die boer en sy roer

26
Die Boer en sy Roer “In Afrika is ‘n ongewapende Boer, ‘n dooie Boer” Eugene Tereblanche

Upload: faith

Post on 23-Feb-2016

142 views

Category:

Documents


4 download

DESCRIPTION

Die Boer en sy Roer. “In Afrika is ‘n ongewapende Boer, ‘n dooie Boer” Eugene Tereblanche. Oor die Tema. U het verkeerd gedink Hierdie wapen pas nie in jou hande nie Effek gevoel tot in die fisiese realm Metafoor uit die Skrif geneem Roer & swaard, hedentyds & destyds. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Die Boer en sy Roer

Die Boer en sy Roer“In Afrika is ‘n ongewapende Boer, ‘n dooie

Boer” Eugene Tereblanche

Page 2: Die Boer en sy Roer

Oor die Tema

• U het verkeerd gedink• Hierdie wapen pas nie in jou hande nie• Effek gevoel tot in die fisiese realm• Metafoor uit die Skrif geneem• Roer & swaard, hedentyds & destyds

Psa 57:4 Ék moet onder leeus lê, wraakgieriges, mensekinders wie se tande spiese en pyle is, en

wie se tong ‘n skerp swaard is.

Page 3: Die Boer en sy Roer

Gebruik & Misbruik

• Bewaar lewe / neem lewe• Maak skade (nalatig of opsetlik)/ bring herstel• Verhoog risiko vir gebruiker / verlaag risiko• Is gelykmaker / verskans onreg

Enige wapen - swaard of geweer:

Dit hang alles af van die aanwending en die aanwender – die wapen is in die hand van ‘n vriend,

of ‘n vyand – dit bepaal die uitkoms.

Page 4: Die Boer en sy Roer

Ons Boeremense is bekend met wapens

Mens sou verwag ons sou dan ewe vaardig (en verantwoordelik) met ander dodelike wapens wees.

Maar ons is nie.....ons maak dood sonder om te oorweeg, en ons pleeg selfmoord sonder om ‘n

oog te knip.

Page 5: Die Boer en sy Roer

‘n Dodelike wapenPsa 64:2 Steek my weg vir die raad van die kwaaddoeners, vir die gewoel van die werkers van ongeregtigheid; Psa 64:3 wat hulle tong skerp maak soos ‘n swaard, hulle pyl rig—bitter woorde! Psa 64:4 om in skuilplekke na die opregte te skiet; skielik skiet hulle hom en vrees nie.

Jes 49:2 En Hy het my mond gemaak soos ‘n skerp swaard, in die skaduwee van sy hand het Hy My verberg; en Hy het My ‘n skerp pyl gemaak, in sy pylkoker My weggesteek; Jes 49:3 en Hy het vir My gesê: Jy is my kneg, Israel, in wie Ek My verheerlik.

Page 6: Die Boer en sy Roer

‘n Wapen, moeilik te bemeester

Jak 3:1 Moenie baie leermeesters (wat die Woord van JHWH uitlê aan ander) wees nie, my broeders, omdat julle weet dat ons ‘n groter oordeel sal ondergaan. Jak 3:2 Want ons almal struikel dikwels. As iemand in woorde nie struikel nie, is hy ‘n volmaakte man, in staat om ook die hele liggaam in toom te hou. Jak 3:3 Kyk, ons sit stange in die perde se bekke, sodat hulle ons gehoorsaam kan wees, en ons stuur hulle hele liggaam daarmee. Jak 3:4 Kyk, ook die skepe, alhoewel hulle so groot is en deur hewige winde voortgedryf word, word gestuur deur ‘n baie klein roer net waarheen die stuurman wil. Jak 3:5 Net so is die tong ook ‘n klein lid en beroem hom op groot dinge—kyk hoe ‘n groot hoop hout steek ‘n klein vuurtjie aan die brand.

