die korrel -boer

36
Die Korrel-Boer Die RAADSPLAN, eenvoudig verduidelik deur die Boodskapper

Upload: kasi

Post on 24-Feb-2016

102 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Die Korrel -Boer. Die RAADSPLAN, eenvoudig verduidelik deur die Boodskapper. ‘n Plan is nodig. As ‘n doel bereik moet word. JHWH het die doelwit gestel – ‘n eie saad, ‘n geslag. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Die  Korrel -Boer

Die Korrel-BoerDie RAADSPLAN, eenvoudig verduidelik deur

die Boodskapper

Page 2: Die  Korrel -Boer

‘n Plan is nodigAs ‘n doel bereik moet word

JHWH het die doelwit gestel – ‘n eie saad, ‘n geslag

Hierdie spesiale plan wat opgestel is om die grootste en moeilikste doel van alle eeue te bereik, naamlik die “skep van ‘n geslag vir JHWH”, noem ons…

Die RAADSPLAN van JHWH

Page 3: Die  Korrel -Boer

Dis uiters ingewikkelde proses, maar eenvoudig verduidelik:

Deur die beste “onderwyser” van alle eeue – ons Leermeester (Rabbi), Jahshua

Met die gebruik van bekende modelle (gelykenisse) waarmee ons kan assosieer

Ons gaan nou na die mees algemeen gebruikte model kyk, en geleer word aangaande die RAADSPLAN

Die RAADSPLAN soos verduidelik aan hand van die graanOES – die Landbou model

Page 4: Die  Korrel -Boer

Ons toets gou ons kennis oor die onderwerp – om ‘n koring oes te kry

1. Die regte (goeie) grond

2. Goeie, veredelde koring saad

3. Water (eerste, en op regte tye)

4. Son (na nuwe saailinge begin groei het, en veral net voor oestyd)

5. Landbouer en arbeiders (versorging, strategie)

Dit alles is nodig, om die oes in die skuur te kry

Page 5: Die  Korrel -Boer

Vir interessantheid – as jy ‘n vyand was….Hoe sou jy die oes verhoed of laat misluk?

1. Grond: Verhoed verkryging van goeie grond

2. Saad: Plant vals-koring skelms, besoedelde saad of beïnvloed arbeiders om goeie saad op slegte grond te mors

3. Water: Verhoed waterregte vir lande, giftige water4. Son: Te min son in oestyd, te veel son in

droogte5. Landbouer en arbeiders: Oproer onder

arbeiders

Enige van bogenoemde het potensiaal om oes te verongeluk, of opbrengs baie laag te hou

Page 6: Die  Korrel -Boer

Oor gelykenisse….….dis soos (in like manner), dis

soortgelyk aan.

Dit is nie, maar is soos….

Page 7: Die  Korrel -Boer

Jahshua leer ons:

Daar is ‘n Landbouer:

Joh 15:1 Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer.

JHWH = Landbouer (grondeienaar)

Daar is ‘n begeerte tot ‘n oes:

Jak 5:7 Wees dan geduldig, broeders, tot op die wederkoms van die Here. Kyk, die landbouer wag op die kostelike vrug van die aarde en het geduld daarmee totdat dit die vroeë en die laat reën ontvang het.

Mal 2:15 Het Hy dan nie een mens gemaak nie, hoewel Hy gees oorgehad het? En waarom die een? Hy het ‘n geslag (Godly seed KJV) van God gesoek. Neem julle dan in ag ter wille van julle gees en wees nie ontrou aan die vrou van jou jeug nie.

H2233 : zeh'-rahFrom H2232; seed; figuratively fruit, plant, sowing time, posterity: - X carnally, child, fruitful, seed (-time), sowing-time.

