die laaste karretjiegraf ‘n drama...die laaste karretjiegraf – ‘n drama riana steyn en athol...

23
Die laaste Karretjiegraf ‘n Drama Riana Steyn en Athol Fugard LET WEL: Vrae wat in hierdie dokument gevra word, mag nie herhaal word in vraestelle nie. Die doel is om dié vrae te gebruik as deel van klaswerkopdragte. Daar is nie ‘n memorandum ingesluit nie en onderwysers moet self die memorandum opstel en aan die leerlinge voorsien. Gr. 11 Afrikaans EAT EKURHULENI NORTH DISTRICT VAKADVISEUR: G.J.GEYSER [AFRIKAANS EAT DRAMA] GRAAD 11

Upload: others

Post on 26-Jan-2021

81 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Die laaste Karretjiegraf – ‘n Drama

    Riana Steyn en Athol Fugard

    LET WEL: Vrae wat in hierdie dokument gevra word, mag nie herhaal

    word in vraestelle nie.

    Die doel is om dié vrae te gebruik as deel van klaswerkopdragte.

    Daar is nie ‘n memorandum ingesluit nie en onderwysers moet self die

    memorandum opstel en aan die leerlinge voorsien.

    Gr. 11 Afrikaans EAT

    EKURHULENI NORTH DISTRICT

    VAKADVISEUR: G.J.GEYSER

    [AFRIKAANS EAT DRAMA] GRAAD 11

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 1 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    Die laaste karretjiegraf - Riana Steyn

    Die titel van die drama:

    A. Wie was die KARRETJIEMENSE

    Die Karretjiemense was destyds versprei oor die Karoo, en kon gevind word op Beaufort-Wes, Carnarvon, Cradock en Hanover, op Loxton, Middelburg, Noupoort en Prieska, ook in Richmond, Steynsburg en Strydenburg. Maar Michael het sy navorsing beperk tot die groepe rondom Colesberg en Victoria-Wes, omdat die grootste konsentrasie Karretjiemense hier gewoon het. “Met tye was daar tot vyftig karretjies en gesinsgroepe bestaande uit ’n paar honderd mense.” Hy vertel daar was in die vroeë jare negentig na raming 5 000 Karretjiemense oor die lengte en breedte van die Groot-Karoo versprei, maar dat presiese getalle nie vasgestel kon word nie omdat die mense voortdurend rondtrek. Sedertdien het dié getal dramaties gekrimp. Die mense maak hul bestaan as skaapskeerders op Karooplase, en als wat hulle besit, word op hul donkiekarretjies saamvervoer. ’n Staning, die plek waar hulle oornag, kan teen ligdag die volgende oggend verdwyn met die mense, honde, katte, hoenders, huisware, komberse en sinkplate wat as tydelike skuiling gebruik is daarmee saam – alles op die donkiekar gelaai.

    The donkey-cart people of the Karoo, once commonly sighted, are seldom seen along the long

    and dusty roads of the Karoo. Itinerant labourers and sheep shearers by trade, their way of life

    is dying out. Many are now found in urban clusters or squatter camps found around many Karoo

    towns. Referring to these camps as “Tamatie Straat” (the end of the road) they face extreme

    https://mondaymissilereview.files.wordpress.com/2013/02/dielaastekarretjiegraf1.jpg

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 2 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    poverty, and degradation. Alcohol, glue sniffing and dubious narcotics have taken their toll on

    these people. But just who are the Karretjie Mense (donkey-cart people)? Die Laaste

    Karretjiegraf explores their former way of life, their social and emotional interactions in ways that

    only Athol Fugard can. It’s as though a new fire has been injected into his work. This play brings

    much base human emotion to the fore, at times it seems revisiting some of his earlier work in

    plays such as Hello and Goodbye, Boesman and Lena and The Road to Mecca. Fitting too that

    the design of this production has been given so much thought by the design team of Saul

    Radomsky (set) Mannie Manim (lighting) Koos Marais (costume) James Webb (sound). Each

    element has been designed to work in sympathy with the other. Cinematic elements interact

    with stage limitations perfectly in what has to be one of the best designed works seen for a long

    time. The Karoo becomes real in colour and light. Passing cars provide an eerie reality and dust

    permeates the air.

    The text is in a narrative form presented in a patchwork of scenes each exploring a particular

    characters reaction to their shared circumstance. Anthropologist Sarah returns to the Karoo to

    visit the Geduld family whom she studied in her post- graduate field work. Here she finds them

    in dire circumstances, living in “Tamatie Straat” The return of their father Koot Geduld, recently

    released from a jail sentence for murder has unsettled their existence. Despite her pleading and

    rationalising with Koot, Sarah cannot convince him or his family to even attempt to better their

    lot. The chasms between her world and theirs cannot be breached.

    The cast, as ensemble have explored these characters to the very last gesture and turn of

    phrase. It would be unfair to single any one actor out. Characterisation is superb and complete.

    Performances are balanced, and well executed. Obviously the product of much exploration.

    B. Wie / wat is die laaste karretjiegraf?

    Die drama begin met ‘’n begrafnistoneel van Ouma Mieta wat pas begrawe is. Sy was

    die laaste ware karretjiemens. Die kultuur het uitgesterf saam met Ouma Mieta.

    C. Die politieke agtergrond

    Die laaste karretjiegraf bevat die politieke boodskap dat apartheid verbrokkel het. Die

    karakters se verhale dui daarop dat die bruin mense gesukkel het om te oorleef en dat

    die arbeids- en lewensomstandighede van die groep mense nog steeds moeilik was.