Page 7: Die Boer en sy Roer

Moord is moontlikJak 3:6 Die tong is ook ‘n vuur, die wêreld van ongeregtigheid. Net so ‘n plek neem die tong onder ons lede in; dit besmet die hele liggaam en steek die hele lewensloop aan die brand en word uit die hel aangesteek.Jak 3:9 Daarmee loof ons God en die Vader, en daarmee vervloek ons die mense wat na die gelykenis van God gemaak is. Jak 3:10 Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking. Dit, my broeders, behoort nie so te wees nie. Jak 4:1 Waarvandaan kom oorloë en vegterye onder julle? Kom hulle nie hiervandaan, van julle welluste wat in julle lede stryd voer nie? Jak 4:2 Julle begeer en julle het nie, julle pleeg moord en is naywerig en julle kan niks verkry nie. Julle veg en maak oorlog, en julle het nie, omdat julle nie bid nie. Jak 4:3 Julle bid en julle ontvang nie, omdat julle verkeerd bid, om dit in julle welluste deur te bring.

Mat 5:21 Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie doodslaan nie, maar elkeen wat doodslaan, moet verantwoording doen voor die gereg. Mat 5:22 Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir sy broeder sonder rede kwaad is, verantwoording moet doen voor die gereg; en elkeen wat vir sy broeder sê: Raka! moet verantwoording doen voor die Groot Raad; en elkeen wat sê: Jou dwaas! moet verantwoording doen in die helse vuur.

Page 8: Die Boer en sy Roer

Selfmoord is moontlik

1Pe 3:10 Want wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien, moet sy tong bewaar vir wat verkeerd is, en sy

lippe dat hulle geen bedrog spreek nie.

Prd 10:12 Die woorde uit die mond van ‘n wyse is aangenaam, maar die lippe van ‘n dwaas verslind

homself.

Page 9: Die Boer en sy Roer

Vredemaker & strydverwekker

Spr 15:1 ‘n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom. Spr 15:2 Die tong van die wyse getuig van grondige kennis, maar die mond van die dwase laat sotheid uitborrel.

Page 10: Die Boer en sy Roer

Om te beskerm, of te plunder

Spr 12:6 Die woorde van die goddelose is om te loer op bloed, maar die mond van die opregtes

red hulle.

Page 11: Die Boer en sy Roer

Oor wapen veiligheid• Aanvaar dat die wapen altyd gelaai is – die duiwel laai hom• Rig nooit die wapen op iemand as jy nie van plan is om hom te skiet nie• Wanneer jy skiet, wees altyd bewus van waar die koeël gaan eindig – kyk ook na die agtergrond (kollaterale skade)• Wees geoefen met jou wapen – ‘n wapen in ‘n kluis is nie vir selfverdediging nie• Moenie ‘n wapen ten toon stel nie – bring net te voorskyn as dit nodig is• Lig jou gesin in oor wapen-veiligheid• Ken die wet mbt die wapen, die gebruik daarvan ens• Volg vervaardiger se voorskrif mbt gebruik en instandhouding• Leer om raak te skiet – identifiseer jou teiken, vermy omstanders

‘n Wapen is nie ‘n speelding nie – gebruik dit vir sy doel

Page 12: Die Boer en sy Roer

Wapens wat doodmaak – die roof van liggame

Martelaars

1de Wêreld Oorlog

1de Gemeentes

2de Wêreld Oorlog

3de Wêreld Oorlog

Jahshua 2de koms

Lewe of die Dood

Lewe of die Dood

Lewe of die Dood

Lewe of die Dood

Lewe of die Dood

Lewe of die Dood

Lewe of die Dood

Lewe of die Dood

Lewe of die Dood

Lewe of die Dood

Page 13: Die Boer en sy Roer

Wapens wat DOODmaak – die roof van siele

Martelaars

1de Wêreld Oorlog

1de Gemeentes

2de Wêreld Oorlog

Jahshua 2de koms

Vrede-Vrede

Vrede-Vrede

Vrede-Vrede

1Ts 5:1 Maar oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie; 1Ts 5:2 want julle weet self baie goed dat die dag van JAHWEH kom net soos ‘n dief in die nag. 1Ts 5:3 Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid—dan oorval ‘n skielike verderf hulle soos die barensnood ‘n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie. 1Ts 5:4 Maar julle, broeders, is nie in duisternis, dat die dag julle soos ‘n dief sou oorval nie. 1Ts 5:5 Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie. 1Ts 5:6 Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons waak en nugter wees.

