drakensteingazette 14-09-12

8
Drakenstein Year 2 • Vrydag 14 September 2012 | Tel. 021 870 4600 A masterpiece For only R109,90 (Large 30cm size only) With 4 layers of fresh ingredients and real cheese, it’s big enough to feed the whole family. Available in Meaty Pizza-Tower and Chicken Pizza-Tower. PAARL - 021 871 1740 FREE DELIVERY* *Conditions apply. Free Delivery Minimum order of R30 is required to qualify for Free Delivery (5km radius of restaurant ordered from). Free delivery available at selected restaurants only. Debonairs Pizza reserves the right to charge a delivery fee outside the specified delivery area, if deemed necessary. Free Delivery applies from the restaurant ordered from to the first point of entry, ie. Security gate. Our drivers work hard and a service tip if deserved would be appreciated.While stocks last. Offer valid from 3 July – 29 October 2012. Size and appearance may vary. Pizza-Tower available in Large (30cm) size only.Visit www.debonairspizza.co.za for nutritional information. Plaaswerker bekroon 3 Vroue blom saam in klub 3 Saints wen sokkerliga 8 Dié week in Paarl Post: ) Skool se sportafrigter ge- arresteer; ) Paarliete oorleef aanvalle op N1; ) Meisie vei- lig ontvoe- ring. SPLASH. Paarl Rotary Club’s annual mountain-bike race, the tough and demanding Simonsberg MTB Challenge sponsored by Backsberg estate, had more than 550 participants last Saturday. Some of them did not manage to complete the race successfully as a floating bridge near the finishing line caused a few casualties. The proceeds from this event go towards sustaining Paarl Rotary’s many charitable projects. Pic: Sieb Sieberhagen WATERTRAP In Paarl Post

Upload: boland-gazette

Post on 14-Mar-2016

285 views

Category:

Documents


54 download

DESCRIPTION

DrakensteinGazette 14-09-12

TRANSCRIPT

Page 1: DrakensteinGazette 14-09-12

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 14 September 2012 | Tel. 021 870 4600

A masterpiece For onlyR109,90(Large 30cm size only)

With 4 layers of fresh ingredients and real cheese, it’s big enough to feed the whole family.

Available in Meaty Pizza-Tower and Chicken Pizza-Tower.

PAARL - 021 871 1740FREE DELIVERY*

*Conditions apply. Free Delivery Minimum order of R30 is required to qualify for Free Delivery (5km radius of restaurant ordered from). Free delivery available at selected restaurants only. Debonairs Pizza reserves the right to charge a deliveryfee outside the specified delivery area, if deemed necessary. Free Delivery applies from the restaurant ordered from to the first point of entry, ie. Security gate. Our drivers work hard and a service tip if deserved would be appreciated.While

stocks last. Offer valid from 3 July – 29 October 2012. Size and appearance may vary. Pizza-Tower available in Large (30cm) size only. Visit www.debonairspizza.co.za for nutritional information.

Plaaswerkerbekroon 3

Vroue blomsaam in klub 3

Saints wensokkerliga 8

Dié week inPaarl Post:

) Skool sesportafrigter ge-arresteer;

) Paarlieteoorleef aanvalleop N1;

) Meisie vei-lig ná ontvoe-ring.

SPLASH. Paarl Rotary Club’s annual mountain-bike race, the tough and demanding Simonsberg MTB Challenge sponsored by Backsberg estate, had more than 550 participants last Saturday. Some ofthem did not manage to complete the race successfully as a floating bridge near the finishing line caused a few casualties. The proceeds from this event go towards sustaining Paarl Rotary’s manycharitable projects. Pic: Sieb Sieberhagen

WATERTRAP

In Paarl Post

Page 2: DrakensteinGazette 14-09-12

2 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 14 September 2012Enter ta inment ­ Vermaak

Maandag 17 September) Die SA Koekversieringsgilde kom

byeen op Maandag 17 September om 17:15by Laerskool Drakenstein Klubhuis. An-neri Mc Donald demonstreer “cakepops”, ’n lekker tema om jou eie idees tekry vir partytjies.

Kontak Juanita 083 264 9834 vir na-vrae.

Saterdag 22 September) Die jaarlikse skou van die Kaapse

Cliviaklub vind in die Bellville Burger-sentrum plaas op 22 en 23 September. Af-gesien van wonderlike skouplante saldaar ook ’n baie groot verskeidenheidplante en saad van die beste kwekers tekoop wees.

Saterdag 15 September) ’n Bonsai-fees soos min begin Sater-

dag om 09:30 in die Kompanjiestuin inKaapstad. Van die beste bonsais in dieWes-Kaap (onder meer ’n wilde olyf van150 jaar) gaan tussen die ander pragtigebome van die tuin by die restaurant uit-gestal word. Daar sal ook werkwinkels,praatjies, stalletjies en hulp aan ama-teurs wees.

