drakenstein gazette 31 mei 2013

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 3 • Friday 31 May 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In the latest Paarl Post: ) Budget highlights ) Train petrol bombed ) GHS and Larries top 25 schools ) Huge dagga haul ) Policemen caught for theft Drepressielyer gesels 3 Drakenstein Gazette gee om 4 Gelykop telling 8 Die winter het die af- gelope week behoorlik die Drakenstein gepak, met ysige temperature en nat weer. Meer as 90mm reën het sedert verlede Sondag neer- gesak. Die kaggels kan maar aan die brand gehou word, want nóg swaar reën en koue weer word vir die na- week voorspel. FOTO: LISE BEYERS Winter is hier

Upload: boland-gazette

Post on 26-Mar-2016

279 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 31 mei 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Drakenstein gazette 31 mei 2013

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 3 • Friday 31 May 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the latest Paarl Post:) Budget highlights

) Train petrol bombed

) GHS and Larries top25 schools

) Huge dagga haul

) Policemen caughtfor theft

Drepressielyer gesels 3

Drakenstein Gazette gee om 4

Gelykop telling 8

Die winter het die af-gelope week behoorlikdie Drakenstein gepak,met ysige temperatureen nat weer. Meer as90mm reën het sedertverlede Sondag neer-

gesak. Die kaggels kanmaar aan die brand

gehou word, want nógswaar reën en koue

weer word vir die na-week voorspel.

FOTO: LISE BEYERS

Winter is hier

Page 2: Drakenstein gazette 31 mei 2013

Drakenstein Gazette Entertainment - Vermaak Friday 31 May 20132

31 Mei)Ligstraal Skool hou ’n debutantebal by diePaarl-Oos Thusong-saal. Die Newtonians-orkessal sorg vir die musiek. Kaartjies is R150 en iste koop by die skool. Vir navrae, bel 021 862 7182.

1 June)Listeners can tune in to Radio KC between10:00 and 13:00 when they will be hosting TheWhispers live in studio.)ACVV hou hul jaarvergadering om 10:00 in dieKapel by Huis Vergenoegd in die Paarl. Die spre-ker is Rayne Stroebel. Bespreek jou plek by Iso-

bel by 021 872 3487 of [email protected].

7 Junie)Leon Kruger, skepper van verlede jaar se fees-treffer Ou Blare, is terug met ’n splinternuwetoneelstuk, Strip! Kaartjies is R100 en kan be-spreekwordby083 564 [email protected].

8 Junie)Drakenstein Kunsvereniging bied tussen10:00 en 12:00 ’n werksessie aan oor vertikalegroentetuine. Sue Kingma sal demonstreer hoeom jou eie vertikale groentetuin te skep wat ook’n pragtige kunswerk sal wees. Die werksessieword met visuele beeldmateriaal aangevul.Bringsaamleë2F, 1,5Fen5Fplastiekkoeldrank-bottels, klein groente- of kruieplantjies (saailin-ge), skerp mes, skêr en ’n sakkie grond. Be-spreek by Esther Kotzé voor of op 3 Junie by021 873 7376 of [email protected].

9 Junie)Die veelbekroonde Tygerberg Kinderkoor,onder leidingvanHennieenTheresaLoockbiedom 16:00 hul eerste konsert van die jaar aan indie Hugo Lambrechts-ouditorium in Picton-straat, Parow. Werke wat gehoor kan word sluitin Surrexit Pastor Bonis (Mendelssohn), A Fis-herman’s Song of Praise (Klatzow), Talieta Koe-mi (Lamprecht), Raindance (Karl Jenkins),asook Tjeggiese liedere en Java Jive van TheManhattan Transfer. Kaartjies is R90 en is be-skikbaar by Computicket.