Page 14: Die Boer en sy Roer

Aardse wapens vs buite-wêreldse wapensHeb 4:12 Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is ‘n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.

Opn 1:12 Toe draai ek my om, om te sien watter stem met my gespreek het; en toe ek my omgedraai het, sien ek sewe goue kandelaars, Opn 1:13 en tussen die sewe kandelaars Een soos die Seun van die mens met ‘n kleed aan wat tot op die voete hang, en gegord om die bors met ‘n goue gordel. Opn 1:14 Sy hoof en hare was wit soos wit wol, soos sneeu, en sy oë soos ‘n vuurvlam, Opn 1:15 en sy voete soos blink koper wat gloei soos in ‘n oond, en sy stem soos die stem van baie waters. Opn 1:16 En in sy regterhand het Hy sewe sterre gehou, en ‘n skerp tweesnydende swaard het uit sy mond uitgegaan, en sy aangesig was soos die son wat skyn in sy krag.

Page 15: Die Boer en sy Roer

‘n Wapen van Massa Vernietiging (WMV)Rom 16:17 En ek vermaan julle, broeders, hou hulle in die oog wat tweedrag en aanstoot veroorsaak teen die leer wat julle geleer het, en vermy hulle. Rom 16:18 Want sulke mense dien nie onse Here Jahshua nie, maar hulle eie buik; en hulle verlei deur hul vriendelike en mooi woorde die harte van die eenvoudiges. Rom 16:19 Want julle gehoorsaamheid het algemeen bekend geword. Daarom verbly ek my oor julle, en ek wens dat julle wys mag wees teenoor wat goed is, maar onskuldig teenoor wat sleg is.

Efs 5:6 Laat niemand julle met ydel woorde verlei nie, want daardeur kom die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid. Efs 5:7 Wees dan nie hulle deelgenote nie. Efs 5:8 Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here—wandel soos kinders van die lig. Efs 5:9 Want die vrug van die Gees bestaan in alle goedheid en geregtigheid en waarheid.

Kol 2:4 Dit sê ek, sodat niemand julle mag verlei met drogredes nie. Kol 2:8 Pas op dat niemand julle as ‘n buit wegvoer deur die wysbegeerte en nietige misleiding nie, volgens die oorlewering van die mense, volgens die eerste beginsels van die wêreld en nie volgens Christus nie.

Opn 13:14 En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat hom gegee is om voor die oë van die dier te doen, deur aan die bewoners van die aarde te sê dat hulle ‘n beeld moet maak vir die dier wat die swaardwond ontvang en lewendig geword het. Opn 13:15 En dit is hom gegee om ‘n gees aan die dier se beeld te gee, sodat die dier se beeld ook sal praat en maak dat almal gedood word wat die dier se beeld nie aanbid nie.

Page 16: Die Boer en sy Roer

Offensiewe en Defensiewe wapen teen die DuiwelOpn 12:10 Toe hoor ek ‘n groot stem in die hemel sê: Nou het die heil en die krag en die koningskap die eiendom van onse God geword, en die mag van sy Christus; want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse God, dag en nag. Opn 12:11 En hulle het hom (die Slang/Draak/Duiwel) oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie.