Daar word ook met groot belangstel-ling uitgesien na die bonsai-veiling opSondag 16 September om 11:00 waar po-tensai (rou material met potensiaal) envoltooide bonsai aangebied gaan word.Vir navrae, skakel Hennie Nel by 082 4921891 of besoek www.westerncapebon-sai.com.

Vrydag 28 September) Ligstraal Skool bied ’n piekniek-

dans aan op 28 September om 20:00 by diePaarl-Oos Thusongsaal in New Orleans.Die Elginairs sal sorg vir die musiek.Kaartjies is R70 per persoon en kan be-spreek word by die skool by 021 862 7182.Bring jou piekniekmandjie en drankiessaam.

Friday 28 September) Brendt Wayne Music presentsWhen

I was a young boy, the movie in song, onFriday 28 September at Monte Christocoffee shop in Paarl at 19:15. Tickets atR50 can be booked with George on 078 3191324 or Bernice on 084 304 4216 [email protected].

Saterdag 20 September) Dakota Events bied ’n Lentebal aan

op Saterdag 20 Oktober te StellenboschVliegklub. Kaartjies is R220 per persoonen sluit in ’n driegangmaaltyd en wyn.Skakel Chrisna by 081 254 9327 vir bespre-kings.

Saterdag 6 Oktober) ATKV Wellington se volgende groot

projek is die toer vir vroue na die BiscuitMill in Soutrivier op 6 Oktober wat afge-sluit word met ’n koppie tee in die KaapseTuine.

Kontak Roné Sills by 082 290 3114 vir’n plek op die bus. Plekke is beperk(kaartjies is R100). Die bus vertrek om08:00 vanaf Wellington en sal teen 17:00weer terug wees.

What’s happening

AFSKEID.Paulus JoubertSekondêr se leerdershetonlangshulmatriekafskeid indiePaarlse stadsaalgehou. Foto: John Martin Studio

Kindersorg vier60 jaar’n SPESIALE dankseggingsdiens om die60ste verjaarsdag van Kindersorg SA (Paarl)te vier, vind plaas op Sondag 16 Septemberom 10:00 in die Bethel Congregational Kerkin die Paarl.

Op Donderdag 20 September om 19:00 vindhul algemene jaarvergadering plaas by dieDrakenstein Bewaarskool in Mackierstraat,Paarl.

Vir meer inligting, skakel 021 862 6182.

Gospel concertON 29 September a gospel concert will be heldat the Mbekweni sports grounds (next to Des-mond Tutu High School) from 14:00.

Performingarebands likeBornAgain,HisSanctuary Gospel Band, Fishers of Man, Mi-nistries Choir and many more.

Tickets are R100 per person. Raffles willbe held on various items.

For more information, contact Cynthia at083 301 2470 or email [email protected] Ursela at 078 362 6003 or [email protected]

Plak en wen!DIE plakstuk vir die Pret-met-Gazette-plak-kompetisie waarin ’n leser R1000 kan wen,verskyn onder aan die bladsy.

Die kompetisie, wat die eerste verjaarsdagvan Gazette vier, sluit op Vrydag 5 Oktoberom 16:00.

Sorg dus dat jy die plakstuk uitknip en opdie plakvorm plak.

Aan die einde van die kompetisie word dievorm ingedien by Gazette en die wenner ge-trek, waarna sy/haar foto geplaas word.

Spring festivalTO celebrate spring, students fromCPUT Wellington will be hosting anevent with various artists on Saturday15 September at Welbedacht farm inWellington.

Artists include Valiant Swart, 3rdWorld Spectator, Henning, BrokenStrings and the River Kia.

Gates open at 11:00 and you can lookforward to lots of different activities.Wine tasting, food stalls and kids’ en-tertainment are on offer.

Proceeds go to Silwerkruin retire-ment home. Tickets at R80 (R30 forchildren under 12) are available atWellington Spar, Write Shoppe and atthe gate or call Anri on 073 374 2253.

Sit jou Afrikaanse lied op papierDIE ATKV nooi alle amateurliedjieskry-wers van alle ouderdomme om deel teneem aan ATKV-CrescendoKreatief.

Amateurliedjieskrywers kan hul nuutge-skrewe werke opgeneem op ’n CD aan dieATKV stuur.

Liedjieskrywers het vanjaar vrye teuelsaangesien daar geen tema aan die kompetisiegekoppel is nie.

Teen die einde van Oktober word die in-skrywingsbeoordeeldeur ’nbeoordelaarspa-neel onder leiding van Lize Beekman.

