Finale Rondte (Hartenbos)

Saterdag 17 Revue: Mooirivier Juniors

Bybelvasvra: Finale Rondte (Hartenbos)

Annelize Rostron verjaar

Sondag 18 Charlene Swanepoel verjaar

Bybelvasvra: Finale Rondte (Hartenbos)

Maandag 19 Opening: Hoofseun

Tema van die week: Morsjors, tel op jou papiere!

Snoepiediens en –verkope: E Heyns

Terreindiens: L Smit, M Nagel, L Labuschagne,S van Vuuren en S Spamer

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4

Massa hokkie: Seuns gr.4-6 wedstryde

Page 13: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

OKTOBER

Dinsdag 20 Krieket: Noordwes Finaal

Woensdag 21 Massa hokkie: Seuns gr.4-6 wedstryde

Donderdag 22 Kwartaaltoets: Wiskunde gr.4-7

Vrydag 23 Gholf: Super 12 kompetisie

Saterdag 24 Atletiek: Super 12 (Puk McArthur)

Sondag 25 Gerda de Jager verjaar

Maandag 26 Opening: Hoofdogter

Tema van die week: Dankie aan al ons onderwysers.

Snoepiediens en –verkope: Graad 3

Terreindiens: N du Toit, S Wessels, L Breed, E Koornhof, E warren

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

Massa hokkie: Seuns gr.4-6 wedstryde

Dinsdag 27

Woensdag 28

Donderdag 29 Gr.7 afskeid: Gold Reef City

Gr.6- Kamp (Venterskroon)

Finansiële Ouervergadering 18:00

Vrydag 30 Gr.6- Kamp (Venterskroon)

Gr.7-Leierskamp (Venterskroon)

Saterdag 31 Gr.7-Leierskamp (Venterskroon)

NOVEMBER

Sondag 1

Maandag 2 Opening: E Warren

Tema van die week: As jy stres oor iets, beteken dit dat dit belangrik is vir jou.

Snoepiediens en –verkope: Graad 2

Terreindiens: R Loest, M Hendriks, M v Vuuren, H Labuschagne, J Malan

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

Diskonto boeke uitstalling

Korttermynkontrole

Dinsdag 3 Erkenningsfunksie

Diskonto boeke uitstalling

Korttermynkontrole

Woensdag 4 Potch Sirkel Rugby: Algemene Jaarvergadering (Mooirivier)

Donderdag 5 Gr,R Gradeplegtigheid

Vrydag 6 Ayoba pretdag

Saterdag 7

Sondag 8

Maandag 9 Opening: S Spamer

Tema van die week: Eksamen wenke.

Snoepiediens en –verkope: Graad 1

Terreindiens: B Aucamp, C Jordaan, W van der Linde, E Naudé en W Lubbe

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3

Finansiële komitee 17:30

Dinsdag 10

Woensdag 11

Donderdag 12 Beheerliggaam vergadering 17:30 (personeelgroep 3)

Vrydag 13

Saterdag 14

Sondag 15

Maandag 16 Opening: C van Zyl

Tema van die week: Om te gee is beter as om te ontvang.

Snoepiediens en –verkope: Graad 4

Terreindiens: N Yzelle, H Kruger, L Bamberger, E Heyns en T Longweni

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4

Dinsdag 17

Woensdag 18 Rugby: Luiperds Laerskole Algemene Jaarvergadering

Leonora Rabe verjaar

Page 14: EERSTE KWARTAAL - Laerskool Mooirivier · 2020-03-04 · Maandag Opening: Stefan van Vuuren20 Tema van die week: ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees! Snoepiedie ns en –verkope:

NOVEMBER

Donderdag 19

Vrydag 20

Saterdag 21

Sondag 22

Maandag 23 Opening: J Golden

Tema van die week: Wees ‘n goeie spanspeler.

Snoepiediens en –verkope: Graad 5

Terreindiens: E Janse van Rensburg, C van Zyl, E Loggenberg, G Nel

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

Hendri Labuschagne verjaar

Dinsdag 24

Woensdag 25

Donderdag 26

Vrydag 27

Saterdag 28

Sondag 29 Nelmarie Yzelle verjaar

Maandag 30 Opening: W Lubbe

Tema van die week: Vakansiewenke

Snoepiediens en –verkope: Graad 6

Terreindiens: M van Eeden, R Greef, S Bartlett, J Golden en A Rostron

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

DESEMBER

Dinsdag 1

Woensdag 2 Leerlinge ontvang rapporte vanaf 07:30 – 08:30

Skool sluit vir leerlinge11:00

Personeelgroep 3

Donderdag 3 Personeel afsluitingsfunksie

Vrydag 4 Skool sluit vir personeel

Saterdag 5 Stephan Spamer verjaar

Sondag 6

Maandag 7

Dinsdag 8 Karen Steenekamp verjaar

Woensdag 9

Donderdag 10

Vrydag 11

Saterdag 12 Isaac Phili verjaar

Monika Duma verjaar

Sondag 13

Maandag 14

Dinsdag 15

Woensdag 16 Versoeningsdag

Donderdag 17

Vrydag 18

Saterdag 19

Sondag 20 Erine Heyns verjaar

Maandag 21

Dinsdag 22

Woensdag 23

Donderdag 24

Vrydag 25