Vrug van aarde = oes = ‘n enkel geslag van JHWH

Page 8: Die  Korrel -Boer

Hersiening:

Landbouer (JHWH)

Oes (Geslag van JHWH)

Page 9: Die  Korrel -Boer

Die les gaan aan:

Daar is grond:

Mar 4:26 En Hy het gesê: So is die koninkryk van God, soos wanneer ‘n mens die saad in die grond gooi; Mar 4:27 en hy gaan slaap en staan op, nag en dag, en die saad spruit uit en word groot—hoe, weet hy self nie. Mar 4:28 Want vanself bring die aarde vrug voort, eers ‘n halm, dan ‘n aar, dan die volle koring in die aar. Mar 4:29 En wanneer die vrug dit toelaat, steek hy die sekel dadelik in, omdat die oes daar is. Mar 4:30 En Hy het gesê: Waarmee moet ons die koninkryk van God vergelyk, of met watter soort gelykenis moet ons dit voorstel?

Leer meer!

Page 10: Die  Korrel -Boer

Grond?Soil is used in agriculture, where it serves as the anchor and primary nutrient base for plants

Wikipedia

Goeie grond vir landbou:• Vermoë om water te ontvang en diepte om dit te

berg• Genoeg ruimte om lug te bevat• Struktuur waarin wortels kan groei en anker

H127 : 'a ̆da ̂ma ̂h - From H119; soil (from its general redness): - country, earth, ground, husband [-man] (-ry), land.H119 : 'a ̂dam - To show blood (in the face), that is, flush or turn rosy: - be (dyed, made) red (ruddy).

Gén 2:7 En JAHWEH God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel geword.

• Nutriënte om plant te voed• Minerale deur eeue se vorming daarin

geplaas

Gén 3:19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy terugkeer na die aarde, want daaruit is jy geneem. Want stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer.

Page 11: Die  Korrel -Boer

Grond (adamah) = basis waarin saad groei = ons liggaam & menslike (adam) ras

Die deel van die mens wat terugval tot stof na die siel & gees daaruit onttrek

Page 12: Die  Korrel -Boer

Hersiening:

Landbouer (JHWH)

Oes (Geslag van JHWH)

Grond

Page 13: Die  Korrel -Boer

Die les gaan aan:Daar is water:

Jes 44:1 Maar luister nou, my kneg Jakob, en Israel wat Ek uitverkies het! Jes 44:2 So sê JAHWEH, jou Maker en jou Formeerder van die moederskoot af, wat jou help: Wees nie bevrees nie, Jakob, my kneg, en Jesúrun wat Ek uitverkies het! Jes 44:3 Want Ek sal water giet op die dorsland en strome op die droë grond; Ek sal my Gees op jou kroos giet en my seën op jou nakomelinge. Jes 44:4 En hulle sal uitspruit tussen die gras in, soos wilgerbome by waterlope. Jes 44:5 Die een sal sê: Ek behoort aan JAHWEH; en die ander sal die naam van Jakob uitroep; en die ander sal met sy hand skrywe: Ek behoort aan JAHWEH, en hom met die erenaam Israel noem.

Hnd 2:16 Maar dit is wat deur die profeet Joël gespreek is: Hnd 2:17 En in die laaste dae, spreek God, sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom. Hnd 2:18 En ook op my diensknegte en diensmaagde sal Ek in dié dae van my Gees uitstort, en hulle sal profeteer.

Water = Gees van JHWH

Page 14: Die  Korrel -Boer

Hersiening:

Landbouer (JHWH)

Oes (Geslag van JHWH)

Grond

Water

Page 15: Die  Korrel -Boer

Die les gaan aan:Daar is son:Mat 13:5 En ‘n ander deel het op rotsagtige plekke geval waar

daar nie baie grond was nie; en dadelik het dit opgekom, omdat daar geen diepte van grond was nie; Mat 13:6 maar toe die son opgaan, is dit verskroei, en omdat dit geen wortel gehad het nie, het dit verdroog.

Mat 13:20 En by wie op rotsagtige plekke gesaai is—dit is hy wat die woord hoor en dit dadelik met blydskap aanneem; Mat 13:21 maar hy het geen wortel in homself nie, hy is net vir ‘n tyd, en as daar verdrukking en vervolging kom ter wille van die woord, struikel hy dadelik.