Die beste liedjieskrywers word dan genooiom deel te neem aan ’n ligteliedjiewerkskoolby ATKV-Goudini Spa naby Worcester in die

Kaap.Hierdie weeklange werkskool, van 2 tot 7

Desember, is ’n allesomvattende praktiesekursus waartydens die skryf van musiek enliriek ontwikkel en geslyp word.

Vanjaar se kursusaanbieders is die beken-de Lize Beekman, Jaconell Mouton en DouwSteyn. Aan die einde van die werkskool worddie wenliedjie aangewys uit die liedjies vandie werkskooldeelnemers.

Virmeerinligtingenominteskryf,besoekwww.atkvprojekte.co.za en kies die Crescen-doKreatief skakel,ofkontakvirLizanéby011919 9078. Die sluitingsdatum vir inskrywingsis 5 Oktober.

Grease opdie planke inWellingtonDIE musiekblyspel, Grease is vanaf 11 tot 14Oktober by die Bergkroon-teater op Welling-ton te sien.

Drakenstein se akteurs en sangers en mu-sikante span saam om hierdie bekende storieen onvergeetlike musiek van die “Pink La-dies”endie“BurgerPalaceBoys”aantebied.

Kom kyk hoe Danny Zuko (gespeel deurLyall Ramsden) en Sandy Dumbrowki (ge-speel deur Inge Augustyn) die aantrekkings-krag wat hulle vir mekaar het, op die verhooguitspeel.

Tussen al die kattekwaad wat die bendesaanjaag, word daar gesing en gedans op maatvan geliefde liedjies soos SummerNights,WeGo Together, Look at Me I’m Sandra Dee enBeauty School Dropout.

Kore wat deel uitmaak van die produksieis Hugenote Hoërskool, Hugenote Laerskool,Hugo Rust, CPUT Wellington, Hoër Jongen-skool Paarl, Wellington kerkkoor, Bastion enNew Orleans Sekondêr.

Kaartjies teen R120 en R160 is beskikbaarby koorlede, produksielede of by Computic-ket. Kaartjies vir skoolgroepe (R75 op 9 Okto-ber) is beskikbaar by tickets @wellington-productionhouse. co.za.

Vir navrae, epos info@well ingtonproduc-tionhouse.co.za.

Page 3: DrakensteinGazette 14-09-12

Vrydag | 14 September 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 3News ­ Nuus

DIE vere word reeds reggeskudvir die viering vandie 150ste ver-jaarsdag van Wellingtonstasievolgende jaar.

Alle Wellingtonners, oud-in-woners, vriende en familie worduitgenooi om deel tewees van die feesvie-ringswat dwarsdeur2013 dekking sal ge-niet.

Indien u deel wilwees van die verskil-lende funksies, staal-tjies het om te vertelof ou foto’s het, kon-tak gerus vir Core-tha Odendal (same-roeper) by 082 802

8875of [email protected]; vir Christine Siebrits by083 231 7027 of [email protected];of vir Olivia le Cordeur (sekreta-ris) by 021 873 4710 of [email protected].

LIEZL DAVIDS

VIR ’n groep vrouevanWellington hetnaaldwerk meergeword as net gare,’n naald en lap.

Dié groep van by-kans 15 vroue watdeel uitmaak vanBlossom leer ookhoeom hul harte heel temaak en hul storie tevertel met hul naald-werk.

Bykans ’n jaar ge-lede hetWendy Slab-bert in kontak ge-kom met StephanieHenderson van Ma’svir Wellington. Dietwee het ’n droom gedeel om terug te gee aan vrouein die gemeenskap en so is Blossom gebore.

Wendy wat na skool vir ’n mode-ontwerper geleerhet, vertel dat sy reeds jare lank ’n droom gehad hetom vroue kreatief op te lei, maar terselfdetyd wousy ook genesing in hul harte bring.

“By Ma’s vir Wellington help daar so baie vroueterugploeg in die gemeenskap. Blossom gee nou aandié vroue ’n geleentheid om hulle hartsbegeertes tedeel en kreatief te wees.

“Ek wil hê elkeen van dié vroue moet besef hullehet ’n doel in die lewe en ’n boodskap om te deel.”

Wendyvertel dat toe hulle ’n jaar gelede beginhet,isdievroue ’ntydskrifgegeeengevraomenigeprent-jie uit te knip wat ’n goeie herinnering vir hulle isof iets wat hulle wens hulle kan doen of kan hê en’n plakboek daarvan te maak.

“Jy sal nou dink dat party dinge materialistiesegoed gaan wees, maar dit was nie - alles was ’n mooiboodskap wat hulle wou oordra.”

Wendy het toe gesels met elke vrou oor hul plak-boek en hul storie wat hulle daarmee wou vertel, ge-skets.

Nou word elkevrou se hartstorieop ’npragtigehand-gemaakte kussing-sloop vasgevang.