    Die apartheidstelsel is nie veroordeel as dit by hierdie groepie mense kom nie. Hulle is

    nie raakgesien in die veranderde politiek nie. Die gehoor sien en hoor van die leeffwyse

    van mense wat honger onder die brug op “dunpap” moet leef tot hul arbeid weer

    benodig word.

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 3 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    Karakters

    1. Koot Geduld : Seun van ouma Mieta

    2. Ouma Mieta : Vrou van Frans Geduld – haar geboortenaam is Johanna

    Ackerman

    3. Pienkies: Oudste seun van Koot Geduld

    http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&ved=0ahUKEwiVsM29j8nKAhVBoRoKHeNtC8kQjRwIBw&url=http://www.mahala.co.za/culture/sediment-and-tears/&psig=AFQjCNH-VxYtoSgjkzPw3kMdnRxD8faYtA&ust=1453954029876958http://www.thomasholder.co.za/wp-content/uploads/2010/10/karretjie041.jpghttps://www.google.co.za/imgres?imgurl=http://www.unisa.ac.za/contents/services/images/De-Jongh-Roots-and-Routes.jpg&imgrefurl=http://www.unisa.ac.za/default.asp?Cmd=ViewContent&ContentID=27643&h=170&w=144&tbnid=YYBI-mLUzviEVM:&docid=bQBavjIw-p7-EM&ei=zT2oVpTzNou-aKO1i_gN&tbm=isch&ved=0ahUKEwjUjbzIisnKAhULHxoKHaPaAt8QMwhAKBwwHA&biw=1280&bih=674https://www.google.co.za/imgres?imgurl=https://s-media-cache-ak0.pinimg.com/736x/7a/f1/fc/7af1fc5dd063bb8431fb6299e19da8a8.jpg&imgrefurl=https://www.pinterest.com/zanethemba/love-origins/&h=1104&w=736&tbnid=i5O_BPGS8eY14M:&docid=PIzKPMPIMQsFcM&ei=_-6oVuqiHYHoPcfJr7AP&tbm=isch&ved=0ahUKEwiqnsfGs8rKAhUBdA8KHcfkC_Y4ZBAzCAQoATABhttps://www.google.co.za/imgres?imgurl=http://www.unisa.ac.za/contents/services/images/De-Jongh-Roots-and-Routes.jpg&imgrefurl=http://www.unisa.ac.za/default.asp?Cmd=ViewContent&ContentID=27643&h=170&w=144&tbnid=YYBI-mLUzviEVM:&docid=bQBavjIw-p7-EM&ei=zT2oVpTzNou-aKO1i_gN&tbm=isch&ved=0ahUKEwjUjbzIisnKAhULHxoKHaPaAt8QMwhAKBwwHA&biw=1280&bih=674https://www.google.co.za/imgres?imgurl=http://www.unisa.ac.za/contents/services/images/De-Jongh-Roots-and-Routes.jpg&imgrefurl=http://www.unisa.ac.za/default.asp?Cmd=ViewContent&ContentID=27643&h=170&w=144&tbnid=YYBI-mLUzviEVM:&docid=bQBavjIw-p7-EM&ei=zT2oVpTzNou-aKO1i_gN&tbm=isch&ved=0ahUKEwjUjbzIisnKAhULHxoKHaPaAt8QMwhAKBwwHA&biw=1280&bih=674

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 4 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    4. Toek-Toek: Jongste – effens gestremde – seun van Koot Geduld

    5. Rokkies en Outjie: Die tweeling van Koot Geduld

    Outjie Rokkies

    LW: Bostaande foto’s van karakters, is slegs fiktief.

    Kontekstuele vrae (bl. 14-17)

    1. Wat is die agtergrond van die eerste toneel? (1)

    2. Met wie praat ouma die laaste keer op haar sterfbed? (1)

    3. Verklaar die betekenis “Ouma is nou in haar terugloopdae” (1)

    4. Wat was Ouma Mieta se laaste wens? (1)

    5. Waarom wil Ouma Mieta juis op dié spesifieke plek begrawe word? (1)

    http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&ved=0ahUKEwjcobS1kcnKAhWB0xoKHSTuDhYQjRwIBw&url=http://www.thomasholder.co.za/?p=364&psig=AFQjCNFbx7EpuRVsRscGX1iLNBhhkScQHA&ust=1453954659824604

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 5 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    6. Plaas die begrafnisprosedure in die korrekte volgorde. Skryf slegs die letter

    voor die sinne neer:

    (a) Graf word toegegooi en klippe word bo-op gestapel

    (b) Saam het ons ‘n graf gegrawe

    (c) Ou Gogo het Ouma met ‘n bietjie lou water afgewas

    (d) Ouma se pyp, pakkie boksertwak en vuurhoutjieboksie met snuif word op

    haar bors gesit en saam met haar begrawe.

    (e) Toe het seur Kerneels vir ons uit die Skrif uit gelees.

    (f) Ouma lê in die grond met haar oë wat kyk waar die son smôrens opkom.

