eeeennhheeiidd vviirr oooopp … · happy birthday to the ceo of the uodl welstand nuwe...

15
E E E E N N H H E E I I D D V V I I R R O O O O P P A A F F S S T T A A N N D D S S L L E E E E R R A A p p r r i i l l 2 2 0 0 1 1 3 3 E E D D U U C C A A T T I I O O N N any time, any place, any where Decentralised Learning Programmes in Nursing embarked into N N E E W W T T E E A A C C H H I I N N G G - - L L E E A A R R N N I I N N G G experience UODL visits The Bible Institute of South Africa & George Whitfield College Opgewondenheid oor nuwe program

Upload: lamduong

Post on 11-Mar-2019

218 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

EEEENNHHEEIIDD VVIIRR OOOOPP AAFFSSTTAANNDDSSLLEEEERR AAAppprrriiilll 222000111333 EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

Decentralised Learning Programmes in Nursing embarked into

NNNEEEWWW TTTEEEAAACCCHHHIIINNNGGG---LLLEEEAAARRRNNNIIINNNGGG experience

UODL visits The Bible Institute of South

Africa & George Whitfield College

Opgewondenheid oor nuwe program

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

INHOUDSOPGAWE

E

IIInnnhhhooouuudddsssooopppgggaaawwweee NWU Skoolleierskapprogram

Decentralised Learning Programmes in Nursing embarked

into a new teaching-learning experience

UniPrep 2013

UODL visits The Bible Institute of South Africa (BISA) and

George Whitfield College (GWC)

NWU sluit kontrak met BOCODOL

Opgewondenheid oor nuwe program vir afstand by die

Potchefstroomkampus, NWU

Unit for Open Distance Learning’s Call Centre

Nuwe inname GOS Skool Leierskap in die Noord-Kaap

Facebook

Die Fakulteit Teologie se afstandsprogramme

Happy Birthday to the CEO of the UODL

Welstand

Nuwe aanstellings

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

“ʼn Organisasie is so goed soos

die leierskap daarvan.”

Die stelling geld in die besonder vir die

onderwys. Effektiewe skoolleierskap is

bepalend vir die voorsiening van gehalte

onderwys – die tekort waaraan al as ʼn

krisis deur sommige meningvormers in die

land bestempel is. Die NWU lewer in die

opsig ʼn wesentlike bydra tot die opleiding

van skoolhoofde in die Noord-Kaap en

Noordwes provinsies. Skoolhoofde wat

deur die provinsiale onderwysdepartemente

gekeur is, deurloop ʼn twee jaar program by

die NWU wat spesiaal ontwikkel is vir die

professionele ontwikkeling van skoolleiers in ʼn Suid-Afrikaanse onderwyskonteks. Die kwalifikasie is ʼn Gevorderde Onderwyssertifikaat met spesialisasie in

skoolleierskap en word sedert 2008 met groot sukses deur die NWU aangebied en geniet die ondersteuning van die provinsiale en nasionale

onderwysdepartemente. Die waarde van die besondere NWU-program is weer bevestig tydens die afgelope gradeplegtigheid van 21 Februarie 2013 op

Upington waar sowat 50 skoolhoofde in die Noord-Kaap hulle sertifikate ontvang het. Die gradeplegtigheid is gelei deur die kampusrektor , prof Herman van

Schalkwyk. Die skoolhoofde is uitgesproke oor die waarde van die beroepgerigte kwalifikasie vir hulle professionele ontwikkeling as skoolleiers. Die program

word onder andere gekenmerk deur die implementering van ʼn mentor- en netwerkstelsel, ʼn refleksie-joernaal en ʼn skoolleierskapportefeulje. Kernmodules

fokus op skoolleierskap in ʼn Suid-Afrikaanse konteks, die bestuur van onderwysbeleid, kommunikasie in die onderwys, skoolbeheer en -ontwikkeling, die

bestuur van menskapitaal, organisasieleer, instruksionele leierskap en mentorskap.Die bevoegdheid van skoolhoofde is ʼn brandpunt in die onderwysdiskoers

en die program het ten doel om die grondslag daar te lê vir die bemagtiging van skoolhoofde as effektiewe skoolleiers. Die skoolleierskapprogram is deel van

ʼn nasionale onderwysinisiatief om ʼn gestruktureerde professionele ontwikkelingsprogram vir skoolleiers daar te stel om gehalte onderwys in ʼn diverse Suid-

Afrikaanse konteks te verseker. Die NWU is deel van die inisiatief en deel in die trots van die studente in die program.