OnderleidingvanWendy en Han-lie Pienaar maakdie vroue elke kleinitem op die sloopself, van drie-di-mensionele blom-metjies, manne-tjies, vroutjies, kin-ders, voëltjies enbome tot pasta op ’nbord om elkeen seunieke storie oor tedra.

“Ek geniet ditverskriklik baie

om hier te wees. Dit is so ’n lekker gevoel om ietssomoois te kanmaak en as die een nie iets kan doennie, spring die ander een in om te help. Jy groei hiergeestelik en ons is almal vriende. As daar problemeis, kan ons praat daaroor,” vertel Lenie Present (72)van Newton.

Vir Katy Gilfallan (47) vanWeltevrede is Blossomook ’n leerskool waar sy haar gevoelens kan open-baar wat geslote is.

“Wanneeronskanpraatoordaardiegeslotegevoe-lens, kan ons blom om te wees wat God wil hê onsmoet wees.”

Wendy en haar span se groot droom is om eendag’n geskikte afsetpunt vir hul produkte te kry.

“Ditmoetnienet gaanoorom ’nbesigheid tebeginnie en geld te maak nie - die persone moet die bood-skap op die kussingsloop waardeer en daarmee ver-band kan hou. Ek vertrou dat daar ’n instansie salkom wat ons hartklop verstaan,” sê Wendy.

Volgens haarmoet Blossom twee afdelings hê, dieproduksiekant, maar ook die kant waar vroue hulstories vertel, hul harte heel maak en ook kreatiefkan wees.

Vroue groei en blomsaam by Blossom

LEER. Die vroue by Blossom is trots op hul handewerk en ook op wat hulletot dusver geleer het. Saam met hulle is agter tweede van links Wendy Slabberten heel regs Hanli Pienaar wat die span lei. Foto: Liezl Davids

BESTE UIT DIE PAARL. Abe Edon van Sonneskyn 1 in Noorder-Paarl isaangewys as die Bergrivier-streek se Plaaswerker van die Jaar en hetmet ’n trofee en prysgeld weggestap. Abe was die kategoriewenner virmiddelbestuur en het die toekenning voor meer as 200 inskrywings losge-slaan. Landbouminister Gerrit van Rensburg het die prys oorhandig.

Foto: Devidean Moses

TREF. Nadat ’n voet-ganger verlede Vrydag-oggend in Berlyn-straat, Paarl, omgeryis, het twee motorswie se bestuurderswat die gebeure nuus-kierig dopgehou het,in mekaar vasgery.Niemand is ernstigbeseer in die voorvalnie.

Fokus in 2013 opWellingtonstasie

Page 4: DrakensteinGazette 14-09-12

4 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 14 September 2012Li festy le ­ Leefsty l

ErfenisfeesDIEeerstePaarl-OosErfenisfeeswat opErfe-nisdag (24September) gehouwordvindplaasby Paulus Joubert Senior Sekondêre Skool.

Dieaktiwiteitesluit in ’npretstap/drafoor5 km en 10 km, ’n padwedloop oor 15 km en’n 10 km padwedloop vir hoërskoolleerders.

Die gewilde popgroep die Rockets en dieIdols-wenner Jody Williams gaan by dieskool optree, asook ander plaaslike groepe.

Die fees word gereël deur die Paulus Jou-bert oud-leerders, werksaam as die PJ-On-dersteuningsfonds en die fees word gerug-steun deur die Nasionale Erfenisraad.

Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereni-ging (ATKV) het ook sy steun toegesê aan dieprojek.

Volgens John Collins, die hooforganiseer-der, gaan die geleentheid ook gebruik wordom wyle Adri Faas te vereer vir sy bydraetot die stryd teen apartheid.

Faaswas ’n leerdervanPauluswat sy leweverloor het toe die onlustepolisie hom in Au-gustus 1985 doodgeskiet het. Die plan is omdie skoolsaal na Faas te vernoem en om ook’n gedenksteen ter ere van hom op die skool-terrein te onthul.

Die legendariese eerwaarde Abe Maart,wat lank die leraar van die Bethel Congrega-tional Church was, gaan ook vereer word.

Die geld wat gemaak gaan word, gaan nadie skool en ’n gestruktureerde fonds wataangewend word vir leerderondersteuningen kulturele programme soos voorgesteldeur die ATKV. ’n Skenking sal ook gemaakword aan ’n nie-regeringsorganisasie.

Die PJ-Ondersteuningsfonds benodig nogborgskappe en donasies om die geleentheidsuksesvol te bestuur. Persone wat die Erfe-nisfees wil ondersteun, kan John Collins by072 356 7365 kontak vir meer besonderhede.