GELUKKIGE WENNER: Chanleighdu Plessis, die gelukkige wennervan twee prettige kinderboeke,kan nie wag omhaar nuwe boekete begin lees nie. Chanleigh is’n leerling van Laerskool Draken-stein. FOTO: LIEZL DAVIDS

SMS EN JY KAN WEN: ’n Draken-stein Gazette-leser kan die boekPrima Tyd deur Johannes Jordaanwen. Dié maklike leesbare, gids isgemik op mans en vroue van ver-skillende kultuur-agtergronde enwys vir jou stap-vir-stap hoe om jouprima-jare bo 50 die gelukkigstejare van jou lewe temaak. Die boekis uitgegee deur Helderberg uitge-wers. SMS jou naam en die naamvan die skrywer na 32365 voorMaandag 12:00. SMS: R1,50.

ANDRIËTTE SING IN PAARL: Die be-kende sangeres Andriëtte Normantree op 8 Junie om 19:30 op bydie Polisiekollege Ouditorium.Kaartjies is R100 (R80 vir kinders)en kan bespreek word by LaerskoolWA Joubert by 021 872 2832.

Kindervermaak metAfri­Ki­Ri by Ou­MeulAfri-Ki-Ri, Spektrum Kin-derteatersenuutstetoneel-stuk, kan gesien word opSaterdag 1 Junie om 10:00by die Ou Meul-teater.

Dis ’n kosmopolitiese ver-werking van ’n Jakkals- enWolfstorie deur Esther vonWaltsleben. In die verhaal be-dink die geslepe Jaques Hals’n sluwe plan om die goedigemnr. Hoff al sy werk te laatdoen en ook die mooie ver-pleegster Morfina die hof temaak. Maar eers moet hy ’noperasie deur dr. Bob Jeanoorleef, of gaan hy mnr. Hoffkry om vir hom in te staan?

As Afrikiri met sy kierie opdie grond slaan, verskiet sto-riessoossterre.Danwordsto-ries lewendig en jy reis naeendag lank, lank gelede.Afri-Ki-Ri is ’n vermenging

van alles wat teater magiesmaak. Daar word gebruik ge-

maak van skaduspel, projek-sies en vele meer om ’n ver-haal te vertel wat sal spreektot al wat ’n kind is, of almalwat al ’n kind was. Kaartjies

is R45 en kan bespreek wordby Vicky Stemmet by083 564 0056 of [email protected].

Afri-Ki-Ri, ’n kinder toneelstuk, kan gesien word op Saterdag 1 Junieom 10:00 by die Ou Meul-teater.

KUIER BY FEES: Die tweede Koejawelfees het die afgelope naweek plaasgevind by Augusta KleinboschGasteplaas teen die hange van Du Toitskloof. Besoekers het heerlik tot laat gekuier tussen die koejawelboorde.Kleinbosch is die plek waar die eerste koejawelsaad in die land geplant is.

Bakgat Country OpskopBack by public demand, theteam from Bakgat Promis-es will host the popularBakgat Country Opskop atthe GrandWest Grand Are-na on Sunday 9 June.

As usual, the show fea-tures and exciting line-upof musicians and vocalists

and this time, will featureamong South Africa’s bestcountry music performerssuch as Lance James, Bar-bara Ray, The Campbells,Wynand and Cheree Stry-dom, Billy Forrest, AlanLadd, Matt Hurter, TommyDell, Manie Jackson, Rikus

Nel and the Music WorldBand.

If you enjoy country mu-sic, don’t miss a Sunday af-ternoon of great entertain-ment. The show starts at15:00 and tickets (R120 toR150) are available fromComputicket.

Page 3: Drakenstein gazette 31 mei 2013

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 31 May 2013 3

Die lewenspad vandepressielyerDEVIDEAN MOSES

’n Jong man van Ribbokstraat, Chicago.wat 10 jaar lank in die gasvryheidsbedryfgewerk het, lewer tans motiveringspraat-jies oor depressie in die gemeenskap.