Upington Gradeplegtigheid, 21 Febuarie 2013

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

GOS Skoolleierskap

Upington, 21 Februarie 2013

Links voor: Prof Manie Spamer (Uitvoerende Direkteur:EOAL), Dr Marinda van Zyl (Direkteur:EOAL), Prof Herman van Schalkwyk (Rektor: NWU Potchefstroomkampus), Dr Herman van Vuuren (Waarnemende Direkteur: SVO) saam met Graduandi

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

Dr Petra Bester, Academic Manager: Health

Science (top) and Me Ingrid van der Walt

(bottom) busy with a direct broadcast on the

interactive whiteboard to students at 17

learning centers is South Africa.

Decentralised Learning Programmes in Nursing embarked

into a new teaching-learning experience

On 16 March 2013 the Decentralised Learning Programmes in Nursing embarked into a new teaching-learning

experience. At 19 study centres in South Africa the first interactive whiteboard broadcasts were conducted. The

current teaching-learning model of the nursing programmes is based on distance education whereby students

prepare for class and on Saturdays attend contact sessions that are facilitated by facilitators. In some modules

videos of lecturers doing a formal lecture are viewed by the student. Within this model, interactive whiteboard

technology is an additional teaching-learning mode of delivery for students.

Facilitators were present in each class while the presentations were broadcast and in the event of class activities,

the facilitators could coordinate these in each class. Three modules were presented by Dr Petra Bester

(NSMT311, VWTL311) and Mrs Ingrid van der Walt (NSET311). Both presenters were amazed by how quickly the

students adopted to this technology. Within the first 15 minutes of each broadcast, students embraced the

opportunity to participate.

For the first time in the history of these nursing programmes, students from Vryheid could respond, followed by

students in Pretoria and Welkom. Even video clips from the Internet were used in the presentations with

synchronised view. One week after each of these presentations, all students can view the whiteboard broadcast

on the Internet, via facebook's page on the Unit for Open Distance Learning.

Dr Petra Bester comments that she is convinced that professional nurses are ready for and want more technology

in education. She further states that professional nurses use technology by means of various devices daily at their

workplace, making technology a daily reality for nurses.

From this first broadcast until today, the Unit for Open Distance Learning has received only positive feedback from

students and facilitators.

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

UniPrep 2013

Die Noordwes-Universiteit “University Preparatory Programme” (UniPrep) het ten doel om 'n grondslag te lê vir

studente ter voorbereiding van die Baccalaureus Commercii (BCom) - graad of die Baccalaureus Theologiae (BTh) -

graad. Verder dra die program ook by tot die ontwikkeling van akademiese, persoonlike en sosiale vaardighede wat

nodig is vir sukses in hoër onderwysstudie. Na suksesvolle voltooiing van die program, sal ʼn voornemende student

krediete ontvang vir ʼn NWU BCom of BTh graad en die student sal toelating verkry tot sodanige graadkursus op

voorwaarde dat daar aan die minimum vereistes voldoen is.

Die UniPrep program het in 2012 ʼn aanvang geneem met ʼn loodsgroep van ongeveer 25 studente. Alhoewel UniPrep

ʼn NWU-Institusionele projek is wat op al drie kampusse van die NWU aangebied word, is die Eenheid vir Oop

Afstandsleer verantwoordelik vir die aflewering van die program. Die projekspan funksioneer onder leiding van prof.

Marlene Verhoef, gesteun deur beide die EOAL en OLG. Die projek by die EOAL word deur die afdeling: Projekte en

Kort Leerprogramme bestuur met Annemarie Jacobs as die interne UniPrep-projek koördineerder. Die bedryf en

aflewering van UniPrep word deur die bestaande EOAL afdelings en prosesse hanteer.

Die 2013 UniPrep program is tans in volle swang, met ʼn inligtingsessie wat plaasgevind het op 20 Februarie en

kontaksessies wat afgeskop het op Vrydag, 8 Maart 2013.