    (g) Toe trek sy ouma se jas aan en draai haar styf toe in komberse (7)

    7. Hoe herleef Ouma se siel soos Pienkies dit beskryf.

    8. Wie het voorgestel dat hulle ‘n liedjie vir Ouma moet sing? (1)

    9. Wat was Toek-Toek se reaksie toe hy besef Ouma Mieta is weg? (1)

    10. Wat wou Toek-Toek hê moes Ouma Mieta nog net eenkeer doen? (1)

    11. Maak gebruik van die woorde in die raampie en voltooi die volgende

    paragraaf:

    vat, mis, beter , vuur ,storie

    Foei tog Toek-Toek...Ons almal gaan vir Ouma baie (11.1)____. Maar sy het self gesê die liewe Vader moet haar kom (11.2)____. Dis (11.3)____so. Ouma kon nie meer nie. (Pouse) As jy wil, dan vertel ék jou die (11.4) ___wat Ouma altyd saans vir ons daar rondom die (11.5)___vertel het. Wat sê jy...

    (5) [20]

    Kontekstuele vrae:

    (bl. 18-20)

    1. Watter storie wil Toek-Toek graag hoor? (1)

    2. Watter besluit neem Pienkies vir die gesin ? (1)

    3. Waaroor is Outjie opgewonde? (1)

    4. Watter TWEE voordele bied Pienkie se besluit vir die gesin? (2)

    5. Wat is Ouma Mieta se geboortenaam? (1)

    6. Wie was Ouma Mieta se man? (1)

    7. Hoe oud was Ouma Mieta toe sy sterf? (1)

    8. Rokkies is ‘n “kleinnaampie”. Van waar het die naam sy oorsprong? (1)

    9. Toek- Toek is effens gestrem. Wat was die oorsaak van sy gestremdheid? (1)

    10. Wat is die rede vir die klipstapel op die graf? (1)

    11. Wat was Ouma Mieta se rol in die gesin? (1)

    12. Verduidelik kortliks waar die karretjiemense vandaan kom? (2)

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 6 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    13. Dink jy dat die karretjiemense in vandag se tyd wel finasieël sal kan oorleef?

    Verskaf redes vir jou antwoord. (2)

    14. Voltooi die aanhaling: “Ouma Mieta was in elke sin van die woord…lewend

    en gestorwe …’n ___________” (1)

    15. Watter tipe voedsel was dié karretjiemense se stapelvoedsel? (1)

    16. Beantwoord WAAR of ONWAAR. Gee ‘n rede vir jou antwoord: (1)

    Sarah was deel van die gesin.

    17. Hoe is die weersomstandighede van die Karoo? Noem TWEE dinge. (1)

    [20]

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 7 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    Die laaste Karretjiegraf Riana Steyn

    Bl. 21

    1. Wat was Koot se rol in die gesin? (1)

    2. Die volgende prente illustreer die werk wat Koot gedoen het en wat hy,

    volgens die teks, die beste kon doen.

    Kies die KORREKTE prent. Skryf slegs die vraagnommer en letter neer.

    Bron: Shutterstock

    (1)

    3. Watter naam het Koos vir homself gegee wat by sy beroep aansluit? (1)

    4. Kies die korrekte woord tussen hakies om die sin te voltooi:

    4.1 Die meeste karretjiesmense het gedurende naweke baie

    (baklei/gedrink). (1)

    5. Kyk na die volgende prentjies. Kies die moordwapen waarmee Koot sy

    eerste vrou doodgesteek het: (1)

    A B

    B: Enkellem van

    gebreekte skaapskêr

    A: skaapskêr

    http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&ved=&url=http://mulpix.com/instagram/donkey_morocco.html&psig=AFQjCNHhRmqHJy-a0YlX78D8G4nTSd2PkQ&ust=1462033128468493https://www.google.co.za/imgres?imgurl=http://ecx.images-amazon.com/images/I/31jfR6W2YCL._SX300_.jpg&imgrefurl=http://www.amazon.com/Zenport-ZL122G-Ergonomic-6-5-Inch-13-Inch/dp/B004RPQ6DE&docid=hcXabn7CF343FM&tbnid=aNoFWhU2nA3luM:&w=300&h=154&bih=963&biw=1829&ved=0ahUKEwjJ6sK0o7TMAhXJCD4KHRyNArwQMwhrKEcwRw&iact=mrc&uact=8

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 8 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    6. Om watter rede het die magistraat Koot slegs ‘n vonnis van een jaar vir die

    moord opgelê? (1)

    [6]

    Bl.22

    1. Die volgende aanhaling dui vir die leser aan dat dit winter seisoen was toe

    Koot vrygelaat word:

    A: “Houtplanke”

    B: “My tyd is om”

    C:”Die nagte raak bitter”

    D:”Maar…dié lyk dan soos…” (1)

    2. Wat sien Koot by sy tuiskoms? (1)

    3. Gee die antwoord op die volgende aanhaling:

    “Pa weet goed waste hout hierdie is” (1)

    4. Watter doel dien dien hout nou? (1)

    5. Wat is die rede vir Ouma Miena se dood, volgens Pienkies? (1)

    6. Watter rol het dié Ouma nog gespeel tot selfs op haar sterfbed? (1)

    7. Kies die prentjie wat ,volgens die teks, die huisie beskryf waarin die gesin

    gewoon het.