Aanbiedingvir ouersOUERSvanleerdersbyMagnoliaPrimêr en Orleansvale Primêrword uitgenooi na ’n aanbiedingwaar kenners sal praat oor be-heerenstruktuurindiehuis,ver-waarlosing, drank- en alkohol-misbruik,emosionelebystandenhoe om joukind te help om te ver-beter op skool.

Byeenkomste is drie aandevan 16:30 tot 18:00 by die Paarl-OosThusongsaal inNewOrleans(oorkant Chicago). Dinsdag 18September is vir ouers van graadR, 1 en 2 leerders, Woensdag 19September is vir ouers van graad3, 4 en 5 leerders, en Donderdag20 September is vir ouers vangraad 6 en 7 leerders. Skakel Car-men by 078 627 2022.

BESOEK. Die Paarl was goed verteenwoordig by die finale repetisie van die beroemdeviolis Joshua Bell saammet die Kaapse Filharmoniese Orkes by die Kunstekaap-teaterin Kaapstad. Frank Pietersen Musieksentrum en Hoër Meisieskool Paarl het ’n groepvioolleerders gestuur om geïnspireer te word. Hier is die twee groepe by die Kunste-kaap-teater saam met hulle onderwysers, Christelle Gava (middel regs) van HoërMeisieskool en IngeWittenberg (regs voor) saammet die leerders van FrankPietersen.

Page 5: DrakensteinGazette 14-09-12

Vrydag | 14 September 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 5People ­ Mense

LOSLIT. Verpleegpersoneel van Paarl Hospitaal het verlede week gesorg dat hul pasiënte opgekikker word,toe hulle heel prettig aangetrek het vir Loslitdag met ’n seerowertema. Hiér by die kindersaal is voorvan links, Alida Hamman, Rougail Appollis, Marianne Benjamin, Princess Gocian, Nicol Hanekom, HildaFourie, Janine Kilowan, Caroline Lenga en Boontjie Boonzaaier. Agter is Alfrieda Mouton, Janine Johnson,Faizel Bougaardt en Desiré Alexander. Foto: Lise Beyers

LOSLIT. Die lede van die Wellington ACVV-dienssentrum het Vrydag ook loslitdag gevier. Sommige vandie lede was totaal onherkenbaar. Agter van links is Sylvia le Cordeur, Francois du Toit, Ohna Pretorius,Eloise du Preez en Joyce Goddard. Voor sit Joyce Swart, Sarieta Kitching, Fran Swart en Vanecia Grobler.Foto: Christine Siebrits

CHINA. A delegation of school principals who recently visited China were (fromleft) Eddie Adams (JJ Rhode Primary School), Glynis Rippenaar (St Idas RCPrimary School, Lucy Mbenenge (Dalubuhle Primary School, Johann Burger (De-puty Chief Education Specialist), Prof Frank Wang (Confucius Institute at Stel-lenbosch University), Clive Hendricks (Lückhoff High School), Dr Brian Wilson(Head of Curriculum: CWED), Lance Cyster (Wes-Eind Primary School), Adamde Vries (Kylemore High School), Charl Schoeman (Worcester Gymnasium) andRuben November (Pniel Primary School).

BOME. Die 1000 Trees Project het onlangs ’n boomplantdag by Klapmuts Primêrgehou en 250 bome saam met die leerders en personeel geplant. Ná afloopvan die boomplanting het Klapmuts Primêr die gaste met verversings bedienom hul dankbaarheid te betoon. Agter (van links) is Anke Dunaiski (1000 TreesProject), Danie Steenkamp (1000 Trees Project) en skoolhoof Ron Frans. Voorsit Henry de Wet (Eco Maties), Georgina Thomas (Simonsberg Conservancy),opvoeder Beverly Rhode en opvoeder Joey Heyns. Foto: Devidean Moses

TREES. NationalArborWeekwascelebratedAtAllan-dale Correctional Services by planting a number oftrees whereafter some of the staff joined in a 5 kmfun walk as part of casual day. Pictured here fromleft are Rina Scott in her pirate outfit for casualday with Area Commissioner Kosie Sinclair and AreaCo-ordinator (Corporate Services), Stanley Kempplanting a tree.

OUTREACH. Boland College students of Jacaranda residence at the Paarl Cam-pus, along with residence supervisor Lionel Williams, warmed the cockles ofquite a few hearts at LK Zeeman Primary School and Gummy Bear Day CareCentre by handing out soup and bread to toddlers and learners. This formspart of the social responsibility initiative of the students on behalf of the college.

SKENKING. Die Besige Bytjies-handwerkgroep van Klapmuts het lappieskomber-se en bedsokkies vir die kinders by Bowy-huis gemaak. Hierdie projek worddeur Suider-Paarl NG-gemeente ondersteun. Agter (van links) is Isobel Booysen,DottiePatent, LorettaStrydom,MonaPetersen,Estelle JohannesenSiena Johan-nes. Voor staan Stephanie Pietersen en Sarie Anthony.