NeilKok (33) se lewehet agtjaar gelede in ’n oogwink ver-ander toe hy met kliniese de-pressie gediagnoseer was.Sy familie en vriende het

nie geweet waardeer hy ge-gaan het nie. Hy moes ook el-ke dagmedikasie gebruik omstabiel te funksioneer.Sy depressie het so erg ge-

raak dat hy in 2009 verskeiekere selfmoord probeer pleeghet.“Maar elke keer was dit on-

suksesvol en ek was dan ge-hospitaliseer enmoes sterkermedikasie ontvang,” vertelNeil.Later het hy sy toevlug in

alkohol gevind.Verlede jaarhethy ’n terug-

slag gehad en weer probeer om sy eie lewe teneem. In die proses, sê hy, wou hy nooit selfsterf nie, maar hy wou nog net altyd sy pynverlig. En vroeër vanjaar het hy weer sy leweprobeer neem.Hierna is hy opgeneem in die Paarl-hospi-

taal waar ’n psigiatriese evaluering van homgedoen is enhy inStikland-hospitaal vir psigi-atriese behandeling opgeneem is.“Ekhet nog altydmyself geblameer vir alles

wat verkeerd gaan. Nou het ek besef dat ekmy lewe ernstig salmoet verander,” vertel hy.

ByStiklandhethypositie-we sielkundige hulp ont-vang.“Ek het geleer om my de-

pressie te bestuur deurmid-del van tegnieke wat ek kangebruik. Almal by dié hospi-taal verstaan waardeur jygaan,” vertel Neil.En so het Neil besluit om

mense in sy gemeenskapwat soortgelyke problemehet te help.Neil bied kunsvlytklasse

aan asook motiveringsrol-prente en geestelike en lig-gaamsoefeninge.Op Maandag 10 Junie om

10:00 bied hy vir ouers enjong mense ’n motiverings-praatjie by Orleansvale Pri-mêre Skool aan oor hoe om

depressie te identifiseer. Die tema is “As ’nkind se lag verdwyn”.Voorafbespreking vir die sessie is nood-

saaklik. Bel Neil by 078 772 1266 of e-pos [email protected] isR30en sluit verversings in.

Neil Kok (33) van Ribbokstraat, Chi-cago, lewer motiveringspraatjies oordepressie. FOTO: DEVIDEAN MOSES

OVERSIGHT VISIT: Members of the Western Cape Provincial Government Cabinet conducted anoversight visit to Drakenstein Municipality this week. Here are (front, fourth from left) executivemayor Gesie van Deventer and deputy executive mayor Conrad Poole (next to her) with the Draken-stein Mayoral Committee and Western Cape cabinet members.

Rooftog by supermark in Groenheuwel’nGewapenderooftoghet op16Mei omstreeks 19:00 by Takeand Pay supermark in Symp-honylaan, Groenheuwel plaas-gevind.Vieronbekendemanshetdie

winkel binnegestorm met9mm-handwapens.

Volgensdieklaerheteenvandiemans direk na homgegaanen hom beveel om op die vloerte lê, terwyl die ander een dievuurwapen op sy vriend gerig.Niemandisbeseeropdietoneelnie. “Eenvandieverdagteshettoe agter die toonbank gegaan

en die geld uit die kasregistergehaal. Daarna het hulle vandietoneelgevlug,”vertelPaarl-Oos polisiewoordvoerder ao.Anthony Sauls. Enigiemandmet meer inligting kan diePaarl-Oos polisie bel by021 877 5900.

Page 4: Drakenstein gazette 31 mei 2013

Drakenstein Gazette Recipes - Resepte Friday 31 May 20134

DBV Paarl­ enWellingtonsoek hulpDiePaarlDBV(DiereBeskermings-vereniging) is in 1960 gestig.