Son = Verdrukking en vervolging

Page 16: Die  Korrel -Boer

Hersiening:

Landbouer (JHWH)

Oes (Geslag van JHWH)

Grond

Water

Son

Page 17: Die  Korrel -Boer

Die les gaan aan:

Daar is saad:Mar 4:26 En Hy het gesê: So is die koninkryk van God, soos wanneer ‘n mens die saad in die grond gooi; Mar 4:27 en hy gaan slaap en staan op, nag en dag, en die saad spruit uit en word groot—hoe, weet hy self nie. Mar 4:28 Want vanself bring die aarde vrug voort, eers ‘n halm, dan ‘n aar, dan die volle koring in die aar. Mar 4:29 En wanneer die vrug dit toelaat, steek hy die sekel dadelik in, omdat die oes daar is. Mar 4:30 En Hy het gesê: Waarmee moet ons die koninkryk van God vergelyk, of met watter soort gelykenis moet ons dit voorstel?

Leer meer!

Page 18: Die  Korrel -Boer

Hersiening:

Landbouer (JHWH)

Oes (Geslag van JHWH)

Grond

Saad

Water

Son

Page 19: Die  Korrel -Boer

Waar kom saad vandaan?

Manlike saad = sperma = stuifmeel: word geplant in die vroulike eiersel

Koring saad = embrio (kiem) = saamgevoegde genetika: word geplant in grond om te groei en oes te lewer.

‘n Voltooide koringsaad korrel is eintlik ‘n reeds gekombineerde manlike “sperma” en vroulike “eiersel”, wat reeds lewe gevorm het.

Page 20: Die  Korrel -Boer

Saad – vir watter doel?The first step in the successful production of oat is careful selection of the seeds to be planted. Carelessness in selecting seeds may mean that the oat field is full of wild oats, a field of winter wheat contains much rye, red rice comes up in a cultivated rice field, or noxious weeds abound in a planting of any of the small cereals.

Science in Farming

Jes 55:9 Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes. Jes 55:10 Want soos die reën en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier en brood aan die eter; Jes 55:11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.

Voor die landbouer kan hoop op ‘n oes vir sy skure, moet hy die regte, veredelde saad kry om te plant. Dit is die 1ste stap.

Die Hebreeus vir “geslag”, en “saad” is selfde woord. Die oes is dus

saad, en die saad word weer geplant om ‘n oes te kry. Hoe werk dit? En daar is saad vir die saaier, en saad vir brood.

Hoe werk dit?

Page 21: Die  Korrel -Boer

Hoe kry mens saad wat goed genoeg is om te plant vir ‘n groot oes?

Wheat seed production

A.J.G. van Gastel, Zewdie Bishaw, B.R. Gregg

Om saad te groei….kursus 101

Page 22: Die  Korrel -Boer

IntroductionFor wheat, seed and grain production follow rather similar operations but different strategies. Apart from good agronomic management of the crop, seed production differs from grain production on the following key issues: land requirement, isolation, roguing, prevention of contamination and limitations of generations. Another difference is that seed crops must meet specific quality standards prescribed by the national seed regulations. The technical, administrative and legislative control by the certification agencyprovides guidelines that have to be followed to produce good quality seed that meets the standards. Seed production should be strictly monitored, and seed producers should be quality conscious. In developing countries, farmers are rigorously selected before they become seed growers. The cost of seed production is higher than the cost of producing grain for consumption because it involves extra operations to maintain quality.

Page 23: Die  Korrel -Boer

Land SelectionSeed (certainly breeder seed) should be produced in areas:

• Where the variety is adapted; • Where soil conditions are optimal (to achieve a high multiplication ratio); and• Where climatic conditions are reliable to avoid loss due to natural hazards• The early generations should possibly be planted at two different locations to reduce the risk of losing the complete generation.

