die menslike probleem en god se antwoord matt. 19:16-30

13
Die menslike probleem En God se antwoord Matt. 19:16-30 Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordp ress.com

Upload: laban

Post on 11-Jan-2016

69 views

Category:

Documents


21 download

DESCRIPTION

Die menslike probleem En God se antwoord Matt. 19:16-30. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com. ( Mat 19:16) En daar kom een na Hom en sê vir Hom: Goeie Meester, watter goeie ding moet ek doen, dat ek die ewige lewe kan hê ? - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Die  menslike probleem En God se  antwoord Matt. 19:16-30

Die menslike probleemEn God se antwoord

Matt. 19:16-30Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 2: Die  menslike probleem En God se  antwoord Matt. 19:16-30

(Mat 19:16) En daar kom een na Hom en sê vir Hom: Goeie Meester, watter goeie ding moet ek doen, dat ek die ewige lewe kan hê?Mat 19:21 Jesus antwoord hom: As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal ‘n skat in die hemel hê; en kom hier, volg My. Mat 19:22 Maar toe die jongman dié woord hoor, het hy bedroef weggegaan; want hy het baie besittings gehad.

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 3: Die  menslike probleem En God se  antwoord Matt. 19:16-30

GELD verander alles???Dewald H Scheepers

www.healersinchrist.wordpress.com

Page 4: Die  menslike probleem En God se  antwoord Matt. 19:16-30

1. ‘n Jongman wat besefHy besef dat die mens in sy natuurlike staat nie die ewige lewe in God het nie.

Of, hy het besef dat hy ‘nonsterflike siel het wat iewers die ewigheid moet deur bring, met of sonder God.

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 5: Die  menslike probleem En God se  antwoord Matt. 19:16-30

2. ‘n Jongman wat begeerHy was;Ryk jong man(mat19:22)

Posisie en gesag as ‘nowerste van die jode (luk)

As ‘n godsdienstige het hydie gebooie geken en Onderhou

Het geweet ware lewe word nie in hierdietydelike lewe gevind

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 6: Die  menslike probleem En God se  antwoord Matt. 19:16-30

“watter (ander) goeie dinge (naas die) moet ekdoen, dat ek die ewige lewe kan he?”

verlang en begeer jy ook die ewige lewe, wat buitejou materiele wereld val.Is jy eerlik met jouself as jy bely dat jy ook begeer om die ewige in Christus te bekom?E wige lewe le dus nie in dinge nie, maar in ‘n persoon.

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 7: Die  menslike probleem En God se  antwoord Matt. 19:16-30

3. ‘n Jongman bedroefOm die jongman se eerlikheid te toets, se JESUS: “verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal ‘n skat in die hemel hê; en kom hier, volg My. Maar toe die jongman dié woord hoor, het hy

bedroef weggegaan”

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 8: Die  menslike probleem En God se  antwoord Matt. 19:16-30

Jesus se toets behels drieFasette:A. “verkoop jou goed en gee

dit vir die armes.”Dieselfde toets as toeAbraham sy seun Isak moes Offer. God bedoel nie omdit regtig te doen nie. Wousy geloof en bereidwilligheid toets. Dit was nie God se Gedagte om homself te verarm.Maar om Hom te toon dat hy rykdom liewer het as wat hy wou voorgee.

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 9: Die  menslike probleem En God se  antwoord Matt. 19:16-30

IS JY GEWILLIG OM AFSTANDTE DOEN VAN DIT IN JOU LEWE

WAT DIE HERE VAN JOU SAL VRA

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 10: Die  menslike probleem En God se  antwoord Matt. 19:16-30

Jesus se toets behels drieFasette:B. “Kom hier...”Sy roeping toon dat saligheid en die ewige lewe nie ‘n sisteem van intelektuelespekulasie, geloofbeleidenid, filosofie og teologie is nie. Ewige lewe is ‘n persoon en my verhouding met Hom, nl. JESUS CHRISTUS

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 11: Die  menslike probleem En God se  antwoord Matt. 19:16-30

SO ROEP DIE HEILANDU OOK OM NA HOM TE

KOM EN DIE EWIGE LEWE TE KRY

(Joh. 5:11; Hand. 4:12)

Page 12: Die  menslike probleem En God se  antwoord Matt. 19:16-30

Jesus se toets behels drieFasette:C. “Volg my”.Om Jesus te volg, verg selfverloening(Matt. 16:24).Hierdie Jongman , met ‘n Godgegewe geleentheid was nie bereid om hierdie drievoudige vereistes te gehoorsaam nie.

Gevolglik het hy “bedroef

weggegaan”.

Page 13: Die  menslike probleem En God se  antwoord Matt. 19:16-30

Gaan U soos die Jongman bedroef U rug

op Christus en Sy uitnodiging draai?