die simboliese betekenis van kleure in die · pdf filebybelse betekenis van kleure •daar...

22
DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE BYBEL

Upload: tranthuy

Post on 18-Feb-2018

353 views

Category:

Documents


20 download

TRANSCRIPT

Page 2: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

SEPTEMBER 2008 GEMEENTEKAMP

• Hierdie is ‘n verkorte studie met betrekking tot die simboliese betekenis van kleure in die Bybel

• 20 minute beperking

Page 3: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

INHOUD VAN AANBIEDING

Bybelse betekenis van kleure

Verdraaide betekenis van kleure

Kleure as deel van lofprysing en aanbidding in die gemeente

Algemene inleiding tot die simboliek van kleure in die Bybel

Volledige betekenis van kleure in die Bybel (Ter inligting)

Hoe gebruik ons kleure tydens lofprysing

Die kleure van die twaalf stamme van Israel

Page 4: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

BYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE

• Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie

• Ons weet dat kleure wel simboliese betekenis dra• Die meeste verwysings na spesifieke kleure vind ons

in die Tabernakel en in die Priesterlike klere• Selfs hier is die Bybel nie spesifiek oor die spesifieke

simboliese betekenis nie• Ons kan wel deur Bybelstudie en die geopenbaarde

Woord riglyne kry oor die simboliese betekenis van kleure

Page 5: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

VERDRAAIDE BETEKENIS VAN KLEURE

• Die vyand het ook op hierdie terrein probeer omdit wat Jahweh gemaak het te besoedel

• Die wêreld stelsel het ander konnektasies aankleure gegee wat onrein is:

– Rooi Losbandigheid

– Blou Losbandigheid en derglike dinge

– Swart Satanies geassosieer (Mismaak voorkoms)

Page 6: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

KLEURE AS DEEL VAN LOFPRYSING IN DIE GEMEENTE

• Die Gemeente glo in aktiewe en meelewende lofprysing en aanbidding

• Lofprysing is deel van Israel se hoogste roeping en ‘n opdrag van Jahweh

• Lofprysing word gebruik as deel van Geestelike oorlogvoering in die gemeente en ook in die gelowige se persoonlike geloofslewe

• Ons kan ook demonstartief optree tydens lofprysing deur middel van die gebruikvan:

– Musiek instrumente

• Alle musiekinstrumente kan gebruik word volgens die Skrif

– Dans en beweging (ook genoem koordans)

• Maak en drae van spesiale kleurvolle uitrustings vir optredes

– Gebruik van flae en baniere (Spesifieke kleure is simbolies)

– Blaas van die Shofar

– Die spontane meelewing deur die ophef van hande, klap van die hande, harde uitroep of beaming van die Woord

Page 8: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

KLEURE Tabel 1

KLEUR SIMBOLIEK SKRIF

ROOI BLOED; VESOENING LEV 17: 11; HEB 9: 11-14

BLOU HEMEL; GENADE EXOD 24: 10

PERS KONINKLIKHEID RIG 8: 26; MAR 15: 17 - 18

WIT REINHIED; HEILIGHEID PS 51: 7; MAT 17: 2; OP 3: 4

SILVER REDDING; VERLOSSING NUM 18: 15 - 16

GOUD GODELIKHEID; GLORIE EXOD 37; 40: 34 – 35; OPEN 1: 13 - 14

Page 9: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

KLEURE Tabel 2KLEUR SIMBOLIEK SKRIF

BRONS OORDEEL EXOD 27: 1-3; 30: 17-21

GEEL FEESVIERING; VREUGDE JES 51: 11; 61: 3; HEB 1: 9

GROEN NUWE LEWE PS 92: 12-14; HOS 14: 8

BRUIN/GRYS

BEROU; NEDERIGHEID EST 4: 3; DAN 9: 3-5

ORANJE/GEEL/ROOI

VUUR; HEILIGE GEES HAN 2: 3

PRUIM RYKDOM; OORVLOED; INVULLING MET DIE HEILIGE GEES

HOS 2: 22, JOEL 2: 24

SWART SONDE; DOOD PS 23: 4; EFES 5: 11

Page 11: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

Die kleur oranje vind ons slegs in Esegiel soos vertaal in die KJV. Ditdemonstreer Jahweh se oorheersende helder teenwoordigheid.

• Betekenis:

Jahwe se glorie en skynende heelikheid.