WATERBLOMMETJIES. Twee wynmakerye aan weers-kante van die Bolandse berge - Du Toitskloof-wyneen Muratie - het onlangs ’n kookkompetisie gehouom te sien wie kan die beste waterblommetjiebrediein die Wynland maak. Du Toitskloof het net-net dieoorwinning behaal. Hier is (links) Johan de Wet (DuToitskloof-kelder) by Martelize Brink van die Paarl(RSG aanbieder) en Masterchef-aanbieder BennyMasekwameng (beoordelaar) ná die stryd.

TEATER. Vroue van dieNoorder-Paarlse plaseKeurfontein, Laborans,Uitkyk, Irene, NieuweSi-on en Olyvenbosch hetonlangs die geleentheidgehad om die produksieKat & the Kings by dieFugard-teater in Kaap-stad by te woon. Hier isdie opgewonde groepvoor die teater.

KRONING. Timura Ministries van Wellington het onlangs vir Tamlin de Vries (mid-del) asMej Timura gekroon. Haar prinsesse is Valen-cia Lovember (links) en Tiffany Manuel (regs).

Page 6: DrakensteinGazette 14-09-12

6 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 14 September 2012Adver tensie

12 10 CASH LOANS:Lenings tot R200 000. Swart­lys welkom. Goedkeuring in 5min. 021 762 7079.

1ml SAND, klip, kompos &bogrond (topsoil) in kleinareas afgelewer, sowel asbourommel en vullisver­wydering. Skakel Neels: 021872 9397 of 083 412 8810.

BEKOSTIGBARE HUISE:1 ­ 3­Slpk huise in Paarl,Wellington, Klapmuts ens.R75 000 ­ R990 000. Kontantof permanente inkomste R4500 ­ R40 000 pm. 072 8053574.

MANAGER for Paarl Store.At least 5 years experience.CV to be emailed [email protected]

REACH TRUCK DRIVER.Needed in Klein Drakenstein.Fax CV to 021 862 0055.

SEAMSTRESS needed intent repairs business. Salarynegotiable. Contact forinterview 021 873 4441.

Page 7: DrakensteinGazette 14-09-12

Vrydag | 14 September 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 7Schools ­ Skole

CUTE STARTERUP & INCOMEBeds 2 Baths 2 Garage 2Fitted kitchen, 2 livingareas, flat as bonus in popular area. Ex-cellent investment.

PAARL R650 000 Web ref: 273735

FOR THE FIRST BUYERBeds 3 Baths 1 Carport 2Very neat well maintained beginners house with fitted kitchen,carport, spacious plot on taxi route.

PAARL R449 000 Web ref: 274636

BERENICE 072 423 1455 / 021 872 2223

SOLE MANDATE

SOLE MANDATE

BANK. Borge het gesorg dat Pauw Gedenkskool se wiskundemarathon op24 Augustus ’n reuse-sukses was. Hier oorhandig AdaMaasdorp van ’n bank-groep (middel agter) ’n tjek aan Julius Williams (regs), skoolhoof van PauwGedenk Primêr. Links agter staan Carmanthea Carstens, organiseerder vandie marathon, en voor is Odwa Ntenga, ’n graad 3-leerder by die skool watdie afgelope twee jaar op nasionale vlak uitgeblink het as top wiskunde-leer-der. Daar is R26 000 vir die skool ingesamel tydens die marathon.

Foto: Johan Nel

COFFEE BAR. The RCL of Desmond Mpilo Tutu High School has launched acoffee bar at school to raise funds. The first 150 learners who arrive receivea free cup of hot coffee. This project is also to encourage learners to cometo school on time. The project is sponsored by the University of the WesternCape and is part of the I care project.

DANKBAAR. Die Soetbly Speelgroep-dagsorg in Paarl-Oos het aan die Voice of theCape radiostasie sekompetisiedeelgeneemenopvoedkundige speelgoedenmatras-sies ter waarde van R10 000 geskenk deur Shoprite ontvang. Hier is die dankbareprinsipaal, Carol Geel-Klaasen (agter), en haar kleuters met die skenking.

VEROWER. Tydens die Paarl Eisteddfod het leerders van Gimnasium Hoërskoolaan die Afrikaanse voordragafdeling deelgeneem. Van links is Nikola Rheeder(prosa - silwer plus), Hizel Riffel (tweespraak - goud) en Alet Slabber (goudvir monoloog en tweespraak).

SOLO. Collenechia Williams (links) en Kaylin So-lomons van Paarlzicht Primêr het albei goud virhul solodans vir die graad 6-7 kategorieë.