Tans is daar 81 studente wat geregistreer is vir die BCom program, 20 vir Teologie en ʼn verdere 28 opkampus BA-

studente wat vir die Wiskunde oorbruggingsmodule ingeskryf het.

Daar vind vier kontaksessies per semester per module plaas via die interaktiewe witborde. Vir die

Wiskundemodule is daar egter drie bykomende sessies per semester geskeduleer. Kontaksessies word

bygewoon by die drie kampusse van die NWU, die OLG kampus in Johannesburg, asook by EOAL sentra in

Bisho, Ermelo en Parow.

Studente ontvang onderrig in drie akademiese asook drie formatiewe modules per semester. Die akademiese modules word aangebied

deur dosente van die Potchefstroom- en Vaaldriehoekkampusse van die NWU terwyl die formatiewe modules deur OLG fasiliteerders aangebied word.

Alhoewel nog baie vroeg in die jaar is, en slegs twee kontaksessies agter die rug, is daar reeds positiewe terugvoer van studente sowel as dosente ontvang.

Die witbordfasilitering word positief ervaar deur die studente. Dosente vir wie die witborde aanvanklik vreemd was, is op so „n wyse deur die EOAL se e-leer

afdeling ondersteun, dat van hierdie dosente na die tweede kontaksessie aan die personeel genoem het dat “ons nog hiervan (witborde) gaan hou”.

Die projekspan is vol vertroue dat UniPrep sal voldoen aan die verwagtinge om 'n grondslag te lê vir studente ter voorbereiding van tersiêre studie, en sal

bydra tot die ontwikkeling van studente se akademiese, persoonlike en sosiale vaardighede. Nuwe programme is in die beplanningsfase vir byvoeging in

2014.

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

Representatives of BISA aswell as the NWU, outside BISA's faculty building in Kalk Bay

UODL visits The Bible Institute of South Africa (BISA) and George Whitfield

College (GWC)

On 5 April 2013, Prof Manie Spamer, Mr Mathys Bornman and Prof Fika Janse van

Rensburg, dean of the Faculty of Theology, paid a visit to our collaborative partners in the

Kalk Bay/Muizenberg area.

The Bible Institute of South Africa (BISA) is one of the NWU's oldest partner institutions,

and situated in Kalk Bay. The representative of the University met with BISA to discuss the

implications of Open learning and the future of the these two institutions' partnership.

The agenda was the same for a later visit to George Whitfield College (GWC) where the

NWU has been presenting a HONS BA-degree with great success.

We hope to visit this beautiful area again soon, and looking forward to further talks with our

partners during the annual PANTHEOL meeting in the second half of 2013.

The view from one of GWC's classrooms in Muizenberg (top) and Prof. Manie Spamer and Prof. Fika van Rensburg relax before the meeting with GWC

(left)

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

Prof. Spamer bedank die Raad van BOCODOL in die mylpaal wat bereik is. (links)

NWU sluit kontrak met

BOCODOL

Gedurende Maart 2013 het die NWU „n

samewerkingsooreenkoms t.o.v die aanbied van

afstandsprogramme met die Botswana College of

Distance and Open Learning gesluit.

Die ooreenkoms behels primêr dat NWU programme in

Botswana aangebied sal word. Opvoedingswetenskappe

is die eerste fakulteit wat betrokke sal raak en beplan om

in die tweede semester af te skop met die GOS in

Skoolleierskap.

Sodra ander fakulteite gereed is, sal hul programme ook

aangebied word. Die metode van aflewering sal baie

dieselfde wees as wat die EOAL tans volg, nl.

witborduitsendings tesame met dosente van BOCODOL

wat as fasiliteerders sal optree.

Die ondertekening van die kontrak is die resultaat van

meer as „n jaar se onderhandeling, wat ook ingesluit het „n

besoek aan die rektor van die Potchefstroomkampus, prof.

Herman van Schalkwyk.

Die NWU is tydens die ondertekening verteenwoordig

deur prof. EJ Spamer (Uitvoerende Direkteur: EOAL) prof.

R Balfour (Dekaan: Opvoedings-wetenskappe) en dr. H

van Vuuren (Waarnemende Direkteur: OAL programme).

