digitale burgerskap; die implementering van “nuwe ... · transformasie p.182 die verskillende...

13
Graad 7 Wiskunde : Meetkunde : 2D figure Transformasie Laerskool Mikro Kopiereg ©

Upload: others

Post on 04-Oct-2020

11 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe ... · Transformasie p.182 Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure gelyk aan mekaar

Graad 7

Wiskunde:Meetkunde: 2D figure

Transformasie

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 2: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe ... · Transformasie p.182 Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure gelyk aan mekaar

Transformasiep.182Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure

gelyk aan mekaar kan wees in vorm, maar verskil in die posisie en/of grootte.

Transformasies wat slegs posisie verander, en dus twee figure kongruent laat, is:

1. Translasie

2. Refleksie

3. Rotasie

Transformasie wat die figure se vorm dieselfde hou, maar die grootte verander,

(gelykvormigheid vind hier plaas) is:

1. Vergroting / Verkleining

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 3: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe ... · Transformasie p.182 Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure gelyk aan mekaar

Translasie: (Verskuiwing)• ‘n Translasie is ‘n verplasing van ‘n figuur in ‘n vlak.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

A

BDie translasie (verskuiwing) van Reg∠ A, 6 eenhede na regsen 3 eenhede op, gee Reg∠B

Page 4: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe ... · Transformasie p.182 Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure gelyk aan mekaar

Refleksie: (Spieëlbeeld / Weerkaatsing)

• ‘n Refleksie van ‘n figuur is die spieëlbeeld van die figuur in die refleksielyn.

• In sommige gevalle kan na die refleksielyn as ‘n lyn van simmetrie verwys word.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Die refleksie van ∆𝐴 in die lyn PQ gee vir ons ∆𝐵.

Let op: Elk van die ooreenstemmende hoeke van ∆𝐴 en ∆𝐵 is

ewe ver weg van die refleksielyn af.

A B

P

Q

Page 5: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe ... · Transformasie p.182 Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure gelyk aan mekaar

Rotasie: (Draai)

• Rotasie van ‘n figuur is wanneer die figuur om ‘n vaste punt roteer (gedraai)

word.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

AB

Die rotasie van Reg∠A, 90𝑜 kloksgewys om die punt R, geeReg∠B.

R

Kloksgewys Antikloksgewys

Regsom Linksom

90𝑜

Page 6: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe ... · Transformasie p.182 Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure gelyk aan mekaar

Vergroting / Verkleining

• Alle sye van ‘n figuur word met ‘n bepaalde skaalfaktor vergroot of verklein.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Elk van Reg∠A se sye word met 2vermenigvuldig om Reg∠B te vorm.Die vergrotingsfaktor is dus 2.

A

Bx2

x2A B÷3

÷3

Elk van Reg∠A se sye word met 3 gedeel omReg∠B te vorm.Die verkleiningsfaktor is dus 3.

Page 7: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe ... · Transformasie p.182 Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure gelyk aan mekaar
Page 8: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe ... · Transformasie p.182 Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure gelyk aan mekaar

Oefeninge

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Indien moontlik, op

grafiekpapier.

Page 9: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe ... · Transformasie p.182 Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure gelyk aan mekaar
Page 10: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe ... · Transformasie p.182 Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure gelyk aan mekaar

Werkkaart 23D en Werkkaart 23E

moet op grafiekpapier

(blokkiespapier) gedoen word. Indien

jy nie die grafiekpapier voorbeeld kan

uitdruk nie kan jy die oefening met

rofweg sketse op folio doen.

Page 11: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe ... · Transformasie p.182 Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure gelyk aan mekaar
Page 12: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe ... · Transformasie p.182 Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure gelyk aan mekaar

Antwoorde

Page 13: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe ... · Transformasie p.182 Die verskillende transformasies dui op die verskillende maniere waarop twee figure gelyk aan mekaar