Rom 10:4 Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo. Rom 10:5 Want Moses beskrywe die geregtigheid wat uit die wet is: Die mens wat hierdie dinge doen, sal daardeur lewe. Rom 10:6 Maar die geregtigheid wat uit die geloof is, sê dit: Moenie in jou hart sê nie: Wie sal in die hemel opvaar, naamlik om Christus af te bring; Rom 10:7 of: Wie sal in die afgrond neerdaal, naamlik om Christus uit die dode op te bring? Rom 10:8 Maar wat sê dit? Naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart. Dit is die woord van die geloof wat ons verkondig: Rom 10:9 As jy met jou mond die Here Jahshua bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word; Rom 10:10 want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding. Rom 10:11 Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie.

Page 17: Die Boer en sy Roer
Page 18: Die Boer en sy Roer

Beweeg verby die begin.....Heb 5:8 Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleer uit wat Hy gely het; Heb 5:9 en nadat Hy volmaak is, het Hy vir almal wat Hom gehoorsaam is, ‘n bewerker van ewige saligheid geword Heb 5:10 en is deur God genoem ‘n hoëpriester volgens die orde van Melgisédek; Heb 5:11 waaroor ons veel te sê het wat swaar is om te verklaar, omdat julle traag geword het om te hoor. Heb 5:12 Want hoewel julle vanweë die tyd leraars behoort te wees, het julle weer nodig dat ‘n mens julle die eerste beginsels van die woorde van God moet leer, en julle het weer behoefte aan melk en nie aan vaste spys nie. Heb 5:13 Want elkeen wat melk gebruik, is onervare in die woord van geregtigheid, omdat hy ‘n kind is. Heb 5:14 Maar vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die gewoonte geoefen, om goed van kwaad te onderskei.

En nou dink u miskien:• daar het julle dit nou, mens verkry saligheid deur Jahshua gehoorsaam te wees, en dit beteken natuurlik om die gebod van JHWH te doen, en dus kan ek verklaar dat almal wat nie die gebod, die wet, doen nie, verlore is.....• ek is al verby die eerste beginsels, ek is OK, ek spreek al die woord van geregtigheid en mense moet hoor wat my kennis oor die Skrif hul leer....• ek kan goed van kwaad onderskei, dis maklik, ek ken die Skrifte, en my kennis en uitleg daarvan maak my ‘n gesaghebbende opinie oor meeste sake....

Page 19: Die Boer en sy Roer

....gaan nou verder.Heb 6:1 Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie (eerste beginsels), maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God, Heb 6:2 van die leer van die doop en van die handoplegging en van die opstanding van die dode en van die ewige oordeel. Heb 6:3 En dit sal ons doen as God dit toelaat. Heb 6:4 Want dit is onmoontlik om die wat eenmaal verlig geword het en die hemelse gawe gesmaak en die Heilige Gees deelagtig geword het, Heb 6:5 en die goeie woord van God gesmaak het en die kragte van die toekomstige wêreld, Heb 6:6 en afvallig geword het—om dié weer tot bekering te vernuwe, omdat hulle ten opsigte van hulleself die Seun van God weer kruisig en openlik tot skande maak. Heb 6:7 Want die grond wat die reën indrink wat dikwels daarop val, en nuttige plante voortbring ter wille van hulle vir wie dit ook bewerk word, het deel aan die seën van God. Heb 6:8 Maar as dit dorings en distels oplewer, deug dit nie en is naby die vervloeking—die einde daarvan is verbranding. Heb 6:9 Maar, geliefdes, ons is aangaande julle van beter dinge oortuig, dinge wat saamhang met die saligheid, al spreek ons ook so. Heb 6:10 Want God is nie onregverdig om julle werk te vergeet nie en die liefde-arbeid wat julle betoon het vir sy Naam, omdat julle die heiliges gedien het en nog dien. Heb 6:11 Maar ons verlang dat elkeen van julle dieselfde ywer mag toon om te kom tot die volkome sekerheid van die hoop tot die einde toe; Heb 6:12 sodat julle nie traag word nie, maar navolgers van hulle wat deur geloof en lankmoedigheid erfgename van die belofte is.