Die DBV het sy eie grondwet maarword bedryf onder die Dierebesker-mingswet 169 van 1993 en is ’n lid vandie nasionale raad van DBV’s.DiePaarlDBVbestaanuitgekwalifi-

seerde en opgeleide personeel. DieDBV spesialiseer in die behandelingen vertroeteling van diere, veral mis-handeldediere.PaarlDBVhetdieafge-lope tyd sowat 30 katte en 30 honde byhulle ingeneem nadat die WorcesterDBV sy deure gesluit het.Hulle is egter streng as dit kom by

die aanneemvan ’ndier.Dis belangrikdat jouhuisenerfgeskikisomdietroe-teldier tehuisves. ’n Inspekteursal jouwoning besoek om vas te stel of dit ge-skik is vir die troeteldier wat jy wilaanneem. Jou troeteldier sal gesterili-seer en ingeënt word en ook ’n DBV-naamplaatjie ontvang waarvoor jy salmoet betaal.Wellington DBV is in die 1950’s tot

stand gebring en het baie klein begin.Hulle het intussen ’n inspekteur byge-kry wat klagtes wat van dieregeweldondersoek. Hulle spog ook met ’n kli-niek by die Weltevrede-sportgrondewat ’n veearts elke Dinsdag tussen12:00 en 14:00 besoek. Hulle het sowattienhondehokke, sowatvierkampeenvier kat hokke. Sedert 1 April 2012 tot31 Maart 2013 het hulle 876 katte, 1 371honde en 29 ander diere ingeneem.WellingtonDBVnooidiepubliekom

met die diere te kom speel en ’n handby te sit by die DBV.Geldelike bydraesis ook altyd nodig.Albei DBV’s benodig onder meer

kos, komberse, skoonmaakmiddels enkantoorbenodigdhede. Skenkings(geenkontantnie)virdiePaarl enWel-lingtonDBV kan tot 1Augustus na dieDrakenstein Gazette (Paarl Post) byNewstraat 1A, Paarl (langs Virgin Ac-tive) bring. Navrae: 021 870 4600.

Mans, laat julle toets!Asdeel van dieMansgesondheids-veldtog gedurende Junie en Julie,moedig Kansa alle mans aan omverantwoordelikheid vir hul ge-sondheid te neem om die risikovan prostaat- en testikulêre kan-ker te verminder.Een uit elke 23 mans loop die

risiko om in hul leeftyd met pros-taatkanker gediagnoseer te word.Die Kankervereniging van

Suid-Afrika (Kansa) bied in same-werkingmetPathCare spesiale ta-riewe in Junie en Julie vir PSAbloedtoetse om moontlike proble-me in die prostaat vroegtydig opte spoor. Dié toetse word teen R85tot 31 Julie aangebied. Mans 40 enouer word aangemoedig om jaar-liks dié eenvoudige siftingstoetsvir prostaatkanker te ondergaan.Hoe vroeër prostaatkanker op-

gespoor word, hoe beter die kanseop doeltreffende behandeling.Vroeëwaarskuwingstekensvan

prostaatkanker sluit in problemeom te urineer; herhaaldelike be-hoefte om te urineer, veral snagsen probleme om die urinestroomte begin en te stop. Latere gevaar-tekens isbloedindieurine, ’n pyn-volleofbrandendesensasietydensurineringasookpyn indie lae rug,bobene of bekken.Manskanvanaf1Junietot31Ju-

lie bloed laat trek by die volgendepunte of by enige PathCare-tak indieWes-Kaap.Geenafsprakeisno-dig nie. PathCare se tye is soosvolg: Paarl: Maandag–Vrydag:08:00–18:00; Saterdag: 08:00–13:00;Wellington: Drs. Portwig & Pie-naar (Maandag–Vrydag van08:00–16:00 en in Franschhoek:Dr’s Van der Merwe & HeywoodMaandag–Vrydag: 08:00–17:00.Uitslae sal via Kansa aan alle kli-ente terugbesorgword.Rignavraeaan Kansa by 021 873 6358/082 718 5639.