Foto: Devidean Moses

TENNIS. Tennisspelers van Courtrai Laerskool het baie goed gevaarin die Rox-tennistoernooi in Strand. Agter (van links) is Jaco Hat-tingh, o.13, (vierde), Elke Maree, o.11,(derde), Kaylin Mostert,o.9, (dertiende), Laska Maree, o.9, (negende), Amicke Mostert,o.12, (sewende) en Wian Dekker, o.10, (derde). Voor is ClaytonJansen van Rensburg o.11 (eerste) en Cameron Jansen van Rens-burg, o.13, (agste).

TOEKENNINGS. Leerders van Wellington Primêr het deelgeneem aan die Paarl Eisteddfod en verskeie toeken-nings ontvang wat wissel van caum laude, goud, silwer en silwer plus. Die spreekkore van die skool hetgoud verower vir hul items. Foto: Devidean Moses

KATEGORIEWENNERS.HoërMeisieskool Paarl se leerders JeanetteNaudé (links)enCorli Rheeder is tydens die Paarl Eisteddfodaangewys as die graad10-katego-riewenners vir tweespraak. Renschke de la Bat (regs) is aangewys as graad10-kategoriewenner vir redevoering.

TREES. The 1000 Trees Project hosted their first tree planting day at KlapmutsPrimary by planting 250 trees. The Trees Project is the brainchild of two cousinswho grew up in the winelands and are passionate about changing the environ-ment for the better. Here are few of the learners planting a tree. The treeswill help to create a sense of place and identity, while also encouraging awaren-ess of environmental issues and promoting environmental education amonglocal families. Pic: Devidean Moses

VOORDRAG. Hierdie graad drie-leer-ders van William Lloyd PrimêrLeighton Bailey (links) en CourtneyHendricks, het aandiePaarl Eistedd-fod deelgeneem. Leighton het goudverower terwyl Courtney ’n cum laudebehaal het. Foto: Devidean Moses

Lantana-gemeenskaphou sportdagDIE Dream Team krieket- en netbalklubvan Lantana, Paarl, hou vanaf 22 tot 24September hul sportdag.

Hierdie sportdag word ter vieringvan Walter Warris aangebied wat jareterug geskiet is op ’n krieketveld.

Allewedstrydevindvanaf09:00plaas.Krieketwedstryde word tussen Disa-

straat en Hibucusstraat aangebied. Dienetbalwedstryde vind by NederburgPrimêr plaas.

Dit word beloof om ’n wonderlike dagte wees en almal is welkom. Vir navrae,kontak Grant Petersen by 072 675 9117.

Page 8: DrakensteinGazette 14-09-12

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 14 September 2012 | Tel. 021 870 4600

SAINTS WYS TANDE. Die Saints Sokkerklub van Wellington het verlede Saterdag teen alle verwagtingin die Drakensteinliga se Top Agt-uitkloptoernooi gewen. In hul eerste wedstryd klop hulle vir PaarlUnited 7-1,maar in hul tweedewedstryd teen NewStarsmoes hulle harder werk vir ’n 2-1 oorwinning.Die finaal teen Double V was meer eensydig en hier het Saints hul opponente behoorlik ’n sokkerlesgeleer en met 7-0 gewen. Die junior speler, Jaime Stremess, het die opponente laat bontstaanmet sy spoed en vernuf. Gedurende die toernooi het hy 7 doele aangeteken.

TEKEN DOEL AAN. Karla Petersen(links) van CPUT Wellington seeerste damespan is hier op padom ’n doel aan te teken in Sater-dag se wedstryd teen die Paarl-dames op die Gimnasium-astro-baan. Rosan van Wyngaard pro-beer moedig keer, maar dieWellingtonners het met 3-0 ge-wen. Foto: Sieb Sieberhagen

Roses wen maklikDIE eerste rugbyspan van Roses Unitedhet verlede Saterdag die span van Ceresmaklik met 50-25 geklop.Met hierdie oorwinning het die Rose ver-

seker dat hy deurdring na die uitspeelwed-stryde om die Boland Kampioen van Kampi-oene-trofeewat aanstaande Saterdag, 22 Sep-tember, beslis word.Hierdie is ’n uitklopkompetisie en die Ro-

sepakdiespanvanRobertson inhullekwart-eindronde-wedstryd.Die Rosewas verlede Saterdag te sterk vir

die span van Ceres. Voorlangs het al die spe-lers hul kant gebring met baie goeie spel.Die appelboere het moedig probeer, maar

dieRose semeer beweeglike pak voorspelershet hulle dryf-en rolmaalbewegings goed ge-stuit.Dit was egter die Wellingtonners se agter-