Opgewondenheid oor

nuwe program vir afstand

by die Potchefstroom-

kampus, NWU

Die effek wat die dalende getal studente in

Opvoedingswetenskappe oor volgende vier jaar

op die Potchkampus se totale getal

afstandstudente kan hê, het die bestuur van die

kampus genoop om dringend ook na

programme in ander fakulteite te kyk. „n Oproep

van die kampusrektor is positief begroet en

verskeie fakulteite het reeds aangedui dat hulle

in samewerking met die EOAL vanaf 2015

programme deur die afstand modus wil bied.

Die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte is ver

gevorderd met „n graad in praktiese polisiëring

wat aanvanklik bestuur is deur prof. Susan

Visser, dekaan van Ekonomiese en

Bestuurswetenskappe, maar vir verdere

implementering nou die verantwoordelikheid is

van prof. Johan Zaaiman en Willem Mostert.

Ook die Bestuurskool by die Fakulteit

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is fluks

aan die werk aan „n BBA-graad. Hierdie

program was een van die mees suksesvolle

programme van die ou TLS. Ander programme

is ook in die pyplyn – alles deel van die

kampusbestuur se beplanning om teen 2019 „n

getal van 33 000 afstandstudente te hê.

Uiteraard sal hierdie verhoging in getalle, en die

bedryf van nuwe programme, ook groot eise

aan die EOAL stel

Prof. Spamer en dr Tau (Uitvoerende Direkteur, BOCODOL) onderteken die ooreenkoms van

samewerking in Gabarome.

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

Unit for Open

Distance Learning’s

The UODL started to make use of a

call centre the 2nd of January

2013.Currently four qualified

personnel deal with all incoming

and outgoing calls. It is crucial that

call centre personnel have strong

interpersonal skills; good

proficiency and navigation skills

around a PC, good telephone manner with a clear speaking voice, are able to solve a problem and have a

strong sense of the importance of their function to the organization. Academic enquires are transferred to the

relevant lecturer. All data (incoming and outgoing calls) are stored on a server for quality purpose. The UODL

call centre dealt with a total of 3,052 incoming calls for the month of March 2013.

The most frequent enquires to date consist of exam timetables; application tracking; assignment and exam

marks; application form requests and information about courses. We are making use of the following

technology in our call centre: ACD; agent performance analytics; BTTC outbound call optimization; IVR, CIM

solutions; CTI; email management; chat and web collaboration; CRM; desktop scripting solutions;

outsourcing; third party verification; WFM; virtual queuing; voicemail and voice recording. Call centres or

customer contact centres are quickly becoming an important part of service delivery. Call centres are able to

deal with a considerable volume of calls at the same time and will not only improve a company‟s image, but

also improve customer relationships.

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

Nuwe inname GGOOSS SSkkoooolllleeiieerrsskkaapp in die Noord-

Kaap

Die Noord-Kaapse Onderwysdepartement het 60 onderwysers, almal

skoolhoofde, adjunk- of departementshoofde, geïdentifiseer om die

Gevorderde Onderwyssertifikaat in Skoolleierskap te doen.

Die Eenheid vir Oop Afstandsleer het spesiale registrasiesessies gereël ten

einde aansoekproses vir studente so vinnig en maklik moontlik te

maak

Op Vrydag 8 Maart is ʼn sessie by die C W Kies Intermediêre

Skool op Hartswater gehou. Me Narina Lamprecht van die EOAL

het elke student persoonlik gehelp om die vorms in te vul en seker

te maak dat hulle wel aan die toelatingsvereistes voldoen. Sy het

ook gekontroleer dat al die nodige dokumente die aansoeke

vergesel.

Uitstaande dokumente veroorsaak dikwels baie vertraging tydens

registrasie. Dr Molly van Niekerk, Dr Herman van Vuuren en mnr

Jan Khumalo was ook deel van die span en het aan die studente

die nodige akademiese inligting oor die program verskaf.

Agtien studente het hier geregistreer. Later dieselfde dag het die

span ook 48 studente toegelig en gehelp om te registreer by die Urban FET

Kollege in Kimberley.