    (1)

    C: mes

    sinkhokkie houthokkie

    http://www.shutterstock.com/subscribe?clicksrc=inline_thumbhttps://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&ved=0ahUKEwiy8oqlrLTMAhXLL8AKHbkuB_sQjRwIBw&url=https://cholofroyo.wordpress.com/author/blackerosenin/page/10/&psig=AFQjCNGhpCaqsGmW0y9CInJP44Z42eYhcw&ust=1462036279700038

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 9 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    8. Voltooi die aanhaling wat Ouma Miena gesê het. Kies die woorde in diie raampie om die sinne te voltooi. Skryf slegs die vraagnommer en woord neer. Bv. 8.1 woord

    vat; haal; meer; genade; woord

    “Here my God…ek kan nie (8.1)_____nie. Kom (8.2)____my tog! …God van (8.3)_____kom (8.4)____my…”

    (4) [11]

    Bl.23 1. Lees die woorde van Pienkies en die woorde van Koot op hierdie bladsy.

    1.1 Wat is Koot se reaksie op Pienkies se woorde? (1) 1.2 Watter doel het die karretjie EN donkies gedien vir die gesin wat

    Agtergebly het to Koot trunk toe gegaan het? (2) 1.3 Aan wie is die donkies verkoop? (1) 1.4 Wat het Pienkies met die geld gedoen wat hy vir die donkies gekry het? (1) 1.5 “Daardie nag het ons staanvuur gemaak” Wat impliseer hierdie woorde? (1) 1.6 Wat het Koot met sy tweede vrou gedoen? (1) 2. Die twee karakters (Koot en Pienkies) se gemoedstoestand verskil.

    Voltooi deur die korrekte woorde in hakies te gebruik om die sin te voltooi: 2.1 Koot is (uittartend/ woedend) terwyl Pienkies (woedend/uittartend)

    is (1) 2,2 Wat doen Pienkies aanhoudend om Koot kwaad te maak? (1)

    [9] Bl.24 1. Die konflik bereik ‘n hoogtepunt tussen Koot en Pienkies. Beskryf in ‘n kort sin wat Koot doen en wat Pienkies doen 2. Pienkies besef dat sy optrede verkeerd was.

    Die volgende twee sinne uit die teks bewys dat Pienkies berou toon: A. “Ek sou dit nooit oor my hart kry nie” en “My hart was stukkend” B. “Stadig nou, Pa!” en “Hoor jy my!” C. “Ek wou dit nie doen nie, Pa” en “Ek weet hoe jy voel” D. “As dit dan net ek was , Pa” en “Want ek het aan jou gedink, Pa” (1)

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 10 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    3. Watter TWEE dinge het Pienkies laat besef dat hy iets moet doen om die gesin te red? (2)

    4. “Jou lewe lank is hulle jou spoggoed” Waarna verwys Pienkies hier? Noem TWEE dinge. (2)

    5. Wie was die persoon wat Pienkies gehelp het om hierdie besluit te maak? (bl.25) (1)

    [6] Bl. 25

    1. “Ouma sê vir jou vandag so, my kind!” 1.1 Skryf in EEN kort sin wat watter opdrag Ouma aan Pienkies gegee

    het. (1) 2. Watter vergelyking tref Ouma hier tussen Pienkies hulle se lewe en die

    Pa se lewe? (2) 3. Watter dinge het pa en seun saam gedoen om geld te verdien voordat die

    pa tronk toe is? (Noem TWEE) (1) 4. Voltooi die sin deur die regte woorde tussen hakies te kies.

    Pienkies het die donkies en die karretjie verkoop (voor/ na) Ouma gesterwe het. (1)

    5. Waar is Ouma begrawe? (1) [6]

    Bl.26 (Teenwoordige tyd – Sarah en Koot) 1. Vergelyk die toestande van die twee karakters in die inleidende para-

    graaf. (2) 2. Wat is Koot se van? (1) 3. Watter tye kon Koot onthou tussen hom en Sarah? (1) 4. Wat noem Koot vir Sarah en wat lei jy hieruit af? (2) 5. Watter DRIE OPEENVOLGENDE woorde het Koot laat dink dat niemand

    hom meer onthou nie? (Sien Koot se vierde spreekbeurt) (1) 6. Watter karakter was die ergste oor Sarah? (1) 7. Gee ‘n bewys uit die teks dat Koot nie weet hoe oud hy is nie? (1)

    [9] Bl.27 1. Gebruik die woorde in die raampie om die aanhaling te voltooi. Skryf slegs

    die vraagnommer en woorde neer. Bv. 1.1.1 woord

    gebore, woord, naam

    1.1 “Ag, my nonna…Ek kan nie eers my eie 1.1.1____skrywe nie, wat

    nog te sê weet wanneer ek 1.1.2 ______is.” (2)

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 11 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    2. Wat het die klerk neergeskryf as geboortedatum vir Koot? (1)

    3. Wat dink jy wat beteken die volgende wat Koot gesê het?

    “Ek dra mos klipbrille” (1)

    4. Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Motiveer jou antwoord.

    Die verkiesing op 27 April wat in die drama genoem word, was toe die

    blankes in Suid-Afrika die eerste keer kon stem. (1)

    5. Noem die naam van die plek waar Koot en Sarah die eerste keer hulle

    Kruisies gaan trek het. (1)

    6. Hoekom kon beide van die karakters nie voorheen stem nie? (2)

    7. Lees die volgende aanhaling en beantwoord die vrae wat daarop volg:

    “Beginne nonna nou weer met die skrywery?”