Page 5: Drakenstein gazette 31 mei 2013

Drakenstein GazetteAdvertisement - AdvertensieFriday 31 May 2013 5

Page 6: Drakenstein gazette 31 mei 2013

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 31 May 20136

TEKOOPFORSALE

71

Algemeen

Miscellaneous

1ml SAND, klip, kompos &bogrond (topsoil) sowel asbourommel, vullisverwy-dering, tuindienste enskoonmaak van erwe. SkakelNeels 021 872 9397 of 083412 8810.

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

102

Allerlei

Miscellaneous

Services

105

Binnenshuisdienste

HomeServices

Interior

Ons naam is uwaarborg

Vir die beste

diens, skakel

083 556 6359

Gratis kwotasies &installasies.

Asook herstelwerk.

E-pos:

[email protected]

108

Geld/lenings

Money/Loans

4

CASH

GOLD

Eilandstr 3, Paarl(oorkant SASKO)021 872 2913

ONS KOOP

GOUEJUWELIERSWARE

HEEL OF GEBREEK

BESTE PRYSE

112

Gordyne/Matte/Stoffering

Curtains/CarpetsUpholstery

115

Vervoer en Berging

Moving&Storage

ENIGE IETS

MEUBELS

VERVOER

083 708 4950

MOVING?

TREK?

ANYTHING

FURNITURE

TRANSPORT

140

Elektriese

Herstelwerk

Electrical Repairs

ELECTRICALREPAIRS & AIRCONS

083 708 4950

REGASFRIDGES

1142

Houtwerk

Carpentry

EASY CUPBOARDS Maakvan kombuis -en slaapkamerkaste. Billike pryse. Herstel-werk aan kaste en allehoutwerke. 082 345 3952.

Paarl Post 021 870 4600

Geklassifiseerdwww.olx.co.za | www.paarlpost.com

SOETENDAL KRY VLAE:Wellington se bekendeBailey-gesin, Herman,Carol en hul seun Bern-hard, het twee vlae aanSoetendal PrimêreSkool geskenk. ’n Spe-siale vlaghysing is ge-hou om die simboliekvan vlaghysing verdui-delik.

CANDLE LIGHT MEMORIAL SERVICE: Obiqua Correctional Services in Tulbagh recently held a Candle lightmemorial service for people infected and affected with HIV/Aids. The theme for the event was “In Solidarity”and guest speaker, Pastor Eben Mouries, emphasized the importance of partnerships, with the communityand business working together to do more. South Africa is believed to have more people with HIV thanany other country in the world. Here (from left) Mziwamadoda Makaleni (HIV/Aids Coordinator Paardeberg),Marchery Johnson (HIV/Aids Coordinator Allandale), Pam Mouries (HIV/Aids Coordinator Obiqua), Jack DeJager (HIV/Aids Coordinator Allandale Management Area), Pastor Eben Mouries, Patrick Mxinzeleli (headof Centre Mrand), Pastor Vincent Grobler (Allandale Management Area) are lighting candles in memoryof those who have died because of Aids

You the entrepreneur:Home­based businessAbout 200 years ago, during the IndustrialRevolution, factories sprang up every-where.

People’s home-based businesses could nolonger compete with the large factories, sothere was a migration of peoplethat used to work from homewho then wanted to findemployment at factoriesin bigger towns and cit-ies.“At present we have a re-

verse of this 200 year trend.Nowwe have an InformationRevolution, driven by tech-nology, enabling many peo-ple to work fromhome again.That iswhyhome-basedbusi-nesses are the order of theday,” said DavidMalherbe, a business and ca-reer consultant.The cheapest and easiest way for a business

to start up is to start from home. However,there are certain aspects of home-based busi-nesses, ifnotmanagedwell, thatcanbearecipefor disaster for the whole family.Firstof all, thebusinessownerneeds toman-

age him/herself well.“You need to build structure into your life

and business, for example a work routine, set-ting goals, taking care not to be continuallybusywithwork, etc. Youneed to set aside timefor family and to get away fromhome. The flipside of the coin is that because you do not have

to be at work on time, you may be tempted totake the ‘sleep late and leave early approach’.”