Eseg 1:4; 1:27-28; 8:2 (KJV)

• Kleur Simboliek:

Jahshua Messias as die heelikheid van Jahweh

Eseg 1:28, 2 Kor 4:6, Open 21:23

• Simbool:

Vuur van Jahweh se teenwoordigheid

(Heb 12:29, Exodus 3:2)

Jahweh se oordele

(Genesis 19:24, II Kon 1:10-14, Jes 66:15, II Tes 1:7-8)

Page 12: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

GEBRUIK VAN KLEURE TYDENS LOFPRYSING

• Ek vertrou dat jy nou ‘n beter begrip het van wat die betekenis van kleure is binnedie konteks van die Bybel

• Verder vertrou ek dat die vlae en ‘billows’ wat gebruik word tydens lofprysing en aanbidding nuwe betekins sal gee aan geestelike oorlogvoering

• Deur die gebruik van ‘n vlag maak jy ‘n proklamasie in die onsienlike en stuur jy‘n boodskap aan die vyande van die lig om hulle te herhinner aan die oorwinningwat daar is in Jahshua se Naam:– Rooi Deur Jahshua se bloed is ons losgekoop van die sonde en die wet

– Wit Ons is reingewas en leef ‘n heilige lewe (Ons is ‘n heilige volk)

– Pers Ons is konings en priesters wat in diens van die Koning staan

– Groen Ons het nuwe lewe in Jahshua die Messias

– Blou Jahshua se genade het ons gered en Hy veroordeel ons nie

– Silwer Ons is gered en verlos van die sonde en die dood

– Goud Ons erken Jahweh se Godheid en verkondig Sy glorieryke dade

– Geel Ons vier fees en is vol van die vreugde van ons Koning oor Sy grootheid

– Oranje Ons proklameer dat die Heilige Gees uitgestort is op ons en by ons is

– Pruim Ons proklameer dat ons in Jahshua rykdom en oorvloed het

Page 13: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

HOE GEBRUIK ONS KLEURE TYDENS LOFPRYSING

• Selfs al hang die vlae en baniere net in die saal tydens ons dienste dan weet onswat dit beteken

• Dit herhinner en bevestig ons geloof en die waarhede van die Woord soos met elke kleur se betekenis

• Dit is nie dogmaties nie en daar behoort nie enige bygeloof of agterdog tebestaan oor die kleure nie

• Wanneer ons Jahweh dien uit ‘n rein hart dan sal ons van Sy wonderdade, heiligheid, reinheid, oorwinning, liefde en teenwoordigheid herhinner word in die kleure wat Hy gemaak het

Page 15: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

DIE TWAALF STAMME SE KLEURE

Die kleure is volgens die 12 edelstene in die Hoërpriester se borstas.

1

4

7

3

6

9

2

5

8

Page 16: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

DIE TWAALF STAMME SE KLEURE

STAM KLEUR Skrif EDELSTEEN

Juda Helder rooi Exo 28:17 Karneool

Ruben Helder groen Exo 28: 18 Karbonkel

Gad Kristal wit Exo 28: 18 Jaspis

Asser Perel wit Exo 28: 20 Oniks

Naftalie Rooi bruin Exo 28: 20 Sardoniks

Mannasa Kristal Exo 28: 19 Agaat

Simeon Hemel blou Exo 28: 18 Saffier

Dan See groen Exo 28: 20 Krisoliet

Issaskar Groen Exo 28: 17 Topaas

Sebulon Groen Exo 28: 17 Smarag

Efraim Koning blou Exo 28: 19 Hiasint

Benjamin Wyn rooi Exo 28: 19 Ametis

Page 17: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

DIE EINDE

Vrae en besprekings

Dankie vir jou belangstelling in Jahweh se ewige Woord wat vol skatte is en elke

dag nuut word!

Page 19: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

PRAKTIESE GEBRUIK VAN VLAE

• Bewegings wat met die vlag gemaak kan word

• Elke beweging het ‘n spesifieke betekenis

• Bewegings is altyd in die tydmaat van die musiek

• Onthou - ‘n vlag is ‘n geestelike oorlogswapen

• Vlae moet met respek handteer word

• Dit moet skoon gehou word

Page 20: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

BEWEGINGS EN BETEKENISSE

Page 21: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

VLAGBEWEGINGS SAAM MET LIED

Sing tot eer van die Here - Swiep (X5)

Die Koning wat lewe

So hoog en verhewe - Rol (X5)

Tot in ewigheid

Ons juig, ons jubel voor Hom - HG (X3)

Die rots van ons heil

Die Koning wat kom - Rivier (X2)

Die Koning wat kom - Agt (X4)

Die Koning wat kom - Sirkel (X4)

Page 22: DIE SIMBOLIESE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE · PDF fileBYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE •Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en hul betekenis nie •Ons weet dat kleure

DIE EINDE

Vrae en besprekings

Dankie vir jou belangstelling in Jahweh se ewige Woord wat vol skatte is en elke

dag nuut word!