    7.1. Waarna verwys Koot as hy praat van “skrywery”? (1) 7.2. Hoe weet ons dat Koot tred verloor het met tyd? (1)

    8. Koot kan nie meer skaap skeer nie. 8.1. Waarom nie? (1) 8.2 Wat doen hy nou? (1)

    [12] Bl. 28 1. Die volgende prente is voorstellings wat met Koot en Pienkies gebeur het,

    soos verduidelik op bladsy 28. Beantwoord die vrae wat daarop volg:

    Bron: Schutterstock

    1.1 Wie se hand word in prentjie A voorgestel? (1) 1.2 Wat het met die karakter se hand gebeur? (1) 1.3 Wie was Koot se grootste vyande in die tronk? (1) 1.4 Voltooi die sin deur die korrekte woord tussen hakies te kies:

    1.4.1 Daar is na Koot verwys as (‘n geelmens/ ‘n boesman) in die tronk. (1)

    1.5 Koot was baie trots op sy werk.Hoe spog hy in die tronk oor sy

    A B

    http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&ved=0ahUKEwi2hIf8hLbMAhVLXBQKHcM6BikQjRwIBw&url=http://www.flickriver.com/photos/zen/tags/dirty/&psig=AFQjCNGRvKqQ1QJ3dVlW2z29OlzsJK6NJg&ust=1462094583058076

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 12 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    beroep? (1) 1.6 Wie se vuil kombers word in prentjie B voorgestel? (1) 1.7 Wat het met die kombers gebeur? (1) 1.8 Wie het Pienkies geboelie? (1) 1.9 Wat het die plaaskinders nog met Pienkies gedoen? (1) 1.10 Wat was Sarah se reaksie oor dit wat Koot haar vertel ? (1)

    [10] Bl. 29

    1. Wie het by die magistraat gepleit vir Koot? (1) 2. Koot vra drie keer vir Sarah wat sy hier maak. Wat antwoord sy

    die laaste keer? (1) 3. Wat het verander in die distrik? (1) 4. Wat is ironies ten opsigte van die karretjiebestaan se einde volgens

    Sarah? (1) 5. Wat doen Koot om sy laaste eerbied te toon? (1) 6. Die graf van Ouma kry ‘n titel. Wat is die titel? (1) 7. Waar is Koot se pa begrawe? (1) 8. Dink jy dat Ouma regtig vir Koot getroos het toe sy pa sterwe? (1) 9. Dink jy Ouma was ‘n sagte mens? Motiveer jou antwoord. (1)

    [9] Bl.30

    1. Waar sê Koot sal hy ter ruste gelê word? (1) 2. Koot woon in Tamatiestraat nadat hy uit die tronk kom. Kyk na die

    woordeboekverklaring en beantwoord die vrae:

    ta-ma΄tie-straat

    Uitdr.:in tamatiestraat wees, (eufem.)in ‘n lastige moeilike situasie te verkeer;

    in die moeilikheid wees. Bron: HAT

    2.1. Die plek waar Koot nou bly, sluit aan by sy omstandighede.

    Verduidelik in EEN kort sin. (1)

    2.2. Wat is anders omtrent die straat volgens die spreker, Sarah? (1)

    2.3. Verstaan Koot wat Sarah bedoel t.o.v Tamatiestraat ? Motiveer uit

    teks. (1)

    3. Het Koot werklik ‘n “pozzie” in die straat? Motiveer uit teks. (1)

    4. Waar bly Koot as hy dan nie by sy kinders bly nie? (1)

    [6]

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 13 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    Bl.31

    1. Kyk na die volgende kolomme. Ressorteer die sinne/ woorde of

    karaktername sodat dit pas in die korrekte kolomme. Kolom A

    verteenwoordig verlede en Kolom B verteenwoordig Hede.

    KOLOM A: Verlede KOLOM B: Hede

    1.1 Kinders het hulle eie dinge 1.5 rondtrekdae

    1.2 Florah 1.6 Katryn

    1.3 Anna Louw 1.7 nie iets soos dunpap nie

    1.4 Frans Geduld 1.8 holkol en snymaag (8)

    2. Wat oorhandig Sarah aan Koot wat herhinneringe terugroep? (1)

    3. Hoe is Katryn dood? Verduidelik in een sin. (1)

    [10]

    Bl.32

    1. Dink jy Koot verwyt homself werklik vir die dood van sy twee vrouens.

    Motiveer jou antwoord. (2)

    2. Hoe het die kinders die tragedie verwerk? (Volgens die verteller –

    Sarah) (1)

    3. Lees die volgende aanhaling en beantwoord die vrae wat daarop volg:

    Terugflits

    Rokkies verskyn op die toneel, al singende. Sy sien vir Sarah en hou op sing.

    3.1 Wat haal rokkies uit haar roksakke. Noem vier items. (4) 3.2 Wat gaan sy met die items maak? (1)

    [8]

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 14 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    Die laaste Karretjiesgraf Riana Steyn

    How to make a “Stokpop” / Stick doll

    This is one of those activities that just keeps on giving. First you get to make a cute dress-up doll together, then your child gets to play with the cute dress-up doll. And THEN a week or so down the track, when you’re all a bit over the dress-up doll and, frankly, each other you can say, “I know what, rather than hitting your sister repetitively for no apparent reason whatsoever, why don’t you make a new outfit for Peggy the dress-up doll instead?”

    See, this stick dress-up doll is genius! What’s more, it’s EASY genius (my kind of genius). I bought everything I needed from my local R2 shop (except the fabric scraps), but you can substitute just about any item we’re using here. Don’t be afraid to make this out of the scraps you have on hand:

    • Use a flat stick or small wooden spoon if you haven’t got a craft or ice cream stick. • Draw on the eyes if you haven’t got googly eyes. • Use fasteners or Velcro to stick the clothes on if you haven’t got craft magnets. • Use fabric if you haven’t got felt; paper if you haven’t got fabric.