Malherbe further states that you also needto manage the business in a professional way.Youneed to set clear boundaries betweenbusi-ness and family. This is extremely importantwhenyouallowcustomerstovisityouathome.

“The fact that a business is home-based isno excuse for lousy record-keeping. It is still a businessand just as accountable fortaxes and it alsoneeds to com-ply with all relevant legisla-tion. Connecting to a largerenterprise can also be an ad-vantage for the credibility ofyour business.”

Finally, it is importantto create a specific spaceat yourhome for the busi-

ness. It maybea garage or diningroom, depending on the kind ofbusiness. This part of the house can then beadapted and furnished to accommodate thebusiness.Thisisveryimportantbecauseitwillhelp to create a necessary separation betweenhome and business.

If managed well, a business from home canoffer the best of two worlds.

DavidMalherbeandDewaldScholtzwilldis-cuss this topic in more detail on Mondayevening from 19:00 till 20:00 on Radio KC107.7FM in the program “You the Entrepre-neur”

Malherbe can be called on 021 873 0262.

If managedIf managedwell, a businesswell, a businessfrom home canfrom home canoffer the bestoffer the bestof two worlds.of two worlds.””““

Man shot during robberyThree armed robbers are still at large afterthey robbed and shot a shop owner at a shopinWhite City,Mbekweni last weekThursday.According to an eye witness, Dino Moham-

ed, opened the security gate to enter the shopwhen threeunknownmen forced theirway in.One suspect shot and hit Mohamed on his leftknee, while two others took an undisclosedamount of cash, airtime vouchers and packets

of cigarettes.According to police the description of the

suspects is the same as various other robber-ies which have taken place in the area.“It seems that a syndicate is operating and

targeting businesses in the area,” says SgtNcebaVanqa, police spokesperson.Noarrestshave beenmade and anyonewith informationcan contact Mbekweni police at 021 868 9926.

Page 7: Drakenstein gazette 31 mei 2013

Drakenstein GazetteSchools - SkoleFriday 31 May 2013 7

Almal moet die land sekinders help beskerm“Die beskerming van ons land sekinders is die gesamentlike ver-antwoordelikheid van elke Suid-Afrikaner,” sêdiebestuurdervanmaatskaplike dienste by Badisa,Renee Pretorius.

Kinderbeskermingsweekwat tot 3Junie duur, is deel van ’n bewusma-kingsveldtog. Mense word aange-moedig om ’n groen lintjie te dra omhul steun vir die stryd teen kinder-mishandeling te toon.Badisa is ’n organisasie wat hulle

totdie sorgvanverwaarloosdeenmishandeldekinders verbind.Badisastreefdaarnaomkindersna ’nveilige

omgewing te verplaas, waar hullemet liefde en deernis deur pleegou-ers versorg word.Die afgelope 12 maande is die om-

standighede van 32 000 kinders deurBadisa verbeter. Van hulle is deurhul ouers verlaat, ander is mishan-del, seksueel aangerand, moes huis-houdelike geweld verduur of hetdrank- of dwelmprobleme ervaar.Kinderbeskermingsweek plaas

die fokus op kinders in nood.Badisa se wens is dat die dra van

die groen lintjie met daadwerklikesteun opgevolg sal word. Mense wat wil help,kan www.badisa.org.za besoek of skakel Badi-sa Paarl by 021 862 4606.

Shaping tomorrow’s leadersLaRochelleGirls’ High Schoolwon third placein the annual Caltex/SAIIA Inter-schools Quizcompetition.This annual quizwhich is sponsoredbyCal-

tex took place at Bishops High School.Caltex has been the sponsor of the inter-

schools quiz since its inception 21 years ago,enabling pupils fromallwalks of life to beunit-ed under the banner of learning and broaden-ing their viewson international affairs and theeffect they have on South Africa.Nobuzwe Mbuyisa, chairman of Chevron

SouthAfrica, says the company’s commitmentto education and the development of the youth

of this country is evident in its social invest-ment focus areas. He says that Chevron SouthAfrica is proud of their role inmaking it possi-ble for these pupils to look beyond their imme-diate borders.“Wecontinue topartnerwithSAIIA in show-

ing pupils that understanding the world theylive in provides them with the opportunity tomake informed decisions and take great leapsforward in developing their futures,” saysMbuyisa.“Investing in initiatives like theCaltex/SAI-

IA Inter-schools Quiz allows us to help shapethe leaders of tomorrow, today,” she says.