Die registrasies het baie goed afgeloop, en studente het ook reeds hul

studiemateriaal tydens hierdie registrasiesessies ontvang. Mnr. Isaac

Mogotsi van die Noord-Kaapse Onderwys-departement en Mnr. David

Gulston van die SETA was ook teenwoordig by die registrasiesessies.

Me Narina Lamprecht (bo) help

studente met registrasie , die

skool te Hartswater waar

registrasie plaasgevind het

(middel) en dr Molly van Niekerk

(onder) help voornemende

studente met die akademiese

inhoud van die program.

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

The Unit for Open Distance Learning’s Facebook page is becoming more active as distance

learning students discover another way of obtaining academic and administrative support, a mere

click away.

Janene Ponton in the bustling UODL callcentre answers enquiries posted on the UODL Facebook

page, supplies information requested and directs academic enquiries to the lecturers responsible.

Up-to-date announcements concerning interactive whiteboard sessions at the 39 UODL regional

centres across Southern Africa as well as links to download video recordings of these sessions are

posted on the Facebook page. Useful study resources and subject information are also posted for

the benefit of ODL students.

As ODL students utilise subject group collaboration possibilities through Facebook, the UODL

Facebook page will promote a useful perspective of social networking serving education.

DDiiee FFaakkuulltteeiitt TTeeoollooggiiee ssee aaffssttaannddsspprrooggrraammmmee

Die Fakulteit Teologie se afstandsprogramme het aan die begin van Januarie 2013 deel geword van die EOAL. Teologie se afstandsprogramme word

aansienlik anders bedryf as die programme wat reeds deel is van die EOAL en ons is stelselmatig besig om beter inskakeling te bewerkstellig.

Tot dusver het Teologie, met die hulp van die Eenheid, 220 studente geregistreer, 'n getal wat vir die Teologie programme ongehoord baie is. Teenoor 2012

se 150 studente, staan ons baie sterk! In komende maande hoop ons, om die getal studente te verdubbel deur 'n tweede semester inname te doen, en ook

om strategiese groeipunte te identifiseer waar ons die studentetalle kan vermeerder.

Ms Janene Ponton busy to respond to students via Facebook in the Call Centre

Hou dus

hierdie

spasie dop!!!

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

HAPPY BIRTHDAY TO THE CEO OF THE UNIT FOR OPEN

DISTANCE LEARNING

Prof Manie Spamer not everyone is a creative thinker... but you are! Your personal commitment to quality is

obvious in everything you do. Your dedication to seeing a project through is second to none and this dedication contributes to our success. Your desire and willingness fuel our mutual

efforts and lead us to success. The vision you provide exceeds all expectations and guarantees a continuing successful work space. Your personal commitment to excellence has inspired

others to push past mediocrity and we recognize and appreciate your dedicated efforts. You consistently “go the extra mile”. When others were ready to admit failure, you steadfastly

persisted. By refusing to fail, you contributed to the eventual success. Your innovative ideas led to the success the UODL has achieved over the years. This impetus has empowered the

momentum for success. Thank you for providing us with powerful ideas. The new insight you provided was the greatest victory in the effort! Success can never be achieved unless

someone, like you, has the vision and desire to initiate it. Your extra effort, dedication, insight and opinions are all extremely valuable to the successful undertakings of this Unit for Distance

Education.

We wish you many, many happy returns of the day. May God bless you with health, wealth and prosperity in your

life. You are a special person who brings happiness to everyone. May every glowing candle on your birthday cake be

a wish that comes true. May you achieve success in this Unit for Open Distance Learning beyond bounds. We wish

you all the best in years to come; may this year be filled with laughter and blessings, and may the finest things in life

always come your way.

We hope this year will bring you great joy. We want

you to know that we are always there for you and

support you. We would like to ask God to give you as

many years to live as he can.

This comes with many loving

thoughts and warm wishes!

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

WWWEEELLLSSSTTTAAANNNDDD

BBAAIIEE GGEELLUUKK

Karien Niemand met haar permanente aanstelling by die EOAL.

Ons wil graag ons gelukwense oordra aan Pieter en Elisma Badenhorst

met die geboorte van hul dogtertjie. Baie geluk aan Prof Spamer wat

hiermee 'n kleindogter ryker geword het.

Christi de Beer en Ruan Cloete wat in die huwelik bevestig is. Mag die

Here hulle ryklik seën op hul pad saam.