    • •small craft magnets (or cut a magnet strip to size)

    • •permanent marker

    • •1 jumbo craft stick • •1 small craft stick, cut in half

    • •printed clothing template (see below for PDF)

    • •felt and fabric scraps

    • •beads and ornaments (optional)

    • •scissors

    • •craft glue

    • •embroidery thread or wool

    • •2 small googly eyes

    https://www.google.co.za/imgres?imgurl=http://cliparts.co/cliparts/rcj/K5y/rcjK5yeoi.png&imgrefurl=http://cliparts.co/doll-clip-art&docid=DnJmnobrUcm-zM&tbnid=4_V6f6s65uDVUM:&w=462&h=800&bih=963&biw=1951&ved=0ahUKEwjUjrORg73MAhWLDsAKHSEOBdcQMwhoKEQwRA&iact=mrc&uact=8

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 15 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    Bl. 33

    1. Waarom trek Rokkies vir die Stokpop eers die panty aan? (1) 2. Wat is die vereiste waaraan die Stokpop se rok moet voldoen, volgens

    Rokkies? (1) 3. Waar het die gesin hulle inkopies gedoen? (1)

    4. Hoe het Rokkies die stuk skaapwol gekry? (1)

    5. Lees die volgende aanhaling en beantwoord die vrae wat daarop volg:

    Wanneer verjaar julle?

    5.1. Wie vra hierdie vraag aan Outjie? (1)

    5.2. Wat antwoord Outjie op hierdie vraag? (1)

    5.3. Wat lei ons af uit die leefwyse van hierdie mense? (1)

    [7]

    Bl. 34

    1. Wat sê Rokkies omtrent haar geboortedag? (1)

    2. Waarmee vergelyk die Ouma die geboorteproses van Rokkies se ma? (1)

    3. Wat is Rokkies se Stokpop se naam? (1)

    4. Hoekom wil Outjie nie hê dat die Stokpop Flora genoem moet word nie? (1)

    5. Wat is Rokkies se toekomsdroom? (1)

    6. Hoe reageer Rokkies op Outjie se bevel ten opsigte van die naam Flora? (1)

    7. Kies die korrekte woord om die sin te voltooi. Skryf slegs die vraagnommer en

    en letter neer. Bv. 7.1 (E)

    7.1 Outjie reageer _________op die naam “Flora”

    A opgeruimd

    B hartseer

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 16 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    C aggressief

    D teneergedruk (1)

    8. Dink jy Rokkies het ‘n heldeverering vir Flora gehad? Motiveer jou antwoord. (1)

    [8]

    BL 33 & 34 TOTAAL [15]

    Bl. 35

    1. Gee ‘n ander woord vir riemslaat wat vir ons meer bekend is. (1)

    2. Die volgende aanhaling bevestig dat Flora vir Rokkies nog lewe.

    Kies die korrekte antwoord, Skryf slegs die vraagnommer en letter neer. Bv. 2 (E)

    A “Kyk, is jy blind of iets?”

    B “Kom mamma”

    C “My Flora is nie dood nie!”

    D “Voertsek jy!”

    (1)

    3. Hoe weet jy dat die gesin nie hul kruideniersware kontant kon aankoop nie. Watter 5 opeenvolgende woorde in paragraaf 3 (bl.35) bevestig dit? (1)

    4. Met watter TWEE opeenvolgende woorde bevestig Outjie Flora se dood? (Sien vierde spreekbeurt – bl 35) (1)

    5. Wat is Rokkies se reaksie op Outjies se harde woorde? (1) 6. Outjie speel toneel in die sesde spreekbeurt. Wat doen hy? (2) 7. Beide kinders tree nou op soos wat die ouers opgetree het. Die tragedie her-

    haal. Watter rolle word in die speletjie deur elke kind vertolk? (2) [9]

    Bl.36

    1. Wat doen Outjie met die Stokpop? (1) 2. Beskryf Rokkies se gesigsuitdrukking nadat Outjie die pop aangerand het in

    EEN woord. Kies die korrekte woord. Skryf slegs vraagnommer en letter neer Bv. 2.(E). A uidrukkingloos B protesloos

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 17 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    C verslae D glimlaggend (1)

    3. Voltooi die volgende dialoog deur die woorde wat uitgelaat is te kies in die raampie hieronder:

    ma vlei wyn vrou

    3.1 Bobbejaan, hy het sy 3.1.1_________geslaan …Daar anderkant die 3.1.2 _________...met ‘n bottel 3.1.3____. (3)

    4. Wat sê Sarah aan Koot. Wat verteenwoordig die stukkende Stokpop? ( in die Teenwoordige tyd) (1)

    [6]

    BL 35 & 36 TOTAAL [15] Bl 37

    1. Watter retoriese vraag stel Sarah aan Koot? (1) 2. Waaroor het Koot gedroom, volgens Sarah? (1) 3. Wat is Rokkies se droom , volgens Sarah? (1) 4. Watter gevolgtrekking maak Sarah ten opsigte van geweld wat

    deel van Rokkies se lewe was? Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en letter neer, Bv. 4 (E). A Fisiese en mondeling geweld is ‘n normale deel van die omgewing. B Dis altyd daar C Sy het geweld aanvaar D Dis so die res van haar lewe en dit word aanvaar. (1)