Page 20: Die Boer en sy Roer

Eerste beginsels, fondamente:1. Bekering uit dooie werke – sondige lewe aflê, werke van die wet, 2. Geloof in God – weet dat Hy is, en beloner is van die wat Hom soek3. Leer van die doop – nuwe begin, reiniging en belydenis van keuse4. Leer van Handoplegging – doping in die Gees, wedergeboorte5. Leer van opstanding van die dode – die nuwe/herstelde aarde, ewigheid6. Leer van ewige oordeel – straf, die einde van ‘n verkeerde keuse

....waarvandaan ons moet aanbeweeg, verder na die volmaakte, wat insluit...

1. Die wet op my hart geskrywe, en geoefen in die gebruik daarvan (Geestesvermoëns geoefen om goed van kwaad te onderskei)

2. Verheldering en vernuwing van die manier hoe ons dink oor alles (Verlig in hul denke)3. Nabyheid aan Vader, en die bevestiging in ons gees dat Hy ons Abba is (Hemelse gawe

gesmaak)4. Die werking van die Heilige Gees in jou lewe ervaar, en ook deel met ander (Heilige Gees

deelagtig)5. Die verandering van die Logos na Rema voor jou oë, die opspring van lewe uit dooie

woorde (Goeie woord van God gesmaak)6. Bonatuurlike ervaring van dinge wat ons dimensie nie kan verklaar nie (Kragte van die

toekomstige wêreld)

Page 21: Die Boer en sy Roer

Eerste beginsels, fondamente:1. Bekering uit dooie werke – sondige lewe aflê, werke van die wet, 2. Geloof in God – weet dat Hy is, en beloner is van die wat Hom soek3. Leer van die doop – nuwe begin, reiniging en belydenis van keuse4. Leer van Handoplegging – doping in die Gees, wedergeboorte5. Leer van opstanding van die dode – die nuwe/herstelde aarde, ewigheid6. Leer van ewige oordeel – straf, die einde van ‘n verkeerde keuse

....waarvandaan ons moet aanbeweeg, verder na die volmaakte, wat insluit...

1. Die wet op my hart geskrywe, en geoefen in die gebruik daarvan (Geestesvermoëns geoefen om goed van kwaad te onderskei)

2. Verheldering en vernuwing van die manier hoe ons dink oor alles (Verlig in hul denke)3. Nabyheid aan Vader, en die bevestiging in ons gees dat Hy ons Abba is (Hemelse gawe

gesmaak)4. Die werking van die Heilige Gees in jou lewe ervaar, en ook deel met ander (Heilige Gees

deelagtig)5. Die verandering van die Logos na Rema voor jou oë, die opspring van lewe uit dooie

woorde (Goeie woord van God gesmaak)6. Bonatuurlike ervaring van dinge wat ons dimensie nie kan verklaar nie (Kragte van die

toekomstige wêreld)

Storm & blitse, woorde

wat red, woorde wat moor

Page 22: Die Boer en sy Roer

As werkers in die oesland, moet ons besef dat:• ‘n Leraar moet groei, na bekering en wedergeboorte, verby die eerste beginsels, en voortgaan met die pad van heiligmaking – nie vassteek in gesprek en groei, en by net die eerste dinge bly nie• Hoewel jy moet groei, gaan jy as evangelis of herder altyd te doen kry met die onbekeerdes wat vir die eerste keer met sonde, oordeel en straf of redding gekonfronteer word – hulle moet weer van die eerste beginsels gehelp word. Jy sal dus gereeld weer aan verlore seuns die eerste beginsels moet leer.• Jy die hoorder van die woorde wat jy spreek moet weeg, en bepaal met wie jy te doen het. Is hy een uit die sinagoge (bekend met, en steeds onder die wet)? Of is hy van buite, ‘n heiden (verdwaalde skapie) wat nog nooit van selfs die 10 gebooie gehoor het nie? Wat is die verlore skapie se verwysingsraamwerk, en hoe kan jy hom help om sonde te begryp, sodat hy die genade van Jahshua kan begeer.• Soos jy groei en verby die eerste beginsels beweeg, sal die aard van jou stryd ook verander, en die woorde wat jy spreek, die wapen wat jy dra, meer doelgerig op die vyand gemik word om die kudde te beskerm, en sal jou tong sy ware doel

begin bereik naamlik die opheffing en grootmaking van Jahshua onder Sy geslag.