Ons dra graag ons gelukwense oor aan Willie en Mandie Jansen van

Vuuren met die geboorte van hulle babaseuntjie. Mag hy 'n groot vreugde

wees in hulle gesin.

Leanne Taylor met haar verlowing, mag daar net liefdevolle jare voorlê.

SSTTEERRKKTTEE

Libby Beukes vir die behandeling met haar hand. Dit behels chemo

inspuitings in die hand en ons glo haar hand sal volkome genees.

Andrie du Plessis met haar pad vorentoe. Sy verlaat ons einde April.

SSIIMMPPAATTIIEE

Marita Coetzee wat haar ma aan die dood afgestaan het, ons dink aan

haar en haar familie is hierdie slegte tyd.

Dr Almero Kok se vader wat ernstig beseer was in 'n motorongeluk. Ons

dra hom en die familie in ons gebede op en vertrou dat hy volkome sal

herstel.

Braim Pienaar se skoondogter wat in „n ernstige motorongeluk was.

Gelukkig was daar geen ernstige beserings nie.

VVEERRJJAAAARRSSDDAAEE

Baie geluk aan die volgende personeel wat hul verjaarsdae reeds gevier

het en/of nog gaan vier.

MMaaaarrtt 22001133

3 Violet Lottering

5 Madeleine Mynhardt

11 PD van Zyl

19 Libby Beukes

20 Waseem Alli

AApprriill 22001133

1 Prof. Manie Spamer

11 Almarie Botha

12 Narina Lamprecht

13 Janene Ponton

22 Dr. Hennie Esterhuizen

22 Andrie du Plessis

24 Daleen Wessels

26 Johan Redelinghuys

30 Dr. Marinda van Zyl

30 Gillian Kritzinger

MMeeii 22001133

2 Petunia van Blerk

2 Nathanael Friesling

4 Pieter Vermaak

8 Mathys Bornman

23 Deidre de Kock

27 Melvin Segrana

26 Estie Theron

27 Marita Coetzee

29 Annemarie Coetzee

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

NNNuuuwwweee aaaaaannnsssttteeelllllliiinnngggsss

Marlene Nice

Marlene is getroud met Patrick Nice en hul het twee kinders, „n dogter

Maryna en „n seun, Patrick. Die kinders is albei onderwysers.

Marlene het in Maart 2000 by TLS Verpleegkunde begin werk. Met die

integrasie in 2005 het sy met die studiesentrums by Logistiek begin werk as

kantoorbestuurder van dr Bertus Le Roux.

Marlene is 1 April 2013 oorgeplaas na die Eenheid vir Oop Afstandsleer:

Studiesentrums.

Marlene: “Dit is vir my 'n voorreg om deel te wees van hierdie Eenheid.”

.

EEEDDDUUUCCCAAATTTIIIOOONNN any time, any place, any where

IIINNNHHHOOOUUUDDDSSSOOOPPPGGGAAAWWWEEE

Die Sonneblom

Die tema van die partytjie het werklikwaar gepas by die persoonlikheid van die person ter ere

van wie dit gehou is.

‘n Sonneblom-tema partytjie is vir Prof Spamer gehou. Sonneblomme is sonsoekers.

ʼn Kenmerkende eienskap wat aan sonneblomme toegeskryf word is dat hulle hul

koppe draai na die son en die gang van die son volg oor die hemelkoepel ongeag gure

weer.

Met sonop tuur die Sonneblom ooswaarts om

die eerste sonstrale te groet. Namate die dag

aanstap volg dit die son van oos na wes en

draai weer die kop wagtend na die ooste

wanneer dit nag is.

Dit bestaan uit ‘n enkele blom wat baie saad

bevat, en dit beteken dat die blom nooit sal

ophou om te groei en te vermeerder nie. Dit is

simbolies van sukses en uithouvermoë. Vanuit

een blom kom daar vele meer as gevolg van

die saad wat daarin is.

Dit is so dat Prof Spamer uit klein dinge groot

dinge tot stand kan bring en altyd vir ons ‘n

leier en ‘n voorbeeld is. Ons wil hom net alles

wat mooi is en steeds meer sukses toewens vir

die toekoms.