    5. Wat was Koot se reaksie op die aanhoor van dit wat Sarah gesê het? (1) [5]

    Bl 38

    1. Sien dialoog van Koot met Sarah. Erken Koot regtig sy skuld hier? Motiveer jou antwoord met ‘n aanhaling uit die teks. (1)

    2. Wat beveel Koot moet Sarah doen ,aan die einde van sy gesprek? (1) 3. Wat lei ons af in die tweede dialoog van Koot – Wat was Sarah se

    werklike rol? (2) 4. Koot noem die uiteinde van die man se lot as “karretjieskeerder”? Wat

    is die lot? (1) [5]

    BL 37 & 38 TOTAAL [10]

    Bl.39

    1. Wat doen Koot om sy woorde te benadruk? (1)

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 18 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    2. Wat het Koot verloor in die lewe wat vir hom alles beteken het? Noem TWEE dinge. (2)

    3. Wat bedoel Sarah as sy sê “…ons is nog lank nie klaar met mekaar nie!” (1) 4. Watter twee items oorhandig Sarah aan Koot? (2)

    5. Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg:

    Hy kyk vraend na Sarah en is op die punt om dit aan haar terug te gee wanneer sy

    praat.

    5.1 Waarom dink jy kyk Koot vraend na Sarah? (1) 5.2 Wat is die “dit” waarna verwys word in die uittreksel? (1) 5.3 Hoekom wou Koot die items vir Sarah teruggee? (1)

    6. Pas die items/woorde in KOLOM B by die sinne in KOLOM A. Skryf slegs die vraagnommer (6.1-6.4) by die letters (A-E) as antwoord neer, byvoorbeeld 6.1 F.

    KOLOM A KOLOM B

    6.1 beker A dunpap daarin voorberei

    6.2 skottel B water daaruit gedrink

    6.3 laaste karretjiegraf C Koot heg nie veel waarde daaraan nie

    6.4 aandenkings D Koot se ouma se graf

    E Mieta se graf

    (4) [13]

    Bl.40

    1. Lees die volgende aanhaling en beantwoord die vrae wat daarop volg:

    “Nonnie, wanneer die dood my kom haal, sê vir die kinders hulle moet my bêre op ons karretjie-

    manier van doen”

    1.1 Wie is hier aan woord? (1) 1.2 Wat bedoel die spreker met “bêre”? (1) 1.3 Kies die korrekte antwoord: Die karretjie-manier van begrawe is as volg: A. Die oorledene in ‘n gat begrawe en klippe bo-op staple. B. Die oorledene in ‘n kombers toedraai, diep in die grond begrawe en klippe bo-op. C. Deur oorledene in die vlaktes van die Karoo te begrawe D. Oorledene se besittings op die graf te plaas. (1)

    2. Watter woorde bevestig wel dat Ouma Mieta in die hiernamaals glo? Gee vier opeenvolgende woorde as bewys.(Sien paragraaf 3, reël 14) (1)

    3. Wie se hond het gevrek? (1) 4. Waarom, volgens Koot het die kinders hom nie gesê van die hond nie? (1) 5. Watter goeie daad het Sarah verrig aan Ouma en die kinders terwyl Koot in die tronk

    was? (1)

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 19 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    [7]

    BL 39 & 40 TOTAAL [20]

    BL.41

    1. Lees die volgende uittreksel en beatwoord die vrae wat daarop volg:

    Dit was winter. En boonop het dit gereën op daardie snerpende koue dag. Bewolk en

    toegetrek met baie donderslae.

    1.1 Hoe pas die weersomstandighede aan by die gebeure wat hier plaasgevind

    het ? (1) 1.2 Watter een woord beskryf die koue die beste in die uittreksel? (1) 1.3 In wie se huis het die kinders gesit? (1) 1.4 Waarvoor het Toek-Toek gesmeek? (1) 1.5 Het Ouma Mieta ingestem vir Toek-Toek se versoek. Motiveer. (1)

    [5]

    Bl.42 1. Lees die volgende aanhaling en beantwoord die vrae wat daarop volg:

    Die stilte word verbreek deur vreesaanjaende geluide – die gille van Toek-Toek en die gefolterde

    tjankgeluide van ‘n sterwende hond.

    1.1 Wat was Toek-Toek besig om te doen met die hond? (1) 1.2 Hoe weet jy dat Toek-Toek ook ontsteld was oor di twat hy besig was om te

    doen? Gee EEN woord. (Sien eerste paragraaf –bl.42) (1) 1.3 Wat het die verteller gedoen toe sy alles aanskou? (1)

    2. Kies die woord/e in die raampie om die sinne te voltooi:

    ellende belangrik stil lyding

    2.1 Volgens Sarah, die verteller het Toek-Toek die regte ding gedoen deur die hond

    van sy 2.1.1 ________te red. Donker het baie 2.1.2 __________gehad. Toek-Toek

    het Donker se pyn 2.1.3 ___________gemaak. Volgens die verteller is daar nog

    iets 2.1.4 _____________wat Toek-Toek kan doen. (4)

    [7]

    Bl. 41 & 42 TOTAAL [12]

    Bl. 43

    1. Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg:

    Ja, jy’s reg Toek-Toek, hy’s dood. Jy moet hom begrawe.