Page 23: Die Boer en sy Roer

Daar is risiko’s aan gekoppel

Heb 6:3 En dit sal ons doen as God dit toelaat.

Heb 6:4 Want dit is onmoontlik om die wat eenmaal ..... , Heb 6:6 en afvallig geword het—om dié weer tot bekering te vernuwe, omdat hulle ten opsigte van hulleself die Seun van God weer kruisig en openlik tot skande maak.

A point of no return......

Page 24: Die Boer en sy Roer

Herinner julle self hoe daar geweeg word1Ko 13:1 Al sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ‘n klinkende metaal of ‘n luidende simbaal geword. 1Ko 13:2 En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie. 1Ko 13:3 En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie. 1Ko 13:4 Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, 1Ko 13:5 handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie, 1Ko 13:6 is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid. 1Ko 13:7 Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. 1Ko 13:8 Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë—hulle sal tot niet gaan; of tale—hulle sal ophou; of kennis—dit sal tot niet gaan. 1Ko 13:9 Want ons ken ten dele en ons profeteer ten dele. 1Ko 13:10 Maar as die volmaakte gekom het, dan sal wat ten dele is, tot niet gaan. 1Ko 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is, het ek die dinge van ‘n kind afgelê. 1Ko 13:12 Want nou sien ons deur ‘n spieël in ‘n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is. 1Ko 13:13 En nou bly geloof, hoop, liefde—hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.

Page 25: Die Boer en sy Roer

Self die natuur het ‘n stem wat praatPsa 19:1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. Die hemele vertel die eer van God, en die

uitspansel verkondig die werk van sy hande. Psa 19:2 Die een dag stort vir die ander ‘n boodskap uit, en die een nag kondig vir die ander kennis aan: Psa 19:3 daar is geen spraak en daar is geen woorde nie—onhoorbaar is hulle stem. Psa 19:4 Hulle meetsnoer gaan uit

oor die hele aarde, en hulle woorde tot by die einde van die wêreld. Vir die son het Hy daarin ‘n tent gemaak; Psa 19:5 en dié is soos ‘n bruidegom wat uitgaan uit sy slaapkamer; hy is bly soos ‘n held om die pad te loop. Psa 19:6 Sy uitgang is van die einde van die hemel af, en sy omloop tot by die eindes daarvan, en niks is verborge vir sy hitte nie. Psa 19:7 Die wet van JAHWEH is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van JAHWEH is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige. Psa 19:8 Die bevele van JAHWEH is reg: hulle verbly die hart; die gebod van JAHWEH is suiwer: dit verlig die oë. Psa 19:9 Die vrees van JAHWEH is rein:

dit bestaan tot in ewigheid; die verordeninge van JAHWEH is waarheid—tesame is hulle regverdig. Psa 19:10 Hulle is begeerliker as goud, ja, as baie fyn goud; en soeter as heuning en heuningstroop. Psa 19:11 Ook word u kneg daardeur gewaarsku; in die onderhouding

daarvan is groot loon. Psa 19:12 Die afdwalinge—wie bemerk hulle? Spreek my vry van die wat verborge is. Psa 19:13 Hou u kneg ook terug van moedswillige sondes; laat dit nie oor my heers nie. Dan sal ek onbestraflik wees en vry van groot oortreding. Psa 19:14 Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig,

o HERE, my rots en my verlosser!

Page 26: Die Boer en sy Roer

Amen