Previous CroppingThe crop should be planted on a field with a known history to avoid contamination from volunteer plants, noxious weeds and soilborne diseases that are potentially seed transmitted. The minimum number of years that is allowed between the planting of two seed crops (or seed and grain crop) is usually prescribed by the national seed regulations.

Deu 22:9 Jy mag in jou wingerd nie twee soorte saad saai nie, anders verval die volle opbrings aan die heiligdom: die saad wat jy saai (die saad is gekontamineer) en die opbrings van die wingerd (dan is die oes ook onbruikbaar vir die heiligdom).

Page 24: Die  Korrel -Boer

WeedsSeed contaminated with weeds could be the means for introduction and dissemination of noxious weeds. Mohamed (1996) mentioned that the introduction of wild oats in wheat in Egypt is attributed to contaminated seeds. Therefore, heavily infested fields with noxious weeds should be avoided. Unfortunately, fields in many countries are infested with wild oats (Avena fatua, A. sterilis and A. ludoviciana), noxious weeds that are spread almost all over the world and are difficult to eradicate.

For land selection, the most essential prerequisite is the selection of clean fields that are properly rotated and known to be free from contaminants.

Seed RatesFor seed production fields, a lower seed rate may be recommended because lower seed rates lead to higher multiplication factors

Jer 4:3 Want so sê JAHWEH aan die manne van Juda en aan Jerusalem: Braak vir julle ‘n braakland en saai nie onder die dorings nie.

Hos 10:12 Saai vir julle volgens die eis van geregtigheid, maai in ooreenstemming met die liefde; braak vir julle ‘n braakland, want dit is tyd om JAHWEH te soek, totdat Hy kom en geregtigheid oor julle laat reën.

Page 25: Die  Korrel -Boer

IsolationIsolation, growing a seed crop separate from all sources of contamination (genetic, physical and pathological), is one of the fundamental seed production techniques. In practice, such contamination can be reduced by not planting a seed crop in the vicinity of a similar crop that may contaminate it. Small, long and narrow fields need larger isolation distances than large or wide fields.

Esr 9:1 En toe dit klaar was, het die owerstes na my gekom en gesê: Die volk van Israel en die priesters en die Leviete het hulle nie afgesonder van die volke van die lande, wat hulle gruwels betref nie, naamlik van die Kanaäniete, Hetiete, Feresiete, Jebusiete, Ammoniete, Moabiete, Egiptenaars en Amoriete. Esr 9:2 Want hulle het van húlle dogters vir hulleself en vir hul seuns geneem, sodat die heilige geslag hom met die volke van die lande vermeng het; en die owerstes en die leiers het in hierdie ontrou eerste die hand gehad. Esr 9:3 En toe ek dit hoor, het ek my kleed en my mantel geskeur en van die hare van my hoof en my baard uitgepluk en verslae neergesit.

Page 26: Die  Korrel -Boer

Seed Management (vir plant-saad verbouing)Agronomic management should be optimal and is similar to that for a grain crop. Small differences do, however, exist:

• using lower seed rates to increase the multiplication factor; (plant minder dig, kry beter kwaliteit)• leaving lanes to facilitate roguing and inspection; (maatreëls om foute te identifiseer en uit te wis)• applying slightly less than optimum amount of N to reduce lodging; (nie te veel vettigheid, sodat are nie omval en onbestuif bly, of vrot in grond)• maintaining the species and variety purity; (seleksie, afsondering, uitdunning, keuring)• controlling diseases that are seed transmitted. (vroeë identifikasie, uitwissing)

Page 27: Die  Korrel -Boer

RoguingBy roguing diseased or off-type plants are removed from a seed crop. This to avoid that the tubers which grow on the off-type

plants or the diseased plants enter the seed lot and to avoid that other healthy plants become infected with the diseases present