    1.1 Na wie word hier verwys wat begrawe moet word? (1)

    1.2 Waar spesifiek moet die dier begrawe word? (1)

    1.3 Wat onthou Toek-Toek van die dier? (1)

    1.4 Hoe vergelyk die manier van hoe die dier begrawe moet word, teenoor die

    manier hoe die karretjiesmense begrawe is? (2)

    2. Kies die korrekte antwoord:

    Die volgende handelings het die verteller laat besef dat die karretjiesmense

    weet wat lyding en smart is.

    A. opgehoopte stortvloed van trane en Rokkies se klein geluide

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 20 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    B. Mieta se kalm stilte en Rokkies se gerusstellende klein geluide

    C. Mieta se vertroostende aanraking en stortvloed van trane

    D. Verlies van ‘n geliefde en pynlik asof gister gebeur (1)

    [6]

    Bl.44

    1. Hoe lank is die Ouma Mieta al dood? (1)

    2. Waarom het Koot nie dadelik besef toe hy Katryn met die skêr doodgesteek het

    nie? (1)

    3 Wat onthou Koot van hierdie gebeure? Noem TWEE dinge. (2)

    4 Tydens watter tydstip het Koot besef dat hy verantwoordelik is vir Flora se dood? (1)

    5 Pas die karakters in KOLOM A by die prentjie van die moordwapens in KOLOM B.

    Skryf slegs vraagnommer (5.1 – 5.3) en die letter (A-D) neer, byvoorbeeld 5.1 E.

    KOLOM A KOLOM B

    5.1 Flora

    5.2 Katryn

    5.3 Donker (hond)

    (3)

    6. Wat moes Koot gedoen het met die twee vroue, volgens Sarah? (Sien 4e spreekbeurt)

    (1)

    7. Watter tragiese gebeurtenis het met Sarah deurgegaan? (1)

    8. Watter vergelyking is daar tussen die bestuurder van die voertuig en Koot ten opsigte

    A

    B

    C

    http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&ved=&url=http://www.ced.ltd.uk/feature-stones/rockery-stones&psig=AFQjCNEF5FC4L86kZFgiY2X21FO-VwX6Zg&ust=1464014296629970http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&ved=0ahUKEwi96e3x8-3MAhXE1hoKHYRXAicQjRwIBw&url=http://www.coldsteel-uk.com/store/Sticks.html&psig=AFQjCNGS54zStHTs989JbxJ73EnkwLaKFA&ust=1464014141985019

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 21 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    van die gebeure? (sien laaste paragraaf op bl.44 – Sarah se spreekbeurt) (2)

    9. Watter mooi karaktereienskap het Sarah se suster Maria gehad? (1)

    10. Dink jy Koot toon berou oor dit wat hy gedoen het. Motiveer jou antwoord (Lees weer

    sy woorde 3e spreekbeurt) (1)

    [14]

    Bl. 43 & 44 TOTAAL [20]

    Bl. 45

    1. Kies een van die karaktereienskappe wat uitgestaan het by Sarah se suster,

    Maria:

    A. Altyd lig soos ‘n veer

    B. Sy het dit gehad

    C. Haar lewe was gevul met lag en sang en liefde

    D. Liggaam waaruit die lewe weggevloei het (1)

    2. Hoe verskil die manier van heengaan van Maria teenoor die afsterwe van Flora,

    Koot se vrou? (2)

    3. Watter ironie vind ons in Sarah se optrede?

    [ Sien laaste reël van paragraaf 1] (1)

    4. Watter voorval roep Koot terug waar Sarah hom bygestaan het? (1)

    [5]

    Bl.46

    1. Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg:

    Miskien is dit nou ek wat my hart vir jou moet oopmaak.

    1.1 Dink jy Sarah se pleitdooi het gehelp? Motiveer jou antwoord. (1)

    1.2 Hoe ontwikkel Koot se karakter – Beskryf in een kort sin. (1)

    1.3 Wat gebruik Koot as voorbeeld om sy innerlike gevoelens te bekryf? (1)

    1.4 Waarmee vergelyk Koot sy gevoelens? (1)

    1.5 Dink jy Sarah verstaan wat Koot op hierdie oomblik kwyt raak?

    Motiveer jou antwoord deur Sarah se woorde aan te haal. (1)

    [5]

    Bl. 45 & 46 TOTAAL [10]

  • AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf Uitdeelstuk /2016

    Bladsy 22 van 22 G.Geyser (Vakadviseur : Ekurhuleni –Noord)

    Bl.47

    1. Wat het Koot gedoen by al die plase wat hy opnoem? (1)

    2. Wie is die “kort knapie” waarna Koot verwys? (1)

    3. Hoe verwerk Koot die aanranding in die tronk? (Dink aan die blinde sambok) (2)

    4. Koot sê sy die visioen was nie soos ‘n droom nie. Noem TWEE dinge waarom

    hy so sê. [Laaste paragraaf bl.47] (2)

    [6]

    Bl.48

    1. Waarom kon Koot nie met die knapie kommunikeer nie? (1)

    2. Hoe was die knapie geklee? Beskryf in een kort sin. (1)

    3. In watter taal het die knapie gekommunikeer? (1)

    4. Hoe dink jy het Koot begryp wat die knapie aan hom wil oordra? (1)

    5. Watter ooreenkoms is daar tussen Koot en die knapie? (1)

    6. Noem vier dinge in die natuur waarmee Koot homself identifiseer. (4)

    [9]

    Bl. 47 & 48 TOTAAL [15]