LaRochelleGirls’ HighpupilsMart-MarieSerfontein (left), Rina-MariWeideman,NobuzweMbuyisa, (ChairpersonChevron SA), Cassandra da Cruz and Megann Ferreira took part in the Caltex/SAIIA Inter-schools Quiz.

READING TIME FOR THEGIRLS: La Rochelle Girls’Primary School recentlyvisited the library inMarket Street. They en-joyed a puppet showand learned about caringfor their books. Hereare Zhailyn Plaatjies,Caylin Syfers and KaitlynPotgieter.

NUWE SKOOLKLERE: Jerry Swarts (agter links) skoolhoof van Blouvlei Primêre Skool, is hier saam met ’n groepievan die leerlinge wat danksy ’n ruim donasie van Big Tree Foundation vir hulle skoolklere by Pep-klerewinkelse tak in Kerkstraat, Wellington kon gaan uitsoek het. Dertig kinders kon nuwe skoolklere kry. FOTO: JOHAN NEL

NETBALSPAN NA PIETERMARITZBURG: Hoër Meisieskool Paarl se o.19 A-netbalspan het deelgeneem aandie Wildeklawer Superskole-toernooi in Pietermaritzburg. Hier tussen die spelers is Edith Strauss (afrigter)en Marie-Louw van der Merwe (sportorganiseerder). HMS het ná afloop van die toernooi ’n algehele sewendeplek behaal.

FISIESE WETENSKAP-KOM-PETISIE: Hierdie drie gr.12fisiese wetenskap-leerlingevan Klein Nederburg Se-kondêre Skool (van links)Joshua Bosch, Ian Neeth-ling en Godfrey Gilfellan,het aan die provinsialeMinquiz-kompetisie vanMintek by UniversiteitStellenbosch se Fakulteitvan Ingenieurswese deel-geneem.

Page 8: Drakenstein gazette 31 mei 2013

Drakenstein

Year 3 • Vrydag 31 Mei 2013 | Tel. 021 870 4600

Violets wys hul staal en klop VineyardsViolets-rugbyklub het Saterdag weer eens’n duidelike boodskap uitgestuur aan dieander liga-aanspraakmakers in die Paarlrugbystreek deur vir Vineyards behoorlikteklopmet23-15.Violetssetweedeenderdespanne het ook hul onderskeie wedstrydegewen.

Violets het hierdiewedstryd teen ’n geweldi-ge tempo afgeskop, wat die hoogaangeskreweVineyards-spanmetverskeieWPDisa-spelers,soos ’n o.13-skoolspannetjie laat lyk het.Met die afskop het Violets se voorspelers,

met die haker en kaptein Garth Lewis aan dievoorpunt,dadelikbeheeroorgeneemenfasenafaseopgesit.HierhetskrumskakelAshleyRau-

benheimer dinge goed gedikteer, en sodoendetelkemalesygrootvoorspelersoordievoordeellyn gekry.Violets dwing deur hierdie fase spel ’n straf-

skopaf,maarditwordnieverdoelnie.Dieman-ne van Vineyards teken hierna ’n strafskop en’n verdoelde drie aan om 10-0 voor te loop.Net voor rustyd slaag Violets se Bradwill