Roguing, removing undesirable plants, is another fundamental aspect of seed production. Undesirable plants, commonly known as rogues, are: (i) off-types or genetic variants of the same variety; (ii) other varieties of the same species; (iii) other crop species of similar growth habit and seed characteristics; (iv) noxious weeds; and (v) infected plants with seed-borne diseases. Roguing is carried out to maintain the variety and species purity of the crop and to keep the seed crop free from seed-transmitted diseases.Roguing follows a systematic procedure and should be carried out at the time when rogues can be most easily identified and before any contamination occurs to the seed crop. The best periods for roguing a wheat seed crop are at heading and at maturity because off-types and other varieties of the same species are most easily identified. In wheat, all off-types, including those that appear due to residual segregation, should be removed. Similarly, other crop species whose seed is difficult to separate during processing (barley, oats, triticale, rye), noxious weeds (wild oats, lolium) and infected plants with seed-borne diseases (i.e. Fusarium, Helminthosporium, Tilletia) are usually easily distinguished at these stages. It may be necessary to rogue the field several times, and all tillers and roots should be removed (pulled) to prevent regrowth. Rogues should be removed from the field and disposed of far away from the field or burned.Seed certification schemes set minimum standards for each class of contaminants that are permitted in a seed crop. Roguing aims at ensuring that these standards are met. Roguing should be carried out only when the seed fields do not meet these standards. Roguing in early generations can be most effective.

Deu 21:21 Dan moet al die manne van sy stad hom stenig, dat hy sterwe. So moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei, en die hele Israel sal dit hoor en vrees.

Page 28: Die  Korrel -Boer

Vals Koring – “Darnel”

Lolium temulentumDarnel usually grows in the same production zones as wheat and is considered a weed. The similarity between these two plants is so great that in some regions, darnel is referred to as "false wheat" It bears a close resemblance to wheat until the ear appears. The spikes of L. temulentum are more slender than those of wheat. The spikelet's are oriented edgeways to the rachis and have only a single glume, while those of wheat are oriented with the flat side to the rachis and have two glumes. The wheat will also appear brown when ripe, whereas the darnel is black (niks met ras te doen nie).

Page 29: Die  Korrel -Boer

Geen maklike taak om die regte saad te kry nie. As jy ‘n oes wil hê

van ‘n geslag wat na JHWH se beeld en aard is, moet jy saad plant wat

na JHWH se beeld en aard is!Jes 1:8 En die dogter van Sion het oorgebly soos ‘n skermpie in ‘n wingerd, soos ‘n slaapplekkie in ‘n komkommertuin, soos ‘n beleërde stad.

Waar koop mens sulke saad?

Page 30: Die  Korrel -Boer

Die groot stryd het gewoed in die “verkryging” van goeie (waardige) Saad om ‘n oes mee te begin.

Gén 3:15 En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hy sal jou die kop vermorsel, en jy sal hom in die hakskeen byt.

Mat 13:24 ‘n Ander gelykenis het Hy hulle voorgehou en gesê: Die koninkryk van die hemele is soos ‘n man wat goeie saad in sy land (grond) gesaai het; Mat 13:25 maar terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid onder die koring gesaai en weggegaan.

Vir die eerste 4000 jaar was die “boerdery” ‘n saad-boerdery, en die oes was saad vir die saaier. Dit was die 1ste stap, die 1ste verbond se oes.

Vir die laaste 2000 jaar, word ‘n geboer om die oes af te haal wat na die skure gaan – die geslag wat die Landbouer begeer het word gegroei uit die Saad wat

die Landbouer geoes het.

Die grond is steeds adamah – die fisiese nageslag van Adam.

Jer 2:21 Nogtans het Ek jou geplant as ‘n edele wingerdstok, as heeltemal egte saad; maar hoe is jy vir My verander in wilde lote van ‘n vreemde wingerdstok!