spelers wat verlede Saterdag vir die vuur-

werke gesorg het.Denver Fortuin en Lubabalo Thabethe

was aan die spits en het hulle eweknieë heel-temal oorhoops gehad met skitterende aan-vallende spel.Ná rustydhetRamonSamuelmet syvlym-

skerp breekslae en spoed ook die manne vanCeres behoorlik laat bontstaan.Met hierdie oorwinning het die Rose ’n

goeie basis gelê vir volgende week se kwart-eindwedstryd teen Robertson.DieKampioenvanKampioene-trofeewed-

stryde sal op Boland-stadion gespeel word.DieRosesedriedrukkerswasAngeloBooi-

se (2), Denver Fortuin, Clinton Oncker, Ju-wain Zimmeri, Michael Abrahams en Ra-mon Samuels. Theodore Marinus was in diekol met 6 doelskoppe en een strafskop.Gurshwin Mose was ook suksesvol met eendoelskop.

Violets wil jaar goed afsluitDIEeersterugbyspanvanVioletsspeelSater-dag teen Pêrel United by dieDrakensteinGa-mes Club-velde. Die vervoer sal vanaf 12:00vertrek uit Chicago en beloop R10 vir almal.DieklubisookbesigmetsyDerby-reëlings

vir volgende jaar en is welkom om die verga-derings by te woon elke Maandag om 19:30by die Bethel Kerk. Hul laaste twee wedstry-de oor die volgende twee weke is teen Allan-dale en Riverstones.

GOLF* Paarl Golf ClubCompetition Results - 8 Septem-

ber - 4BBB STABLEFORD1. A van der Spek and D Maug-

han 2. FP Lohbauer andALohbau-er 3. G Botha and B Fouchee 4. WJOctober andWOctober 5. L JuliusandG Isaacks 6. B vOort andRNel7. G Retief and M Hope 8. M Calla-nan and A Paulsen.Hole in one: Mark Callanan (vi-

sitor) and nearest to the pins DMaughan and M Callanan.5 September - Individual S/F1. J Vorster 2. B Fouchee 3. L

Kock 4. G Gilfellan 5. O Douglas 6.J Hanekom 7. C van WykNearest to the pins L de Vries

and J Hanekom.WEDVLUGDUIWE* Wellington Resiesduifklub8 September - Kroonstad: 1 & 10

AArontjies, 2& 8Bainskloof Lofts,3 ILaubscher, 4&9Jasper&Kobusen 5,6 & 7 D Perrins.8 September - Springfontein: 1,3

& 10DPerrins, 2& 7ArendseLofts,4 & 6 H Joseph, 5 & 8 Jasper & Ko-bus, 9 I Laubscher.

RUGBY* Die eerste rubgyspan van

CPUT het Saterdag op Wellingtonhulkanse lewendiggehoutoehulleYoung Eagles van die Caledon-streek in hul uitklopwedstryd ge-wen het. Die telling was 19-5.* Verlede Saterdag was Paarl

Rangers in ‘n taai stryd gewikkelmet ‘n begeesterde span van Si-mondium. Die Paarliete het diewedstryd met 28 - 23 beklink en indie proses ’n waardevolle bonus-punt behaal.* Blues het Windmeul Saterdag

met aanskoulike rugby met 61-36geklop. Windmeul het alles pro-beer om die gate toe te stop, maarBlues se ChristopherMouwers hethulle telkemale indie lug laatgryp.Blues behaal sy belangrike bo-

nuspunt reeds in die eerste helfte.Ná rustydmaak Blues ’n hele paarveranderinge en dis toe dat Wind-meul munt slaan uit die situasiedeur vyf drieë te druk.Blues hou egter kop en hou

Windmeul intoomtotdieeindfluit-jie blaas.* Vineyards managed to beat a

spirited Young Standards team 28-20 last Saturday in a game thatwasdominated by foul play from bothsides.

As early as the 10th minute, Vi-neyards raced away to a 11 pointlead, but Young Standards foughtback to lead 20-11 at the break.Vineyards managed to come

back in the second half to seal thebonus point victory at the deathwith a try by Morne Williams(eighthman).

Hockey* Paarl ClubThe Paarl ladies lost 3-0 against

CPUTWellington ,but couldnot ca-pitalise on themany opportunitiesthat was created.Marzanne van Lill, goalkeeper

for Paarl, had an excellent gamewith brilliant saves.The men’s second won their

match against Pinelands.Paarl took an early 3-0 lead befo-

rehalf-time, but thenPinelands ca-mebackandscored2wonderfulgo-als.Julio (Tiekie) van Neel (2), Ga-

vin Cupido (1) andMervan Davids(1) scored the goals for Paarl. Thefinal score was 4-2 for Paarl.Themen’s1st teamgameagainst

UCT has been postponed.Theyplayed inStellenbosch last

night.

Sporttelbord * Scoreboard