Swartz met twee moeilike strafskoppe om dierustydtelling 10-6 te maak.Vineyards begin die tweede helfte nes Vio-

lets, teen ’n hoë tempo en druk binne die eersteminuut ’n drie, maar die doelskop is mis.Ná ’n paar hardewoorde onder die pale deur

kapteinLewis rukdiemannevanViolets hullereg. Hier neem Alrich Erasmus voorlangs be-

hoorlik beheer oor die wedstryd, en stel sy ag-terlynbloot aan goeie besit,wat diemannevanVineyards na lug laat gryp met sterk lopiesdeur Sam Adonis en Garren Kulsen.Van ’n skrum tel Erasmus weer die bal op

en klop ’n paar verdedigers voordat hy uitgeena die flank Jeremy Klaasen om sonder dat ’nvinger op hom gelê is, sierlik oor die doellynduik vir ’n drie. Swartz verdoel en die tellingis skielik13-15.NouspeelVioletsmetmeerpas-sieenaggressieenboer inVineyardssegebied.Hierdie druk lei tot ’n strafskop vir Violets enhulle skop kantlyn toe.Lewis gooi die bal by die lynstaan in en dit

word goed bemeester deur Granville Septem-ber. Violets begin toe met hul kenmerkende

dryfmaalbeweging vanaf die kwartlyn van Vi-neyards, met die uitgeslape Klaasen wat weer-eens oor duik ná goeie dryfwerk deur die agttal.Om verder sout in Vineyards se wonde te

vryf, slaagSwartz indiedoodsnikkemet ’nalle-mintigeskepdoelvan45 meterver,watdiester-belaaide Vineyards met die kous oor die kophuis toe stuur.HierdieweekspeelViolets teendie liga-voor-

loper Laer Paarl (Blues). Wedstryde begin om13:00.Die klub hou ookVrydag 31Mei 2013 ’n steak

braai teen R45 per kop by Grebestraat 36 (Ken-neth se woning) om 17:00. Kontak 078 786 1999vir meer besonderhede.

BESTE KOLWER:Paarl-Oos Krie-ketklub het on-langshul jaarliksebeker uitdelings-seremonie ge-hou. Hier ontvangLlewellyn Sedg-wick (links) dietoekenning vir diespeler wat diemeeste lopies ty-dens die afgelopeseisoen aangete-ken het. J.J. Willi-ams (president)het die toeken-ning oorhandig.

DOELLYN TOE: Paarlzicht Primêre skool het onlangs ’n o.13 netbal- en rugbytoernooi aangebied. Hier hardloopEmilio Hoffman (Paulus Joubert Primêre skool) verby sy opponente gedurende hul 7s-wedstryd teen Al-AzhaarPrimêre skool. FOTO: ERNEST KILOWAN

Junior Soccer Leagueinitiative is doing wellThe Lets Get Kids Playing Soccer initiativehas soccer teams ranging from u.11 to u.17playingeverySaturdaymorningat theBoyLouw fields.PowerCosmosu.11defeatedBrightStars

u.11 6-1. Maki (3) and Siyanda (3) were theCosmosscorers.Cosmos thendefeatedHot-spurs from Fairyland by 2–1.Rooibell United of Mbekweni lead the

u.13 log after a win against Bright Stars ofHillside.In the u.15 Bright Stars lead the log after

two wins. Klapmuts had a 2-2 draw againstPower Cosmos.In the older age groups the u.17 Power

Cosmos teamdefeatedNorsa3-0 andBrightStars again lead the log after two wins.Bright Stars defeatedKlapmutswith anar-row 1-0 victory thanks to a fine individualgoal by Grant Aaron.The u.11 and u.13 league will continue

this week at Boy Louw field from 09:00. Forfurther information about joining theleaguescallTonyLitchfieldon084 515 1416.

OP PAD DEUR DIE GAPING: Young Standards het Saterdag teen Simondium gespeel. Ná ’n vinnige eerstehelfte het Simondium die voortou geneem met die telling op 15-3. In ’n sterk vertoning tydens die tweedehelfte het Young Standards teruggeveg, maar moes egter tevrede wees met ’n 30-30 gelykop uitslag. Hiervat Conwill Cleophas die gaping. FOTO: FERDI JACOBS