Page 31: Die  Korrel -Boer

Saad veredeling – daarin het die oorwinning gelê

1Ko 15:42 So is ook die opstanding van die dode: daar word gesaai in verganklikheid, daar word opgewek in onverganklikheid; 1Ko 15:43 daar word gesaai in oneer, daar word opgewek in heerlikheid; daar word gesaai in swakheid, daar word opgewek in krag. 1Ko 15:44 ‘n Natuurlike liggaam word gesaai, ‘n geestelike liggaam word opgewek. Daar is ‘n natuurlike liggaam, en daar is ‘n geestelike liggaam. 1Ko 15:45 So is daar ook geskrywe: Die eerste mens, Adam, het ‘n lewende siel geword; die laaste Adam ‘n lewendmakende Gees. 1Ko 15:46 Die geestelike ewenwel is nie eerste nie, maar die natuurlike; daarna die geestelike. 1Ko 15:47 Die eerste mens (Adam I) was uit die aarde aards, die tweede mens (Adam II) is die Here uit die hemel. Saad = fisiese adam liggaam begin, geestelike liggaam opgelewer =

lewendmakende Gees

Page 32: Die  Korrel -Boer

Die RAADSPLAN – iets belangrik

Grond

Saad

Water

Son

Arbeiders

Arbeiders

Dors

Die OES in die skuur

Die BEGEERTE van die LANDBOUER “ek wil ‘n OES hê”

RAAD

SPLA

N

2

1

3

4

5

6

3

Α

Ω

Graanboer, 2000 jaar van saai en broodkoring produksie op alle goeie grond.

Saadboer, 4000 jaar van seleksie en gradering.

Page 33: Die  Korrel -Boer

Hersiening: Om Saad te kry

Landbouer (JHWH)

Oes (Jahshua – die Saad)

Grond (Adam – Maria se eiersel)

Saad (JHWH se sperma)

Water (Gees)

Son (Versoeking & beproewing & lyding)

4000 jaar se boerdery (afkoms) sedert die sondeval, die wet as gereedskap om te veredele, gradeer, uit te dun.

‘n Herhaling van die oorspronklike bevrugting van die skepping – maar nou sorgvuldig gekontroleer dat daar nie weer ‘n “tweede saad planter” betrokke is nieNet na Sy doop, daal die Gees op Hom neer soos reën uit die hemel, en lei Hom na die woestyn om versoek te word

Van daardie dag brand die son vel op Hom. As Hy nie goeie grond was nie, sou die plant doodgebrand het – maar Sy diepte en kliploosheid word bewys deur die welige groei van sy koringaar, en die vrug wat Hy dra.

Page 34: Die  Korrel -Boer

Hersiening: Om ‘n koring oes te kry

Landbouer (JHWH)

Oes (‘n See van gelowiges, ‘n geslag na Sy beeld en gelykenis –

‘n Bruid vir die Seun)

Grond (Adam – adamah - geneties)

Saad (Jahshua - Die Eersteling, die Gekeurde

van JHWH se saad-boerderei)

Water (Gees)

Son (Versoeking & beproewing & lyding)

Die selfde basis, die grond het nie verander nie. Daar is steeds drie tipe oppervlaktes, maar net een van hul is goeie grond – sal ‘n oes kan bring tot volwassenheid

Die gekeurde saad is veilig om te gebruik, en die oes wat dit lewer se kwaliteit is verseker in die suiwerheid van die Saad. In die Saad is ingesluit 4000 jaar van veredeling. Die saad kan onverskillig gesaai word, maar jy behoort dit nie te doen nie.Nou stort Hy Sy Gees uit oor alle vlees – net goeie grond sal die vog behou as die son begin brand. Net goeie grond sal oes lewer.

In daardie dae (van die brood-koring oes) sal die son skyn soos dit nog nooit geskyn het nie. Daar sal oorloë, siektes, verdrukking wees dat, as die oes nie vervroeg word nie, geen plante op die land sal oorleef nie. Verseker sal alle plante in gemengde grond, doodbrand voor dit oes.

Page 35: Die  Korrel -Boer

So hoekom “KORREL BOER”?

Page 36: Die  Korrel -Boer

Amen